Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Down on the farm with the Bushlander  (Read 266936 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 31,839
  • Thanked: 793 times
    • dustriders.co.za
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2980 on: March 11, 2020, 10:45:04 am »
Die ramme is vuil natgepie,

Ek pie my ook soms nat ;) :peepwall: :lol8: :lol8:
Dis darem alte lekker om in die veld te loop en die grassade raak aan jou hande!! :thumleft: :drif:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,212
  • Thanked: 691 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2981 on: March 11, 2020, 12:06:49 pm »
Ja maar is dit van libido of ouderdom?  :peepwall: :imaposer:
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 31,839
  • Thanked: 793 times
    • dustriders.co.za
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2982 on: March 11, 2020, 12:08:45 pm »
Ja maar is dit van libido of ouderdom:peepwall: :imaposer:
Moertoe nie ouderdom!! ;D >:(
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 
The following users thanked this post: Dorsland

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,212
  • Thanked: 691 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2983 on: March 11, 2020, 12:09:01 pm »
@ROOI daar is dae nou in die droogte wat ek waaragtig net wou wegkom na erens war dit nat en groen is maar nog nooit ooit het ek gewens om in die stad te wees nie.  Ek het dit al baie gesÍ, maar ek het baie meegevoel met julle manne daar.  Ek lees ou @Namakwalander se stories van sy werk.  Daai man hoort nie in die stad nie.  :-\
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 
The following users thanked this post: ROOI

Offline Namakwalander

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2984 on: March 11, 2020, 12:31:31 pm »
@ROOI daar is dae nou in die droogte wat ek waaragtig net wou wegkom na erens war dit nat en groen is maar nog nooit ooit het ek gewens om in die stad te wees nie.  Ek het dit al baie gesÍ, maar ek het baie meegevoel met julle manne daar.  Ek lees ou @Namakwalander se stories van sy werk.  Daai man hoort nie in die stad nie.  :-\

Om dinge erger te maak vir myself ry ek deesdae die trein soos n ware stadsjapie. Ek mis darem my bakkie vreeslik in hierdie tye.

Aan die ander kant het ek al weer baie gedink ek wens ek kon my tyd vir n boer gee (ek het nie geld om te gee nie), maar ongelukkig sal ek nie kan reen maak met my tyd nie en anders as dit is daar seker nie veel wat ek kan bied nie. Kom drink maar n KWV 5 jaar by my as jy in hierdie geweste is. Die bottel is groen en die inhoud is nat
Born to be Mild
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,212
  • Thanked: 691 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2985 on: March 11, 2020, 03:23:29 pm »
Ek dink net jy moet maar 'n plan maak met jou maandelikse begroting en dan terug trek daar na die platteland toe. Jy gaan 'n hartaanval kry waar jy nou werk dan sit jou gesin in elkgeval sonder 'n broodwinner.  Sommige mense kan die stad hanteer en ander kan nie.  Ek en jy kan duidelik nie.
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,212
  • Thanked: 691 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2986 on: March 12, 2020, 03:42:05 pm »
Ek het 'n paar kiekies op die ReŽn fred geplaas maar eintlik hoort hulle mos hier.

Gisteraand het ons lekker reŽn gekry, 38mm hier by die huis en 40mm in die berg.  Die rivier loop loshande oor die driffies so vandag is die boerevakansie hier.  Vroeg vanoggend toe ek met die Bushlander uit is om my draaie te gaan doen, toe vang die reŽn my daar bo, kom sopnat by die huis aan.  Lekker!   :biggrin:  Ons kry toe nog vanoggend en so 'n paar druppels deur die dag.  Sal more 07h00 die lesings weer gaan neem.

My vrou het vanoggend diť fotos geneem....

'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,212
  • Thanked: 691 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2987 on: March 12, 2020, 03:43:25 pm »
En 'n video vir diť van julle wat ekstra data het  :biggrin:

'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,212
  • Thanked: 691 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2988 on: March 12, 2020, 03:46:03 pm »
En toe vanmiddag steek daar pragtige digte donker wolke op.  Ek sien sommer dis haelwolke en is toe heel verlig toe dit daar na die suide toe oor Nardousberg trek.  Daar is boere daai kant toe wat more heinings en matte en paaie en damme gaan herstel.  Ek is baie bly vir reŽn maar sulke skade wil ek nie hÍ nie, baie dankie.

Die wind het kort nadat ek die fotos geneem het, uit die suide uit draai en raak toe sommer binne so 5 minute yskoud.

Dis darem 'n indrukwekkende gesig!

In die eerste foto is dit die landery wat ek voorheen geplaas het op die fred, wat stof en kaal grond was.  Die opslag is goed vir nou.  Ek gaan Aprilmaand - as die reŽn hou en die grondvog reg is - hawer saai op die lande.
« Last Edit: March 12, 2020, 03:47:23 pm by Dorsland »
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 
The following users thanked this post: RobC

Offline BikerJan

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,829
  • Thanked: 226 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2989 on: March 12, 2020, 03:47:16 pm »
Dit is baie mooi, jou veld lyk amper soos die Bosveld !
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,212
  • Thanked: 691 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2990 on: March 12, 2020, 03:48:18 pm »
As dit so aanhou gaan ek binnekort hardekool en knoppiesdoring kry wat begin wortel skiet hier Jan.  ;D
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline woody1

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 10,518
  • Thanked: 245 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2991 on: March 12, 2020, 04:00:54 pm »
Ai dis mooi om te sien.

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline tgg

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Piaggio (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,907
  • Thanked: 105 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2992 on: March 12, 2020, 09:17:58 pm »
waar slat en my tent op
 

Offline tgg

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Piaggio (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,907
  • Thanked: 105 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2993 on: March 12, 2020, 09:19:09 pm »
bokke my net nie kom ver etter nie
 

Offline Offshore

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2994 on: March 12, 2020, 09:40:32 pm »
En toe vanmiddag steek daar pragtige digte donker wolke op.  Ek sien sommer dis haelwolke en is toe heel verlig toe dit daar na die suide toe oor Nardousberg trek.  Daar is boere daai kant toe wat more heinings en matte en paaie en damme gaan herstel.  Ek is baie bly vir reŽn maar sulke skade wil ek nie hÍ nie, baie dankie.

Die wind het kort nadat ek die fotos geneem het, uit die suide uit draai en raak toe sommer binne so 5 minute yskoud.

Dis darem 'n indrukwekkende gesig!

In die eerste foto is dit die landery wat ek voorheen geplaas het op die fred, wat stof en kaal grond was.  Die opslag is goed vir nou.  Ek gaan Aprilmaand - as die reŽn hou en die grondvog reg is - hawer saai op die lande.
Die tweede Foto se Waterkarre is Swanger.  Wat 'n mooi Foto. :thumleft:
Current Bikes
KTM 790 R Rally
KTM 990
Harley Davidson Deuce
Aprilia Moto 65
 
The following users thanked this post: Dorsland

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,212
  • Thanked: 691 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2995 on: March 13, 2020, 10:13:49 am »
Daar is boere daar wat bietjie skade gekry het @Offshore , dit was 'n hengse storm daai gewees.  Pragtig om te aanskou.
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 3,427
  • Thanked: 589 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2996 on: March 13, 2020, 12:43:18 pm »
Ai, ek kry sommer so lekker hier binne as ek so lees en sien van die reŽn!
Baie bly vir al die boere.
Dakar 650
SR 500
 

Offline Tom van Brits

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2997 on: March 16, 2020, 11:17:52 am »
Bitter mooi, wat n verligting!  :3some:
 

Offline blackbird

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2998 on: March 16, 2020, 01:21:46 pm »
Nee kyk mooi is mooi, maar skade is nie lekker nie. Ek vermy juis daai reen fret na nou die dag se versuipte skape en cruiser skade. Hoop jy kry genoeg opvolg reen vir daai hawer land Dors!
Jaag en vat kanse, moenie indruk nie, die boek is klaar geskryf!
 

Offline schalk vd merwe

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2999 on: April 17, 2020, 10:53:08 pm »
En toe vanmiddag steek daar pragtige digte donker wolke op.  Ek sien sommer dis haelwolke en is toe heel verlig toe dit daar na die suide toe oor Nardousberg trek.  Daar is boere daai kant toe wat more heinings en matte en paaie en damme gaan herstel.  Ek is baie bly vir reŽn maar sulke skade wil ek nie hÍ nie, baie dankie.

Die wind het kort nadat ek die fotos geneem het, uit die suide uit draai en raak toe sommer binne so 5 minute yskoud.

Dis darem 'n indrukwekkende gesig!

In die eerste foto is dit die landery wat ek voorheen geplaas het op die fred, wat stof en kaal grond was.  Die opslag is goed vir nou.  Ek gaan Aprilmaand - as die reŽn hou en die grondvog reg is - hawer saai op die lande.

.

Wow Johan die wolke oor die Karoo is darem so mooi. Ek is ook so lief vir die Karoo
« Last Edit: April 17, 2020, 10:55:27 pm by schalk vd merwe »
1/The only way to get experience is to get experience-Schalk                
2/Ride Reports>Long Tours>Africa Tour To The Equator And Back In 40 Days
3/A stranger is just a friend you have not met yet
4/Whatever you vividly imagine, ardently desire, sincerely believe in and enthusiastically act upon must come to past-Paul J Mayer
5/Use the rocks in the your way to build stepping stones-Herman Zapp