Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Down on the farm with the Bushlander  (Read 191896 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline TrailBlazer

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,640
  • Thanked: 40 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2760 on: April 17, 2019, 03:11:28 pm »
Ek sien jy vat Oom Vis aan oor hy op pensioen is... jy sal moet oppas jong... daar's al 'n klomp van ons sedert jy laas oppie skryf gegaan het!

Welkom terug Johan; ek was amper reg om 'n soektogtrippie te reel... iets lang die lyn van "Op soek na die Dorsland!"

Dag jy gaan nie meer geel toerusting op die plaas toelaat nie; maar ek sien daar langs dier boortrok staan iets geel  :P  Wat het ooit van daai storie geword, of is dit nog "in progress"?

Ons wag om in te haal...  :thumleft:
There are old riders, and bold riders, but no old, bold riders.

Do not ride faster than your guardian angel can fly!

Take only pictures. leave only footprints
 
The following users thanked this post: Dorsland

Offline RobC

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Free State
  • Posts: 13,431
  • Thanked: 176 times
  • Bloemfontein
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2761 on: April 17, 2019, 03:15:51 pm »
Welkom terug! Dog jy is land uit! :thumleft:
 
The following users thanked this post: Dorsland

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,895
  • Thanked: 248 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2762 on: April 17, 2019, 03:20:11 pm »
Siende dat water maar die begin en einde van 'n boer se lewe is, begint ek sommer daar.

Desember was weer warm en droog en my water het erg gelol. Nog 'n gat, wat met 'n windpomp toegerus is, het opgedroog.  Ek moes toe inderhaas een oggend afskiet Baai toe om by AllPower 'n sonpomp te gaan haal om 'n nabygeleŽ gat toe te rus.  Ek ry sommer donkeroggend af, hulle sit die hele boks en daais aanmekaar terwyl ek afry.  Kom daar, wag dat hulle klaarmaak, laai hom op, jaag terug, laai als en die gereedskap oppie Cruiser, ry berg uit en installeer die pomp dat hy water gooi.  Als in een dag.  Dors laat wag nie op hom nie.  Veedors, nie Dors(land) nie  ;)

Maar ek sien hier kom 'n benoudheid want die reŽn bly weg.  Ek bel boormanne.  Niemand in Colesberg, Graaff-Reinet, Cradock, Aberdeen, Jansenville, Middelburg of Hanover kan my voor twee maande help nie  :-\  Die Hanover man laat weet sy boortrokke was in 2 jaar nog nie huistoe nie, hulle word sommer daar in die veld gediens dan boor hulle voort.  Hy het op daai stadium 35 gate gehad wat vir hom voorlÍ.

Elk geval, lang storie kort.  Begin Maart kom 'n boorman van Aberdeen vir my boor.  Twee gate geboor, een maar so 500l/uur, bestaande gat dieper geboor maar ook baie flou.  Die boorman sÍ sterk water raak amper 'n aardigheid.

Ek het darem 'n paar kiekies geneem dat ek die stof op film kon vaslÍ.

Boor hier!

20190306_095245 by Dors lander, on Flickr


Dis aanvanklik 'n stowwerige besigheid.

Untitled by Dors lander, on Flickr


Ek beginne aandag gee toe die boorgruis klam raak

20190306_112730 by Dors lander, on Flickr


En toe loop daar darem bietjie water, inderdaad duur water maar water nietemin.

20190306_120341 by Dors lander, on Flickr

Nou ja, intussen het het ons darem 2 mooi stortbuie gehad, my damme het volgeloop en weer opgedroog en nou is dit amper weer winter.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,895
  • Thanked: 248 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2763 on: April 17, 2019, 03:23:47 pm »
Neewat Trailblazer, daai ou loop en slegpraat van my sover hy gaan maar dit skeel my min.  Hierdie geel masjien was darem net die druklugtrok.  En buitendien, daar was tť min water vir enige geel masjiene om hulself in te verdrink  :lol8:
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 
The following users thanked this post: Draad

Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-250 Rally
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,294
  • Thanked: 134 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2764 on: April 17, 2019, 03:24:39 pm »
Welkom terug ou toppie.   :biggrin:

Jis man ons het jou gemis, jy beter nou uithaal en wys om op te maak vir jou afwesigheid. 

Ek was die afgelope naweek daar op Kruger se plaas, so bietjie gaan sand ry in een van sy riviere.  Die boompies lyk mooi groen maar as jy so in die veld inkyk sien jy omtrent geen gras nie.  Jy kan sien die mense het reent gehad maar verseker nie naastenby genoeg nie.    Hoop en bid baie hard vir julle boere. 

Mooi dag en week verder en groot groete tuis.   :thumleft: :thumleft: :thumleft:

Dankie jou blerrie pensionaris  :lol8: :ricky:  Ja, daar in Bie se wÍreld lyk dit maar beroerd.  In vergeleke met baie manne kan ek nie kla nie.  Ek hoop as jy weer daarnatoe gaan dat jy darem kan water ry in sy rivier. Wat lees ek jy't jou elmboog ism gemaak?

 :biggrin:    Nee nooit, nie ek nie, dis Nannie se elmboog wat sy opgeneuk het, maar sy is nog van goeie materiaal gemaak en is weer honkie dorrie.   :thumleft:  :thumleft: 
Maar intussen haar ribbes ook opge-ellie.   :imaposer:  :imaposer:  Die is ook weer amper 100%. 
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally..
 

Offline Tom van Brits

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2765 on: April 17, 2019, 03:46:47 pm »
Die veld lyk beter op die drone fotos ja, maat genade dit bly maar droog.
Niks of sal ek eerder se min dinge so mooi soos n vol rivier!
 

Offline Black_Hawk

  • BackroadRiderZA
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,415
  • Thanked: 69 times
  • Follow our blog: https://mytownsatoz.wordpress.com
    • My Towns A to Z
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2766 on: April 17, 2019, 03:58:14 pm »
Welkom terug Dorsland  :thumleft:

Ek moet sÍ ek het jou stories baie gemis terwyl jy op forum-vakansie was.
Follow our blog: https://mytownsatoz.wordpress.com

2010 F650GS (Sold), 2009 BMW F800GS, 2002 BMW F650GS (Sold), 1982 Honda XR 200R
 
The following users thanked this post: Dorsland

Offline aardvark

  • Member
  • **
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 113
  • Thanked: 1 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2767 on: April 17, 2019, 07:06:37 pm »
Made my day to.see you are posting to the forum again... been missing the farm stories.
 
The following users thanked this post: Dorsland

Offline Serf

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 802
  • Thanked: 24 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2768 on: April 17, 2019, 07:52:35 pm »
Hier is nie veel nuus nie. 

Behalwe dat ons 2 keer amper weggespoel het, my vrou aan die huil gegaan het omdat ek nie lus was om 'n boomslang in die boom buite haar venster dood te skiet nie, pryse vir slagdiere is presies op die 2014 vlak, dit neuk om uitvoere deurgehak te kry met die bek en klouseer grenssluiting, dit bly droog en ek is amper 1 jaar ouer.
As ek so lees klink dit vir my of jy 'n boer is...

In plaas van bokke uitvoer begin dit eerder op die forum smous - bemark dit as "organic lessor spotted mutton". Jy kan goeie geld maak.

Beespryse is net so af. Het 'n klompie om te smous en elke keer as ek pryse check dan hou ek maar terug - dalk tel pryse volgende week op, of die week daarna (jy ken die storie).

Ons reen kom ook laat vanjaar. Het bykans niks gehad in maart nie maar heelwat in April met hopenlik nog wat kom. Help dalk nie veel vir die veld nou nie maar baie dankbaar.

Welkom terug!

Sent from my SM-J250F using Tapatalk

 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,895
  • Thanked: 248 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2769 on: April 17, 2019, 08:51:34 pm »


 :biggrin:    Nee nooit, nie ek nie, dis Nannie se elmboog wat sy opgeneuk het, maar sy is nog van goeie materiaal gemaak en is weer honkie dorrie.   :thumleft:  :thumleft: 
Maar intussen haar ribbes ook opge-ellie.   :imaposer:  :imaposer:  Die is ook weer amper 100%.

Julle moet ophou met julle gevuisslanery, jy en Nannie.  Eendag is eendag dan gaan een van julle twee lelik seerkry.   :peepwall: :lol8:
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,895
  • Thanked: 248 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2770 on: April 17, 2019, 08:55:36 pm »
As ek so lees klink dit vir my of jy 'n boer is...

In plaas van bokke uitvoer begin dit eerder op die forum smous - bemark dit as "organic lessor spotted mutton". Jy kan goeie geld maak.

Beespryse is net so af. Het 'n klompie om te smous en elke keer as ek pryse check dan hou ek maar terug - dalk tel pryse volgende week op, of die week daarna (jy ken die storie).

Ons reen kom ook laat vanjaar. Het bykans niks gehad in maart nie maar heelwat in April met hopenlik nog wat kom. Help dalk nie veel vir die veld nou nie maar baie dankbaar.

Welkom terug!

Sent from my SM-J250F using Tapatalk

Nee kyk Serf, daar is 'n string goeters wat nou vir boere van 'n kant af opneuk.  Maar wat, ek spandeer net meer tyd in die veld en minder voor my rekenaar.  Hoe sal ek die aarde se omwenteling nou kan verander.  Staan vas, los skuld af, ry fiets en braai.  Veral boktjops, braai baie van hulle.  Ek ken 'n bokboer as jy wil koop.  :biggrin: :ricky:
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,895
  • Thanked: 248 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2771 on: April 17, 2019, 08:56:51 pm »
Made my day to.see you are posting to the forum again... been missing the farm stories.

Welkom terug Dorsland  :thumleft:

Ek moet sÍ ek het jou stories baie gemis terwyl jy op forum-vakansie was.

Dankie ouens, thanks guys, nGiyabonga muna  :lol8:
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline tulips

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Peugeot (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 646
  • Thanked: 23 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2772 on: April 18, 2019, 04:20:38 am »
Groete Mnr Dorsland nou net lekker gelees. Dankie
Very funny Mr Geller can i please get my bike back
 

Offline Mev Vis Arend

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-250L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 2,119
  • Thanked: 12 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2773 on: April 18, 2019, 08:35:08 am »


 :biggrin:    Nee nooit, nie ek nie, dis Nannie se elmboog wat sy opgeneuk het, maar sy is nog van goeie materiaal gemaak en is weer honkie dorrie.   :thumleft:  :thumleft: 
Maar intussen haar ribbes ook opge-ellie.   :imaposer:  :imaposer:  Die is ook weer amper 100%.

Julle moet ophou met julle 1.  gevuisslanery, jy en Nannie.  Eendag is eendag dan gaan een van julle twee 2. lelik seerkry.   :peepwall: :lol8:

Nee wat, Dorsland, nie een van die twee KAN gebeur in die huis nie.  Louis gaan kruip gewoonlik onder die bed weg en dan kan ek hom nie bykom nie.   :lol8: :lol8: :lol8:

Honda XR250 - Given to daughter.  BMW 1200 GSA met Karretjie  -  Suzuki 125 Scoota with a KTM topbox - sold.  Honda CRF 250 L
 

Offline woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,074
  • Thanked: 118 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2774 on: April 18, 2019, 08:51:33 am »
Welkom terug my maat.  Meen dit nou dat ons uit eindelik 'n bok gaan proe as ons weer daar kom kuier.  :pot: :laughing4:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,895
  • Thanked: 248 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2775 on: April 18, 2019, 11:18:51 am »


 :biggrin:    Nee nooit, nie ek nie, dis Nannie se elmboog wat sy opgeneuk het, maar sy is nog van goeie materiaal gemaak en is weer honkie dorrie.   :thumleft:  :thumleft: 
Maar intussen haar ribbes ook opge-ellie.   :imaposer:  :imaposer:  Die is ook weer amper 100%.

Julle moet ophou met julle 1.  gevuisslanery, jy en Nannie.  Eendag is eendag dan gaan een van julle twee 2. lelik seerkry.   :peepwall: :lol8:

Nee wat, Dorsland, nie een van die twee KAN gebeur in die huis nie.  Louis gaan kruip gewoonlik onder die bed weg en dan kan ek hom nie bykom nie.   :lol8: :lol8: :lol8:



Ek hoor 'n besemstok reik nogal ver onder 'n bed in.  >:D :peepwall:
« Last Edit: April 18, 2019, 11:19:26 am by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline JMOL

  • The Mayor of Mopani
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,094
  • Thanked: 22 times
  • East London
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2776 on: April 18, 2019, 12:35:03 pm »
Welkom terug en asb - vertel ons alles wat gebeur het toe jy weg was.

Die lewe is vervelig as jy nie hier is nie  :deal:
Life is hard - even harder if you are stupid.
 
The following users thanked this post: Dorsland

Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,715
  • Thanked: 82 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2777 on: April 18, 2019, 04:36:31 pm »
Wou al van oggend more gesÍ het en intussen was die blad nog heeldag oop.... Nou het ek klaar gelees en sÍ dan maar Middag  en dankie dat jou vakansie nou op einde gekom het :thumleft: :lol8:

I tried the rest and still stick with the best.  -   ROOIVLEIS
2006 Hp2 - 2006 Hp2 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C       

2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,895
  • Thanked: 248 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2778 on: April 18, 2019, 04:47:00 pm »
Dankie Vaalbaas, JMOL, ek het heelwat vertellery om in te haal.  Moet nou eers 6 maande se kiekies en gebeure orden dat ek hulle hier kan neerpen.  Sien uit daarna.  :thumleft:
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Casting from Turd

  • Read my avatar and act accordingly
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,966
  • Thanked: 144 times
    • addobackpackers.com
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2779 on: April 21, 2019, 08:21:45 am »
Hey Dors
Gooi gou die photie vannie eerste whisky n water vannie nuwe boorgat se water
I dont want to ride fast, But I want to ride FAR
Past Bikes...Honda XR250 Tornado
Honda XR650L
Honda XL1000V Varadero
http://www.addobackpackers.com