Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Down on the farm with the Bushlander  (Read 204690 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Online ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,547
  • Thanked: 393 times
    • dustriders.co.za
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1560 on: July 20, 2017, 04:25:07 pm »
Julle moet my nou verskoon, ek gaan nou loop kosgee, met my kwadbike ;) :thumleft:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Andre E

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,265
  • Thanked: 19 times
  • McDonalds Accommodation, Queenstown
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1561 on: July 20, 2017, 04:41:54 pm »
Ek verkies die CVT ratkas,

Andre ma hoe rem daai goed afdraand of raak hy aan die hol?
Hulle het 'n overrun lock, so jou engine rem nog.
Don't be kak, be lekker.
What is this life, if full of care,
we have no time to stand and stare.
 

Offline Tom van Brits

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1562 on: July 20, 2017, 05:54:57 pm »
Ja nee ek is ook nou sommer lus vir n plot en boer agv die quad stories  :deal:
 

Online immigrant

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1563 on: July 21, 2017, 08:26:17 am »
lekker ding is my 2IB kan dan ook ry. 

Dorsland my 1IB kan bike ry maar as joune nie kan nie leer jyy haar binne tien minute hoe werk n kwad.
Jy sal jou Cruiser baie spaar want baie van jou trippe is dit net jy in hom. Kwad vat sleg pad ook baie beter as die Cruiser.
Dis waar ChrisL. Ek het al amper 6000km  tussen my quad en side x side opgesit, en my plaas is nie baie groot nie. Dis harde kilos wat my bakkie erg sou verniel het. Ek gebruik omtent glad nie my bakkie nie. Ek sou in my moer wees sonder my quad. Dit dra al my tools, medisyne, ketting saag, geweer en soms 'n kind of twee op naweke. Ek ry maklik heinings, jaag beeste in die kraal, spuit onkruit, "grade" my paaie, skuif kraal panele, en trek my buurman uit die sloot. Die tweede beste ding is natuurlik die winch op die quad. Al my tools etc het "quick connect brackets" so dit alles kan binne 2min geruil word of afgehaal word soos ek wil
« Last Edit: July 21, 2017, 08:30:09 am by immigrant »
Yamaha Super Tenere, Yamaha FZ8, Yamaha Grizzly, Yamaha Viking, Honda CRF250L
 

Online ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,547
  • Thanked: 393 times
    • dustriders.co.za
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1564 on: July 21, 2017, 08:44:05 am »
n Oom het op n dag vir my gesÍ hy weet nie hoe hulle sonder die "onding" klaar gekom het nie.
Hy het n melkplaas gehad.

My plekkie is te skuins en klein om met n bakkie rond te ry. Hy sou in elk geval 4x4 ook moes gewees het.

Op die melkplaas in die USA wat ek gewerk het was daar drie, en as een gestaan het het dit beteken iemand stoot toon daai dag. Was ook n skuins bergagtige plaas.
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Tom van Brits

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1565 on: July 21, 2017, 05:11:50 pm »
Boer soek n quad.....vrou kan wag
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,051
  • Thanked: 271 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1566 on: July 23, 2017, 06:26:28 pm »
« Last Edit: July 23, 2017, 06:27:28 pm by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 2,894
  • Thanked: 406 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1567 on: July 23, 2017, 06:41:31 pm »
As dit net goeie kwaliteit is dink ek dit kan baie handig wees!
Dakar 650
SR 500
 

Offline Tom van Brits

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1568 on: July 23, 2017, 08:05:59 pm »
Johan ek het hulle gereeld gesien werk in Afghanistan. Daar is verskilende modelle/variasies en hulle het daai goed gelaai!
Die probleem wat jy hier het in SA is swak vertroue en ondersteuning in die Chinese handelsname op die oomblik en ek sal dit nie aanbeveel nie bloot agv dit, vernaam in die platteland. Hou maar by die Japsnese :)
 

Offline SchalkL

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: North West
  • Posts: 3,140
  • Thanked: 70 times
  • Can you say: Today is a good day to die?
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1569 on: July 23, 2017, 09:21:11 pm »
Wat sÍ julle ouens van so iets:



http://www.samotorcycles.co.za/products/monster-d460/1302
Ek het ook daaraan gedink tot ek met een by Nampo gery het. Eesh dit klink of hy enige oomblik uitmekaar gaan bliksem ??
Quad met 'n krat is groot genoeg vir daai goudstawe Johan  :lol8:
Sometimes you don't need a plan, just balls :)
I'd rather ... be riding my motorcycle and thinking about God than sitting ... in Church and thinking about my motorcycle.
 

Online Bikerboer1973

  • Groot Suzuki aanhanger maar eindig altyd op met 'n Honda!
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,526
  • Thanked: 65 times
  • Darem al weer 'n Honda XL185 plaas fiets.
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1570 on: July 23, 2017, 11:26:50 pm »
lekker ding is my 2IB kan dan ook ry. 

Dorsland my 1IB kan bike ry maar as joune nie kan nie leer jyy haar binne tien minute hoe werk n kwad.
Jy sal jou Cruiser baie spaar want baie van jou trippe is dit net jy in hom. Kwad vat sleg pad ook baie beter as die Cruiser.
Dis waar ChrisL. Ek het al amper 6000km  tussen my quad en side x side opgesit, en my plaas is nie baie groot nie. Dis harde kilos wat my bakkie erg sou verniel het. Ek gebruik omtent glad nie my bakkie nie. Ek sou in my moer wees sonder my quad. Dit dra al my tools, medisyne, ketting saag, geweer en soms 'n kind of twee op naweke. Ek ry maklik heinings, jaag beeste in die kraal, spuit onkruit, "grade" my paaie, skuif kraal panele, en trek my buurman uit die sloot. Die tweede beste ding is natuurlik die winch op die quad. Al my tools etc het "quick connect brackets" so dit alles kan binne 2min geruil word of afgehaal word soos ek wil

Wys bietjie a foto of twee van daai quad van jou man, veral met sy megafters op?
Tans.
Honda Xl185 plaas fiets
Vrou se NC700.
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,051
  • Thanked: 271 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1571 on: July 24, 2017, 07:21:58 am »
Buurman stuur diť toe hulle vanoggend hier deur die kloof ry om kinders terug skool toe te neem.

Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Online immigrant

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1572 on: July 24, 2017, 08:19:51 am »

Wys bietjie a foto of twee van daai quad van jou man, veral met sy megafters op?
Sodra ek by die huis kom dan post ek n paar.

-9C is lekker koud. Hoe maak jou bokke as dit so koud word? Jy sal vandag 2 kortbroeke moet aantrek....
« Last Edit: July 24, 2017, 08:21:12 am by immigrant »
Yamaha Super Tenere, Yamaha FZ8, Yamaha Grizzly, Yamaha Viking, Honda CRF250L
 

Online ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,547
  • Thanked: 393 times
    • dustriders.co.za
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1573 on: July 24, 2017, 09:48:37 am »

Wys bietjie a foto of twee van daai quad van jou man, veral met sy megafters op?
Sodra ek by die huis kom dan post ek n paar.

-9C is lekker koud. Hoe maak jou bokke as dit so koud word? Jy sal vandag 2 kortbroeke moet aantrek....
en n bleddie lang onderbroek ook.  :deal:
DÍmmit dis koud, daai arme kindertjies kan hulle nie maar halfdag eers skool toe gaan nie?!! ;)
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Scalpel

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,842
  • Thanked: 10 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1574 on: July 24, 2017, 10:11:42 am »
Ek het nie eers geweet 'n Land Cruiser se temperatuur meter kan so laag gaan nie!! :ricky:
BMW R80G/S PD is the original DS bike!!
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,051
  • Thanked: 271 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1575 on: July 24, 2017, 10:20:35 am »
Janee, dis lekker koel voor die son opkom.  Eienaardige ding is as die son eers uit is, is dit kortmou en kortbroek weer.  Dan as hy beginne water trek dan raak dit sommer vinnig ysig. 

@Immigrant:  Neewat die bokke is OK. Dis daai nat koue saam wind wat hulle laat dooi.  Groot ding met die lammers in sulke koue weer is om seker te maak daar is genoeg dakspasie vir hulle saam hul ma's anders as dit tť beknop is, dan lÍ die ma's die lammers vrek soos hulle almal onder die dakke indruk.  Met diť laaste lamseisoen was my mortaliteit maar 3% en daarmee is ek baie tevrede.  Ek speen oor 2 weke so mens kan maar sÍ mortalitiet tot op speen. 
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline tgg

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Piaggio (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,820
  • Thanked: 44 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1576 on: July 25, 2017, 08:34:29 pm »
Wat sÍ julle ouens van so iets:



http://www.samotorcycles.co.za/products/monster-d460/1302
Ek het ook daaraan gedink tot ek met een by Nampo gery het. Eesh dit klink of hy enige oomblik uitmekaar gaan bliksem ??
Quad met 'n krat is groot genoeg vir daai goudstawe Johan  :lol8:

daai goed werk duurder uit as n ou isuzu bakkie, hier by ons het een boer n paar van daai john deere goed, maar hy het ook al op gegee met die prys van onderhoud. gators, ja

Hoe loop jou kamera,s

 

Online Bikerboer1973

  • Groot Suzuki aanhanger maar eindig altyd op met 'n Honda!
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,526
  • Thanked: 65 times
  • Darem al weer 'n Honda XL185 plaas fiets.
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1577 on: July 25, 2017, 11:26:53 pm »
Wat van so iets? Redelike waarborg en baie agente landswyd.

http://www.samotorcycles.co.za/products/utilitymonsteratv250/1304
Tans.
Honda Xl185 plaas fiets
Vrou se NC700.
 

Online ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,547
  • Thanked: 393 times
    • dustriders.co.za
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1578 on: July 26, 2017, 12:40:52 pm »
Ek sal maar by Japanees bly dankie. Chinese se ogies is nog nouer, hulle steek iets weg. ;)
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Online Bikerboer1973

  • Groot Suzuki aanhanger maar eindig altyd op met 'n Honda!
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,526
  • Thanked: 65 times
  • Darem al weer 'n Honda XL185 plaas fiets.
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1579 on: July 26, 2017, 06:20:37 pm »
Ek sal maar by Japanees bly dankie. Chinese se ogies is nog nouer, hulle steek iets weg. ;)

Chris ek ken daai gevoel maar almal het gelag toe Bigboy in SA aankom en gedink dit gaan nie lank wees nie dan is hulle uit. Hulle het nou al omtrent 120 takke landswyd met 'n redelike goeie waarborg en onderhoud en daai goed is dalk nie "flashy" nie maar nogmaals verbasend taai.  Soos my Pa gesÍ het toe ek eendag weer so geklae het oor goed koop gemors Sjinese goed, die Japannese het ook op die selfde plek begin en al hoe beter geword. Kyk maar na iets soos bigboy, die kwaliteit raak beter en beter, al is dit teen slakke pas.

PS: Ek het nie eintlik die maak aangewys nie maar eerder die tipe quad.
« Last Edit: July 26, 2017, 06:21:27 pm by Bikerboer1973 »
Tans.
Honda Xl185 plaas fiets
Vrou se NC700.