Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Down on the farm with the Bushlander  (Read 210800 times)

0 Members and 2 Guests are viewing this topic.

Online KiLRoy

  • Rossi se Biaggi...
  • Administrator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 14,592
  • Thanked: 324 times
  • We need a strong man. Strong like Stalin
    • Wild Dog Adventure Riders
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1640 on: August 19, 2017, 10:03:09 am »
Dors, het jy nog nooit oorweeg om n herdershondjie aan te skaf nie?  Hoe werk hulle met bokke ipv skape?
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,062
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1641 on: August 19, 2017, 02:44:30 pm »
Ek het 'n bruin Border Collie self geleer en hy was 6 mense werd Kilroy. Toe op 'n dag raak hy (Boesman) en my vorige Boerboel Os buite hulself tydens 'n reŽnbui en daar byt Os 'n gat in Boesman se lugpyp en hy dooi so 4 weke later

Hy was slimmer as 'n mens, al wat hy nie kon doen nie is lees en skryf. Dit het my baie tyd geneem om hom te leer maar daar het ek gesien hoe slim is 'n hond. Al het hy weg van my af beweeg of na my toe het hy die verskil tussen "linksom!" en "regsom!" geken.  As ek hom die bevel "lie down!" gee dan val hy asof hy geskiet is, maak nie saak waarmee hy besig of hoe vinnig hy daarmee was nie, slegs sy ore beweeg, kyk hy my stip aan totdat ek hom weer 'n bevel gee.

Bliksem, nou maak jy dat ek sommer van vooraf hartseer oor hom is.  Ek het dit al oorweeg om weer een te kry.  Dalk eendag.



« Last Edit: August 19, 2017, 02:56:22 pm by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Serf

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 857
  • Thanked: 27 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1642 on: August 19, 2017, 05:58:03 pm »
Vriende van my in die Boesmanland het 1 aand gaan kuier.  Die 2 is neefs en natuurlik het hulle n "ietsie" geneem. So ry die 2 manne oom Jan se skaaphond dood. Daardie hond kon skaap werk soos min ander. Tot vandag toe word daar nie oor die oorlede hond "Adoons" gepraat nie.  :-[

Sent from my SM-A510F using Tapatalk

 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,062
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1643 on: August 19, 2017, 06:18:06 pm »
Daai 2 neefs sou by my kompos gewees het.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,062
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1644 on: August 19, 2017, 06:21:23 pm »
Mooi prentjies daardie, ek wil wil so terugverlang Karoo toe.
Ek bid nog een strook deur vir julle vir reŽn, hier by my reŽn dit orals behalwe by my.
Die gras vrek en lyk my die jaar waar ek gehoop het om my eerste lichies te kan oes, gaan ook maar skraal wees.
Jy kon my vanmore met 'n veer omslaan, ek word ingeroep by die werk en daar gee hulle vir my ' n moulose "fancy" baadjie met Top Drywer agterop ter erkenning van my 100% dienslewering.
Eerste positiewe ding van die maatskappy na my kant toe.
Ek dink hulle gaan mal. :peepwall:
Jammer vir die hijack maar gedink jy sal bietjie positiewe nuus waardeer.
Geluk OB, hulle sien jou raak. Namate die vlak van dienslewering afneem in diť land gaan eerlike en hardwerkende mense en besighede wat goeie diens lewer al hoe meer gesog word.

Dankie vir die reengebede, ons vertrou die somer wat voorlÍ sal vir ons deur die Genade goed wees.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,062
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1645 on: August 19, 2017, 06:25:05 pm »
:imaposer: :ricky: sa'l  darm selwers stress as ons by 250 km/h uitkom  :ricky:

Uncle D wereld lyk tierkoud da by julle va'more  hoop regtig die seisoen draai mooi uit vir julle die komende jaar wat kom

hier by my waai die wind weer n Parra uit n pyp uit Augustus maande se vaalstof le oral en mors sommer met n man se gemoed hou niks van die stofferigheid nie  :spitcoffee:

groete da en dankie vir die deel van jou mooi fotos
Groete
Z
Lanklaas van jou gehoor Zettie, hou jy nog koers daar in die noorde? Jy moenie praat van 'n HoŽveld winter nie. Daai winde, stof en veldbrand rook wou soms dat ek sommer my polste wou afsny. Hoop julle kry ook goeie reŽn diť seisoen. 

Ja hy was lekker koel gewees maar nie so erg soos ek verwag het nie.  Ek dink 1 September gaan kom en gaan en die winter gaan nog met ons wees. 
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Serf

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 857
  • Thanked: 27 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1646 on: August 19, 2017, 06:56:06 pm »
Daai 2 neefs sou by my kompos gewees het.
:D

Sent from my SM-A510F using Tapatalk

 

Offline big oil

  • R&P No posting
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: USA
  • Posts: 2,928
  • Thanked: 247 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1647 on: August 20, 2017, 04:08:54 pm »
Boesman, what an adorable pup.  Grew up to be quite a stout BC.  BC normally very bright dogs.
Iím da Yooper, eh and I like to party...
 

Online KiLRoy

  • Rossi se Biaggi...
  • Administrator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 14,592
  • Thanked: 324 times
  • We need a strong man. Strong like Stalin
    • Wild Dog Adventure Riders
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1648 on: August 20, 2017, 10:04:08 pm »
ag jammer om te hoor ou Dorsman.  ek weet daai werkshondjies kruip diep in n mens se hart.  ek dit kos baie tyd en geduld om hulle op standaard te kry.  dis altyd n groot verlies.  oorweeg maar weer enetjie - dis tog alles werd as mens hulle sien werk.  daars is min dinge so mooi in die lewe as om n nutshond te sien doen wat hy geteel is om te doen. hetsy herderswerk, jaghond, beskerming, reddingswerk - wat ook al...
 

Offline landieman

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha XT 750 Z Super
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,329
  • Thanked: 19 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1649 on: August 21, 2017, 06:18:14 am »
Pragtig,ons oet die tyd saam met ons vier been kinders wardeer  :'(
don't worry about things you can't change,change the things you can.
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,062
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1650 on: August 21, 2017, 06:55:25 am »
KÍrels julle maak my nou waaragtig hartseer. Kom ek vertel wat eintlik gebeur het.

Boesman was na die gebytery, 5 weke by die veeaarts gewees om te genees. Ek het elke dag 2x dorp toe gery dan sit ek by hom daar by daai hokkieshospitaal en voer hom so R50 se biltong. Elk geval, so sÍ die (jong, onervare) veeaarts hy kan na 5 weke huistoe kom. Ek en Boesman is baie bly, hy ry sommer voor innie bakkie maar hy is nie homself nie.

Op die plaas aangekom, groet hy die ander honde maar is hy nie eintlik lus vir speel nie. Daai nag, hier rondom 02h00 hoor ek hier is moeilikheid. Boesman roggel erg daar in sy huisie. Gaan toe uit om te gaan kyk en ou Boes is erg benoud en braak baie bloed op. Ek probeer help maar kan eintlik niks doen nie. Vinnig besef ek hy is besig om in sy eie bloed te versmoor.

KÍrels, toe moes ek daai pragtige hond, wat ek van 'n klein hondjie af, self geleer en elke dag mee gewerk het en elke dag, amper heeldag op die bakkie saamgery het, doodskiet. Daar op die agter grasperk.

Nee bliksem.....
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,057
  • Thanked: 109 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1651 on: August 21, 2017, 07:03:38 am »
Kyk... mensestories vang mens soms met n stoffie in die oe, maar dierestories soos die laat sommer trane loop :'( :'(

Dis n swaar pil om te moes sluk Johan.

2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C
My eertse foutjie KTM RC8
2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike

As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,062
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1652 on: August 21, 2017, 07:06:26 am »
Ou VB, dit was daai week soos dood in die gesin. Selfs hier waar ek nou sit, sluk ek swaar aan die knop in my keel. En dis al 7 of wat jaar gelede. 
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 2,923
  • Thanked: 415 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1653 on: August 21, 2017, 08:37:54 am »
Nee kyk, ek sny maklik vee se keel af en slag, maar hond uitsit is ander ding!
Dakar 650
SR 500
 

Offline Knucklhead

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,336
  • Thanked: 94 times
  • aka: Mooseknuckle/ knucky/knuckles/philistine
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1654 on: August 21, 2017, 08:47:35 am »
KÍrels julle maak my nou waaragtig hartseer. Kom ek vertel wat eintlik gebeur het.

Boesman was na die gebytery, 5 weke by die veeaarts gewees om te genees. Ek het elke dag 2x dorp toe gery dan sit ek by hom daar by daai hokkieshospitaal en voer hom so R50 se biltong. Elk geval, so sÍ die (jong, onervare) veeaarts hy kan na 5 weke huistoe kom. Ek en Boesman is baie bly, hy ry sommer voor innie bakkie maar hy is nie homself nie.

Op die plaas aangekom, groet hy die ander honde maar is hy nie eintlik lus vir speel nie. Daai nag, hier rondom 02h00 hoor ek hier is moeilikheid. Boesman roggel erg daar in sy huisie. Gaan toe uit om te gaan kyk en ou Boes is erg benoud en braak baie bloed op. Ek probeer help maar kan eintlik niks doen nie. Vinnig besef ek hy is besig om in sy eie bloed te versmoor.

KÍrels, toe moes ek daai pragtige hond, wat ek van 'n klein hondjie af, self geleer en elke dag mee gewerk het en elke dag, amper heeldag op die bakkie saamgery het, doodskiet. Daar op die agter grasperk.

Nee bliksem.....

Fokkit  :'( ....that could not have been easy..
 

Offline Operator

  • is a Forum Vendor and a
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Husqvarna (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,590
  • Thanked: 158 times
  • Official Vendor
    • Vendor
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1655 on: August 21, 2017, 09:53:00 am »
Ek het dit al oorweeg om weer een te kry.  Dalk eendag.

Vandag is eendag  :deal:

Moenie dink nie. Doen dit net. Jy sal nie spyt wees nie.
 

Offline big oil

  • R&P No posting
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: USA
  • Posts: 2,928
  • Thanked: 247 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1656 on: August 21, 2017, 03:03:12 pm »
I got lost in the translation before I commented above.  Sorry for your loss, Dorsland.  That could not have been easy man.
Iím da Yooper, eh and I like to party...
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,062
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1657 on: August 21, 2017, 03:19:35 pm »
 :'( :-\
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,062
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1658 on: August 21, 2017, 03:21:36 pm »
Het al baie daaraan gedink Oppie maar dis 'n groot verantwoordelikheid jong.  En ek het reeds 3 honde maar ou Pooitjies is oud.  Dalk as hy ingespit word dan sal ek.....
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,062
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1659 on: August 21, 2017, 03:25:54 pm »
I got lost in the translation before I commented above.  Sorry for your loss, Dorsland.  That could not have been easy man.

No problem BO, I should post more stuff in English so you can read it too without having to go through translate everytime.  It's a pity as I think you loose a lot in the translation. Having yourself just lost your dog, you know how attached one becomes to them. But ja, it was not something I want to do again really.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven