Reen gaaf hier by my. Soveel so dat ek n pannekoekskimp gegooi het. Het n rukkie terug daai mengmasjien hoor loop

Nie geweet mens kan Babala saai voor lusern nie?
Altyd net gedog dis n aargewas soos hawer,koring,gars en korog wat hy wil hê.
DB if you do not follow my afr please say so. Sometimes i am just too damn lazy to think and type in ingrish.
