Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Down on the farm with the Bushlander  (Read 248648 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline big oil

  • R&P No posting
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: USA
  • Posts: 3,431
  • Thanked: 324 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1660 on: August 21, 2017, 04:34:29 pm »
Thanks Dorsland, please post in the language you're most comfortable with.  It's not your fault I don't know the language!!  Yeah man, I fully understand, it's a knife to the heart when they leave us after they give us so much loyalty and just ask for a little water and food in return.  Hang in there man.
Toutes les vies comptent
 

Offline Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 3,271
  • Thanked: 532 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1661 on: August 21, 2017, 06:20:10 pm »
Dors, ander onderwerp.
Ek is nou nie seker of dit hier of elders was nie, maar my vito het vandag die 250 000km geslaan.
Lyk my 300 gaan so saammet kersfees kom. :peepwall:
Het jy darem bietjie afloop gekry van die sneeu?
Ek wag angstig vir jou damme om water te kry.
Dakar 650
SR 500
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,817
  • Thanked: 517 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1662 on: August 21, 2017, 06:36:42 pm »
Hehehe, dit was 'n aparte fred gewees OB. My plaasbakkie wat 250000km gehaal het.

Niks afloop nie, was 15mm + 2mm.  Ons gaan nog BAIE ren moet kry voor daar afloop is.
"Die held is versigtig vr die gevaar en dapper daarin; die lafaard is dapper vr die gevaar en versigtig daarin."

CJ Langenhoven
 

Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,322
  • Thanked: 174 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1663 on: August 21, 2017, 06:43:04 pm »
Hoor hulle praat van nog bietjie sneeu daar naby jou. Daai damme sal vol kom. Net n kwessie van tyd :thumleft:
2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C - 2020 RnineT Pure
2012 TW200
My eertse foutjie KTM RC8 en toe nog n 525 ook
Project Bikes - 2003 Yamaha 350 Banshee SE - 2006 Yamaha 200 Blaster SE - TW200
As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet(en ek weet nog steeds nie wat ek doen)
 

Offline Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 3,271
  • Thanked: 532 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1664 on: August 21, 2017, 06:46:52 pm »
Ek blameer maar die ouderdom vir die deurmekaar wees.
VB is reg, jou damme sal nog vol kom. :thumleft:
Dakar 650
SR 500
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,817
  • Thanked: 517 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1665 on: August 21, 2017, 06:55:39 pm »
Ja sien so Woensdag /Donderdag VB.  17 maande vandat ek daai damme gestoot het en hulle het nog net ooit so 'n katspoegie water in gehad. Maar ons vertrou dit gaan 'n normale somer wees krels.
« Last Edit: August 21, 2017, 06:56:01 pm by Dorsland »
"Die held is versigtig vr die gevaar en dapper daarin; die lafaard is dapper vr die gevaar en versigtig daarin."

CJ Langenhoven
 

Offline Tom van Brits

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1666 on: August 21, 2017, 07:03:38 pm »
Hallo Johan. Derek (Dink Trailblazer?) het vandag die helmet vir my seun afgelaai my sy werk. Dis nou waar hy n leerling vakman millwright is (Eureke DIY in Randburg) Hy was in die omgewing en klop toe gou aan - baie dankie Trailblazer!!  :thumleft:

My seun is so mal oor die helmet en die pas hom soos n handskoen - en raai wat doen n pa wat besorg is oor sy kind se veiligheid wat ook motorfiets ry? Ek het die helmet pas vir hom gegee vir n geskenk ja  :)

Baie duisend dankie vir die goeie prys en die reel vir die aflaai al die pad van Graaff Reinet tot in Randburg!!

Groete
Tom
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,817
  • Thanked: 517 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1667 on: August 21, 2017, 07:14:07 pm »
Baie bly Tom, ek het geweet mens kan die forum koerier diens vertrou . En nou sit jy weer sonder 'n kletterpet? Dankie ook aan TrailBlazer, hy het eintlik al die werk gedoen. Lekker dat hy jou seun mooi pas.

 Ek is maar huiwerig om klerasie en diesulke goeters aanlyn te koop. Ek het byvoorbeeld skoene van 9 tot 10 wat ek dra. Waterskoene is 12. Watter grote sou ek aanlyn bestel?
« Last Edit: August 21, 2017, 07:15:35 pm by Dorsland »
"Die held is versigtig vr die gevaar en dapper daarin; die lafaard is dapper vr die gevaar en versigtig daarin."

CJ Langenhoven
 

Offline Tom van Brits

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1668 on: August 21, 2017, 08:07:25 pm »
Baie bly Tom, ek het geweet mens kan die forum koerier diens vertrou . En nou sit jy weer sonder 'n kletterpet? Dankie ook aan TrailBlazer, hy het eintlik al die werk gedoen. Lekker dat hy jou seun mooi pas.

 Ek is maar huiwerig om klerasie en diesulke goeters aanlyn te koop. Ek het byvoorbeeld skoene van 9 tot 10 wat ek dra. Waterskoene is 12. Watter grote sou ek aanlyn bestel?

Jong ek weet hoe veilig die Arai's is en dit gee my meer gemoedsrus dat my seun hom dra juis ook omdat hy perfek vir hom pas.

Ek het so n Shark flip face helmet wat ek ook tweedehands op die forum gekoop het so 2 jaar gelede. Hy is egter nie 100% nie, en die dat ek hom wou vervang. As ek nou soos hulle se dalk nog n paar maande gaan aanbly sal ek maar vir my n nuwe helmet gaan koop sodra ek terug is.

Ek sal glo op die laatste Januarie dan afgelos word hier op die eiland. Ek sal vir Trailbazer n pm stuur om dankie te se vir die aflewering - dis voorwaar baie vriendelik  :thumleft:
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,817
  • Thanked: 517 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1669 on: August 21, 2017, 08:12:36 pm »
Hel Tom, klink my julle speel nou al in beseringstyd. Dis 'n lang skof jong. Hoeveel maande?
"Die held is versigtig vr die gevaar en dapper daarin; die lafaard is dapper vr die gevaar en versigtig daarin."

CJ Langenhoven
 

Offline Tom van Brits

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1670 on: August 21, 2017, 08:30:40 pm »
Hel Tom, klink my julle speel nou al in beseringstyd. Dis 'n lang skof jong. Hoeveel maande?

Kyk ons het mos laasjaar 1 September begin seil, en ek is veronderstel om 12 Oktober af te klim in Kaap weer maar nou het die nuwe span se medic onttrek en is ek gevra om aan te bly. Dis nogal deurmekaar - eers wou hule hoor of ek kans sien vir n hele ektra jaar maar gelukkig se ek toe eerder net n paar maande tot die vissers skip n plaasvervanger kan bring. Vandag e-pos ek hulle toe met n afskrif as aanhangse van my paspoort.....vervan 18 Maart 2018 en ek moet dus op die laatste daai 'Februarie' skip terug vat. So miskien kom daar nog n medic na vore in beserings tyd, wie weet? Vir my sou n paar ekstra maande help want dit gaan beter wees om werk te soek aan die begin van die jaar anders as naby die einde!

Groete!  :thumleft:
 

Offline tgg

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Piaggio (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,876
  • Thanked: 88 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1671 on: August 21, 2017, 09:30:58 pm »
hoe kwalifeid moet daai medic wees
 

Offline landieman

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha XT 750 Z Super
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,388
  • Thanked: 22 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1672 on: August 22, 2017, 06:45:23 am »
ek het eerste hulp in hoer skool gedoen,kan ek oor neem? ;D
don't worry about things you can't change,change the things you can.
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,817
  • Thanked: 517 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1673 on: August 22, 2017, 05:01:41 pm »
Bliksem! Boerdery is lankal nie meer snaaks nie maar dis 'n grappie di. 

"Die held is versigtig vr die gevaar en dapper daarin; die lafaard is dapper vr die gevaar en versigtig daarin."

CJ Langenhoven
 

Offline The TRANSPORTER

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1674 on: August 22, 2017, 05:26:11 pm »
Sjoeee maar om n ekstra By Tril te he kan seker ook sy voordele inhou? :o 8)
I told her i was married, she said 'me too, who cares, lets ride!'
 

Offline LDV

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Free State
  • Posts: 617
  • Thanked: 4 times
Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1675 on: August 22, 2017, 05:45:40 pm »
Dorsland wavoor gebruik jy die baytril? Longe?
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,817
  • Thanked: 517 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1676 on: August 22, 2017, 06:01:35 pm »
Dis 'n antibiotika wat ek as laaste hulpbron gebruik as die ander goed nie werk nie.  Gewoonlik een keer steek dan is die bok weer reg.  Ek vermoed die 3 lammers het een of ander bakteriese infeksie opgetel het.  Ondanks amphoprim, Vecoxan en Maxisulf het hulle nog steeds mae wat spoel. Het hulle vandag ontwurm asook weer Maksisulf gespuit maar gaan more Baytril spuit.  As dit nie werk nie dan moet ek maar mismonsters stuur dat ek kan hoor wat die probleem is.  Ek het 'n puik middel altyd daarvoor gebruik, Linco Spectum, maar waaragtig, dit is nou onbekombaar enige plek in die land.  :(
« Last Edit: August 22, 2017, 06:08:22 pm by Dorsland »
"Die held is versigtig vr die gevaar en dapper daarin; die lafaard is dapper vr die gevaar en versigtig daarin."

CJ Langenhoven
 

Offline LDV

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Free State
  • Posts: 617
  • Thanked: 4 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1677 on: August 22, 2017, 06:22:09 pm »
Ek gebruik laaste jaar pendistrep as my ander goed nie werk nie.
Ek huil al as ek n bottel moet koop en dis R500 n 100ml.
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,817
  • Thanked: 517 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1678 on: August 22, 2017, 06:28:47 pm »
Ek ook, maar ek huil harder as dit R1800 is. Bliksem, dis rof. Ek wil nie weet hoe maak intensiewe manne nie, varke, melkerye, voerkrale.

Ek wonder hoe hard sou die verbruiker huil as hy die werklike koste van voedselproduksie moes betaal. 
"Die held is versigtig vr die gevaar en dapper daarin; die lafaard is dapper vr die gevaar en versigtig daarin."

CJ Langenhoven
 

Offline Draad

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 3,371
  • Thanked: 15 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1679 on: August 22, 2017, 06:34:46 pm »
Ek ook, maar ek huil harder as dit R1800 is. Bliksem, dis rof. Ek wil nie weet hoe maak intensiewe manne nie, varke, melkerye, voerkrale.

Ek wonder hoe hard sou die verbruiker huil as hy die werklike koste van voedselproduksie moes betaal.

Hoeveel bokke kan van daai Whiskey drink

ps hoe proe bokvleis  :biggrin:

gee hulle horny goat weed hoor dit werk  :imaposer:
« Last Edit: August 22, 2017, 06:36:18 pm by Draad »
Sies jou VARK !!