Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Down on the farm with the Bushlander  (Read 266705 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,212
  • Thanked: 691 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3000 on: April 19, 2020, 11:43:16 am »
Ek vrek oor sulke stormwolke Schalk. In my jong dae toe ek nog erg rondgerits het, het ek so Ďn storm sommer agternagesit en ingejaag. So het ek dikwels baie onbekende paaie gery.
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 
The following users thanked this post: schalk vd merwe

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,212
  • Thanked: 691 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3001 on: April 19, 2020, 11:46:23 am »
Vanoggend toe pak my vrou vir ons Ďn laat veldoggendete, ek pak die hommeltuig en ons gaan eet ontbyt in die veld. Terwyl ons daar sit en rustig niks doen nie kan ek nie help om aan die mense in die stad te dink nie wat in hulle huise en erwe opgesluit is nie.

Ek dink aan julle en wens ek kon die veld met julle deel.




'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,212
  • Thanked: 691 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3002 on: April 19, 2020, 11:47:48 am »
Dit lyk my daai dam het Ďn lekplek ontwikkel. Hy sak vinnig af tot by die vlak waar hy nou is dan hou hy daar. Ek sien onderkant die wal is dit klam.

Ek is nou waaragtig nie lus vir nog geel masjiene hier nie na laas se petalje.
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 31,807
  • Thanked: 788 times
    • dustriders.co.za
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3003 on: April 19, 2020, 11:51:22 am »
Jou veld lyk gaaf Dorsland hoop daars genoeg kos vir die winter.
So n bakkieklap ete is darem maar lekker. :thumleft: :drif:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,212
  • Thanked: 691 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3004 on: April 19, 2020, 11:57:03 am »
Ja Chris ek dink ek gaan reg wees vir die winter vir Ďn slag. Ek kyk gister na al die gras en wonder oor veldbrande in die lente as die weerlig kom.

Maar dis Ďn bekommernis vir later. Nou is dit net lekker om innie veld te wees en my bokke se kondisie te sien. Hulle lyk nou soos voerkraaldiere.
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline TrailBlazer

  • www.a-cut-above.co.za (Laser cutting & Engraving Services)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,902
  • Thanked: 124 times
    • A-Cut-Above
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3005 on: April 19, 2020, 12:13:22 pm »
Johan... Google bietjie Bentonite. Blykbaar 'n tipe seelmiddel wat lekkende damme ens. seel. Ek weet nie hoe doeltreffend is die goed nie... net gehoor van. En terloops, wat het toe geword van daai aap se storie met die geel masjien en hofsake?

Jou veld lyk nou mooi. Jy is gelukkig om so groot area te hÍ om nog te kan beweeg; ons is ook taamlik gelukkig op ons 2.2 ha. Ek kry die dorpsmense jammer... vriend van my bly in 'n aftreeoord. Sy hele huisie is omtrent dubbelgarage se grote. Ek dink ek sal ontspoor in so 'n plek.

Groete vir 2IB asb.  :thumleft: Derek
There are old riders, and bold riders, but no old, bold riders.

Do not ride faster than your guardian angel can fly!

Take only pictures. leave only footprints
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,212
  • Thanked: 691 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3006 on: April 19, 2020, 12:19:25 pm »
Ekself Derek, sou lankal onthits gewees het as ek so vasgekeer was.

Ek het ook al van diť Bentoniet gelees maar die neukery is mens moet redelik daarvan by die grond meng vir 100% waterdigtheid. Dan gaan vervoer my baie kos. Daai dam was die laaste werk van Ďn hele klomp werke hier gewees destyds. Daai operateur se lus was toe al weg. Ek het die eienaar (nie dieselfde jafel van die verdrinkstorie nie) gevra om dinge te kom regstel hier maar darvan het niks gekom nie. Ek sal daai dam dieper maak (sy uitloop laat tans tť veel water uit) dan sal hy beter wees.

Neewat, van daai ander petalje het toe niks gekom nie.
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Online woody1

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 10,502
  • Thanked: 245 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3007 on: April 19, 2020, 01:14:13 pm »
Jy kan sien daar was n vrou by daai ontbyt.......tafeldoek op n tafel in die veld :laughing4:
Ai dit lyk lekker :thumleft:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,212
  • Thanked: 691 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3008 on: April 19, 2020, 01:46:34 pm »
Kyk,as jy iets will doen, doen dit reg of los dit.
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 31,807
  • Thanked: 788 times
    • dustriders.co.za
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3009 on: April 19, 2020, 01:52:37 pm »
Jy kan sien daar was n vrou by daai ontbyt.......tafeldoek op n tafel in die veld :laughing4:
Ai dit lyk lekker :thumleft:
Daar sal drie verskillende jammer lappies ook wees wat elke n spesifieke joppie het!! ;)
Dorsland indien jy mense kon Wapp na daai veld brÍkvis toe sou daar duisende gewees het, net om te vlug van die tekort aan aan ruimte wat hul het nou. Ons is geseŽnd met ons ruimte en besef nie aldag wat ons het. Net om vÍr te kan sien sonder iets tussenin is al n luukse. :thumleft:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline schalk vd merwe

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3010 on: April 19, 2020, 06:00:52 pm »
Vanoggend toe pak my vrou vir ons Ďn laat veldoggendete, ek pak die hommeltuig en ons gaan eet ontbyt in die veld. Terwyl ons daar sit en rustig niks doen nie kan ek nie help om aan die mense in die stad te dink nie wat in hulle huise en erwe opgesluit is nie.

Ek dink aan julle en wens ek kon die veld met julle deel.


Ek het darem toestemming om na my plasie te ry. Dink ek gaan bietjie gras sny met my die trekker die week na al die reŽn
1/The only way to get experience is to get experience-Schalk                
2/Ride Reports>Long Tours>Africa Tour To The Equator And Back In 40 Days
3/A stranger is just a friend you have not met yet
4/Whatever you vividly imagine, ardently desire, sincerely believe in and enthusiastically act upon must come to past-Paul J Mayer
5/Use the rocks in the your way to build stepping stones-Herman Zapp
 

Offline Black_Hawk

  • BackroadRiderZA
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,810
  • Thanked: 321 times
  • Follow our blog: https://mytownsatoz.wordpress.com
    • My Towns A to Z
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3011 on: April 20, 2020, 09:27:10 am »
Dit lyk darem baie lekker Dorsland. Jou veld lyk baie goed. Dankie vir die deel van die foto's, ten minste sien ons darem ook nou so soortvan die natuur. Dink maar aan ons arme mense wat prisoniers in ons eie huise is  ;)
Follow our blog: https://mytownsatoz.wordpress.com

2010 F650GS (Sold), 2009 BMW F800GS, 2002 BMW F650GS (Sold), 1982 Honda XR200R, 1983 Honda XL600R
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,212
  • Thanked: 691 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3012 on: April 20, 2020, 02:27:29 pm »
Dankie @Black_Hawk, elke keer as ek in die veld kom dan dink ek aan julle ouens.  Sterkte, ek ding diť grendelstatus staan nou einde se kant toe.
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 
The following users thanked this post: Black_Hawk

Offline Namakwalander

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3013 on: April 21, 2020, 09:11:00 am »
So net voor die grendelbedryf ingestel is, was ek nogal lus om weer n worsie te gaan braai by ons naaste natuurreservaat en dan n pajama perdjie of twee te bekyk. Daai hommeltuig foto van jou brekvis laat my nou daaraan dink. Ek kwyl sommer.

Ek moet se, ek kan nie eintlik te veel kla oor by die huis opgesluit wees nie. My erfie het darem so paar groot bome rondom waar die voeltjies kom sit en raas bedags en ek het n grasperkie wat bietjie die gevoel van n sement oerwoud breek. Dit help ook dat hier byna net aftreeoorde rondom my is. Ek wonder net oor die gesin wat skuins oorkant my bly. Ouerpaar en drie knape van tussen (ek raai) 10 en 17/18 in n klein drieslaapkamer huisie met net n garage grootte balkon.
Born to be Mild
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,212
  • Thanked: 691 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3014 on: April 21, 2020, 09:24:53 am »
Jy sien jou seŽninge raak @Namakwalander, ek merk dit van jou op op jou ander plasings.  En daai buurmense van joune, dis sulke dinge wat my amper aan die oop spasie hier om my laat verstik. Vir my (en ek is seker vir meeste mense wat so moet leef) sal dit soos tronkstraf wees.  En ek het nog altyd gesÍ, sny my eerder keelaf as om my innie tronk te prop, waaragtig. 

Ek dink elke dag aan julle ouens.  Aanhou, uithou kÍrels.  En ek sÍ dit nie ligtelik nie want eintlik kan ek my nie indink nie hoe dit moet wees nie.
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 
The following users thanked this post: ClemS, Black_Hawk

Offline tgg

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Piaggio (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,907
  • Thanked: 105 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3015 on: April 25, 2020, 05:46:59 pm »
ek sien daar het n watertjie geval, by jou ook
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,212
  • Thanked: 691 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3016 on: April 25, 2020, 05:57:09 pm »
Ons is geseŽnd Trevor. 17mm gistermiddag en 5mm vanoggend. Nou potblou toegetrek hier. Niks lekkerder as om met gorrelende geutecwakker te word nie.
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 
The following users thanked this post: Boersoeknbike

Offline RobC

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Free State
  • Posts: 13,910
  • Thanked: 433 times
  • Bloemfontein
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3017 on: April 25, 2020, 06:06:11 pm »
Bly om dit te hoor! :thumleft:
 

Offline tgg

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Piaggio (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,907
  • Thanked: 105 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3018 on: April 25, 2020, 06:10:21 pm »
Ons is geseŽnd Trevor. 17mm gistermiddag en 5mm vanoggend. Nou potblou toegetrek hier. Niks lekkerder as om met gorrelende geutecwakker te word nie.

As jy deur die reen begin slaap gaan dit mos beter, hier word ek waker as 5 drupples op die dak land
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,212
  • Thanked: 691 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3019 on: April 25, 2020, 06:24:10 pm »
Ek slaap deesdae nie deur as ek nie Ďn halwe Somnil pilletje drink nie. Was laasnag weer van so 01h15 tot 03h30 wakker
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear