Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Down on the farm with the Bushlander  (Read 265947 times)

0 Members and 2 Guests are viewing this topic.

Offline Frikkie5000

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3120 on: August 18, 2020, 07:40:17 pm »
Ek is bly dit gaan nog goed Dorsland. Ek dink jy het 'n goeie ruil transaksie aangegaan met die JD. Baie lekker trekkers. Jou B70 baler werk nog lekker hier by my. Het hom nog nie baie gebruik nie, maar ek is beindruk met hom sovÍr.


Sent from my iPhone using Tapatalk
 
The following users thanked this post: Dorsland

Offline thabogrobler

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3121 on: August 18, 2020, 09:16:02 pm »
Het die sneeu oos van Graaff-Reinett geval?
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,188
  • Thanked: 687 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3122 on: August 20, 2020, 10:28:46 am »
Nie veel nie @thabogrobler, daar was wel redelik sneeu op Nardousberg en om met die Sneeuberge Cradock se kant to.  Pearston amper niks nie.  Vrek koud gister en vandag hier.
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,188
  • Thanked: 687 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3123 on: August 20, 2020, 10:31:06 am »

Ek kon nie na haar gaan kyk toe ons by julle was nie ..... ek sou haar inpak, maar ek het vir haar 'n lang vreugde- en liefdevolle lewe toegebid.  My gebed was verhoor! ;) :biggrin:  Op watter ouderdom tree sy af?  Sy gaan seker eendag na die huiskamp toe om na die wesies om te sien.  Jy moet haar 'n spesiale drukkie gee.

Kyk hoe lyk die mooi ooi vandag @Mev Vis Arend.  9 lammers later en staan nou weer oppie punt om te lam.

« Last Edit: August 20, 2020, 10:32:23 am by Dorsland »
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,188
  • Thanked: 687 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3124 on: August 20, 2020, 10:39:20 am »
Op watter ouderdom tree sy af?  Sy gaan seker eendag na die huiskamp toe om na die wesies om te sien.

Jy moet lat hy vir jou foto stuur wat een van sy ou anties oorgekom het in die ouetehuis tussen die wesies!!!! ;) :peepwall: :lol8:

Ja Chris, dit was nou 'n storie gewees.

Ek gebruik 'n ou ooi hier as lamoppasser wanneer ek lammers speen, ek vind dit verminder die speenskok.  Sy was 5 jaar gelede by 'n ram gewees.  Diť ou ooi, gebore in 2006, (14 jaar oud) word by 'n lammerooi trop ingedeel sodat die lammers haar gewoond raak.  Wanneer die lammers dan gespeen word, bly sy agter, die lammers slaap saans sommer sulke bondels om die ouma. 

So 2 maande gelede kom vertel my werker vir my diť ooi het gelam!  Ek sÍ dis onmoontlik, sy was dan nooit by 'n ram gewees nie.  Toe ek gaan kyk het sy die mooiste ramlam gebaar. 4,8kg geboortegewig!  Sy het baie melk, pas hom baie mooi op en hy groei waaragtig vinnig. 

Al wat ek kan dink is dat een van daai jong, um, uitbundige ramlammers haar in die ouetehuis begekom het en siedaar, 5 maande later.....

« Last Edit: August 20, 2020, 10:40:00 am by Dorsland »
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 3,425
  • Thanked: 587 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3125 on: August 20, 2020, 11:13:45 am »
Nie net bokke, my een vriend en sy vrou het laatlammetjie gehad toe hul oudste amper matriek was. :peepwall:
Ek is gebore na my ma hysterectomy gehad het :patch: hulle moes genoeg spaarparte gelos het. :ricky: :laughing4:
Mens kan sien jou bokke kry baie liefde en sorg.
Lyk my jy wys hulle prentjies van hoe die plaaslike "fantastiese" boere hul bokke mishandel as hulle stout raak.
Dakar 650
SR 500
 

Offline Black_Hawk

  • BackroadRiderZA
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,786
  • Thanked: 313 times
  • Follow our blog: https://mytownsatoz.wordpress.com
    • My Towns A to Z
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3126 on: August 20, 2020, 11:27:26 am »
So 'n "ram"-pokker  :spitcoffee:
Follow our blog: https://mytownsatoz.wordpress.com

2010 F650GS (Sold), 2009 BMW F800GS, 2002 BMW F650GS (Sold), 1982 Honda XR200R, 1983 Honda XL600R
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,188
  • Thanked: 687 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3127 on: August 20, 2020, 11:46:14 am »
 :lol8: :spitcoffee:
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,188
  • Thanked: 687 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3128 on: August 20, 2020, 11:48:22 am »
Nie net bokke, my een vriend en sy vrou het laatlammetjie gehad toe hul oudste amper matriek was. :peepwall:
Ek is gebore na my ma hysterectomy gehad het :patch: hulle moes genoeg spaarparte gelos het. :ricky: :laughing4:
Mens kan sien jou bokke kry baie liefde en sorg.
Lyk my jy wys hulle prentjies van hoe die plaaslike "fantastiese" boere hul bokke mishandel as hulle stout raak.

TV het ook sy voordele  :biggrin:
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,188
  • Thanked: 687 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3129 on: August 20, 2020, 11:53:05 am »
Aangesien die fred se titel aandui dat daar 'n Bushlander betrokke is, bietjie nuus...

Ek kom 'n ruk terug agter die fiets lek vurkolie verby sy seels.  Ek het destyds sommer goedkoop Emgo vurkkouse opgesit maar diť is swak gehalte en het nie lank gehou nie.  Probleem is hulle het aan die binnekant geskeur en ek kom dit eers agter nadat die vurkseŽls begin lek het.  Ek bestel toe nuwe seŽls en die goed lÍ hier en lÍ hier en ek kom nie daarby uit nie.

Ons moes toe vir 'n ander rede ook George toe en ek laai toe sommer die Bushlander op dat Beaming Bikes dit gou vir my kan doen.  Sommer die fiets ook daar terselfdetyd laat diens.  Ja ja ja, ek weet ek kon dit self doen maar tyd is daar nie altyd nie.

Kyk hoe spiekeries lyk my getroue werksesel daar agter oppie bakkie....

« Last Edit: August 20, 2020, 11:53:42 am by Dorsland »
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,188
  • Thanked: 687 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3130 on: August 20, 2020, 11:55:03 am »
En ja, dit was gister vrek koud oppad terug gewees.  Langkloof het lekekr reŽn gekry, sneeu ook.  Tot op Willowmore was dit maar 4ļC gewees, daarna 8ļC. 
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline woody1

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 10,497
  • Thanked: 244 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3131 on: August 20, 2020, 01:02:10 pm »
Lyk of daai 2de in bevel koud kry :imaposer:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,188
  • Thanked: 687 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3132 on: August 20, 2020, 03:40:27 pm »
Enige temperatuur laer as omtrent 32ļC is vir my vrou koud.  Maar dit was darem koud gister gewees.
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline TrailBlazer

  • www.a-cut-above.co.za (Laser cutting & Engraving Services)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,900
  • Thanked: 123 times
    • A-Cut-Above
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3133 on: August 20, 2020, 03:56:44 pm »
Enige temperatuur laer as omtrent 32ļC is vir my vrou koud.  Maar dit was darem koud gister gewees.

Dors... ek dink jou 2IB en myne is altwee van die selfde vorm gegiet. Ek het die winter begin met so 5.5 kubieke meter se kagelhout. Ek skat daar is nou so 3/4 cubes oor. Sy't begin brand in Mei. Daar was sedertien seker 3 daŽ waar daar nie vuur was nie.
There are old riders, and bold riders, but no old, bold riders.

Do not ride faster than your guardian angel can fly!

Take only pictures. leave only footprints
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,188
  • Thanked: 687 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3134 on: August 20, 2020, 03:59:48 pm »
Blikmoer!  So 'n koue vrou kan 'n duur storie raak @TrailBlazer.  Ek is dankbaar vir die droogte want hier is nou so baie kaggel- en braaihout ek kan nie bybly nie.  Ons steek sommer die houtstoof aan om gou 2 eiers te bak.  :peepwall: :lol8:
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline Namakwalander

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3135 on: August 21, 2020, 07:06:20 am »
Julle manne met die koue vroue sit die pot helemal mis. Die beste manier om n vrou warm te hou is om haar die moer in te maak. N kwaai vrou sal warm genoeg kry dat sy haar moue sal kan opstoot in enige weer. Dan, wanneer dit lyk of sy weer begin koud kry, vra vir haar of iemand al ooit vir haar gese het sy is mooi as sy kwaad is. As daai sin nie werk nie, volg dit op met "want as iemand het, het hulle vir jou gelieg."

Begenoemde is baie effektief en baie ekonomies. Ek sal dalk net voorstel dat gietyster panne en koekrollers so gebere moet word dat dit nie vinnig in die hande gekry kan word nie.
Born to be Mild
 
The following users thanked this post: Offshore

Offline Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 3,425
  • Thanked: 587 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3136 on: August 21, 2020, 07:22:17 am »
Julle manne met die koue vroue sit die pot helemal mis. Die beste manier om n vrou warm te hou is om haar die moer in te maak. N kwaai vrou sal warm genoeg kry dat sy haar moue sal kan opstoot in enige weer. Dan, wanneer dit lyk of sy weer begin koud kry, vra vir haar of iemand al ooit vir haar gese het sy is mooi as sy kwaad is. As daai sin nie werk nie, volg dit op met "want as iemand het, het hulle vir jou gelieg."

Begenoemde is baie effektief en baie ekonomies. Ek sal dalk net voorstel dat gietyster panne en koekrollers so gebere moet word dat dit nie vinnig in die hande gekry kan word nie.
Jy het sekerlik nie op so verlate plaas gebly nie, sy mag dalk warm word maar jy sal nie kos kry nie en by die bokke moet loop slaap! :imaposer:
Dakar 650
SR 500
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,188
  • Thanked: 687 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3137 on: August 21, 2020, 10:13:52 am »
Kyk, hier op diť plaas is ek die baas.




















En ek het my vrou se toestemming om so te mag sÍ.  :peepwall: :lol8:
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline Namakwalander

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3138 on: August 22, 2020, 08:44:10 am »
SÍ hulle!

Ek is mos die leier van die dapper mans vereniging. Ons kort nog net 4 lede sodat ons altesaam vyf lede kan hÍ. Ons vergader elke maand oor braaivleis en brandewyn as ons vrouens sÍ dis reg so. So ver nog geen vergaderings gehad nie, maar ek hou duim vas dat volgende maand n goeie een sal wees  :thumleft:
Born to be Mild
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,188
  • Thanked: 687 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3139 on: August 24, 2020, 02:29:28 pm »
Siende dat die Bushlander eintlik maar die ster van diť uitgerekte storie is  :biggrin:, so 'n paar kiekies van die skoetertjie.  Het gistermiddag 'n paar draaie gaan ry om te sien of als op die uithoeke van die plaas nog is waar dit moet wees, dat die windpompe nog draai en die sonpompe nog skyn.  Dat daar water is waar dit moet en droog is waar dit moet.

Dis darem mooi van hier bo af.  Mens sien sommer wyd of daar khakis of impis in optog is.  :lol8:



« Last Edit: August 24, 2020, 02:30:16 pm by Dorsland »
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear