Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Down on the farm with the Bushlander  (Read 205477 times)

0 Members and 2 Guests are viewing this topic.

Offline tgg

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Piaggio (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,820
  • Thanked: 44 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1580 on: July 26, 2017, 09:32:58 pm »
nee, jy verstaan dit heeltemal verkeerd.

Die weste ontwerp iets, kry kwotasies uit china en verkoop dit teen moerse wins, want ouens in die weste staak en hulle mag nie. 5 jaar later mag hulle daai selfde produk maak en verkoop,

dit is jou bigboy.

ou tegnologie, maar werk nog
 

Offline FJR

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1581 on: July 28, 2017, 02:38:25 pm »
Dorsland, kyk bietjie hier.
https://www.gumtree.co.za/a-motorcycles-scooters/somerset-west/2016-kawasaki-kfx300-like-new/1002044774230910002011609

Ek ken hulle nie maar as jy kyk wat hulle nuut kos en wat die mense vir die een wil he is dit seker nie sleg nie.
Hy het klaar n lekker box op vir al daai tools wat jy op die plaas nodig het.
« Last Edit: July 28, 2017, 02:44:38 pm by FJR »
 

Offline Tom van Brits

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1582 on: July 29, 2017, 12:51:55 am »
Ons Amerikaanse kliente het net daai outjies gekoop en die Kawasaki side by sides. Hulle glo aan niks anders en ek moet eerlik se nooit een stukkend gesien op enige een van hulle sites in Kabul. (Kabul power plant sekuriteits kontrak)
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,051
  • Thanked: 271 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1583 on: August 07, 2017, 03:09:48 pm »
Dankie vir al die inligting kerels.  Die quad storie was maar sommer net so in die verbygaan genoem, nie eintlik 'n oorweging vir my nie omrede my paaie tť smal is en 'n quadfiets sal altyd met een wiel op die middelmannetjie moet ry.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,051
  • Thanked: 271 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1584 on: August 07, 2017, 03:12:25 pm »
Ek is nou al tot by my wenkbroue gatvol vir bouers, hardewarewinkels, bouery en geld uitgee.   O0

Nietemin, die Karoohuisie staan nou einde se kant toe en ons het diť afgelope naweek begin gordyne hang en meubels intrek.
« Last Edit: August 09, 2017, 05:06:35 pm by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline SchalkL

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: North West
  • Posts: 3,140
  • Thanked: 70 times
  • Can you say: Today is a good day to die?
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1585 on: August 07, 2017, 03:26:14 pm »
Is die "Karoo huisie" nou 'n plek waar die wilddogs kan ontspan en oorslaap?  :peepwall:
Sometimes you don't need a plan, just balls :)
I'd rather ... be riding my motorcycle and thinking about God than sitting ... in Church and thinking about my motorcycle.
 

Offline RobC

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Free State
  • Posts: 13,577
  • Thanked: 226 times
  • Bloemfontein
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1586 on: August 07, 2017, 03:36:55 pm »
Baie mooi!
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,051
  • Thanked: 271 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1587 on: August 07, 2017, 03:52:58 pm »
Is die "Karoo huisie" nou 'n plek waar die wilddogs kan ontspan en oorslaap?  :peepwall:

 ;D Ja maar JMOL en Woody1 is jou ver vooruit.  Die dekselse ding sloer so, ek is oppad 5 maande toe met die projek.  Aangesien jy nog heeltyd belowe jy kom kuier maar kom nie sover nie moes ek maar noodgedwonge die aas verbeter  :snorting: :lol8:
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline SchalkL

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: North West
  • Posts: 3,140
  • Thanked: 70 times
  • Can you say: Today is a good day to die?
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1588 on: August 07, 2017, 03:54:41 pm »
Is die "Karoo huisie" nou 'n plek waar die wilddogs kan ontspan en oorslaap?  :peepwall:

 ;D Ja maar JMOL en Woody1 is jou ver vooruit.  Die dekselse ding sloer so, ek is oppad 5 maande toe met die projek.  Aangesien jy nog heeltyd belowe jy kom kuier maar kom nie sover nie moes ek maar noodgedwonge die aas verbeter  :snorting: :lol8:
:imaposer:  :thumleft: Ek bring Angus steak !!
Sometimes you don't need a plan, just balls :)
I'd rather ... be riding my motorcycle and thinking about God than sitting ... in Church and thinking about my motorcycle.
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,051
  • Thanked: 271 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1589 on: August 07, 2017, 03:55:13 pm »
Baie mooi!

Dankie Rob, ek sal bietjie kiekies pos as hy kant en klaar is.  Ek sien my vrou deesdae skaars.  Sy is ůf agter haar naaimasjien of op 'n leer.  My boerdery trek swaar, ek is die aangewese handlanger vir die Karoo Huisie.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,051
  • Thanked: 271 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1590 on: August 07, 2017, 03:57:13 pm »
:imaposer:  :thumleft: Ek bring Angus steak !!

Neewat, daarvoor slaap jy oppie agter stoep.  As jy nou Wagyu steaks bring dan kry jy die dubbelbed (en elektriese warm kombers)  :peepwall: ;)
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline RobC

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Free State
  • Posts: 13,577
  • Thanked: 226 times
  • Bloemfontein
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1591 on: August 07, 2017, 03:59:05 pm »
Baie mooi!

Dankie Rob, ek sal bietjie kiekies pos as hy kant en klaar is.  Ek sien my vrou deesdae skaars.  Sy is ůf agter haar naaimasjien of op 'n leer.  My boerdery trek swaar, ek is die aangewese handlanger vir die Karoo Huisie.
Ken daai ding... MD het mos my altyd voorgestel as haar "Handyman"... toe ons nou die dag verloof geraak het vra sy mos "beteken dit jy is nog my handyman?" nou is ek regtig in die sop...  :biggrin:
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,051
  • Thanked: 271 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1592 on: August 07, 2017, 04:00:41 pm »
Ja, maar nou is jy die HOOF handyman :lol8: :deal:
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline RobC

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Free State
  • Posts: 13,577
  • Thanked: 226 times
  • Bloemfontein
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1593 on: August 07, 2017, 04:02:51 pm »
Ja, maar nou is jy die HOOF handyman :lol8: :deal:
Ek like daai titel kwaai! :thumleft:
 

Offline Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 2,904
  • Thanked: 409 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1594 on: August 09, 2017, 07:32:55 am »
Eish, daai handyman titel maak mens moeg.
Daar is altyd meer werk as hande.
Plekkie kom mooi aan Dors.
Eendag is eendag kom sit ek op jou stoep!
Dakar 650
SR 500
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,051
  • Thanked: 271 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1595 on: August 09, 2017, 10:22:29 am »
Eish, daai handyman titel maak mens moeg.
Daar is altyd meer werk as hande.
Plekkie kom mooi aan Dors.
Eendag is eendag kom sit ek op jou stoep!

Jy is baie welkom OB, maar waaragtig dit voel asof ek oud genoeg gaan wees om self daar af te tree teen die tempo wat dit gaan.  En so gepraat van die handyman titel: ek boor nou gate vir handdoekreŽlings in die badkamer en ai, daar kraak die een teŽl  :'(  Nou eers diť uitkap, nuwe een insit, grout, stof, 2IB moet weer kom uitsuig. Maar hy kom darem aan.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,051
  • Thanked: 271 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1596 on: August 09, 2017, 10:31:01 am »
Met die dinge wat so loop soos hul loop in ons ou land het ek nou bietjie ons sekuriteit en vroeŽ waarskuwingstelsels opgeskerp.  Ek het 6 WiFi kameras opgestel wat die belangrikste plekke dophou.  Loop op sy eie rekenaar megÍfter en WiFi netwerk so meng nie met my bestaande internet WiFi in nie. 



Wat lekker is, is ek kan die hele stelsel op my foon ook kyk al is ek nie op die plaas nie.  Elektriese hek hier by die werf kom Maandag in, hy word ook met 'n kamera dopgehou.  Gister sy betonspoor gegooi. Paar ander dinge ook gedoen en ek voel nou beter as my vrou alleen hier moet wees.

As ek die geld wat ek aan die sekuriteitsinfrastruktuur eerder in my boerdery kon belÍ het sou dit vir my beter gewees het.  Maar nou ja, trek dit alles van my belasting af, hulle moere.
« Last Edit: August 09, 2017, 10:31:54 am by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Herklaas

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Triumph (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,369
  • Thanked: 61 times
  • Do it, you only live twice.
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1597 on: August 09, 2017, 10:40:21 am »
Eish, daai handyman titel maak mens moeg.
Daar is altyd meer werk as hande.
Plekkie kom mooi aan Dors.
Eendag is eendag kom sit ek op jou stoep!

Jy is baie welkom OB, maar waaragtig dit voel asof ek oud genoeg gaan wees om self daar af te tree teen die tempo wat dit gaan.  En so gepraat van die handyman titel: ek boor nou gate vir handdoekreŽlings in die badkamer en ai, daar kraak die een teŽl  :'(  Nou eers diť uitkap, nuwe een insit, grout, stof, 2IB moet weer kom uitsuig. Maar hy kom darem aan.

 :sip: Ek het die tip ewers gelees en gebruik dit, as jy op teels boor dan plak jy oor die plek eers so 'n paar lae masking tape en boor daardeur dit keer dar die teel kraak.
Yamaha 50, Yamaha 400, 2 x Yamaha DR 350 LC, Honda CBX 550 F2, Honda TransAlp 650, Triumph Tiger 800 Xc,
Now 2015 Triumph Tiger 800 Xcx.and.. my favorite... 1996 Yamaha Tenere 660 5 valve single.
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,051
  • Thanked: 271 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1598 on: August 09, 2017, 03:22:22 pm »
Nou waar was jy met daai stukkie goeie raad voor ek geboor het?  :peepwall: :o  Sal dit help met hammer boor ook?
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,051
  • Thanked: 271 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1599 on: August 09, 2017, 03:27:23 pm »
Lyk my ek is nog 'n leerling handyman  :)
« Last Edit: August 09, 2017, 05:07:35 pm by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven