Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Down on the farm with the Bushlander  (Read 248653 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Online ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 30,672
  • Thanked: 645 times
    • dustriders.co.za
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1680 on: August 22, 2017, 06:38:25 pm »
ps hoe proe bokvleis

Draad die eerste keer wat ek boerbok vleis geeet het was dit so n rolrib lieslap besigheid lekker crispy aan die buitekant.
Het behoorlik n vark van my gemaak die dag. Gelukkig het die mense by wie ek geeet het n goeie eeter waardeer. :thumleft:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,817
  • Thanked: 517 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1681 on: August 22, 2017, 06:41:36 pm »
Spuit 'n bok so 3ml, dus R33/bok

Bokvleis is baie lekker, minder vet as skaap of lam, ryk aan yster, naas volstruis en wildsvleis het dit die laagste kolestrol.  Hy het 'n effe growwer tekstuur as skaapvleis. Ou ramme ruik effe bok. Beste slag ouderdom is jonger as so 9 maande.
"Die held is versigtig vr die gevaar en dapper daarin; die lafaard is dapper vr die gevaar en versigtig daarin."

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,817
  • Thanked: 517 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1682 on: August 22, 2017, 06:50:36 pm »
Hoe lyk di vir jou Draad?

"Die held is versigtig vr die gevaar en dapper daarin; die lafaard is dapper vr die gevaar en versigtig daarin."

CJ Langenhoven
 

Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,322
  • Thanked: 175 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1683 on: August 22, 2017, 07:50:31 pm »
Ek ook, maar ek huil harder as dit R1800 is. Bliksem, dis rof. Ek wil nie weet hoe maak intensiewe manne nie, varke, melkerye, voerkrale.

Ek wonder hoe hard sou die verbruiker huil as hy die werklike koste van voedselproduksie moes betaal.
Is waar Johan. Almal besef nie regtig wat daai chop op sy bord kos nie.

Sent from my ALE-L21 using Tapatalk

2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C - 2020 RnineT Pure
2012 TW200
My eertse foutjie KTM RC8 en toe nog n 525 ook
Project Bikes - 2003 Yamaha 350 Banshee SE - 2006 Yamaha 200 Blaster SE - TW200
As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet(en ek weet nog steeds nie wat ek doen)
 

Offline Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 3,271
  • Thanked: 532 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1684 on: August 22, 2017, 08:05:27 pm »
Dors, ek gaan dit nog by jou kom eet! :thumleft:
Dakar 650
SR 500
 

Offline Serf

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 977
  • Thanked: 49 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1685 on: August 22, 2017, 08:42:21 pm »
Spuit 'n bok so 3ml, dus R33/bok

Bokvleis is baie lekker, minder vet as skaap of lam, ryk aan yster, naas volstruis en wildsvleis het dit die laagste kolestrol.  Hy het 'n effe growwer tekstuur as skaapvleis. Ou ramme ruik effe bok. Beste slag ouderdom is jonger as so 9 maande.
As jy die bok kan deurtrek is R33 die moeite werd maar as n dier vrek dan voel dit soos geld mors. Het onlangs 2 groot speenkallers aan hartwater verloor - self n paar rand weggespuit...

Bokvleis is eintlik baie lekker. Ek het al n paar keer in Afrika bokvleis geeet en geniet dit altyd.

Sent from my SM-A510F using Tapatalk

 

Offline Tom van Brits

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1686 on: August 22, 2017, 11:41:04 pm »
Bo in Afrika het ek n keuse gehad: Bok of hoender. Boke was altyd lekker maar die pokken langbeen hoender het my die idee gegee dat hulle refugee's was wat deur die reenwound moes hardloop - deur die Congo rivier moes swem net om op my bord te land.

Oom Schalk sal kan bevestig dat in Ethiopia kry jy so n spons pannekoek (Enjeria) met 'tips' wat stukkies bok is....as jy eers daai kos gewoond kan raak crave jy later dat jy spoeg sluk vir daai suur pannekoek en stukkies bok! Hy kom nogals saam so vreemde rooi spesery ook in die bord - man mens eet soos n vark en worri iemand erken jou  :imaposer:

Dan in Afghanistan het ons 'Water buffel geeet'. Daar was nie beesvleis nie. Man daai vleis proe nes bees maar dis rof taai - en ek het swaar aan hom geeet want as jy n Waterbuffel eenkeer in daai pragtige groot blou oe gekyk het - bitter mooi diere en ek het op n toneel afgekom waar n trok n vrag Water buffels verloor het - manne dis seer om diere te sien ly.

Dan in Iraq het ons Kameel of skaap gekry. Kameel is baie lekker en ek sal hom enige tyd weer eet - die lekkerste ribbetjies. Hulle skaap het in die woestyn gewei maar vet!! Ek vra toe die eendag die Arabier hoe is dit dat die 'vetstert skaap' so mooi kondisie is maar in die woestyn van alle plekke? Toe wys die knaap my die lewe in n woestyn en ek was stom geslaan. Net onder die 'stof laag' is daar plek plek peule en plantjies wat lyk soos n boontjie saad wat ontkiem. Die skaap se asem deur sy neus blaas daardie 'spruit' oop en dan tand hy hom!

Ek het ook in Kenya gesien in Lodwar hoe n jong local seun in n boom die takke 'ry' en die peule val - dan vreet die bokke die peule!

Tenspyt ons liefde vir diere is ons mens (vernaam Suid Afrikaners) vleis eters. As jy my in die middel van die nag wakker skud en vra watter vleis ek wil he is my onmidelike andwoord: 'Kameel rib' maar naas hom virseker n jonger bok - ook rib. Die manne in Afrika slag egter nie n bok jonk nie - vergeet dit.

Johan as ek weer tuis is herinder my dat ek vir julle n foto stuur van n 'Afghanistan stoompot' - dis nou waarin ons vleis en sommer alles gekook is altyd. Ek het drie by die huis en gebruik hulle.

Groete  :thumleft:
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,817
  • Thanked: 517 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1687 on: August 23, 2017, 03:14:23 am »
Dis baie interessant Tom. Jy het al wyd geet lyk my maar waterbuffel is 'n nuutjie vir my. Bokvleis is natuurlik die rooivleis waarvan wreldwyd by verreweg die meeste van geet word.  Of dit nou prima kwaliteit is, is 'n ander storie.

Waar is die Vleismeester, hy moet kom saam gesels?
"Die held is versigtig vr die gevaar en dapper daarin; die lafaard is dapper vr die gevaar en versigtig daarin."

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,817
  • Thanked: 517 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1688 on: August 23, 2017, 03:21:54 am »


As jy die bok kan deurtrek is R33 die moeite werd maar as n dier vrek dan voel dit soos geld mors. Het onlangs 2 groot speenkallers aan hartwater verloor - self n paar rand weggespuit...

Bokvleis is eintlik baie lekker. Ek het al n paar keer in Afrika bokvleis geeet en geniet dit altyd.

[/quote]

Is so Serf, maar gelukkig is die spoelmae darem nie ernstig nie. Lammers sit mooi gewig aan, net die mae wat pla. More, oormre, dan is hulle piekfyn.  'n Bok raak nie sommer siek nie, eintlik baie maklike diere om mee te boer. Maar daai 4 S' e wat hulle met oorvertelling op Onderstepoort geleer het, geld wel: Sick Sheep Seldom Survive geld wel tot 'n mate.

Jammer oor jou speenkalwers, teen huidige pryse is dit aansienlike skade.

"Die held is versigtig vr die gevaar en dapper daarin; die lafaard is dapper vr die gevaar en versigtig daarin."

CJ Langenhoven
 

Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,322
  • Thanked: 175 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1689 on: August 23, 2017, 03:49:13 am »
Dis baie interessant Tom. Jy het al wyd geet lyk my maar waterbuffel is 'n nuutjie vir my. Bokvleis is natuurlik die rooivleis waarvan wreldwyd by verreweg die meeste van geet word.  Of dit nou prima kwaliteit is, is 'n ander storie.

Waar is die Vleismeester, hy moet kom saam gesels?

 :biggrin: Kannie veel s oor ander lande en hul verskillende vleise nie, MAAR solank almal net bly vleis eet sal die bedryf nie kwyn :lol8: :thumleft:
2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C - 2020 RnineT Pure
2012 TW200
My eertse foutjie KTM RC8 en toe nog n 525 ook
Project Bikes - 2003 Yamaha 350 Banshee SE - 2006 Yamaha 200 Blaster SE - TW200
As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet(en ek weet nog steeds nie wat ek doen)
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,817
  • Thanked: 517 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1690 on: August 23, 2017, 04:08:03 am »
Hoekom slaap jy nie?
"Die held is versigtig vr die gevaar en dapper daarin; die lafaard is dapper vr die gevaar en versigtig daarin."

CJ Langenhoven
 

Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,322
  • Thanked: 175 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1691 on: August 23, 2017, 04:11:28 am »
Slaghuis vloere is te koud om op te l :lol8:

Vanoggend is weer een van daai vele vroee oggende en bleddie koud ook boonop
2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C - 2020 RnineT Pure
2012 TW200
My eertse foutjie KTM RC8 en toe nog n 525 ook
Project Bikes - 2003 Yamaha 350 Banshee SE - 2006 Yamaha 200 Blaster SE - TW200
As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet(en ek weet nog steeds nie wat ek doen)
 

Offline Draad

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 3,371
  • Thanked: 15 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1692 on: August 23, 2017, 04:46:27 am »
Nous ek self darem lus vir n bietjie bok vleis  :biggrin:
Sies jou VARK !!
 

Offline tgg

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Piaggio (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,876
  • Thanked: 88 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1693 on: August 25, 2017, 08:31:20 pm »
hou jy naweek, dis stil hier.

Hier is droogte nou moer ernstig

                                        VREDENDAL
04
29
15%
4mm reen vir julie, laaste , augustus dink ek staan op 5mm
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,817
  • Thanked: 517 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1694 on: August 25, 2017, 08:37:04 pm »
Wat praat jy Trevor. Ons probeer voerskenkings en vervoer rel vir manne in Aberdeen distrik. Een ou daar 1000 skaaplammers verloor as gevolg van die droogte.  Weet nie wanneer di droogte gaan breek nie maar dis lelik.


"Die held is versigtig vr die gevaar en dapper daarin; die lafaard is dapper vr die gevaar en versigtig daarin."

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,817
  • Thanked: 517 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1695 on: August 25, 2017, 08:40:39 pm »
Wat s julle van my kampplekkie agter oppie bakkie by die lughawe. Bliksem, ek weet nie hoe woon mense so langs die snelweg nie. Ek kon glad nie slaap nie.

"Die held is versigtig vr die gevaar en dapper daarin; die lafaard is dapper vr die gevaar en versigtig daarin."

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,817
  • Thanked: 517 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1696 on: August 25, 2017, 08:44:13 pm »
Woensdag 13h00 hier weggetrek Johannesburg lughawe toe, 16h00 gistermiddag, 1700km verder, toe is ek terug oppie plaas, stertvere effe kromgesit maar darem weer in die beskawing. 

Gelukkig ry ek nie anderkant toe nie.

"Die held is versigtig vr die gevaar en dapper daarin; die lafaard is dapper vr die gevaar en versigtig daarin."

CJ Langenhoven
 

Offline tgg

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Piaggio (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,876
  • Thanked: 88 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1697 on: August 25, 2017, 09:30:04 pm »
vat jy darem n skiet ding saam as jy daar slaap, ek gee nie om vir rof slaap nie, jy moet net n week voor jy gaan heel aand musiek luister van karre wat op n hiway ry.

Glo my op die plaas hou stilte my wakker, daar raas goed erg
 

Offline TrailBlazer

  • www.a-cut-above.co.za (Laser cutting & Engraving Services)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,844
  • Thanked: 110 times
    • A-Cut-Above
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1698 on: August 25, 2017, 09:30:27 pm »
Jy kon 'n baie meer gemaklike bed hier by ons gebruik het, met 'n stort en kos, en voor 'n lekker warm kaggel ontspan het...
There are old riders, and bold riders, but no old, bold riders.

Do not ride faster than your guardian angel can fly!

Take only pictures. leave only footprints
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,817
  • Thanked: 517 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1699 on: August 25, 2017, 09:35:21 pm »
Jy kon 'n baie meer gemaklike bed hier by ons gebruik het, met 'n stort en kos, en voor 'n lekker warm kaggel ontspan het...
Dankie TB, ek moes daar kamp saam die bokke, ons het vroeg gelaai. Glo my, ek sou veel eerder julle uitnodiging aanvaar het.

"Die held is versigtig vr die gevaar en dapper daarin; die lafaard is dapper vr die gevaar en versigtig daarin."

CJ Langenhoven