Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Down on the farm with the Bushlander  (Read 209712 times)

0 Members and 2 Guests are viewing this topic.

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,062
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1600 on: August 09, 2017, 03:32:11 pm »
.
« Last Edit: August 09, 2017, 05:08:12 pm by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Tom van Brits

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1601 on: August 09, 2017, 05:41:55 pm »
Hallo Johan. Ek het ook altyd n stukkie masking tape geplak maar die ding wat punte tel is gebruik n nuwe of nuwerige cement boortjie op hammer aksie en stabiliseer jou boorhand sodat jy nie hard en vinning maw boor nie.
 

Offline RobC

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Free State
  • Posts: 13,581
  • Thanked: 229 times
  • Bloemfontein
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1602 on: August 09, 2017, 06:05:59 pm »
Nou waar was jy met daai stukkie goeie raad voor ek geboor het?  :peepwall: :o  Sal dit help met hammer boor ook?
Om deur 'n teel te boor het jy 'n Tile Bit nodig en jy gebruik nie hammer aksie nie, sodra jy deur is ruil jy die punt om vir die hammer boor bit en hoop daar is nie 'n waterpyp nie. :biggrin:

So lyk 'n Tile Bit.
http://www.bidorbuy.co.za/item/252721482/Tork_Craft_Glass_Tile_Drill_Bit_Set_5_Pce_3_4_5_6_8.html?gclid=EAIaIQobChMIipqywcPK1QIVp7ztCh2geQ1HEAQYASABEgL8OvD_BwE

Het ook so stel gekoop en hulle werk vrek lekker op teel veral as jy variabble speed boormasjien het... begin stadig om deur die glaze the breek dan maak jy hom vinniger tot hy deur die teel gaan.
 

Offline Herklaas

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Triumph (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,366
  • Thanked: 61 times
  • Do it, you only live twice.
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1603 on: August 09, 2017, 06:26:30 pm »
Nou waar was jy met daai stukkie goeie raad voor ek geboor het?  :peepwall: :o  Sal dit help met hammer boor ook?

 :sip: Jammer, ek vra nederig om verskoning dat ek nie kon voorsien dat oom deur 'n teel wou boor nie. maar ek kan darem noem dat jy eers deur die glazing boor sonder die hammer so ver as wat jy kan, en dan die boor op hammer stel.
Yamaha 50, Yamaha 400, 2 x Yamaha DR 350 LC, Honda CBX 550 F2, Honda TransAlp 650, Triumph Tiger 800 Xc,
Now 2015 Triumph Tiger 800 Xcx.and.. my favorite... 1996 Yamaha Tenere 660 5 valve single.
 

Offline Herklaas

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Triumph (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,366
  • Thanked: 61 times
  • Do it, you only live twice.
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1604 on: August 09, 2017, 06:31:49 pm »
 :sip: Ja RobC ek weet van die bit, maar was te bang om enigiets wat ekstra uitgawe beteken te noem, jy weet mos hoe hy gebiets het oor die kostes.  :lamer:
Yamaha 50, Yamaha 400, 2 x Yamaha DR 350 LC, Honda CBX 550 F2, Honda TransAlp 650, Triumph Tiger 800 Xc,
Now 2015 Triumph Tiger 800 Xcx.and.. my favorite... 1996 Yamaha Tenere 660 5 valve single.
 

Offline Tom van Brits

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1605 on: August 09, 2017, 06:35:56 pm »
Dankie Rob, daar leer jy my nou van n teel boortjie! Nooit geweet en seker net baie geluk aan my kant om nog nooit n teel te gebreek het nie en ek het heelwat (baie) handoek railing en toilet papier houertjies al opgesit. Sal uitkyk vir so n 6mm teel boortjie en in gereedskapkis gooi.  :thumleft:
 

Offline Herklaas

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Triumph (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,366
  • Thanked: 61 times
  • Do it, you only live twice.
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1606 on: August 09, 2017, 06:41:40 pm »
Dankie Rob, daar leer jy my nou van n teel boortjie! Nooit geweet en seker net baie geluk aan my kant om nog nooit n teel te gebreek het nie en ek het heelwat (baie) handoek railing en toilet papier houertjies al opgesit. Sal uitkyk vir so n 6mm teel boortjie en in gereedskapkis gooi.  :thumleft:

 :sip: Ja Tom, die boorpunt het, lyk my, so 'n diamant stoffie op hom, hy werk goed, maar die masking tape werk ook.
Yamaha 50, Yamaha 400, 2 x Yamaha DR 350 LC, Honda CBX 550 F2, Honda TransAlp 650, Triumph Tiger 800 Xc,
Now 2015 Triumph Tiger 800 Xcx.and.. my favorite... 1996 Yamaha Tenere 660 5 valve single.
 

Offline Red Donkey

  • Newbie
  • *
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Western Cape
  • Posts: 45
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1607 on: August 10, 2017, 09:54:19 pm »
Paar teels gebreek, toe leer ek van No more nails. Werk op alles wat op teels moet vaskom.

Sent from my Lenovo B8000-H using Tapatalk

 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,062
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1608 on: August 17, 2017, 09:35:35 am »
Vandag is waaragtig nie 'n dag om rondtes op die Bushlander te doen nie.  Dit reŽn al van gister af (staan nou op 17mm) en ons het lekker sneeu daarby gekry.  Die houtstoof brand al rooiwarm van gister af en gisteraand was pannekoek aandete gewees  ;D



Ons is baie dankbaar vir die "klimaat" soos 'n ou oom daar oppad Murraysburg toe van die reŽn praat.

'n Paar kiekies van die sneeu vanoggend toe ek met my getroue werkesel my rondtes gedoen het:







« Last Edit: August 17, 2017, 09:38:00 am by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,062
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1609 on: August 17, 2017, 09:42:59 am »
Ons het berigte gekry al die passe om ons is gesluit (Naudesberg, Lootsberg en Wapadsberg) so aangesien dit soort van boerevakansie is vandag, gaan ons nounou ry en gaan kyk.  Staan by vir nog kiekies. 

Maar mŰre - mŰre kÍrels, kom die groot koue sien ek.  Dan het die wolke al redelik oopgetrek en is daar geen isolasie nie.  Dan lÍ dit sneeuwit geryp hier.  Was Maandagoggend -7ļC gewees nog voor diť koue front hier oorgetrek het.  More gaan ek swaar uit die bed klim.
« Last Edit: August 17, 2017, 01:46:21 pm by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Operator

  • is a Forum Vendor and a
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Husqvarna (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,590
  • Thanked: 157 times
  • Official Vendor
    • Vendor
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1610 on: August 17, 2017, 09:53:25 am »
 

Offline bud500

May the bridges I burn light the way...
 

Offline Tom van Brits

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1612 on: August 17, 2017, 10:09:08 am »
Ek staan by vir nog fotos! Johan daai koolstoof is nou n soliede stukkie boere kuns! Ek kan net dink hoe lekker dit moet ruik; die houtvuur en pannekoek!
 

Offline woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,607
  • Thanked: 170 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1613 on: August 17, 2017, 10:44:47 am »
Jaag die brakke uit. Netnou vreet hulle al die pannekoeke op.  :imaposer:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline TrailBlazer

  • www.a-cut-above.co.za (Laser cutting & Engraving Services)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,734
  • Thanked: 71 times
    • A-Cut-Above
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1614 on: August 17, 2017, 11:27:27 am »
Aai... rÍrig bly om te hoor julle kry bietjie reen. Hoop dit bly val vir 'n lang ruk.
There are old riders, and bold riders, but no old, bold riders.

Do not ride faster than your guardian angel can fly!

Take only pictures. leave only footprints
 

Offline Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 2,872
  • Thanked: 414 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1615 on: August 17, 2017, 11:54:33 am »
Bly oor die nattigheid en seker daai bokkers is bly vir daardie afdakkies wat baas vir hulle gemaak het.
Dakar 650
SR 500
 

Offline JMOL

  • The Mayor of Mopani
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,141
  • Thanked: 42 times
  • East London
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1616 on: August 17, 2017, 01:22:02 pm »
Dit sous hier by ons in Oos Londen. 

Jy praat van al die passe wat toe is - ek moet die naweek Craodck toe en dan Barkly Oos toe v 'n begrafnis. ::)

Sien waar bel ek Maandag en se jammer julle.  Werk maar sonder my  :biggrin:
Life is hard - even harder if you are stupid.
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,062
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1617 on: August 17, 2017, 01:36:45 pm »
KÍrels gaan loer bietjie hier, ek het sommer 'n nuwe draad met klomp fotos begin: http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=213945.new#new
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,062
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1618 on: August 17, 2017, 01:39:26 pm »
Dit sous hier by ons in Oos Londen. 

Jy praat van al die passe wat toe is - ek moet die naweek Craodck toe en dan Barkly Oos toe v 'n begrafnis. ::)

Sien waar bel ek Maandag en se jammer julle.  Werk maar sonder my  :biggrin:

Jy moet maar versigtig ry Jaco, die paaie is gevaarlik en die mense het geen benul van stadiger ry nie. 
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline RobC

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Free State
  • Posts: 13,581
  • Thanked: 229 times
  • Bloemfontein
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1619 on: August 17, 2017, 03:42:02 pm »
Ek is so bly vir die sneeu en reen! :thumleft: