Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Down on the farm with the Bushlander  (Read 200874 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,037
  • Thanked: 268 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2680 on: November 02, 2018, 12:57:16 pm »
Nee man Dorsland, jy is reg om so liries te raak oor diere, ek ken mense wat so raak oor hulle kinders.

Jy sien, baie wysheid hier oppie forum.  Siende ons nie kjenners het nie, moet ek noodgedwonge aandag aan my diere gee.   O0 :deal:
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,037
  • Thanked: 268 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2681 on: November 02, 2018, 01:00:27 pm »
Nie een boerbok op daai GWK sign agter die afslaer?

Mooi brebors ramme. :drif:
Hoe lank loop hulle op hul eie om aan jou plaas gewoond te raak voor hulle ooie toe gaan?

Chris ek gaan hulle so 'n week of wat gee om hulle voete te vind en dat ek en hulle mekaar kan leer ken. Daarna gaan ek hulle elkeen met hulle span ooie indeel en hier nader aan die huis laat loop voordat hulle buiteveld toe gaan.  Tenminste het ek daarem 'n aanteel uit hulle gekry indien iets wel sou skeefloop.  Maar ek glo darem 'n rooikat of 'n jakkals sal hare op sy tande moet h om hulle te kan baasraak.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,037
  • Thanked: 268 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2682 on: November 02, 2018, 01:03:59 pm »
Ek is BAIE bly om te sien jy koop nuwe bloed want 'n man wat land uit wil waai sal nie nou sulke diere koop nie.

Dorsie is hier om te BOER.  :thumleft:

Woody, ek het vrede gemaak, ek knyp my o toe, ek gee aandag aan dit waarvoor ek lief is en ek bou 'n moerse muur teen soveel van die sleg as wat ek kan. Wat voorl weet ek nie.  Ek lewe vir vandag en dalk more maar verder BOER ek voluit.  Di ramme het my sommer weer lekker lus vir my bokke gemaak.  Ek meot erken ek het my stoetery effe begin afskeep met die emigrasieplanne.

En jy en ChrisL en julle wurms kan kom eet, daai ramme gaan genoeg vleis teel vir julle almal.  :peepwall: :ricky:
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Tampan

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Northern Cape
  • Posts: 714
  • Thanked: 57 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2683 on: November 02, 2018, 01:19:17 pm »
Ek bly daai kwat werk so lekker, Johan en geluk met daai vier manne, hulle lyk sommer lus vir die besigheid.
 

Offline Tampan

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Northern Cape
  • Posts: 714
  • Thanked: 57 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2684 on: November 02, 2018, 01:21:28 pm »
En jy en ChrisL en julle wurms kan kom eet, daai ramme gaan genoeg vleis teel vir julle almal.  :peepwall: :ricky:

Raak seker weer tyd vir die tweede Dorsland Trek ...  :peepwall:
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,275
  • Thanked: 369 times
    • dustriders.co.za
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2685 on: November 02, 2018, 01:24:02 pm »
Het jy ook 'n WURM Chris ?.. seker 'n MANS DING daai wurm.  :laughing4:
Nee maar ek eet drie maal per dag en tussenin :deal: ;)

Klink soos die vrou wat in die hof getuig tydens haar egskeiding toe die landros vra hoeveel drink haar man, toe s sy deur die week sowel as naweke!! :lol8: :lol8:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,292
  • Thanked: 135 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2686 on: November 02, 2018, 01:29:05 pm »
En jy en ChrisL en julle wurms kan kom eet, daai ramme gaan genoeg vleis teel vir julle almal.  :peepwall: :ricky:

Raak seker weer tyd vir die tweede Dorsland Trek ...  :peepwall:

Ons wag in spanning.  :thumleft:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,037
  • Thanked: 268 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2687 on: November 02, 2018, 01:29:24 pm »
Ek bly daai kwat werk so lekker, Johan en geluk met daai vier manne, hulle lyk sommer lus vir die besigheid.

Dankie Tampan, ek sit gisteraand bietjie daar in die kraal en bekyk hulle so.  Iemand wat nog nie die verskil tussen 'n Boerbok en 'n, um, kom ek wees sosiaal aanvaarbaar en noem hulle lokasiebokke  >:D O0 ken nie moet maar liewers sy smoel hou.  Hulle is waaragtig 'n trotse veredelde klompie knape.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Andre E

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,265
  • Thanked: 19 times
  • McDonalds Accommodation, Queenstown
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2688 on: November 02, 2018, 01:31:00 pm »
Ek bly daai kwat werk so lekker, Johan en geluk met daai vier manne, hulle lyk sommer lus vir die besigheid.

Dankie Tampan, ek sit gisteraand bietjie daar in die kraal en bekyk hulle so.  Iemand wat nog nie die verskil tussen 'n Boerbok en 'n, um, kom ek wees sosiaal aanvaarbaar en noem hulle lokasiebokke  >:D O0 ken nie moet maar liewers sy smoel hou.  Hulle is waaragtig 'n trotse veredelde klompie knape.
Ek vermoed die korrekte term is Savannah bokke....

Sent from my SM-G570F using Tapatalk

Don't be kak, be lekker.
What is this life, if full of care,
we have no time to stand and stare.
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,037
  • Thanked: 268 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2689 on: November 02, 2018, 01:31:04 pm »

Raak seker weer tyd vir die tweede Dorsland Trek ...  :peepwall:


Ons wag in spanning.  :thumleft:

Nou die oggend toe ek daar by ons braaiplekkie verbyry toe dink ek nogal ek moet rel.  Voor dit weer so vrek warm raak. Hoe lyk julle planne vir die res van die jaar? Sal ek kyk wanneer is 'n oop naweek?
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,037
  • Thanked: 268 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2690 on: November 02, 2018, 01:33:00 pm »
Ek vermoed die korrekte term is Savannah bokke....

Sent from my SM-G570F using Tapatalk

Nee dis nie Savanna bokke nie.  As ek hulle hulle regte naam gee dan gaan hulle probeer om my ook 3 jaar tronkstraf op te l.  En dan is dit 'n heen en weer geskietery en die polieste gaan seerkry en bloei en my voorstoep taai maak en my gemoedstoestand word deurmekaar gekrap.  Neewat, ek noem hulle eerder lokasiebokke  ;) :lol8:
« Last Edit: November 02, 2018, 01:33:51 pm by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,275
  • Thanked: 369 times
    • dustriders.co.za
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2691 on: November 02, 2018, 01:38:58 pm »
Ek bly daai kwat werk so lekker, Johan en geluk met daai vier manne, hulle lyk sommer lus vir die besigheid.

Dankie Tampan, ek sit gisteraand bietjie daar in die kraal en bekyk hulle so.  Iemand wat nog nie die verskil tussen 'n Boerbok en 'n, um, kom ek wees sosiaal aanvaarbaar en noem hulle lokasiebokke  >:D O0 ken nie moet maar liewers sy smoel hou.  Hulle is waaragtig 'n trotse veredelde klompie knape.
Dors hoe raak daai lokasiebokke van nature soos planke en hul aanteel ook?
Van inteling?
OK en permanent plstiek sakke vreet. >:(
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,037
  • Thanked: 268 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2692 on: November 02, 2018, 01:51:26 pm »
Dis maar die ou storie van swak genetika, inteling soos jy tereg opmerk, verwaarlosing, geen dieregesondheidsplan, geen byvoeding, oorbeweiding, diere wat teen 10h00 soggens nog op kraal staan en dan weer 15h00 teruggejaag word, heel naweek op kraal in modder en gemors staan.  Daarom lag ek as ek hoor mense praat van opkomende "boere".  Boer is g'n manlike en vroulike diere saam in 'n toegespande stuk veld sit en hoop jy gaan oor 'n paar maande skatryk raak nie.

Hier net buite Middelburg is daar van die plase wat aan sulke mense gegee is.  Voorverlede jaar het die beeste daar meer op die skouer van die pad gewei as op die plaas omdat daar bloot geen weiding was nie.  Die suipkrip daar teen die N9 was ook stukkend en het in 'n poel water gestaan.  Dis di poel morswater wat die beeste van moes gesuip het.  Toe vrek daar 'n klomp, weet nie wat van die res geword het nie.  Verlede jaar toe koop die regering mos vir hulle nuwe beeste om die vrekkes mee te vervang.  (Dis mos boerdery ANC styl). 

My hart het gebreek toe ek die mooi nuwe Bonsmara bulle daar langs die N9 sien staan, moedeloos verby omdat daar nie weiding is nie.  Hulle voorland is ook maar honger, droogte, verwaarlosing en uiteindelik vrekte.  En rens het 'n boer wat lief is vir sy vee en moeite en werk gemaak het om mooi diere te teel die arme bul aan 'n klomp vreksels verkoop wat nie eens 'n kruiwa kan versorg nie.

Ek moet my muur hor bou.
« Last Edit: November 02, 2018, 01:53:52 pm by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Online Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 2,826
  • Thanked: 373 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2693 on: November 02, 2018, 03:32:01 pm »
Ek vermoed die korrekte term is Savannah bokke....

Sent from my SM-G570F using Tapatalk

Nee dis nie Savanna bokke nie.  As ek hulle hulle regte naam gee dan gaan hulle probeer om my ook 3 jaar tronkstraf op te l.  En dan is dit 'n heen en weer geskietery en die polieste gaan seerkry en bloei en my voorstoep taai maak en my gemoedstoestand word deurmekaar gekrap.  Neewat, ek noem hulle eerder lokasiebokke  ;) :lol8:
Jy moet maar sorg dat ons daar is vir Dorsland besh as die pote kom, ek dink hulle piepie hulle broeke nat. :imaposer:
Dakar 650
KLR650
 

Online Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 2,826
  • Thanked: 373 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2694 on: November 02, 2018, 03:33:51 pm »
En jy en ChrisL en julle wurms kan kom eet, daai ramme gaan genoeg vleis teel vir julle almal.  :peepwall: :ricky:

Raak seker weer tyd vir die tweede Dorsland Trek ...  :peepwall:
Sit my naam op, daar is kans dat ek binnekort n Vrydag sal kan afkry!
Dakar 650
KLR650
 

Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,939
  • Thanked: 92 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2695 on: November 02, 2018, 11:14:16 pm »
Wel..... al wat ek nou weer is dat mens wel in 6 ure Graaff Reinet toe KAN ry.....as dit moet

Netjies paar meneerramme daai. Hoop hulle spyker al die ooie raak

Sent from my ALE-L21 using Tapatalk


2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C
2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike

As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet
 

Offline Biesie

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,373
  • Thanked: 1 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2696 on: November 03, 2018, 07:06:11 am »
Johan vertel so bietjie van wat jy wil uitteel (?). Ek vind dit altyd moer interesant. Hoeveel generasies om bv se n swak kenmerk uit te teel?

Hoe weet n ou die nuwe ram het nie n swak geen erens wat nou weer alles opdonder nie? Is daar ook goed soos kort been dit ens?

Skuus ek vra dalk nou geheime wat jy nie wil deel nie.
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,037
  • Thanked: 268 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2697 on: November 03, 2018, 07:08:41 am »
En jy en ChrisL en julle wurms kan kom eet, daai ramme gaan genoeg vleis teel vir julle almal.  :peepwall: :ricky:

Raak seker weer tyd vir die tweede Dorsland Trek ...  :peepwall:
Sit my naam op, daar is kans dat ek binnekort n Vrydag sal kan afkry!

Ek sal n tweede Dorsland Trek fred oopmaak as ek dit beplan OB. Moenie bekommerd wees nie, jou naam sal beslis op wees.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,037
  • Thanked: 268 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2698 on: November 03, 2018, 07:11:08 am »
Wel..... al wat ek nou weer is dat mens wel in 6 ure Graaff Reinet toe KAN ry.....as dit moet

Netjies paar meneerramme daai. Hoop hulle spyker al die ooie raak

Sent from my ALE-L21 using Tapatalk

Nee man, dis gn resies nie. Jy moet uitgerus hier aankom en nog meer uitgerus huistoe ry.

Ek sien gister die ramme neem n gesonde belang in die ooie in die nabyheid. Ek glo hulle teelballe is dus in die regte plek
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,037
  • Thanked: 268 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2699 on: November 03, 2018, 07:31:44 am »
Johan vertel so bietjie van wat jy wil uitteel (?). Ek vind dit altyd moer interesant. Hoeveel generasies om bv se n swak kenmerk uit te teel?

Hoe weet n ou die nuwe ram het nie n swak geen erens wat nou weer alles opdonder nie? Is daar ook goed soos kort been dit ens?

Skuus ek vra dalk nou geheime wat jy nie wil deel nie.
My emigreer fred was maar die gevolg van n lang tydperk waarin ons besin en bespreek het oor die moontlikheid om weg te gaan Biesie. In daardie tyd het ek, tot my skaamte, my stoetery afgeskeep. Nie verwaarloos nie, net afgeskeep. In daardie tyd het n paar minder gewenste eienskappe soos n growwer haarkleed, effens smaller bouvorm en stadiger groeitempo beginne kop uitsteek. Dis hoofsaaklik di foutjies wat ek wil regstel. Mens sal hulle nie almal met een slag kan omkeer nie en hulle is ook nie by al my stoetdiere teenwoordig nie. Ek selekteer dan n spesifieke ram wat die gewensde eienskappe het wat n uitgesoekde trop ooie se gebreke aanvul of regstel oor verloop van tyd. Dit is maar selektiewe teelbeleid, maw, mens wil die goeie eienskappe vermeerder en die swak eienskappe verminder of heel van ontslae raak. Dit neem tyd, geduld en n oog vir n dier.

Dit van die swak geen in n ram is interessant omdat dit is waar baie mense die fout maak. Baie produsente kan uitskieter spogdiere teel. Maar die uitskieters het dikwels - nie altyd nie, maar dikwels - sulke swak genes, juis omdat die bloedlyn nie met verloop van tyd skoon geteel is nie. Stoetteling neem baie jare om dit reg te kry. Mens kan dalk n op die oog af mooi dier koop, net om agter te kom dat hy teel kleurkolle, of is onvrugbaar, of teel swak konformasie in sy nageslag. Daarom is dit belangrik om bloedlyne, nie individuele diere, te teel en aan te koop. Ook om die bedryf te ken, wie is skelm, wie is betroubaar, wie se teeldoelwitte is naby aan mens se eie doelwitte.

Ek onthou ek lees so n klompie jaar terug in Landbouweekblad van n ou daar in Vryburg distrik waaroor hulle skryf (sommer op die voorblad gewees): Top Bonsmarastoetery in 3 jaar gevestig of iets dergliks. Geneties gesproke is dit amper onmoontlik om dit te doen. Nietemin, met die lees van die artikel blyk dit toe die top boer is toe in die konstruksiebedryf en het hy toe iemand se bestaande Bonsmarastoet in totaliteit oorgekoop en uitgebrei. Moerse veilingslokaal op die plaas gebou, als baie blink en grnd. Nou hoor mens niks meer van hom af nie.

Ek het dit al male sonder tal gesien. Mense klim vir die kamstige geld en die blink in die stoetbedryf in, net om druipstert oor n paar jaar weer te verdwyn. Die top stoeterye is oor bitter baie jare opgebou, dit gebeur nie oornag nie.  My groot hartseer is dat ek nie werklik die volle potensiaal van my stoet sal kan geniet nie. En ek het nie n erfgenaam nie

Ek wonder dikwels wat van my lewenswerk sal word as ek eendag die houtpajamas aantrek. Ja, dis wreld se goed maar dis my lewenspassie wat hier staan.
« Last Edit: November 03, 2018, 10:12:56 am by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 
The following users thanked this post: Biesie