Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Down on the farm with the Bushlander  (Read 202117 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline BliknÍrs

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CTX200
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,164
  • Thanked: 53 times
  • I never finish anyth
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2800 on: July 28, 2019, 05:39:37 pm »
Ons sal maar moet sien wat gebeur met die 660. Ek het die fout gemaak om hom te gaan ry.
 

Online grim101

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,506
  • Thanked: 31 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2801 on: August 13, 2019, 03:35:30 pm »
Dis maar stil hier vandat Eskom in die pad gesteek is :peepwall:
XT 250
XL 500
KLR 650 (Fugly)
DL 650
 

Online TrailBlazer

  • www.a-cut-above.co.za
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,705
  • Thanked: 56 times
    • A-Cut-Above
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2802 on: August 13, 2019, 04:19:57 pm »
Jy verstaan nie mooi nie Grim... die thread is oor die Bushlander... vandat Oom Dors die kwaatbike gekry het, is die Bushlander maar vergete... en die gepaardgaande verhale ook
There are old riders, and bold riders, but no old, bold riders.

Do not ride faster than your guardian angel can fly!

Take only pictures. leave only footprints
 

Online Serf

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 854
  • Thanked: 26 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2803 on: August 13, 2019, 04:56:23 pm »
Jy verstaan nie mooi nie Grim... die thread is oor die Bushlander... vandat Oom Dors die kwaatbike gekry het, is die Bushlander maar vergete... en die gepaardgaande verhale ook
Dalk ry hy nou so lekker hy kry nie tyd vir tik nie of sy boude is so seer vd ry hy kan nie sit en tik nie. Wie weet!

Sent from my SM-J250F using Tapatalk

 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,043
  • Thanked: 270 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2804 on: August 13, 2019, 05:46:13 pm »
Ja, ek is maar skaars deesdae, ek weet, ek vra om verskoning. 

Dis nou snaaks julle skryf vandag hier.  Ek kom nou net uit die werkswinkel uit waar die Bushlandertjie bietjie aandag moes kry.  Ek merk nou die dag op dat sy vurkstewels (fork boots  :lol8:) geskeur het.  Ek het al verlede maand die nuwes gekoop maar nog nie kans gekry om hulle op te sit nie.  En toe Maandag hou sy spoedmeter sommer net ophou werk, net so uit die bloute uit.  Ek dog dis seker die kabel wat gebreek het. 

Vanmiddag toe kry ek 'n kans om hom in die werkswinkel in te druk en dinge weer heel te maak.  Ek installeer toe die "fork boots" en met diť dat die vurke moes af toe kyk ek wat skort met die spoedmeter.  Na 'n gesoekery sien ek die klein metaal aandrywingsplaat se oortjies het bietjie seer gekry en hulle sluit nie mooi met die aandrywingseenheid onder op die naaf nie.  Nou hoe op dees aarde dit gebeur het weet g'n mens nie.  Nietemin, na so 'n uur of wat se werk toe loop hy weer soos 'n nuwe een.  Ek maak toe sommer sy lugfilter skoon.  Diť was nogal erg van die stof.

More gaan ek hom en die trekker, quad en Cruiser gou was dan is die Kaap weer Hollands.

Ek wou nog kiekies neem vanmiddag maar dink toe, ag ek is so min op die forum deesdae, dis seker nie eintlik die moeite werd nie. 

En toe skryf julle maters hier.  Lyk my die dinge werk soms so.  :)
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,043
  • Thanked: 270 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2805 on: August 13, 2019, 05:49:08 pm »
@TrailBlazer , Neewat, daai quad bring ook sy kant (veral nou dat dit weer lam hier by my) maar hy raas te veel na my smaak in die buiteveld.  Ek ry veel eerder met die Bushlander as ek uit gaan.  Ek soek hoeka na daai veselglas wolle vir die quad se uitlaat.  Niemand hier op GRT het daarvan nie en ek wil nie 'n hele rol Think Pink koop nie  :deal:

Julle manne weet nie wie hou daai uitlaatwol aan nie?
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,043
  • Thanked: 270 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2806 on: August 13, 2019, 05:51:45 pm »
Ons sal maar moet sien wat gebeur met die 660. Ek het die fout gemaak om hom te gaan ry.

Ek sÍ ook daai ding @BliknÍrs , as jy hom eers gery het dan is die kanse redelik goed dat jy hom sal koop.  Wat was toe die uiteinde gewees? Ek kyk myne ook so met 'n houtoog, soos hy al maande lank in die werkswinkel onder sy kleedjie rus terwyl die batterylaaier hom opgetjaarts hou en dink ek moet hom smous.  Maar dan kom ek gelukkig vinnig tot my sinne.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline 2StrokeDan

  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 21,520
  • Thanked: 713 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2807 on: August 13, 2019, 07:02:06 pm »
Ja, ek is maar skaars deesdae, ek weet, ek vra om verskoning. 

Dis nou snaaks julle skryf vandag hier.  Ek kom nou net uit die werkswinkel uit waar die Bushlandertjie bietjie aandag moes kry.  Ek merk nou die dag op dat sy vurkstewels (fork boots  :lol8:) geskeur het.  Ek het al verlede maand die nuwes gekoop maar nog nie kans gekry om hulle op te sit nie.  En toe Maandag hou sy spoedmeter sommer net ophou werk, net so uit die bloute uit.  Ek dog dis seker die kabel wat gebreek het. 

Vanmiddag toe kry ek 'n kans om hom in die werkswinkel in te druk en dinge weer heel te maak.  Ek installeer toe die "fork boots" en met diť dat die vurke moes af toe kyk ek wat skort met die spoedmeter.  Na 'n gesoekery sien ek die klein metaal aandrywingsplaat se oortjies het bietjie seer gekry en hulle sluit nie mooi met die aandrywingseenheid onder op die naaf nie.  Nou hoe op dees aarde dit gebeur het weet g'n mens nie.  Nietemin, na so 'n uur of wat se werk toe loop hy weer soos 'n nuwe een.  Ek maak toe sommer sy lugfilter skoon.  Diť was nogal erg van die stof.

More gaan ek hom en die trekker, quad en Cruiser gou was dan is die Kaap weer Hollands.

Ek wou nog kiekies neem vanmiddag maar dink toe, ag ek is so min op die forum deesdae, dis seker nie eintlik die moeite werd nie. 

En toe skryf julle maters hier.  Lyk my die dinge werk soms so.  :)

Johan, bekyk daai klein ratkassie in jou voorwiel se naaf, wat di aandrywing vir jou spoedmeter kabel verskaf, hulle raak droog en draai dan moeilik, en dit beskadig die ratjies.
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,043
  • Thanked: 270 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2808 on: August 14, 2019, 10:05:54 am »
Dankie Danie, Ek het dit ook gister skoongemaak en klein bietjie ghries gesmeer, ook die kabel self geolie.  Hulle is nog reg.  In die foto hieronder wat ek sommer van die internette afgetrek het is dit die blink plaatjie se "indents" wat seer gekry het.  Maar bietjie fyn werk gister het hulle weer reggesien.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,043
  • Thanked: 270 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2809 on: August 14, 2019, 10:11:17 am »
Dis maar stil hier vandat Eskom in die pad gesteek is :peepwall:

Dit is tť lekker sonder Eskom, om eerlik te wees ons kom dit nie eens agter dat ons van die son se krag loop nie.  Ek moes bietjie raas en blaas toe hulle my kom afskakel en die man vertel ek moet net weet hulle gaan nogsteeds elke maand wanneer hulle die distrik se meters kom lees, kom kyk of daar met die meter gepeuter word.  Ek sÍ, a nee a, ek soek julle nie weer op my werf nie.  Vat julle transformator, kabels, sekerings en watnog en waai.  Ons is nou klaar mekaar gevry.  Doodreg sÍ hy, die verwydering is vir my rekening.  Toe moes ek hom in mooi Afrikaans beduie dat ůf hķlle vat die goed ůf ek vat dit.  Toe verstaan hy eers. :biggrin:
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline BliknÍrs

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CTX200
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,164
  • Thanked: 53 times
  • I never finish anyth
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2810 on: August 14, 2019, 11:44:40 am »
Ons sal maar moet sien wat gebeur met die 660. Ek het die fout gemaak om hom te gaan ry.

Ek sÍ ook daai ding @BliknÍrs , as jy hom eers gery het dan is die kanse redelik goed dat jy hom sal koop.  Wat was toe die uiteinde gewees? Ek kyk myne ook so met 'n houtoog, soos hy al maande lank in die werkswinkel onder sy kleedjie rus terwyl die batterylaaier hom opgetjaarts hou en dink ek moet hom smous.  Maar dan kom ek gelukkig vinnig tot my sinne.
Nee wat lyk nie of daar iets van gaan kom nie.
Blykbaar is my kinders se opvoeding of iets belangriker  :patch:
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,043
  • Thanked: 270 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2811 on: August 14, 2019, 11:47:52 am »
Koop die Tenerť dan leer jy hulle om spanner te swaai, dit te was, onderhou, herstel en dalk later, ry.  Kjenners mag nie so op 'n jong ouderdom tť kieskeurig raak nie  :peepwall: :pot:
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,043
  • Thanked: 270 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2812 on: August 14, 2019, 11:49:23 am »
Woensdag is wasdag hier oppie plaas.  Ongelukkig is my een man die naaste aan 'n bikini girl wat ek vinnig kon bymekaarmaak.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,043
  • Thanked: 270 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2813 on: August 14, 2019, 11:51:57 am »
Ou @Lem beskuldig my mos op 'n ander fred dat my bokke saam my Pronutro soggens eet of iets dergliks  :lol8:  maar waaragtig as dit hier aan't lam gaan dan is dit vir my die heel lekkerste.

So moet 'n bokooi se uier met lam lyk of hoe.
 
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,043
  • Thanked: 270 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2814 on: August 14, 2019, 11:54:42 am »
Alhoewel die lam in klein kampies oor en oor lonend is in terme van geen ongedierte verliese nie, verbeterde bestuur en minder vrektes oor die algemeen moet mens maar bontstaan wanneer hulle almal so op een slag beginne lam.  Diť ooi links staan nou op die punt om self te lam en rokkel gedurig ooie wat sopas gelam het, se lammers af.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,043
  • Thanked: 270 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2815 on: August 14, 2019, 11:57:17 am »
So vinnig soos wat hulle lam word hulle met die lamtÍksi lamhokke toe gery waar hulle meer beskutting teen die koue snags het en ons ook 'n oog oor hulle kan hou.  Moreoggend word hulle geweeg en geplaat en op die rekenaarstelsel opgeneem.  Diť lammers is die eerste span van daai groep nuwe ramme wat ek November 2018 gekoop het.  Hulle is baie mooi, groot sterk lammers.  Een ramlam wat ons vanoggend geweeg en geplaat het weeg 5.2kg, geboorte gewig!  :eek7:
« Last Edit: August 14, 2019, 11:58:35 am by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,335
  • Thanked: 141 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2816 on: August 14, 2019, 12:17:38 pm »
Lyk goed daar. 
Bly julle geniet julle son krag.

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 2,859
  • Thanked: 387 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2817 on: August 14, 2019, 01:30:50 pm »
Lyk my die boerdery loop soos stroop!
Lekker en hel dit is swaar vir boklammer! Jy het reg gekoop met daai ram! :thumleft:
Dakar 650
KLR650
 

Online TrailBlazer

  • www.a-cut-above.co.za
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,705
  • Thanked: 56 times
    • A-Cut-Above
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2818 on: August 14, 2019, 01:35:54 pm »
Daai spul lammers (en hul ma's) lyk dan te mooi... jy mag maar Johan  :thumleft:
There are old riders, and bold riders, but no old, bold riders.

Do not ride faster than your guardian angel can fly!

Take only pictures. leave only footprints
 

Online grim101

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,506
  • Thanked: 31 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2819 on: August 14, 2019, 01:44:13 pm »
Hoe loop die uitvoere. Mag jy alweer lewendige bokke landuit vat?

Met wol, rou velle en Huide word daar nog erg gespartel. Niks kom tot 'n punt nie. Vandag en volgende week se wolveilings is afgestel.

Was nou by 'n boer wat 2200 merinos skeer. Almal AM lengtes. Maak die som van hoeveel wol dit is, maklik 6 nulle. Nou lÍ sy wol tot ons landbou weer dinge met China kan uitsorteer.
« Last Edit: August 14, 2019, 01:45:25 pm by grim101 »
XT 250
XL 500
KLR 650 (Fugly)
DL 650