Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Down on the farm with the Bushlander  (Read 199892 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,027
  • Thanked: 268 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2700 on: November 03, 2018, 07:46:16 am »
En terloops, die meneer tussen daai menere kom van Mannetjie Lotter, Doornpoort Genetics op Willowmore. Die trok wat jy nou die dag gesien het.

Ek neem later n paar fotos van hom alleen. Dis n indrukwekkende bokram daai.
« Last Edit: November 03, 2018, 07:46:39 am by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 
The following users thanked this post: Biesie

Offline Poenabul

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2701 on: November 03, 2018, 08:48:22 am »
Shhit Dorsland, wou net se ek is nou eers 62 en nog nie oud genoeg om nie aan geneem te word nie, dit is hartseer maar baie waar, die kennis en jare ondervinding moet oor gedra word en terwyl ek so lees vra ek myself waar gaan "opkomende boere[" jou tipe kennis vandaan kry en indien wel gaan hulle dit toepas, ek wat nou vir vir bykans 35 jaar in die industrie werk kan sien hoe die "skills" van die nuwe MENSE net eenvoudig nie daar is nie. Genoeg negatief, baie bly die verkoop ding is uit jou kop uit en ek glo met hom wat positief is sal dit goed gaan. ek lees baie lekker saam
Don't judge a fish by its ability to climb a tree........
 

Offline Herklaas

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Triumph (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,323
  • Thanked: 53 times
  • Do it, you only live twice.
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2702 on: November 03, 2018, 09:11:23 am »
Wel..... al wat ek nou weer is dat mens wel in 6 ure Graaff Reinet toe KAN ry.....as dit moet

Netjies paar meneerramme daai. Hoop hulle spyker al die ooie raak

Sent from my ALE-L21 using Tapatalk

 :sip: Sit my op vir die Besh, ek sal saam met Vaalbaas ry om te help om die spanners te dra vir sy bike.
Yamaha 50, Yamaha 400, 2 x Yamaha DR 350 LC, Honda CBX 550 F2, Honda TransAlp 650, Triumph Tiger 800 Xc,
Now 2015 Triumph Tiger 800 Xcx.and.. my favorite... 1996 Yamaha Tenere 660 5 valve single.
 

Offline Tampan

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Northern Cape
  • Posts: 714
  • Thanked: 57 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2703 on: November 03, 2018, 09:15:33 am »
Dorsland, jou mening oor die stoet bedryf is baie waar. Ek ken glad nie die Boerbok bedryf nie, maar ek het al vergeet hoeveel keer ek my vasgeloop het met mooi en duur Dorper ramme wat ek op stoetveilings gekoop het. Na vier maande op die veld is daar niks oor nie en sukkel mens om die "uitstekende" ram tussen die ooie raak te sien.

Ek het in 2012, 120 dragtige Dorper ooie gekoop. Hulle was so mooi soos wat jy kan kry en het ook van een of ander top stoetteler af gekom. Hulle het so mooi gebly en die meeste van hulle lammers was net so mooi soos die ooie. Al probleem was dat ek selde meer as 75% lampersentasie uit hulle kon kry. In hierdie geval het mooi en vrugbaarheid blykbaar nie saam geloop nie.
 

Offline Skaiidawg

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2704 on: November 03, 2018, 09:28:16 am »
Die top stoeterye is oor bitter baie jare opgebou, dit gebeur nie oornag nie.  My groot hartseer is dat ek nie werklik die volle potensiaal van my stoet sal kan geniet nie. En ek het nie n erfgenaam nie

Ek wonder dikwels wat van my lewenswerk sal word as ek eendag die houtpajamas aantrek. Ja, dis wreld se goed maar dis my lewenspassie wat hier staan.

Haai wag stop....hoe dan nou Pa Johan....ek dag ons het hierdie ding laas week bespreek en nou net om te hoor op 'n bike forum ek is nie in die testament nie.....bliksem dis 'n lae hou Pa.......... :peepwall: :imaposer:
Courtesy from Grizz: In this day and age religion is often frowned upon, but I have met some of the most amazing people from various religions over time.
From Buddhists to Sikhs, through Muslims and Christians and everything in between, there are many good people out there and if you do not allow yourself to be swayed by petulant religious opinion, the world is an awesome place with the odd idiot in between trying to make it rubbish for others.
 

Offline Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 2,818
  • Thanked: 371 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2705 on: November 03, 2018, 10:53:44 am »
Die top stoeterye is oor bitter baie jare opgebou, dit gebeur nie oornag nie.  My groot hartseer is dat ek nie werklik die volle potensiaal van my stoet sal kan geniet nie. En ek het nie n erfgenaam nie

Ek wonder dikwels wat van my lewenswerk sal word as ek eendag die houtpajamas aantrek. Ja, dis wreld se goed maar dis my lewenspassie wat hier staan.

Haai wag stop....hoe dan nou Pa Johan....ek dag ons het hierdie ding laas week bespreek en nou net om te hoor op 'n bike forum ek is nie in die testament nie.....bliksem dis 'n lae hou Pa.......... :peepwall: :imaposer:
Luister kleinboet, ek het jou lankal uitgewerk!
Moet nou nie familie politiek maak nie. :peepwall: :pot: :imaposer:
Dakar 650
KLR650
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,027
  • Thanked: 268 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2706 on: November 03, 2018, 11:05:30 am »
 :imaposer: :imaposer:  Hoor hier, as hulle my en my vrou eers ingespit het, dan kan julle klomp aasvols kom armdruk vir die plaas.  Sterkste (of skelmste of ou met die duurste prokurower) wen.  Wie ookal wat kry, sorg net mooi vir my bokke en moenie die wild totaal uitskiet nie.  En hou tog die gras in die plaas begrafplasie gesny en die hek en heining netjies  :biggrin:  Verder as dit het ek geen raad nie. 

O, en maak seker die suipkrippe is altyd skoon.

Waar ek gaan, het ek groot vrede, dit ren mildelik, die jakkalse en rooikatte gedra hulle, die veld groei dwarsdeur die jaar, ek het genoeg gravitasiewater uit die berg vir 'n mooi fyntuin, groentetuin met groot soet waatlemoene, 'n Lombardiepopulierlaning wat in die herfs so heldergeel langs my inry pad staan, die ooie lam meerlinge en maak hulle self groot, sonder verliese.  Meeste dae sit ek oppie stoep en drink tee terwyl ek laatmiddag geniet hoe die donderwolke doer agter die berg beginne opbou, weerlig blits so nou en dan deur hulle.  Ek peusel lekker aan 'n bak vol sulke dro flenters beesbiltong en na elke maaltyd is daar draairoomys (met 'n ekstra draaisel) vir poeding.  Ek hoor hulle praat van die Hemel.   :biggrin:

Hy wat erf kan maar met die droogte, die stof, grondbelasting, Waterwese en 'n paar ander dinge kom sukkel.
« Last Edit: November 03, 2018, 11:24:44 am by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,027
  • Thanked: 268 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2707 on: November 03, 2018, 11:28:29 am »


Haai wag stop....hoe dan nou Pa Johan....ek dag ons het hierdie ding laas week bespreek en nou net om te hoor op 'n bike forum ek is nie in die testament nie.....bliksem dis 'n lae hou Pa.......... :peepwall: :imaposer:

 Jy't nie mooi geluister nie my ou seun.  Jy sal onthou ek het ges dat as gevolg van jou landuit agter daai verleidelike vroulike kameeljoggies van die woestyn, ek jou onterf het.  Jy erf slegs my bontgestreepde swemhandoek as hooftooisel vir Arabi se sandwaaisels.  :imaposer: :imaposer:

O ja, en my ou Scott Racing "goggles" vir stof innie o.
« Last Edit: November 03, 2018, 11:29:49 am by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,027
  • Thanked: 268 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2708 on: November 03, 2018, 12:17:29 pm »
Dorsland, jou mening oor die stoet bedryf is baie waar. Ek ken glad nie die Boerbok bedryf nie, maar ek het al vergeet hoeveel keer ek my vasgeloop het met mooi en duur Dorper ramme wat ek op stoetveilings gekoop het. Na vier maande op die veld is daar niks oor nie en sukkel mens om die "uitstekende" ram tussen die ooie raak te sien.

Ek het in 2012, 120 dragtige Dorper ooie gekoop. Hulle was so mooi soos wat jy kan kry en het ook van een of ander top stoetteler af gekom. Hulle het so mooi gebly en die meeste van hulle lammers was net so mooi soos die ooie. Al probleem was dat ek selde meer as 75% lampersentasie uit hulle kon kry. In hierdie geval het mooi en vrugbaarheid blykbaar nie saam geloop nie.

Sonder om nou genootskappolitiek hier in te sleep, ek het nie eintlik ooghare vir die genootskap nie.  Daar is 2 stelle rels. Ek los dit maar daar.  Maar om aan te sluit by jou vertelling Tampan, kyk bietjie di 2 fotos van presies dieselfde ram wat ek by 'n welbekende teler op die Kuruman bokveiling so 'n hele klompie jare terug gekoop het.  Die "na" foto het ek uiteindelik daai bokram aan my werkers gegee as slagbok. Om te s ek was redelik de moer in daaroor gewees is om dit eintlik sagkuns te stel.  Ek het myself belowe ek sal nie weer so gevang word nie.

Ek streef altyd funksioneel doeltreffende diere in my teelbeleid na.  My diere is nie op die oog af spogdiere nie, maar hulle prestasie in terme van vrugbaarhied, gehardheid, moedereienskappe en lae insette maak hulle "werksdiere" vir 'n boer.

Kyk bietjie hier, moeilik om te glo maar ja, dis dieselfde dier:

« Last Edit: November 03, 2018, 12:18:26 pm by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline JMOL

  • The Mayor of Mopani
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,118
  • Thanked: 26 times
  • East London
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2709 on: November 03, 2018, 12:35:25 pm »
Die bok hierbo is van Hero na Zero  ::)

Sterkte met die nuwe manne daar op die werf - glo hul sal voortplant.
Life is hard - even harder if you are stupid.
 

Offline TrailBlazer

  • www.a-cut-above.co.za
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,675
  • Thanked: 53 times
    • A-Cut-Above
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2710 on: November 03, 2018, 01:21:34 pm »
Ongeag van hoe lekker dit is om te spyker, ek vermoed ek sou ook so uitgeteer gelyk het as ek heeldag, aldag my lewe moes wegteel  >:D

Daai arme bokman kort bietjie blaaskans... hy't tyd nodig om bietjie lood in sy potlood te kan sit sodat hy nog 'n spul briewe kan skryf. Hy lyk nie ongeletterd nie, hy ly net aan "writer's cramp".
There are old riders, and bold riders, but no old, bold riders.

Do not ride faster than your guardian angel can fly!

Take only pictures. leave only footprints
 

Offline weskusklong

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,276
  • Thanked: 9 times
  • Happiness comes from inside.
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2711 on: November 03, 2018, 01:30:09 pm »
Ek het ook soos daai boonste een gelyk toe ek getroud is :imaposer:
 

Online Bie

  • Local Mods
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: NER-A-CAR
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 3,167
  • Thanked: 485 times
  • Winners never quit, Quitters never win.
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2712 on: November 03, 2018, 01:44:59 pm »
As jy self jou girls kies kan dit nog werk, maar as hulle vir jou gekies word en jy moet net spyker, mooi, lelik, dik, maer, dan verander die prentjie effens.
Kom ons maak 'n stoffie.
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,258
  • Thanked: 368 times
    • dustriders.co.za
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2713 on: November 03, 2018, 01:48:57 pm »
As jy self jou girls kies kan dit nog werk, maar as hulle vir jou gekies word en jy moet net spyker, mooi, lelik, dik, maer, dan verander die prentjie effens.
ek dink hy maak maar o toe en hoop die seisoen kom(scuse the pun) ;) verby :lol8:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,027
  • Thanked: 268 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2714 on: November 03, 2018, 07:22:12 pm »
Daai is as gevolg van stal gevoerde diere wat as funksioneel doeltreffende teel materiaal afgesmeer word. Goed l by die hekke en wag vir Pronutro.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Tom van Brits

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2715 on: November 03, 2018, 07:27:51 pm »

Raak seker weer tyd vir die tweede Dorsland Trek ...  :peepwall:


Ons wag in spanning.  :thumleft:

Ek is gereed  ???  :laughing4:  :thumleft:

Nou die oggend toe ek daar by ons braaiplekkie verbyry toe dink ek nogal ek moet rel.  Voor dit weer so vrek warm raak. Hoe lyk julle planne vir die res van die jaar? Sal ek kyk wanneer is 'n oop naweek?
 

Offline Poenabul

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2716 on: November 04, 2018, 09:51:32 am »
Daai is as gevolg van stal gevoerde diere wat as funksioneel doeltreffende teel materiaal afgesmeer word. Goed l by die hekke en wag vir Pronutro.
Ek hoop almal is genooi, kan n groot affere word
Don't judge a fish by its ability to climb a tree........
 

Offline TrailBlazer

  • www.a-cut-above.co.za
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,675
  • Thanked: 53 times
    • A-Cut-Above
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2717 on: November 04, 2018, 11:05:35 am »
Baie mooi... :thumleft:

ek sal nie vra om hulle te braai nie want met daai eiers sal hulle vleis seker erg stink.  :laughing4:

Woody... ek dink nou net... om Dors te vra vir 'n ribbetjie is soos om vir Runner te vra vir discount  >:D  :peepwall:  :pot:
There are old riders, and bold riders, but no old, bold riders.

Do not ride faster than your guardian angel can fly!

Take only pictures. leave only footprints
 
The following users thanked this post: woody1

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,027
  • Thanked: 268 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2718 on: November 04, 2018, 05:16:12 pm »
Darem vloek ek julle nie soos Runner nie
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,027
  • Thanked: 268 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2719 on: November 29, 2018, 04:09:01 pm »
Die ster van di fred se saal lyk nou al 'n geruime tyd effe gehawend, ek hou nie daarvan dat my dinge stuk vir stuk tot niet gaan nie.  As 'n skroefie uitval, dan vervang ek hom, as 'n lens gekraak is, dan word hy heel gemaak of vervang.  Nouja, verlede week was ek daar op George vir die quad reparasie en 'n groot diens op die Bushlander.
 Die dag voor ek moet terugkom plaas toe, stuur @ChrisL vir my 'n Whatsapp met die blink plan dat ek @Kobus Myburgh moet kontak, hy ken iemand wat saals oortrek.  Ek maak toe so en dis die uiteinde van die saak.

Ek is bitter beindruk deur die vlak van diens, die prys, die kwaliteit van die vakmanskap en die spoed waarteen dit gedoen is.  Baie dankie Kobus en jou diensverskaffer (dink dis Fanie as ek reg onthou?)

So het hy gelyk (eintlik al redelik erger, di foto is al 'n ruk terug geneem):

Bushlander saal 2 by Dors lander, on Flickr

Bushlander saal by Dors lander, on Flickr

En na Kobus en Fanie hulle wonderwerk verrig het, lyk hy nou so.  Ek dink hy is nou sterker en die materiaal lyk vir my beter:

Nuwe Bushlander saal by Dors lander, on Flickr

Nuwe Bushlander saal by Dors lander, on Flickr

Nuwe Bushlander saal by Dors lander, on Flickr
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven