Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Down on the farm with the Bushlander  (Read 248829 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,817
  • Thanked: 517 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1700 on: August 25, 2017, 09:38:51 pm »
vat jy darem n skiet ding saam as jy daar slaap, ek gee nie om vir rof slaap nie, jy moet net n week voor jy gaan heel aand musiek luister van karre wat op n hiway ry.

Glo my op die plaas hou stilte my wakker, daar raas goed erg
Snaaks hoe mense verskil, my jongste broer en sy vrou is ook so. Hulle kan glad nie slaap as dit so stil is nie.  Vir my moet dit pikdonker en doodstil wees. So 'n wakker l nag kan darem lank raak jong.
"Die held is versigtig vr die gevaar en dapper daarin; die lafaard is dapper vr die gevaar en versigtig daarin."

CJ Langenhoven
 

Offline tgg

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Piaggio (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,876
  • Thanked: 88 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1701 on: August 25, 2017, 10:01:55 pm »
het jy a; gesien hoe verwilder ek kriekke op n plaas met n 9mm, dit was mis
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 30,682
  • Thanked: 649 times
    • dustriders.co.za
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1702 on: August 25, 2017, 11:05:53 pm »
Wat praat jy Trevor. Ons probeer voerskenkings en vervoer rel vir manne in Aberdeen distrik. Een ou daar 1000 skaaplammers verloor as gevolg van die droogte.  Weet nie wanneer di droogte gaan breek nie maar dis lelik.
Ek verstaan dit nie. SA het vanjaar die grootste mielie oes ooit. Na raming 16 000 miloen ton en diere vrek van die honger.
Maak nie sin nie?!! :eek7:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,817
  • Thanked: 517 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1703 on: August 26, 2017, 03:04:55 am »
Die saai gebiede het goeie ren gekry Chris. Maar die ekstensiewe veegebiede gaan nog steeds gebuk onder 'n erge droogte. Ek wil s suid en wes van die Oranjerivier is dit groot nood.
"Die held is versigtig vr die gevaar en dapper daarin; die lafaard is dapper vr die gevaar en versigtig daarin."

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,817
  • Thanked: 517 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1704 on: August 26, 2017, 06:58:44 am »
Krels, oral is daar groot nood en ek besef mens kan nie almal help nie, al wil mens. Ons doen wat ons kan. Maar elke bok, bees, skaap en wildsbok wat gaan l om nie weer op te staan nie,  elke boer wat deur die droogte tot poeier gemaal is, is erg. 

Dit gaan op t veel vlakke swaar in ons land, t veel mense kry swaar, t veel dorpe raak agter, t veel veld kry seer.

As julle weet van iemand wat met voer, vervoer, geld, diesel of gebede kan help, kontak di manne.  Niks is t min nie. 


« Last Edit: August 26, 2017, 07:16:20 am by Dorsland »
"Die held is versigtig vr die gevaar en dapper daarin; die lafaard is dapper vr die gevaar en versigtig daarin."

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,817
  • Thanked: 517 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1705 on: August 26, 2017, 07:16:44 am »
« Last Edit: August 26, 2017, 07:25:07 am by Dorsland »
"Die held is versigtig vr die gevaar en dapper daarin; die lafaard is dapper vr die gevaar en versigtig daarin."

CJ Langenhoven
 

Offline Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 3,272
  • Thanked: 533 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1706 on: August 26, 2017, 07:21:35 am »
Krels, oral is daar groot nood en ek besef mens kan nie almal help nie, al wil mens. Ons doen wat ons kan. Maar elke bok, bees, skaap en wildsbok wat gaan l om nie weer op te staan nie,  elke boer wat deur die droogte tot poeier gemaal is, is erg. 

Dit gaan op t veel vlakke swaar in ons land, t veel mense kry swaar, t veel dorpe raak agter, t veel veld kry seer.

As julle weet van iemand wat met voer, vervoer, geld, diesel of gebede kan help, kontak di manne.  Niks is t min nie.
Dors miskien maar weer bankbesonderhede opsit waar daar bygedra kan word om te help?
Dakar 650
SR 500
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,817
  • Thanked: 517 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1707 on: August 26, 2017, 07:25:47 am »
Ek het gou daai video reggemaak OB, kan jy nou die bankbesonderhede sien?
"Die held is versigtig vr die gevaar en dapper daarin; die lafaard is dapper vr die gevaar en versigtig daarin."

CJ Langenhoven
 

Offline Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 3,272
  • Thanked: 533 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1708 on: August 26, 2017, 07:48:21 am »
DROOGTE NOOD
FNB Rekening nr 62077456096
Tak 200406
Verwysing DROOGTE NOOD(Wilddogs)
Epos burre@twobrothers.co.za

Dors is dit reg so?
As ek mag voorstel maak, jy wil nie bietjie meer besonderhede kry na wie die fondse gaan en dan in aparte thread pos nie?
Ek is seker die ouens kan paar sente afknyp, maar dink die beursies sal makliker oop indien daar spesifieke detail by is?
Jammer as ek voorbarig is.
Dankie dat jy dit gepos het.
Dakar 650
SR 500
 

Offline tgg

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Piaggio (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,876
  • Thanked: 88 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1709 on: August 26, 2017, 07:26:35 pm »
Ek het vandag verby elandsbaai gery , die boer daar het sy skaap en bees in sy saailand ingesit, die plante vrek en is so 15cm gegroei.

Met voor daardie plaas het van n boer se skaap deur die draad gebreuk om by die bietjie groen langs die teer te kom
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,817
  • Thanked: 517 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1710 on: September 01, 2017, 05:35:05 pm »
Lekker man, lekker! Somer kom krels, saam met goeie ren vir almal, kortbroek, goef, braai, lammers, vrugtekoek, siesta oppie agter grasperk. 

https://youtu.be/75t_M_Sntsk
"Die held is versigtig vr die gevaar en dapper daarin; die lafaard is dapper vr die gevaar en versigtig daarin."

CJ Langenhoven
 

Offline Tom van Brits

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1711 on: September 01, 2017, 10:38:29 pm »
Lekker man, lekker! Somer kom krels, saam met goeie ren vir almal, kortbroek, goef, braai, lammers, vrugtekoek, siesta oppie agter grasperk. 

https://youtu.be/75t_M_Sntsk

Daai klink vir my reg Johan! Voorspoed hierdie Somer!!  :thumleft:
 

Offline SchalkL

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 3,173
  • Thanked: 71 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1712 on: September 02, 2017, 07:15:32 am »
Krels, oral is daar groot nood en ek besef mens kan nie almal help nie, al wil mens. Ons doen wat ons kan. Maar elke bok, bees, skaap en wildsbok wat gaan l om nie weer op te staan nie,  elke boer wat deur die droogte tot poeier gemaal is, is erg. 

Dit gaan op t veel vlakke swaar in ons land, t veel mense kry swaar, t veel dorpe raak agter, t veel veld kry seer.

As julle weet van iemand wat met voer, vervoer, geld, diesel of gebede kan help, kontak di manne.  Niks is t min nie.
Ek en 'n paar manne het gesels en ons sal 'n lorrie vrag tef en/of ander bale kan skenk MAAR die probleem is vervoer. As enige iemand weet van 'n vragmotor wat leeg of gratis vir ons sal ry vanaf Coligny omgewing laat my weet asb, ek sal sorg dat hy vol kom.
Life is what happens to you while you are busy making other plans
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,817
  • Thanked: 517 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1713 on: September 02, 2017, 09:14:54 am »
Baie dankie Schalk, waardeer dit baie.  Vervoer is eintlik met di tipe projekte altyd die probleem.  Die manne op Cradock wat die voer vir ons gratis ry (Wolsak) laatw eet dat die vrage noorde toe is leeg maar na die suide toe is altyd vol en daar l die hakplek.  Ek gaan 'n aparte fred skep en sien of daar nie van die vervoer Honne is wat kan help nie.  Ook hoor by Boere In Nood of hulle nie kan hand bysit nie.

Sal jy 'n 8- of 10-ton trok of link kan volmaak? Laatw eet bietjie dan kan ek sien wat kan ek rel.

Dankie weereens.
"Die held is versigtig vr die gevaar en dapper daarin; die lafaard is dapper vr die gevaar en versigtig daarin."

CJ Langenhoven
 

Offline SchalkL

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 3,173
  • Thanked: 71 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1714 on: September 02, 2017, 09:37:50 am »
Baie dankie Schalk, waardeer dit baie.  Vervoer is eintlik met di tipe projekte altyd die probleem.  Die manne op Cradock wat die voer vir ons gratis ry (Wolsak) laatw eet dat die vrage noorde toe is leeg maar na die suide toe is altyd vol en daar l die hakplek.  Ek gaan 'n aparte fred skep en sien of daar nie van die vervoer Honne is wat kan help nie.  Ook hoor by Boere In Nood of hulle nie kan hand bysit nie.

Sal jy 'n 8- of 10-ton trok of link kan volmaak? Laatw eet bietjie dan kan ek sien wat kan ek rel.

Dankie weereens.
Ek sal kan  :thumleft: (Dit sal 1,2m ronde bale wees, 220kg +_)
« Last Edit: September 02, 2017, 09:38:47 am by SchalkL »
Life is what happens to you while you are busy making other plans
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,817
  • Thanked: 517 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1715 on: September 06, 2017, 02:31:43 pm »
Ek kan eintlik niks meer hierby voeg nie  :'( :'(

"Die held is versigtig vr die gevaar en dapper daarin; die lafaard is dapper vr die gevaar en versigtig daarin."

CJ Langenhoven
 

Offline Airguitar

  • The bald and the beautiful
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XR600
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,417
  • My name is Derek.
    • Derek Herbst
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1716 on: September 09, 2017, 07:32:47 am »
Dorsland, it's been a while since I looked in on your thread.
It breaks me to see the plight of the boere in SA. It doesn't look set to get any better any time soon either. In times like these only God's grace can carry you so my prayers will take that format.
I've had to take a job in Luxembourg, which necessitated me moving to Europe. Again.  To be so far from home and see the suffering of my friends and people is hard.  I'll set up my bank account to support your foundation, which is the least I can do.

I'm glad to see you are still safe and well.
You know my heart when it comes to the farmer..
God bless and keep you.
1988 XR600R, 2014 Triumph Tiger 800XC. Volvo XC90. Yes I drive a Volvo. No, I don't care what you think.
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,817
  • Thanked: 517 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1717 on: September 09, 2017, 12:58:35 pm »
Hey Airguitar, nice to hear from you again, pity it's from so far away though. I know so many people or their kids that are leaving SA and it makes me sad each time I get the news. Our country is slowly bleeding to death.

Thanks for your prayers and thoughts. Yes, we have spoken briefly about your feelings regarding farmers and agriculture so I know your prayers come from the heart.

I hope you will be able to come home again someday, all of you good people. South Africa needs all of the good ones here to have a chance of survival.

Please stay in touch.
"Die held is versigtig vr die gevaar en dapper daarin; die lafaard is dapper vr die gevaar en versigtig daarin."

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,817
  • Thanked: 517 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1718 on: September 09, 2017, 01:04:58 pm »
And just to keep those memories fresh:

"Die held is versigtig vr die gevaar en dapper daarin; die lafaard is dapper vr die gevaar en versigtig daarin."

CJ Langenhoven
 
The following users thanked this post: big oil

Offline Airguitar

  • The bald and the beautiful
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XR600
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,417
  • My name is Derek.
    • Derek Herbst
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1719 on: September 09, 2017, 04:12:36 pm »
Hey Airguitar, nice to hear from you again, pity it's from so far away though. I know so many people or their kids that are leaving SA and it makes me sad each time I get the news. Our country is slowly bleeding to death.

Thanks for your prayers and thoughts. Yes, we have spoken briefly about your feelings regarding farmers and agriculture so I know your prayers come from the heart.

I hope you will be able to come home again someday, all of you good people. South Africa needs all of the good ones here to have a chance of survival.

Please stay in touch.

I left this time VERY reluctantly.. I hate to see SA "Bleeding to death" as you so accurately put it.. I fully intend to retire there.. somewhere in the bush, far from cities and people with agendas and hangups..
I'll stay tuned in for sure..
1988 XR600R, 2014 Triumph Tiger 800XC. Volvo XC90. Yes I drive a Volvo. No, I don't care what you think.