Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Down on the farm with the Bushlander  (Read 210710 times)

0 Members and 2 Guests are viewing this topic.

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,062
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1620 on: August 17, 2017, 04:31:12 pm »
Ek is so bly vir die sneeu en reen! :thumleft:

Beter as goud en silwer Rob  :ricky:
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline tgg

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Piaggio (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,820
  • Thanked: 46 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1621 on: August 17, 2017, 06:10:16 pm »
Baie mooi!

Dankie Rob, ek sal bietjie kiekies pos as hy kant en klaar is.  Ek sien my vrou deesdae skaars.  Sy is ůf agter haar naaimasjien of op 'n leer.  My boerdery trek swaar, ek is die aangewese handlanger vir die Karoo Huisie.

vir wat bly sy agter jou?
 

Offline tgg

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Piaggio (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,820
  • Thanked: 46 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1622 on: August 17, 2017, 06:11:54 pm »
Ek is bly vir jou reen en sneeu, Jou diere seker in skuiling
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,062
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1623 on: August 17, 2017, 06:34:55 pm »
Dankie Trevor, ja dit is baie nodig. Die anker Karoo sal darem sap trek met diť reŽn en sneeu.

 Ek is nou al 'n ruk lank besig om by my veeposte afdakke te bou. So almal slaap darem droog. Dis verbasend hoeveel hitte 'n trop diere genereer. 





« Last Edit: August 18, 2017, 09:32:27 am by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Serf

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 857
  • Thanked: 27 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1624 on: August 17, 2017, 06:48:07 pm »
Lyk netjies. Verbasend hoe duur so afdakkie kan raak.

Moet 1 opsit vir masjienerie en gaan eers met skadunet doen en herwinde telkom pale.

Sent from my SM-A510F using Tapatalk

 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,062
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1625 on: August 17, 2017, 07:03:59 pm »
Serf jy gaan my nie glo nie maar al wat ek gekoop het was daai nuwe balke in die laaste foto, "threaded rod" wassers en moere en die verf. Plate het van 'n ou lamlendige lusernstoor gekom wat ek afgebreek het toe ek die plaas koop. Mense het vir my gelag toe ek my HELE skroot hoop op my ou plaas hiernatoe getrek het. Was 2 trokke vol ysters, Telkom en Eskom pale, sinkplate, staal balke, pype, staalplaat en 'n verskeidenheid ander ysters gewees.  Die regte skroot wat oorgebly het, het ek 'n skroothandelaar laat kom en laai en steek toe R26000 in my sak!

Jy is 100% reg oor kostes. Gaan prys bietjie staal deesdae.

Sterkte met jou afdak. Gooi 'n paar kiekies hier as hy staan.
« Last Edit: August 17, 2017, 07:06:26 pm by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline ThomTom

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 950 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 721
  • Thanked: 1 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1626 on: August 17, 2017, 09:40:13 pm »
Nice bike, die Bushlander, ons het trippie gedoen, Vic West,  Verneukpan en terug, toe doen so Bushlander 120 km per uur, OK, sy petrol was klaar en n GS1200 het gesleep , ek was gelukkig net n toeskouer, sou myself beveil het agter op die Bushlander. :ricky:
 

Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,057
  • Thanked: 109 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1627 on: August 18, 2017, 05:18:57 am »
Nice bike, die Bushlander, ons het trippie gedoen, Vic West,  Verneukpan en terug, toe doen so Bushlander 120 km per uur, OK, sy petrol was klaar en n GS1200 het gesleep , ek was gelukkig net n toeskouer, sou myself beveil het agter op die Bushlander. :ricky:

 :lol8: :lol8:

 Laat my nou dink aan die ou met die Ferrari en die ou met die skoeter(bushlander) wat saam staan petrol tap by die pompe. Hulle is saam klaar en die ferrari trek uit en so ook die skoeter. 140 en die skoeter bly langs die Ferrari. Hy gee bietjie aanstoot. 180 en die ou op die skoeter is nog steeds teenaan. Hy trap diep en op 250 maak hy die ruit oop. Ou op skoeter wit in die gesig. Meneer stop seblief. My jaspunt is in jou deur vasgeknyp

Party sÍ dit is n siekte. Ek het nou die dag die trokkie voor die werkwinkel getrek met die voorneme. Vandag maak ek skoon.Alles op die trok en weg met dit. Wel ek het, maar sovele kere as ek iets opgooi sien ek weer ietas ander wat nog nut kan hÍ, dan haal ek maar weer af en sit eenkant.... Net more soek mens dit weer.
Nodeloos om te sÍ het ek maar op die einde min gaan afgooi, maar ten minste het ek die spul bietjie georden.........vir wat DIT werd is. ;D

Ek hoop daai sneeu lÍ vanoggend dik en sak diep in die aarde in. Julle het dit nodig.

Mooi foto van die sneeu op die varkdraad :thumleft: :thumleft:
« Last Edit: August 18, 2017, 05:19:47 am by VaalBaas »
2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C
My eertse foutjie KTM RC8
2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike

As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,062
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1628 on: August 18, 2017, 06:57:15 am »
Lekker lag ek nou oor daai Ferrari storie. arme outjie het seker sy melk weggeskrik. 

En hoe dikwels het dit nie al gebeur nie dat mens uiteindelik iets wat jarelank daar lÍ en stof vergader, weggooi en 3 dae later dat het jy net so 'n yster of ding nodig. 

Vanoggend digte mis hier en lekker koud maar darem nie pype gevries koud nie.  Sal maar die Bushlander se koplig vir die aankomende verkeer aanskakel. Drink nog 2de tee en oorweeg of ek bakkie of Bushlander vir my (laat) rondtes moet vat.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,062
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1629 on: August 18, 2017, 06:58:33 am »
Nice bike, die Bushlander, ons het trippie gedoen, Vic West,  Verneukpan en terug, toe doen so Bushlander 120 km per uur, OK, sy petrol was klaar en n GS1200 het gesleep , ek was gelukkig net n toeskouer, sou myself beveil het agter op die Bushlander. :ricky:
Ek is baie lief vir my Bushlander maar ek weet darem nie of ek die langpad met hom sal aandurf nie.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,062
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1630 on: August 18, 2017, 09:27:33 am »
Glad nie so koud soos hulle voorspel het nie, eintlik 'n pragtige oggend, die sneeu se koue ten spyte.  Sommer net 'n paar fotos wat ek vanoggend geneem het so met die ry geneem.







Ek is darem baie bly oor diť magÍfter wat ek by @Xchallenge gekry het. Hy hou my hande lekker warm.


In sy jassie:



En daarsonder:





Sien julle die misboog bo die Bushlander?




Gistermiddag toe die son vir 'n wyle uitkom.


« Last Edit: August 18, 2017, 09:33:23 am by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline frankmac

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Singer (all models)
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 1,649
  • Thanked: 73 times
  • You want my what??
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1631 on: August 18, 2017, 09:56:02 am »
Stunning pics, DL. Now the South Coast doesn't feel that cold anymore


Sent from my iPhone using Tapatalk
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,062
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1632 on: August 18, 2017, 11:38:44 am »
Thanks FM, anywhere that bananas and sugar cane grows is NEVER cold.  Trust me on this  :deal: :lol8:
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline RobC

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Free State
  • Posts: 13,581
  • Thanked: 231 times
  • Bloemfontein
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1633 on: August 18, 2017, 11:45:56 am »
Thanks FM, anywhere that bananas and sugar cane grows is NEVER cold.  Trust me on this  :deal: :lol8:
Vertel my... my een broer bly in Sheppie... kuier daar in die winter een keer, trek ek t shirt en shorts aan... hy lyk asof hy greedmaak vir 'n Antartiese expediesie. :imaposer:
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,062
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1634 on: August 18, 2017, 11:49:38 am »

Dis vandag lekker koud hier, ek dra 2 kortbroeke en lang rugbykouse.  :peepwall: :patch:
« Last Edit: August 19, 2017, 01:09:09 am by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,062
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1635 on: August 18, 2017, 02:59:24 pm »
Ek kry nou 'n epos van ons Boerevereeniging wat laat weet dat ons distriksmunisipaliteit as droogte rampgebied verklaar is.  Dit na hoeveel maande se gespook.

Dit sluit in die volgende dorpe:

Aberdeen, Addo, Adendorp, Alexandria, Alicedale, Bathurst, Boknes/Cannon Rocks, Bushmans River, Cape St Francis, Clarkson, Cookhouse, Graaff-Reinet, Grahamstown, Hankey, Humansdorp, Jansenville, Jeffreys Bay, Joubertina, Kareedouw, Kendrew, Kenton-on-Sea, Kirkwood, Klipplaat, Krakeel River, Loerie, Louterwater, Misgund, Nieu-Bethesda, Nompumelelo, Oyster Bay, Patensie, Paterson, Pearston, Petersburg, Port Alfred, Riebeek East, Rietbron, Sanddrif, Seafield, Sidbury, Somerset East, St Francis Bay, Steytlerville, Storms River, Thornhill, Waterford, Willowmore, Woodlands.

Ek weet nie van hoeveel nut dit vir boere gaan wees nie aangesien meeste rampfondse gesteel word maar mens kom darem nou in aanmerking vir LandBank se Droogte Konsessie Lenings.

Ons bly bid vir goeie reŽn die somerseisoen anders gaan 'n paar manne dit nie maak nie.  Om nie eens te praat van wild en vee wat bitter swaar trek en veld wat verniel word.
« Last Edit: August 18, 2017, 02:59:59 pm by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Tom van Brits

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1636 on: August 18, 2017, 03:12:00 pm »
Johan die 'Misboog' het my nou lekker laat lag - maar ok ek het so n halwe verwronge sin vir humor aan my  :imaposer:

Ek hoop en bid saam julle vir goeie reen. Ek dink ook aan die diere wat so swaarkry en dit gaan sekerlik n rukkie vat voordat alles stabiliseer al kry julle reen ne.
Ek dink vernaam aan die skade in die veld en dan die watertafel.

Baie sterkte!  :thumleft:
 

Offline zetman

  • Grondpad Alie pad
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Free State
  • Posts: 1,938
  • Thanked: 13 times
  • Plak n Palm...
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1637 on: August 18, 2017, 05:41:28 pm »
 :imaposer: :ricky: sa'l  darm selwers stress as ons by 250 km/h uitkom  :ricky:

Uncle D wereld lyk tierkoud da by julle va'more  hoop regtig die seisoen draai mooi uit vir julle die komende jaar wat kom

hier by my waai die wind weer n Parra uit n pyp uit Augustus maande se vaalstof le oral en mors sommer met n man se gemoed hou niks van die stofferigheid nie  :spitcoffee:

groete da en dankie vir die deel van jou mooi fotos
Groete
Z
Hou die Tyres op die Grondpad...
 

Offline Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 2,923
  • Thanked: 415 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1638 on: August 18, 2017, 07:02:33 pm »
Mooi prentjies daardie, ek wil wil so terugverlang Karoo toe.
Ek bid nog een strook deur vir julle vir reŽn, hier by my reŽn dit orals behalwe by my.
Die gras vrek en lyk my die jaar waar ek gehoop het om my eerste lichies te kan oes, gaan ook maar skraal wees.
Jy kon my vanmore met 'n veer omslaan, ek word ingeroep by die werk en daar gee hulle vir my ' n moulose "fancy" baadjie met Top Drywer agterop ter erkenning van my 100% dienslewering.
Eerste positiewe ding van die maatskappy na my kant toe.
Ek dink hulle gaan mal. :peepwall:
Jammer vir die hijack maar gedink jy sal bietjie positiewe nuus waardeer.
Dakar 650
SR 500
 

Offline Tom van Brits

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1639 on: August 18, 2017, 07:24:17 pm »
Mooi prentjies daardie, ek wil wil so terugverlang Karoo toe.
Ek bid nog een strook deur vir julle vir reŽn, hier by my reŽn dit orals behalwe by my.
Die gras vrek en lyk my die jaar waar ek gehoop het om my eerste lichies te kan oes, gaan ook maar skraal wees.
Jy kon my vanmore met 'n veer omslaan, ek word ingeroep by die werk en daar gee hulle vir my ' n moulose "fancy" baadjie met Top Drywer agterop ter erkenning van my 100% dienslewering.
Eerste positiewe ding van die maatskappy na my kant toe.
Ek dink hulle gaan mal. :peepwall:
Jammer vir die hijack maar gedink jy sal bietjie positiewe nuus waardeer.

Baie Geluk Oubones - dis soos Amore van RSG altyd se n 'Goed voel' oomblik!  :thumleft:
Mens ek mis radio  :-[