Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Down on the farm with the Bushlander  (Read 262263 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,024
  • Thanked: 578 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3100 on: August 15, 2020, 11:10:02 am »

Ek hoop maar hierdie jaar se kouer winter is n teken van goeie dinge wat oppad is. Maar op daai noot, by my skoonpa in Kuruman het die lemoen en suurlemoen bome ook redelik skade van die koue en hy vertel daar was n paar oggende waar hy die water in die krip met n klip moes stukkend kap.

Dankie vir die deel van die bokke vervoer storie. Baie interessant vir n kommin myner soos ek.

"Kommin myner" s jy?  Ek glo nie as ek so jou stories lees @Namakwalander

Ek het goeie hoop omdat dit blyk die Kaap het goeie ren gekry di winter.  Dit is gewoonlik 'n indikasie dat ons 'n normale somerseisoen sal geniet.
"Die held is versigtig vr die gevaar en dapper daarin; die lafaard is dapper vr die gevaar en versigtig daarin."

CJ Langenhoven
 

Offline Namakwalander

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3101 on: August 15, 2020, 01:49:08 pm »

Ek hoop maar hierdie jaar se kouer winter is n teken van goeie dinge wat oppad is. Maar op daai noot, by my skoonpa in Kuruman het die lemoen en suurlemoen bome ook redelik skade van die koue en hy vertel daar was n paar oggende waar hy die water in die krip met n klip moes stukkend kap.

Dankie vir die deel van die bokke vervoer storie. Baie interessant vir n kommin myner soos ek.

"Kommin myner" s jy?  Ek glo nie as ek so jou stories lees @Namakwalander

Ek het goeie hoop omdat dit blyk die Kaap het goeie ren gekry di winter.  Dit is gewoonlik 'n indikasie dat ons 'n normale somerseisoen sal geniet.

Ek lag altyd as ek weer aan hierdie storie dink. Ek het in n myn dorpie grootgeword waar jy n permit nodig gehad het om in te kom. So sommige mense kon maar net raai hoe dit daar gelyk het. Toe ek en my vrou op skool begin uitgaan het wou my skoonma onder andere by my weet of ons bome en gras in die dorp het... Jare later moes ek hoor dat sy vir my vrou ges het sy moet versigtig wees vir myner kinders.

Wat die weer aanbetref onthou ek weer n storie van my grootword dorp waar die ou mense geglo het dat as die suide wind erg waai in somer, loop draai hy "daar bo" om en bring lekker baie reen in die winter. So dan hoop ons maar daai wind het ver loop draai met n lang asem sodat daar nog genoeg reen kan kom.
Born to be Mild
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,024
  • Thanked: 578 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3102 on: August 15, 2020, 01:58:27 pm »
Bwhahahaha, dis baie snaaks.
« Last Edit: August 15, 2020, 04:19:03 pm by Dorsland »
"Die held is versigtig vr die gevaar en dapper daarin; die lafaard is dapper vr die gevaar en versigtig daarin."

CJ Langenhoven
 

Offline woody1

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 10,400
  • Thanked: 228 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3103 on: August 15, 2020, 02:12:41 pm »
Ai ek sien sommer BAIE mooi tjops daar in daai kampe  :laughing4:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,024
  • Thanked: 578 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3104 on: August 15, 2020, 02:15:07 pm »
Jy het mos 'n goeie Eskom pensioen, jy kan in USD betaal. Hoeveel kg soek jy?
« Last Edit: August 15, 2020, 02:15:38 pm by Dorsland »
"Die held is versigtig vr die gevaar en dapper daarin; die lafaard is dapper vr die gevaar en versigtig daarin."

CJ Langenhoven
 
The following users thanked this post: Fargo

Offline woody1

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 10,400
  • Thanked: 228 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3105 on: August 15, 2020, 02:30:58 pm »
Eish Baas...nou praat die Baas vreemde tale :laughing4:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline Frikkie5000

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3106 on: August 15, 2020, 07:46:55 pm »
Dorsland, waneer het jy die JD loader gekry? Toe ek laas daar kom draai het het jy mos 'n Ford 6600 gehad? Is jy gelukkig met die JD?


Sent from my iPhone using Tapatalk
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,024
  • Thanked: 578 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3107 on: August 15, 2020, 08:03:59 pm »
Ek het hom verlede jaar met net 3200uur op gekoop Frikkie, sonder die laaigraaf. Het my 6600 en lusern snyer op hom ingeruil. Ja, ek is baie tevrede, daai CC Agri laaigraaf is 10 arbeiders werd. Sy bak en die palletvurke hak ook bitter maklik aan en af, letterlik 'n een man taak nou. Ek het vir hom daai krat ook gebou om mee te voer. Dis werklik 'n handige stuk toerusting.

Ek was jammer om na amper 16 jaar van my 6600 ontslae te raak. Ek het destyds R50k vir hom betaal, toe later daai Quicke laaigraaf vir R13000 gekoop en gemonteer. Het meer as dit op die inruil vir hom gekry. Glad nie 'n slegte transaksie gewees nie.
« Last Edit: August 15, 2020, 08:07:31 pm by Dorsland »
"Die held is versigtig vr die gevaar en dapper daarin; die lafaard is dapper vr die gevaar en versigtig daarin."

CJ Langenhoven
 

Offline Mev Vis Arend

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-250L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 2,352
  • Thanked: 70 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3108 on: August 15, 2020, 08:54:46 pm »
Het jy nog vir Bly en hoe gaan dit met haar? 
Honda XR250 - Given to daughter.  BMW 1200 GSA met Karretjie  -  Suzuki 125 Scoota with a KTM topbox - sold.  Honda CRF 250 L
 

Offline TrailBlazer

  • www.a-cut-above.co.za (Laser cutting & Engraving Services)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,889
  • Thanked: 119 times
    • A-Cut-Above
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3109 on: August 16, 2020, 06:55:45 am »
Met die inruil van daai trekker, moes jy hom sekerlik invat GR toe, sodat die man bet die blink hemp vir jou 'n waarde kon gee... nou waar's die 4-dag ride report?

Dag 1: Vanaf plaas tot hoofpad

Dag 2: Het vanaand langs die grootpad geslaap... moes elke uur, of 10km, stop vir 'n lekker braai en koppie tee uit die fles... ens. ens...  :imaposer:

'n Vriend van my het baie jare terug 'n Vaaljapie in Nylstroom gekoop. Hy het twee van sy pelle ingespan om hom te help die ding terug te ry na Bapsfontein  :o

Dit was Tukkies se jool toe hulle deur Pretoria gery het... almal het gedink hy is deel van die veesvieringe gewees.  Hy't vertel van, padlangs, hoe elkeen van hulle vir 'n uur op 'n slag gery het. Twee het vooruitgery en langs die pad 'n braaivuur gemaak. Trekker kom mos aan by die vuur, drywer kilm af en begin eet, nuwe drywer klim op en begin ry.

Klaar geet, vuur geblus, klim die twee in die bakkie, ry verby trekker ou, en verder af in die pad wag hulle hom in langs 'n braaivuur... so het hulle aangegaan tot hulle by die huis aangekom het.
There are old riders, and bold riders, but no old, bold riders.

Do not ride faster than your guardian angel can fly!

Take only pictures. leave only footprints
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 31,400
  • Thanked: 730 times
    • dustriders.co.za
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3110 on: August 16, 2020, 10:51:38 am »
n Oom wat ek ken vanaf George het n trekker iewers in die transvaal gekoop jare terug. Toe hy kwotasie kry vanaf lowbed transporter besluit hy se moer hy ry hom terug.
Op die vliegtuig geklim op George en trekker teruggery vandaar.
Ek moet byvoeg dit was n Merc MB Trac wat darem lekker pad spoed kan handhaaf.

MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Online Offshore

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3111 on: August 16, 2020, 11:36:45 am »
n Oom wat ek ken vanaf George het n trekker iewers in die transvaal gekoop jare terug.

Selfde hier, my Vriend het syne vanaf Pietersburg na Sodwana Baai laat ry waar hy hom gebruik het om sy Diepsee Boot le launch.
 

Offline RobC

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Free State
  • Posts: 13,827
  • Thanked: 402 times
  • Bloemfontein
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3112 on: August 16, 2020, 12:05:02 pm »
n Oom wat ek ken vanaf George het n trekker iewers in die transvaal gekoop jare terug.

Selfde hier, my Vriend het syne vanaf Pietersburg na Sodwana Baai laat ry waar hy hom gebruik het om sy Diepsee Boot le launch.
Dit is hardcore! Ek dog my pa was mal on die vaaljapie van Brandfort tot Tierpoort te ry. Dit het die oubaas van vroegdag tot net na sononder geneem... :ricky:
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,024
  • Thanked: 578 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3113 on: August 16, 2020, 01:32:40 pm »
n Oom wat ek ken vanaf George het n trekker iewers in die transvaal gekoop jare terug. Toe hy kwotasie kry vanaf lowbed transporter besluit hy se moer hy ry hom terug.
Op die vliegtuig geklim op George en trekker teruggery vandaar.
Ek moet byvoeg dit was n Merc MB Trac wat darem lekker pad spoed kan handhaaf.



'n Maat van myne op Potchefstroom koop Mb-Tracs op en maak hulle weer mooi.  Hy se dit bly nog een van die beste trekkers ooit.  Ekself weet nie of dit 'n Unimog gees in 'n trekker lyf is nie of andersom.  :)
"Die held is versigtig vr die gevaar en dapper daarin; die lafaard is dapper vr die gevaar en versigtig daarin."

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,024
  • Thanked: 578 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3114 on: August 16, 2020, 01:34:46 pm »
Nee, hel, julle ouens en jul maats is wild om trekkers so ver te ry. Soos die mesne van vandag ry sal ek t bang wees om oppie ooppad met 'n trekker te ry.  Maar aan die ander kant het 'n ou darem lugreling en 360 uitsig.  :peepwall: :biggrin:

@TrailBlazer ek het lekker gelag vir daai skets van joune.  :lol8:
"Die held is versigtig vr die gevaar en dapper daarin; die lafaard is dapper vr die gevaar en versigtig daarin."

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,024
  • Thanked: 578 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3115 on: August 16, 2020, 01:37:25 pm »
Het jy nog vir Bly en hoe gaan dit met haar?

Ja @Mev Vis Arend sy is nog allie pad hier, ek ken haar aan die bruin vlekkie op haar knie uit.  Sy is hoeka in daai span wat ek afgeneem het.  Gaan later bietjie 'n foto van haar hier plaas.  Ek moet bietjie op my BenguFarm databasis gaan loer, sy is nou 'n statige dame wat al baie lammers gegee het.  :biggrin:

Onthou jy nog di storie (5 September 2014) .....
« Last Edit: August 16, 2020, 01:38:45 pm by Dorsland »
"Die held is versigtig vr die gevaar en dapper daarin; die lafaard is dapper vr die gevaar en versigtig daarin."

CJ Langenhoven
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 31,400
  • Thanked: 730 times
    • dustriders.co.za
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3116 on: August 16, 2020, 03:26:42 pm »
koop Mb-Tracs op en maak hulle weer mooi.  Hy se dit bly nog een van die beste trekkers ooit.

Dis baie jammer MB Trac is nie meer te koop in SA. Swellendam/Bredasdorp/Napier area was vrot van hulle vroeer jare, want die kooperasie het hulle verkoop. Ek dink SA het nooit groter as die 1500 gekry dus was die 1600 en 1800 nooit hier te koop.MB Trac's was baie gewilde spuit sleep trekkers, maar vandat selfloop spuite die norm geword het het hy ook sy nut daar verloor.
Ek dink n MB Trac is baie beter as n Unimog anyway as n plaas voertuig.
Dis nogal jammer JCB het nooit die gap geneem wat MB Trac gelos het in die mark, want JCB's is baie handige en betroubare trekkers met Siso Finse engines.. Kuilvoer kontrakteurs in Europa is mal oor hulle.

« Last Edit: August 16, 2020, 03:30:16 pm by ChrisL - DUSTRIDERS »
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Mev Vis Arend

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-250L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 2,352
  • Thanked: 70 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3117 on: August 16, 2020, 09:02:11 pm »
Het jy nog vir Bly en hoe gaan dit met haar?

Ja @Mev Vis Arend sy is nog allie pad hier, ek ken haar aan die bruin vlekkie op haar knie uit.  Sy is hoeka in daai span wat ek afgeneem het.  Gaan later bietjie 'n foto van haar hier plaas.  Ek moet bietjie op my BenguFarm databasis gaan loer, sy is nou 'n statige dame wat al baie lammers gegee het.  :biggrin:

Onthou jy nog di storie (5 September 2014) .....

Ek kon nie na haar gaan kyk toe ons by julle was nie ..... ek sou haar inpak, maar ek het vir haar 'n lang vreugde- en liefdevolle lewe toegebid.  My gebed was verhoor! ;) :biggrin:  Op watter ouderdom tree sy af?  Sy gaan seker eendag na die huiskamp toe om na die wesies om te sien.  Jy moet haar 'n spesiale drukkie gee.   
Honda XR250 - Given to daughter.  BMW 1200 GSA met Karretjie  -  Suzuki 125 Scoota with a KTM topbox - sold.  Honda CRF 250 L
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 31,400
  • Thanked: 730 times
    • dustriders.co.za
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3118 on: August 17, 2020, 10:32:51 am »
Op watter ouderdom tree sy af?  Sy gaan seker eendag na die huiskamp toe om na die wesies om te sien.

Jy moet lat hy vir jou foto stuur wat een van sy ou anties oorgekom het in die ouetehuis tussen die wesies!!!! ;) :peepwall: :lol8:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline bud500

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3119 on: August 17, 2020, 10:45:10 am »
@bud500  ek is jammer om te hoor lees is 'n stryd. Hoop dit raak vinnig makliker  :ricky: :lol8:

 :lamer: :laughing4:
May the bridges I burn light the way...