Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Down on the farm with the Bushlander  (Read 199899 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Online VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,930
  • Thanked: 92 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2720 on: November 29, 2018, 04:52:03 pm »
Wragtig netjies gedoen :thumleft: :thumleft:

2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C
2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike

As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,027
  • Thanked: 268 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2721 on: November 29, 2018, 04:53:33 pm »
Dis altyd lekker om goeie diens en vakmanskap teen 'n redelike prys te kry VB.  Hy ry ook baie lekker  :biggrin:
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,258
  • Thanked: 368 times
    • dustriders.co.za
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2722 on: November 29, 2018, 05:11:13 pm »
As my kwad se seat nou weer oorgetrek(dit sal die derde keer wees) moet word gaan hy Kobus en Fanie toe dis verseker. :deal:
Ek dink die hele kwad moet sommer na Kobus toe :peepwall:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Online VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,930
  • Thanked: 92 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2723 on: November 29, 2018, 05:56:48 pm »
As my kwad se seat nou weer oorgetrek(dit sal die derde keer wees) moet word gaan hy Kobus en Fanie toe dis verseker. :deal:
Ek dink die hele kwad moet sommer na Kobus toe :peepwall:
Hahaha... dan is verseker hy kom natnuut terug

Sent from my ALE-L21 using Tapatalk


2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C
2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike

As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet
 

Offline Serf

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 847
  • Thanked: 25 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2724 on: December 04, 2018, 06:03:34 pm »
So sit ek nou in Suid Sudan en eet die lekkerste roasted boerbok en chips - heerlik en trommeldik

Jy moet ophou jou bokkies uitvoer en dit plaaslik smous!

Sent from my SM-A510F using Tapatalk

 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,258
  • Thanked: 368 times
    • dustriders.co.za
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2725 on: December 04, 2018, 06:11:11 pm »
So sit ek nou in Suid Sudan en eet die lekkerste roasted boerbok en chips - heerlik en trommeldik

Jy moet ophou jou bokkies uitvoer en dit plaaslik smous!

Sent from my SM-A510F using Tapatalk
Wat maak jy daar?!!
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Serf

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 847
  • Thanked: 25 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2726 on: December 04, 2018, 06:20:34 pm »
So sit ek nou in Suid Sudan en eet die lekkerste roasted boerbok en chips - heerlik en trommeldik

Jy moet ophou jou bokkies uitvoer en dit plaaslik smous!

Sent from my SM-A510F using Tapatalk
Wat maak jy daar?!!
Vakansie - ek het nie die memo gelees oor die oorlog nie

Hier vir n meeting en vlieg mŰre aand terug. Dis rustig hier op die oomblik.

Ek was nie buite Juba nie, maar kon uit die lug uit sien dat hier bykans geen boerdery aktiwiteite is nie. Lyk baie soos bosveld en sal lekker hier kan boer met beeste.




Sent from my SM-A510F using Tapatalk

 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,027
  • Thanked: 268 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2727 on: December 05, 2018, 10:44:46 am »
So sit ek nou in Suid Sudan en eet die lekkerste roasted boerbok en chips - heerlik en trommeldik

Jy moet ophou jou bokkies uitvoer en dit plaaslik smous!


Niemand wil my USD betaal vir Boerbokribbetjie en tjips hier in Suid-Afrika nie.  :peepwall: :lol8:

Stuur groete vir my bokke daar Serf, jy sal hulle maklik uitken, hulle is die mooistes.

Hulle het so gelyk terwyl hulle op kwarentyn gestaan het:
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,027
  • Thanked: 268 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2728 on: December 05, 2018, 10:51:25 am »
Ek vertel nou seker goed wat ek reeds vantevore Írens hier gepos het, jammer daaroor.

Daai Sudan projek het my amper gedood van die stres.  430 bokke wat gevlieg het.  Lugvrag was so R1.3m gewees, vooruit betaal.  Die staatsveearts Dr Andre Nel, bel my die een aand, sÍ hy vir my van die bokke toets positief vir bek en klou. Projek sal heel moontlik nie kan voortgaan nie en diť spesifieke bokke moet van kant gemaak word. Ek voel sommer hoe styg my bloeddruk en hart tempo tot net duskant omval. Maar, sÍg hy, die toetsmetode wat Sudan aangevra het is reeds daai tyd 8 jaar lank nie meer deur AustraliŽ en NZ gebruik nie juis omdat hy so onbetroubaar is.  Hulle gaan die meer betroubare Eliza toets gebruik en al die positiewe bokke weer toets dan bel hy my.  Ek moet hom so 'n week gee.

Naas die weermag, is dit seker die minste wat ek in 'n week nog geslaap het.  Ook die beste diŽet vir die van julle wat wil gewig verloor, dink ek het in daai week seker so 8kg deur middel van spuitpoep afgeskud. :)

Op die ou einde is hulle almal 100% gesond, niks probleme nie en almal gevlieg en veilig anderkant aangekom.

« Last Edit: December 05, 2018, 10:59:23 am by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,027
  • Thanked: 268 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2729 on: December 05, 2018, 10:55:51 am »
Die man in die grys pak, vergeet nou sy naam, Sudanese Minister van Landbou wat geen Ingils (en nog minder Afrikaans) kan praat, het my 'n plaas op die Nylrivier belowe as ek hulle boere kom leer oor bokboerdery. Hy was dodelik ernstig gewees, hy stuur toe agterna 'n deputasie om my te probeer oorreed.  Baie gawe mense maar nie van my kerk nie.  Taal sou ook 'n probleem gewees het.

Nouja, hier sit ek vandag en word deur die regering van my land verag en gehaat en weggewerk.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,027
  • Thanked: 268 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2730 on: December 05, 2018, 11:02:13 am »
In Sudan het hulle baie goeie geriewe vir hulle ingerig met groot waaiers om hulle koel te hou, afdakke en goeie voerfasilitiete.  Maar, ai, nie een Soetdoring of ankerkaroo in sig nie, net sand sand sand waar mens kyk.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,027
  • Thanked: 268 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2731 on: December 05, 2018, 11:03:16 am »
Dankie vir die herinnering @Serf  :thumleft:
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 2,818
  • Thanked: 371 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2732 on: December 05, 2018, 11:37:12 am »
Ek weet hoekom hulle jou soek!
Ai, ek wens maar net ons regering wil weer ons boere begin waardeer!
Dakar 650
KLR650
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,027
  • Thanked: 268 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2733 on: December 05, 2018, 11:44:08 am »
Dankie OB,  :thumleft:  Ons beur voort, moenie bekommerd wees nie.  :)
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Serf

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 847
  • Thanked: 25 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2734 on: December 05, 2018, 12:11:15 pm »
So sit ek nou in Suid Sudan en eet die lekkerste roasted boerbok en chips - heerlik en trommeldik

Jy moet ophou jou bokkies uitvoer en dit plaaslik smous!


Niemand wil my USD betaal vir Boerbokribbetjie en tjips hier in Suid-Afrika nie.  :peepwall: 8:

Stuur groete vir my bokke daar Serf, jy sal hulle maklik uitken, hulle is die mooistes.

Hulle het so gelyk terwyl hulle op kwarentyn gestaan het:
Ongelukkig het gisteraand se bokvleis anders gelyk - was in blokkies gesny en gebraai so ek kon nie jou bokke uitken nie.

Is in Suid Sudan - Juba op die oomblik maar was ook al in Sudan - Khartoum.

In SS is daar blykbaar n hele klomp miljoen beeste maar in hulle tradisie teel hulle nie om te verkoop (kommersiele produksie) nie. Hulle voer beesvleis in vanaf Uganda!

Sent from my SM-A510F using Tapatalk

 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,027
  • Thanked: 268 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2735 on: December 05, 2018, 12:21:52 pm »
Kan jy dit nou oorvertel, ai, die mense se koppe raas, waaragtig.

Kon jy nie my tatoeermerk of iets op daai blokkiesvleis sien nie?  :lol8:
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline corne.l

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: NER-A-CAR
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,255
  • Thanked: 21 times
  • Say what?
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2736 on: December 05, 2018, 12:37:50 pm »
Wel..... al wat ek nou weer is dat mens wel in 6 ure Graaff Reinet toe KAN ry.....as dit moet

Netjies paar meneerramme daai. Hoop hulle spyker al die ooie raak

Sent from my ALE-L21 using Tapatalk

Presies! En absoluut die moeite werd  :thumleft:
in vino veritas, in cervesio felicitas

Yamaha XT1200Z (2010) - SOLD
Yamaha XT660Z (2009) - SOLD
BMW F650GS Dakar (2004) - SOLD
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,027
  • Thanked: 268 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2737 on: December 05, 2018, 12:43:14 pm »
Ek is bly as diť fred jou darem uit die skaduwees kan uitlok Cornť.  :peepwall: :lol8:
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline corne.l

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: NER-A-CAR
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,255
  • Thanked: 21 times
  • Say what?
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2738 on: December 05, 2018, 01:08:35 pm »
Ek is bly as diť fred jou darem uit die skaduwees kan uitlok Cornť.  :peepwall: :lol8:

ja passop nÍ ... julle moenie skinner nie ... netnou word ek ook Frank  :pot:
in vino veritas, in cervesio felicitas

Yamaha XT1200Z (2010) - SOLD
Yamaha XT660Z (2009) - SOLD
BMW F650GS Dakar (2004) - SOLD
 

Offline Tom van Brits

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2739 on: December 05, 2018, 02:08:13 pm »
Ek het n paar jaar in Soedan gewerk vir Mechem demining voor die verdeling amptelike gemaak is.

Johan; ek ek is bitter baie Lief vir Afrika en dis Geen geheim nie maar Wyse andwoord om nie langs die Nyl te gaan woon nie.
Ek Ken Juba bittergoed, Rumbeck, Wau,   alobeit, kartum, Danazine  en veel meer en kan byvoeg dat die Noord mense baie nice is in vergelyking met die Dinkas in die suide wat net lus is vir baklei.

As hul daai plaas aanbied in Uganda of Zambia gaan gerus!
Oos Afrika is  n juweel