Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Down on the farm with the Bushlander  (Read 204483 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline jakesvv

  • Member
  • **
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Gauteng
  • Posts: 81
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2740 on: January 09, 2019, 07:56:13 pm »
Dorsland hoekom so stil.hoe gaan dit daar op die plaas.?
 

Offline Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 2,894
  • Thanked: 405 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2741 on: January 09, 2019, 08:18:27 pm »
 :sip:
Dorsland hoekom so stil.hoe gaan dit daar op die plaas.?
:sip:
Dakar 650
SR 500
 

Offline ROOI

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,253
  • Thanked: 16 times
  • XR650R YZ 250 2t WR AKA Red Rider
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2742 on: January 16, 2019, 10:11:47 am »
Ek is bly as di fred jou darem uit die skaduwees kan uitlok Corn.  :peepwall: :lol8:
Nou is jy in die skaduwee Dors .Hoe gaan dit op die plaas ?
FTS
 

Offline Vatdiepad

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2743 on: January 16, 2019, 11:09:46 am »
Hy is op 'n bike trip.  Ek wag nou in spanning vir die rapport.
 

Offline schalk vd merwe

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2744 on: February 12, 2019, 05:55:05 pm »
Hi Johan toe gebeur dit met my. My plasie wat so 30 km buite JHB is wil die Nasionale regering nou vir lae koste behuising h. Die DA waar onder daai gebied onder val s toe dat hulle gekontak is deur die regering om ons kontak details te kry. Die plasie is al 160  jaar in ons familie. Gelukkig is een van my buurmanne 'n swart ou en hy s hulle gaan nie sy plaas verniet kry nie. So ons kyk nou maar wat gebeur. Dit is die selfde plasie waaroor ek in my boek geskyf het en dit l op die walle van die Kliprivier. Ek het al my kinder jare daar deur gebring en die plaas gekoop na my pa se afsterwe. 
1/The only way to get experience is to get experience-Schalk                
2/Ride Reports>Long Tours>Africa Tour To The Equator And Back In 40 Days
3/A stranger is just a friend you have not met yet
4/Whatever you vividly imagine, ardently desire, sincerely believe in and enthusiastically act upon must come to past-Paul J Mayer
5/Use the rocks in the your way to build stepping stones-Herman Zapp
 

Offline Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 2,894
  • Thanked: 405 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2745 on: February 12, 2019, 06:03:11 pm »
Ai dit is sommer om oor moerig te word!
Sterkte.
Dakar 650
SR 500
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,051
  • Thanked: 271 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2746 on: April 17, 2019, 01:22:28 pm »
Hallo julle, lyk my ek is effe agter hier.  :)
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,051
  • Thanked: 271 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2747 on: April 17, 2019, 01:29:11 pm »
Hier is nie veel nuus nie. 

Behalwe dat ons 2 keer amper weggespoel het, my vrou aan die huil gegaan het omdat ek nie lus was om 'n boomslang in die boom buite haar venster dood te skiet nie, pryse vir slagdiere is presies op die 2014 vlak, dit neuk om uitvoere deurgehak te kry met die bek en klouseer grenssluiting, dit bly droog en ek is amper 1 jaar ouer.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline swakop_toe

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2748 on: April 17, 2019, 01:29:38 pm »
Hallo julle, lyk my ek is effe agter hier.  :)
Jinne, welkom terug!
 Ek het al begin onttrekkings simptome begin kry van niks nuus uit my geliefde kontrei uit nie.

Waar was jy?

Sent from my BlackBerry DTEK60 using Tapatalk Pro.

 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,051
  • Thanked: 271 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2749 on: April 17, 2019, 01:29:43 pm »
O ja, en ek het 2 boorgate geboor.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,051
  • Thanked: 271 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2750 on: April 17, 2019, 01:30:41 pm »
Jinne, welkom terug!
 Ek het al begin onttrekkings simptome begin kry van niks nuus uit my geliefde kontrei uit nie.

Waar was jy?

Sent from my BlackBerry DTEK60 using Tapatalk Pro.

Ek was op forumvakansie :biggrin:
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Tom van Brits

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2751 on: April 17, 2019, 01:34:30 pm »
Jinne, welkom terug!
 Ek het al begin onttrekkings simptome begin kry van niks nuus uit my geliefde kontrei uit nie.

Waar was jy?

Sent from my BlackBerry DTEK60 using Tapatalk Pro.

Ek was op forumvakansie :biggrin:

Jy maak my dag Johan, my eerst smile en ek is nie van natuure n suurgat nie. Welkom terug  :thumleft:

Hoe vorder jy met die drone?
 
The following users thanked this post: RobC

Offline ROOI

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,253
  • Thanked: 16 times
  • XR650R YZ 250 2t WR AKA Red Rider
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2752 on: April 17, 2019, 01:40:24 pm »
Jinne, welkom terug!
 Ek het al begin onttrekkings simptome begin kry van niks nuus uit my geliefde kontrei uit nie.

Waar was jy?

Sent from my BlackBerry DTEK60 using Tapatalk Pro.

Ek was op forumvakansie :biggrin:



Hel dit is lekker om weer jou stem te sien  :thumleft:
FTS
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,051
  • Thanked: 271 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2753 on: April 17, 2019, 02:03:32 pm »
Dankie @ROOI en @Tom van Brits.  Ek is waaragtig lus vir skryf, gaan probeer om in te haal.

Tom, ek kom reg met hom.  Darem nog nie weer in 'n boom vasgevlieg nie  :biggrin:

Hier is een toe die rivier so mooi afgekom het:

Untitled by Dors lander, on Flickr



En een van die boorwerk...

Untitled by Dors lander, on Flickr
« Last Edit: April 17, 2019, 02:05:05 pm by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,051
  • Thanked: 271 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2754 on: April 17, 2019, 02:06:53 pm »
Die veld het darem effe herstel van daai boorfoto maar die grondwater bly neuk.  Meer daaroor later.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,437
  • Thanked: 152 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2755 on: April 17, 2019, 02:09:53 pm »
Welkom terug ou toppie.   :biggrin:

Jis man ons het jou gemis, jy beter nou uithaal en wys om op te maak vir jou afwesigheid. 

Ek was die afgelope naweek daar op Kruger se plaas, so bietjie gaan sand ry in een van sy riviere.  Die boompies lyk mooi groen maar as jy so in die veld inkyk sien jy omtrent geen gras nie.  Jy kan sien die mense het reent gehad maar verseker nie naastenby genoeg nie.    Hoop en bid baie hard vir julle boere. 

Mooi dag en week verder en groot groete tuis.   :thumleft: :thumleft: :thumleft:

No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L..
 

Offline corne.l

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: NER-A-CAR
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,260
  • Thanked: 21 times
  • Say what?
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2756 on: April 17, 2019, 02:26:36 pm »
Jinne, welkom terug!
 Ek het al begin onttrekkings simptome begin kry van niks nuus uit my geliefde kontrei uit nie.

Waar was jy?

Sent from my BlackBerry DTEK60 using Tapatalk Pro.

Ek was op forumvakansie :biggrin:

Jitte ... dit was so lank ek dink jy moet 'n post hier gaan doen eers !!! --> New Member Introductions

Welkom terug @Dorsland ... bly dit gaan goed
« Last Edit: April 17, 2019, 02:27:21 pm by corne.l »
in vino veritas, in cervesio felicitas

Yamaha XT1200Z (2010) - SOLD
Yamaha XT660Z (2009) - SOLD
BMW F650GS Dakar (2004) - SOLD
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,051
  • Thanked: 271 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2757 on: April 17, 2019, 02:54:32 pm »
Welkom terug ou toppie.   :biggrin:

Jis man ons het jou gemis, jy beter nou uithaal en wys om op te maak vir jou afwesigheid. 

Ek was die afgelope naweek daar op Kruger se plaas, so bietjie gaan sand ry in een van sy riviere.  Die boompies lyk mooi groen maar as jy so in die veld inkyk sien jy omtrent geen gras nie.  Jy kan sien die mense het reent gehad maar verseker nie naastenby genoeg nie.    Hoop en bid baie hard vir julle boere. 

Mooi dag en week verder en groot groete tuis.   :thumleft: :thumleft: :thumleft:

Dankie jou blerrie pensionaris  :lol8: :ricky:  Ja, daar in Bie se wreld lyk dit maar beroerd.  In vergeleke met baie manne kan ek nie kla nie.  Ek hoop as jy weer daarnatoe gaan dat jy darem kan water ry in sy rivier. Wat lees ek jy't jou elmboog ism gemaak?
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,051
  • Thanked: 271 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2758 on: April 17, 2019, 02:56:26 pm »

Jitte ... dit was so lank ek dink jy moet 'n post hier gaan doen eers !!! --> New Member Introductions

Welkom terug @Dorsland ... bly dit gaan goed

Dankie Corne.  Die ouens wat tel ken my darem, die ander sal my seker leer ken.   :peepwall: :patch:
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Knucklhead

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,314
  • Thanked: 93 times
  • aka: Mooseknuckle/ knucky/knuckles/philistine
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2759 on: April 17, 2019, 03:05:57 pm »
lekka ouboet  :thumleft:
 
The following users thanked this post: Dorsland