Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Down on the farm with the Bushlander  (Read 265952 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,188
  • Thanked: 687 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3160 on: September 04, 2020, 10:36:37 am »
Baie dankie @TrailBlazer dat julle kon help, waardeer dit baie.  Daai wind was inderdaad iets besonders gewees, baie windskade in Nieu-Bethesda aangerig saam die bome wat hier omgewaai is.  En gister was dit die pragtigste windstil dag ooit.

Met daai tipe brandstofverbruik kan jy gerus vir jou 'n V6 Cruiser aanskaf.  :lol8:
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 
Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,188
  • Thanked: 687 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3161 on: September 04, 2020, 10:51:39 am »
@Mapog , man dis die eienaardigste fout wat ek al teegekom het.  En hy kom seker nou al 2 jaar wat ek die ding nie vind nie.  Die bakkie loop 100%, niks rook, niks hik en sluk nie, sit maklik aan, selfs op die koudste oggende, als.  Dan sal hy sonder enige waarskuwing net in die ry vrek.  Ek trap die koppelaar in net voor hy heel dooi dan vat hy weer en ry aan. 

Hy was al 3x by Toyota om vir elektriese probleme te kyk en niks eintlik gekry nie.  Die volgende is ůf deur hulle ůf deur ek al gedoen:

* Positiewe kabel van die battery na die aansitter vervang, sy eindterminaal was effe los.
* Ek het die liftpompie vervang.
* Inspuitingspomp en spuitpunte gebloei.
* Water "trap" skoon gemaak.
* Brandstoftenk en sy filter in die tenk skoongemaak.
* Rubber diesel toevoerpypies almal vervang.
* Dieselfilter 2x vervang.

Diť probleem raak nou die afgelope maand of wat al erger en verlede week toe gaan staan hy in die berg met my vrou en sy moes toe voete slaan huistoe.

Ek reel toe die "rollback" van die dorp om hom verlede Vrydag Toyota toe te vat.  Gister gaan haal ek hom, hull sÍ hulle kry niks eintlik fout nie, het hom heelwat gaan ry, hy loop reg.

Ek neem toe die bakkie, gaan laai voerpille en lekke by die koŲperasie en vat die pad plaas toe.  Hy loop 100%.  Ry die tweede pas uit en kom bo op die gelykte en daar sluk hy weer en dooi.  Hy vat toe en ry nog so 'n ent toe gaan staan hy morsdood langs die pad.  En die blerrie krag is orals uit, selfoontorings ook almal morsdood, geen sein nie. :dousing:

Ek vroetel so bietjie onder die kap maar kry niks ooglopend fout nie.  Gooi toe duim en kry 'n rit agter op 'n padwerkspan se Hyundai bakkie  :lol8:  Reel toe met Toyota om hom te gaan haal.  Gaan later vandag bel en hoor wat is die probleem.

Dis die eerste keer in die 18 jaar wat ek daai bakkie het wat hy my enigsins 'n probleem gee.  Maar dis bitter frustrerend omdat niemand die probleem kan vind nie.  En die tydsberekening is baie sleg aangesien ek nou middein my lamseisoen sonder 'n plaasbakkie sit.  Dis waaragtig ook nie 'n ingewikkelde voertuig daai nie.

Dink ek gaan sommer 'n fred begin.  Dalk is daar iemand wat al soorgelyke probleem gehad het.  Anders is dit spuitpomp en spuitpunte uit en kyk wat aangaan.  Dis al waaraan ek kan dink.
« Last Edit: September 04, 2020, 10:52:00 am by Dorsland »
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 
Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 31,749
  • Thanked: 783 times
    • dustriders.co.za
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3162 on: September 04, 2020, 10:55:29 am »
Hoekom klink dit na airlock iewers op die systeem? Iewers sit n vuiligheid in van sy pype.
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 
The following users thanked this post: RobC

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,188
  • Thanked: 687 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3163 on: September 04, 2020, 11:00:45 am »
Dit můťt so iets wees Chris, gaan hoor wat sÍ Toyota vandag.  Het nou ook op die "Kom ons praat bakkies" fred iets geplaas om te hoor is daar nie 'n slim man daar wat raad het nie.
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 
Online Bikerboer1973

  • Groot Suzuki aanhanger maar eindig altyd op met 'n Honda!
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,801
  • Thanked: 92 times
  • Darem al weer 'n Honda XL185 plaas fiets.
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3164 on: September 04, 2020, 11:45:45 am »
Wanneer jou Cruiser jou vir die eerste keer in 18 jaar 'n klein probleempie gee en daar moet nog steeds lek in die veld gegee word, dan staan die Bushlander sy man.

Dan pillion hy sonder om te kla die leksakke bergop.

Mooi sweep voor op daai Bushlander.

Pillion het so effens n dikgat hoor  :imaposer:

Dors jy nie spyt jy het daai 4wiel monster van jou verkoop nie?
Tans.
Honda Xl185 plaas fiets
DT 175
Vrou se NC700.
 
Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,188
  • Thanked: 687 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3165 on: September 04, 2020, 01:03:11 pm »
Ek het hom nog Hy gaan bly. Hy is eintlik tť handig om te verkoop. More is hy weer terug oppie werf, op sy pos.

Jy praat nou van die Grizzly vierwiel fiets?
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 
Offline Skolla

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3166 on: September 04, 2020, 01:12:05 pm »
Hulle kan dalk by ignition switch ook loer,veral as daar redelik sleutels aan skakelaar hang,noem dit net ::)
 
The following users thanked this post: ButchH

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 31,749
  • Thanked: 783 times
    • dustriders.co.za
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3167 on: September 04, 2020, 01:14:22 pm »
Hulle kan dalk by ignition switch ook loer,veral as daar redelik sleutels aan skakelaar hang,noem dit net ::)
Daai is n goeie roep, mense besef nie hoe vinnig sluit n ignition uit met n bos sleutels op slegte paaie. Ek het geen huis of garage sleutels op my rygoed se sleutelhouers.
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 
The following users thanked this post: RobC

Offline TrailBlazer

  • www.a-cut-above.co.za (Laser cutting & Engraving Services)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,900
  • Thanked: 123 times
    • A-Cut-Above
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3168 on: September 04, 2020, 01:32:52 pm »
Baie dankie @TrailBlazer dat julle kon help, waardeer dit baie.  Daai wind was inderdaad iets besonders gewees, baie windskade in Nieu-Bethesda aangerig saam die bome wat hier omgewaai is.  En gister was dit die pragtigste windstil dag ooit.

Met daai tipe brandstofverbruik kan jy gerus vir jou 'n V6 Cruiser aanskaf.  :lol8:

Ek kon gerus daai V6 se krag gebruik... maar dan was daai bokke almal kameelperde soos sat ek sou kon wegtrek   :o  :biggrin:

Kyk na die ignition skakelaar... ek het soortgelyke probleem gehad met my Isuzu waar hy kontak gemaak en breek het. Kon oartykeer nie aan die gang kry nie, alhoewel die liggies aangekom het.
There are old riders, and bold riders, but no old, bold riders.

Do not ride faster than your guardian angel can fly!

Take only pictures. leave only footprints
 
Offline ButchH

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 3,666
  • Thanked: 51 times
  • Ми тебе тиснути
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3169 on: September 04, 2020, 03:00:31 pm »
Hulle kan dalk by ignition switch ook loer,veral as daar redelik sleutels aan skakelaar hang,noem dit net ::)

Also the "chip job" in the key. My Toyota did this and it turned out to be the fob or what ever its called in the key that would cut the power . 
GSA 1150
XL 250
GS 1200
 
Offline Mapog

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3170 on: September 04, 2020, 03:52:16 pm »
Dors
Die bakkie is gedaan.

Verkoop hom aan my.......?
 
Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 31,749
  • Thanked: 783 times
    • dustriders.co.za
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3171 on: September 04, 2020, 03:55:37 pm »
Hulle kan dalk by ignition switch ook loer,veral as daar redelik sleutels aan skakelaar hang,noem dit net ::)

Also the "chip job" in the key. My Toyota did this and it turned out to be the fob or what ever its called in the key that would cut the power .
His key would not have stuff like that!!! ;) :lol8: :lol8:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 
Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,188
  • Thanked: 687 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3172 on: September 04, 2020, 04:48:30 pm »
Dors
Die bakkie is gedaan.

Verkoop hom aan my.......?
Darem is ekkie so dom soos ek lyk nie. As jy jou mooi gedra kan jy hom dalk in 100% kondisie by my erf as ek eendag die hout pajamas aantrek.
« Last Edit: September 04, 2020, 04:52:56 pm by Dorsland »
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 
Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,188
  • Thanked: 687 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3173 on: September 04, 2020, 04:51:28 pm »
Hulle kan dalk by ignition switch ook loer,veral as daar redelik sleutels aan skakelaar hang,noem dit net ::)

Also the "chip job" in the key. My Toyota did this and it turned out to be the fob or what ever its called in the key that would cut the power .
My Cruiser is a 70 Series BC (before computers) diesel model Butch. Once it is running, one can remove the battery and all is still operational.
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 
Offline Mapog

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3174 on: September 04, 2020, 06:24:53 pm »
My pa had n trekker met daardie ADE 236 in.
As ek reg onthou het hy ook so mooi geloop en dan net gaan staan. Dink hy het maar lug ingetrek, want ons moes hom altyd bloei.

Kyk bietjie rondom daardie handpompie of daar nie dalk lek is nie?
 
Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 31,749
  • Thanked: 783 times
    • dustriders.co.za
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3175 on: September 05, 2020, 03:21:54 pm »
My pa had n trekker met daardie ADE 236 in.
As ek reg onthou het hy ook so mooi geloop en dan net gaan staan. Dink hy het maar lug ingetrek, want ons moes hom altyd bloei.

Kyk bietjie rondom daardie handpompie of daar nie dalk lek is nie?
Daai pompies word almal deesdae in the land of China gemaak, ek't al n nuwe een stukkend gekoop. ;D >:(
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 
Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,188
  • Thanked: 687 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3176 on: September 06, 2020, 06:55:17 am »
Daar het van gistermiddag af 17mm van die heerlikste, sagte reŽn hier geval. Sondagoggend en dit reŽn nogsteeds saggies. Die voorspelling is dat dit aanhou tot moreoggend toe.

Wat 'n seŽning so vroeg in die seisoen! Dit gaan 'n mooi lente wees kÍrels.
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 
The following users thanked this post: RobC, 0012

Offline woody1

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 10,497
  • Thanked: 244 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3177 on: September 06, 2020, 07:38:37 am »
Bly oor jou reen. As jy nou in lyn staan vir die reen wat laas nag hier verby is gaan jy nog BAIE kry.
Hy het lekker geval hier deur die nag

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   

Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 
Offline TrailBlazer

  • www.a-cut-above.co.za (Laser cutting & Engraving Services)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,900
  • Thanked: 123 times
    • A-Cut-Above
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3178 on: September 06, 2020, 08:02:04 am »
Dit is goeie nuus... hoop dit hou aan reen vir 'n paar daŽ
There are old riders, and bold riders, but no old, bold riders.

Do not ride faster than your guardian angel can fly!

Take only pictures. leave only footprints
 
Offline woody1

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 10,497
  • Thanked: 244 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3179 on: September 06, 2020, 08:03:06 am »
Ek het gou gekyk...18mm gekry.