Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Down on the farm with the Bushlander  (Read 265971 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Andre E

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,348
  • Thanked: 99 times
  • McDonalds Accommodation, Queenstown
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3020 on: April 25, 2020, 06:45:17 pm »
Grassies is mooi hier ook.

Sent from my SM-G955F using Tapatalk

Don't be kak, be lekker.
What is this life, if full of care,
we have no time to stand and stare.
 

Offline TrailBlazer

  • www.a-cut-above.co.za (Laser cutting & Engraving Services)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,900
  • Thanked: 123 times
    • A-Cut-Above
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3021 on: April 25, 2020, 08:16:15 pm »
Ek slaap deesdae nie deur as ek nie Ďn halwe Somnil pilletje drink nie. Was laasnag weer van so 01h15 tot 03h30 wakker

Ek ken die ding maar goed! Elke oggend 3h00 is ek wakker. Slaap is dan deel van die geskiedenis...  :(  'n slaappil help ook nie.

Staan ek dan op, maak vir my koffie en skyf agter die rekenaar in om te begin ontwerp.
There are old riders, and bold riders, but no old, bold riders.

Do not ride faster than your guardian angel can fly!

Take only pictures. leave only footprints
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,188
  • Thanked: 687 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3022 on: April 28, 2020, 10:17:07 am »
Ja Derek, tans baie dinge wat mens snags wakker hou jong.
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,188
  • Thanked: 687 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3023 on: April 28, 2020, 10:19:33 am »
Gelukkig is die enigste ding wat my die afgelope 2 nagte wakker gehou het, die heerlike sagte reŽn wat aanhoudend geval het.  Dis die geelperskereŽn wat ek so lank al na uitsien.

27mm se deurdringende reŽn wat van Sondagaand af geval het.  Die wÍreld is nou BAIE nat.  :biggrin:
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 
The following users thanked this post: RobC, ClemS

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,188
  • Thanked: 687 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3024 on: April 28, 2020, 10:20:18 am »
Grassies is mooi hier ook.

Sent from my SM-G955F using Tapatalk

Daai veld lyk heel gaaf Andre.  Lyk my jy gaan nie sukkel diť winter nie.
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline Andre E

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,348
  • Thanked: 99 times
  • McDonalds Accommodation, Queenstown
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3025 on: April 28, 2020, 10:22:18 am »
Verlede week 30mm reŽn gekry en nog 45mm vir die laaste 2 dae.

Sent from my SM-G955F using Tapatalk

Don't be kak, be lekker.
What is this life, if full of care,
we have no time to stand and stare.
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,188
  • Thanked: 687 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3026 on: April 28, 2020, 10:26:03 am »
Ek sit tans op hete kole.  Die 2 besendinge bokke wat reeds begin November uitgevoer moes gewees het ry more.  Staatsveearts is oppad om hulle finale inspeksie en sertifikaat uitreiking te doen.  Ek hoop maar net die polieste by die padblokkades gee nie moeilikheid nie.  Julle moet maar duim vashou kÍrels.  Dis al 'n lang duur pad gewees om tot hier te kom.
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 
The following users thanked this post: RobC

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,188
  • Thanked: 687 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3027 on: April 28, 2020, 10:27:20 am »
Verlede week 30mm reŽn gekry en nog 45mm vir die laaste 2 dae.

Sent from my SM-G955F using Tapatalk

Vanoggend is ons 5mm oor die langtermyngemiddeld van 350mm pj  :biggrin:
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 31,749
  • Thanked: 783 times
    • dustriders.co.za
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3028 on: April 28, 2020, 10:29:40 am »
Ons hou duim vas die keer haal hulle Zim. :thumleft:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Serf

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,012
  • Thanked: 53 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3029 on: April 28, 2020, 10:31:25 am »


Ek sit tans op hete kole.  Die 2 besendinge bokke wat reeds begin November uitgevoer moes gewees het ry more.  Staatsveearts is oppad om hulle finale inspeksie en sertifikaat uitreiking te doen.  Ek hoop maar net die polieste by die padblokkades gee nie moeilikheid nie.  Julle moet maar duim vashou kÍrels.  Dis al 'n lang duur pad gewees om tot hier te kom.

Hou duim vas als sal goedgaan. Die polisie waar ek deur is het nie moeilikheid gehad nie en gelukkig ry jy Jhb toe met n vrag bokke so dit lyk na n wettige boerdery affere. (Altans ek hoop so)

Ons kry ook n laat somer reen. 6mm oor die naweek en 22 van laasnag af. Wereld lyk sommer gaaf, dis net die damme wat nie vol is nie.

Sent from my SM-J250F using Tapatalk

 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,188
  • Thanked: 687 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3030 on: April 28, 2020, 01:41:31 pm »
Ek moes vroeŽr eers die staaatsveeaarts by die teerpad gaan haal, ons grondpad is tÍ modderig om met sy Hyundai Tucson 4x2 te ry.  :eek7:  Inspeksie klaar gedoen, permitte en gesondheidsertifikate uitgereik. 

More laai ons.  :biggrin:

Dis goeie en bemoedigende nuus @Serf.  Ek glo die neukery lÍ nie by die grenspos nie maar die padblokkades oppad daarnatoe.
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,188
  • Thanked: 687 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3031 on: April 28, 2020, 01:43:15 pm »
Maar kyk hoe lekker nat is dit, die rivier loop weer lekker, al lopies hoŽr op lekker vol.  Dis NAT! :biggrin:
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 31,749
  • Thanked: 783 times
    • dustriders.co.za
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3032 on: April 28, 2020, 01:45:22 pm »
Kyk hoe lyk daai pad ek kom kuier sommer net om my modderry op te skerp!! ;) :peepwall: :lol8:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,188
  • Thanked: 687 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3033 on: April 28, 2020, 01:49:21 pm »
As dit nie nog reŽn nie Chris, gaan ek seker Vrydag OK wees met my nuwe skoeter en sy padbande daardeur.  As dit reŽn kan julle maar kaartjies verkoop en kom kyk hoe val ek my as af.  :lol8:
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 3,425
  • Thanked: 587 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3034 on: April 28, 2020, 02:03:48 pm »
Sterkte en ek hoop alles loop goed af!
Die wÍreld lyk mooi met al die reŽn.
Dakar 650
SR 500
 

Offline RobC

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Free State
  • Posts: 13,894
  • Thanked: 430 times
  • Bloemfontein
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3035 on: April 28, 2020, 03:17:47 pm »
As dit nie nog reŽn nie Chris, gaan ek seker Vrydag OK wees met my nuwe skoeter en sy padbande daardeur.  As dit reŽn kan julle maar kaartjies verkoop en kom kyk hoe val ek my as af.  :lol8:
Sterkte met die bokke trek, ons het self 25 gister gehad.
 

Offline 4 Kays

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XRV 750 Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,361
  • Thanked: 12 times
  • Live your life - you only have one to live !!
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3036 on: April 28, 2020, 03:56:59 pm »
Kyk hoe lyk daai pad ek kom kuier sommer net om my modderry op te skerp!! ;) :peepwall: :lol8:

Chris, toe ek die fotos sien toe dink ek terug aan julle glybaan wat julle gery het  :imaposer:
 

Offline Namakwalander

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3037 on: April 29, 2020, 07:15:13 am »
Daai foto's van die nat veld en modder paaie laat my darem nou erg verlang na die Namakwaland in winter tyd. Ek kan net dink hoe lekker daai sagte reentjie klink (en ruik). Eerlikwaar is ek nogsteeds nie gewoont aan die reen hier in Gauteng nie. Donderstorms en geraas en woeps, binne n uur wys die reenmeter sommer 20 plus mm. Ek en ons klein stoepskyter brakkie wat intussen oorlede is, het tot ander dag nog onder die wasbak in die badkamer gaan wegkruip elke keer as die hemele skielik oopmaak (nou kruip ek maar alleen daar weg).
Born to be Mild
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,188
  • Thanked: 687 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3038 on: April 29, 2020, 08:45:38 am »
Ek is weer anders.  Terwyl sulke geelperskereŽn so af en toe baie lekker is en ek slaap soos 'n baba as daai reŽn so neersif, kry ek ontrekkingsimptome as ek na so 2 dae nie die son gesien het nie.  Ons het nou van Sondagmiddag af glad nie die son gesien nie en nou verlang ek erg.  Ek het al gedink ek sal Kanada, of Skotland of so toe kan emigreer, enigiets net om van die swart gevaar weg te kom.  Maar as ek soos nou, die son nie sien nie, dan besef ek net dat dit glad nie sal werk nie.  Ek sal mal raak.  Vakansie in sulke plekke is baie lekekr maar om daar te woon?  Aikona.

Daai HoŽveld donderstorms is my gunstelling.

Die weer begin hier so 12h00 opbou, jy kyk hoe pak daai wolke saam, styg hoŽr en hoŽr die lug in op.  Dan begin dit so donker blou hier aan hul onderkant raak, naderhand is dit een digte wolkmassa wat oor die horison aankom.  In die verte hoor mens die dowwe dreuning van donderweer, bliksemstrale wat teen die donkerblou wolke blits.  Dan raak dit mos so absoluut windstil en doodstil, selfs die voŽltjies raak stil.  En dan kom gooi hy.  Soos jy sÍ, binne 'n uur of wat is als sopnat gereŽn maar dan skyn die son weer.

Tť lekker man!
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline Namakwalander

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3039 on: April 29, 2020, 09:22:10 am »
Nou dat jy dit noem, ek het ook hier in Gauteng geleer om die son te waardeer. Hier sak die son so uur vroeer as wat hy sak op die Weskus (waar ek grootgeword het) en as dit nog gepaard gaan met n paar bewolkte dae begin ek ook daai ontrekking voel.

Moenie eens dat ek begin oor wat alles verkeerd is met die Oos kus nie. Een naweek daar spandeer en kon nie verstaan hoe die son agter my sak maar ek kyk dan na die see nie. Ja, ek weet dit klink dom, maar dit wys net hoe maklik mens iets gewoont raak wat andersins dalk geen waarde sou he nie.
Born to be Mild