Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Down on the farm with the Bushlander  (Read 222308 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Andre E

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,295
  • Thanked: 22 times
  • McDonalds Accommodation, Queenstown
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2920 on: January 15, 2020, 11:29:14 am »
Het 'n kans gevat en bietjie weiding aangeplant. Plek plek wou die trekker wegsink, nog goed nat 'n hele paar dae na die reen.

Hoop daar kom opvolg reŽn nou dat die saad kan vat.

Sent from my SM-G955F using Tapatalk

Don't be kak, be lekker.
What is this life, if full of care,
we have no time to stand and stare.
 

Online ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 29,226
  • Thanked: 455 times
    • dustriders.co.za
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2921 on: January 15, 2020, 11:32:01 am »
Wat het jy ingesit Andre?

Ek vra noudiedag die vraag vir n ander WD hy sÍ sal maar sien watse saad hy kan kry, maar hy het n oom geken wat gesÍ het hawer kan jy net 56 dae van die jaar nie plant nie...................................dis oppie sondae!! :lol8: ;)
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Andre E

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,295
  • Thanked: 22 times
  • McDonalds Accommodation, Queenstown
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2922 on: January 15, 2020, 01:03:19 pm »
Wat het jy ingesit Andre?

Ek vra noudiedag die vraag vir n ander WD hy sÍ sal maar sien watse saad hy kan kry, maar hy het n oom geken wat gesÍ het hawer kan jy net 56 dae van die jaar nie plant nie...................................dis oppie sondae!! 8: ;)
Mengsel van Rye, sigorei en klawer.

Sent from my SM-G955F using Tapatalk
« Last Edit: January 15, 2020, 01:29:44 pm by Andre E »
Don't be kak, be lekker.
What is this life, if full of care,
we have no time to stand and stare.
 

Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,088
  • Thanked: 113 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2923 on: January 15, 2020, 05:00:55 pm »
Ons het nie die droogte hier in die Kaap die jaar. Dit het goed gegaan in die winter, en ek is bly  en baie dankbaar vir die reens wat val waar dit moet en hoop die ander plekke wat nog uitsien kry ook hulle deel.

Demmit, maar n donderbui sal nou lekker wees. Dit hap hap nou so aan 40 hier. Lees vanmiddag dis 46 grade by die Doringrivier kruising en dis maar die begin van onse somer.
2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C
My eertse foutjie KTM RC8
2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike

As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet
 

Online ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 29,226
  • Thanked: 455 times
    • dustriders.co.za
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2924 on: January 15, 2020, 06:06:41 pm »
Ons gaan nog smelt in Februarie!! :eek7:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,088
  • Thanked: 113 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2925 on: January 15, 2020, 07:18:24 pm »
Bike X het nou gesÍ die son het hulle geloadshed :lol8: :lol8:

Sonpanele werk nie bo 50 grade en hulle sekrag het namiddag afgegaan....
2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C
My eertse foutjie KTM RC8
2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike

As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet
 

Offline Andre E

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,295
  • Thanked: 22 times
  • McDonalds Accommodation, Queenstown
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2926 on: January 15, 2020, 08:22:01 pm »
Bike X het nou gesÍ die son het hulle geloadshed 8: 8:

Sonpanele werk nie bo 50 grade en hulle sekrag het namiddag afgegaan....
Sit die panele maar in die skaduwee.

Tussen die son en hael oorweeg ek nou om my reenmeter ook maar onderdak te sit.

Sent from my SM-G955F using Tapatalk

Don't be kak, be lekker.
What is this life, if full of care,
we have no time to stand and stare.
 

Offline grim101

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,557
  • Thanked: 34 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2927 on: January 15, 2020, 08:37:29 pm »
Vandag was nie grappies nie. As jy heeldag in jou bakkie se aircon sit en jy klim uit, dan haal jy swaar asem.

More voorspel hulle so bietjie erger.


« Last Edit: January 15, 2020, 08:38:02 pm by grim101 »
XT 250
XL 500
KLR 650 (Fugly)
DL 650
 

Offline RobC

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Free State
  • Posts: 13,614
  • Thanked: 248 times
  • Bloemfontein
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2928 on: January 16, 2020, 03:10:24 pm »
Bike X het nou gesÍ die son het hulle geloadshed :lol8: :lol8:

Sonpanele werk nie bo 50 grade en hulle sekrag het namiddag afgegaan....
Gebruik water... dan pre heat jy sommer die solar geyser...
https://www.sciencedirect.com/science/article/pii/S2090447913000403
 

Offline schalk vd merwe

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2929 on: January 22, 2020, 04:58:08 am »
Hi Johan ek sien jy het son panele. Is jy heeltemal van die grid af ?
1/The only way to get experience is to get experience-Schalk                
2/Ride Reports>Long Tours>Africa Tour To The Equator And Back In 40 Days
3/A stranger is just a friend you have not met yet
4/Whatever you vividly imagine, ardently desire, sincerely believe in and enthusiastically act upon must come to past-Paul J Mayer
5/Use the rocks in the your way to build stepping stones-Herman Zapp
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,158
  • Thanked: 293 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2930 on: January 22, 2020, 10:11:54 am »
Ja Schalk, ons is nou seker al so 7 maande totaal van Eskom onafhanklik, net sonkrag oppie plaas. Hulle het hulle kraglyne na die huis ontkoppel en hulle transformator kom wegvat hier.  Die sonkragstelsel is geÔnistalleer, aangeskakel en, behalwe vir 'n paar leerfoute van my kant af, weet ek eintlik nie eens van hom nie. 

Hier is 'n fred wat ek oor die hele proses geskryf het: http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=237996.msg4302899#msg4302899

My "gelykbreek" punt is, met Eskom se nuwe voorgestelde tariewe, aansienlik van die aanvanklike 44 maande verkort.  Plus ek lewe nou aansienlik goedkoper sonder Eskom se ergenis.
" 'n Man wat nie vyande het nie deug nie vir 'n vriend nie. "

CJ Langenhoven
 

Offline Wooly Bugger

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Buell Ulysses XB12
    Location: Europe
  • Posts: 8,762
  • Thanked: 216 times
  • DILLIGAF?
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2931 on: January 22, 2020, 11:22:04 am »
 :thumleft: