Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Down on the farm with the Bushlander  (Read 266820 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline TrailBlazer

  • www.a-cut-above.co.za (Laser cutting & Engraving Services)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,902
  • Thanked: 124 times
    • A-Cut-Above
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3180 on: September 06, 2020, 09:32:41 am »
Ek het gou gekyk...18mm gekry.

Dink net hoe gaan daai boktjops nou groei met al die reen...

@Dorsland, hoeveel lammers het nou al bygekom Johan?
There are old riders, and bold riders, but no old, bold riders.

Do not ride faster than your guardian angel can fly!

Take only pictures. leave only footprints
 

Offline Bikerboer1973

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XL1000V Varadero
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,808
  • Thanked: 92 times
  • Fiets Loos!
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3181 on: September 06, 2020, 10:50:04 am »
Ek het hom nog Hy gaan bly. Hy is eintlik tť handig om te verkoop. More is hy weer terug oppie werf, op sy pos.

Jy praat nou van die Grizzly vierwiel fiets?
Korrek ja die Grizzly, gedink hy is baie meer handig vir jou en gaan hom mis as hy weg is.

Sent from my SM-A205F using Tapatalk

 

Offline Namakwalander

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3182 on: September 07, 2020, 06:53:22 am »
Daar het van gistermiddag af 17mm van die heerlikste, sagte reŽn hier geval. Sondagoggend en dit reŽn nogsteeds saggies. Die voorspelling is dat dit aanhou tot moreoggend toe.

Wat 'n seŽning so vroeg in die seisoen! Dit gaan 'n mooi lente wees kÍrels.

Ek ruik al die veld...
Born to be Mild
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,212
  • Thanked: 691 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3183 on: September 07, 2020, 11:39:56 am »
Daar is NIKS wat soos nat veld ruik nie. Dit ruik na lewe.
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 
The following users thanked this post: Oubones

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,212
  • Thanked: 691 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3184 on: September 07, 2020, 11:41:14 am »
Korrek ja die Grizzly, gedink hy is baie meer handig vir jou en gaan hom mis as hy weg is.

Sent from my SM-A205F using Tapatalk

Met my bakkie wat nou by Toyota vir 'n hartomlyning is, is die Grizzly sy waarde in goud werd.  (Alhoewel, goud seker minder onderhoud sal verg)
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 
The following users thanked this post: Bikerboer1973

Offline ButchH

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 3,666
  • Thanked: 51 times
  • Ми тебе тиснути
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3185 on: September 07, 2020, 07:48:22 pm »
Korrek ja die Grizzly, gedink hy is baie meer handig vir jou en gaan hom mis as hy weg is.

Sent from my SM-A205F using Tapatalk

Met my bakkie wat nou by Toyota vir 'n hartomlyning is, is die Grizzly sy waarde in goud werd.  (Alhoewel, goud seker minder onderhoud sal verg)



Was going to ask if  you old fossils got that Bakkie going ?  :pot:
GSA 1150
XL 250
GS 1200
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,212
  • Thanked: 691 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3186 on: September 08, 2020, 06:36:57 am »
Hey you blerrie old fossil you.

Us old fossils are the only ones that have the ability to work on mechanical equipment any longer. The jong latte only know how to replace things.

Bakkie is at Toyota where they are installing a service kit on the CAV diesel pump. They stripped the fuel tank again and cleaned that and the suction intake filter again. Also retightened and checked all metal diesel pipes for hairline cracks.

I'm hoping to have it back here on Friday.
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline blackbird

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3187 on: September 11, 2020, 10:15:08 am »
More, net gedink die een hoort hier. Groete
Jaag en vat kanse, moenie indruk nie, die boek is klaar geskryf!
 
The following users thanked this post: Samou

Offline Mapog

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3188 on: September 11, 2020, 11:06:19 pm »
Dorsie
Ek bel net so bietjie in om te hoor of julle darem my Cruisertjie aan die loop het?😉

Kon julle darem die fout kry?
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,212
  • Thanked: 691 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3189 on: September 12, 2020, 01:17:18 pm »
More, net gedink die een hoort hier. Groete
Daai Boerbok is in 'n baie mooi kondisie. Die bobbejaan ook maar hy ry orals waar hy moet.

Gister het my bokke my weer moerig verby gehad. Hulle besluit toe Donderdag hulle gaan wegloop. Waar de donner heen weet net hulle. Ek soek hulle Donderdagmiddag heel middag, Vrydagoggend net na 06h00 begin ons weer. Hommeltuig se 4 batterye almal pap gevlieg. 58km met die vierwielfiets gery, hoeveel ure met die hommeltuig het ek nog nie gekyk nie. 13 ure in totaal op die een ooitrop verspil. Kry hulle uiteindelik in 'n kloof by my buurman.

Gelukkig het ek nie 'n geweer by my nie anders het ek vandag grootmaat bokvleis goedkoop hier gesmous.

Blerrie Boerbokke.

So 2 jaar terug merk ek vir die eerste keer 3 vlakvarke hier by my op. Nou ja, toe ek weer kyk is daar 2 groepe, 1 van 4 en 1 van 7. My drade het nou baie gate in.

Eet julle cabanossi's?
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,212
  • Thanked: 691 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3190 on: September 12, 2020, 01:24:29 pm »
[mention]Mapog [/mention] jy kan hom amper kom kyk. Let wel: kyk nie haal nie

Cruiser nog steeds by Toyota. Spuitpomp word 'n diens "kit" geÔnstalleer. Hulle kyk toe al die metaal pypies ook. Kry een toevoerpypie by die spuitpomp wat se "flange" of "flare" gesluit is. Hulle sÍ  hulle draai hom vas maar mens kan nog steeds die pypie met die hand uit trek. Hulle glo hy suig daar lug. Maar nou kan niemand in GRT dit reg maak nie. Hulle moes Baai toe stuur vir die herstel. Ek hoop om hom Dinsdag terug te kry.

Dit neuk sonder daai bakkie hier oppie plaas.


'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline Draad

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 3,438
  • Thanked: 19 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3191 on: September 12, 2020, 01:26:16 pm »
Koop FORD  :3some:
Sies jou VARK !!
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,212
  • Thanked: 691 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3192 on: September 12, 2020, 01:29:12 pm »
Jy is reg ja. Ek kon in die 30 jaar leeftyd van my Cruiser al 15 Fords gekoop het.
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline Mev Vis Arend

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-250L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 2,364
  • Thanked: 71 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3193 on: September 12, 2020, 01:38:27 pm »
More, net gedink die een hoort hier. Groete
Daai Boerbok is in 'n baie mooi kondisie. Die bobbejaan ook maar hy ry orals waar hy moet.

Gister het my bokke my weer moerig verby gehad. Hulle besluit toe Donderdag hulle gaan wegloop. Waar de donner heen weet net hulle. Ek soek hulle Donderdagmiddag heel middag, Vrydagoggend net na 06h00 begin ons weer. Hommeltuig se 4 batterye almal pap gevlieg. 58km met die vierwielfiets gery, hoeveel ure met die hommeltuig het ek nog nie gekyk nie. 13 ure in totaal op die een ooitrop verspil. Kry hulle uiteindelik in 'n kloof by my buurman.

Gelukkig het ek nie 'n geweer by my nie anders het ek vandag grootmaat bokvleis goedkoop hier gesmous.

Blerrie Boerbokke.

So 2 jaar terug merk ek vir die eerste keer 3 vlakvarke hier by my op. Nou ja, toe ek weer kyk is daar 2 groepe, 1 van 4 en 1 van 7. My drade het nou baie gate in.

Eet julle cabanossi's?

Jy moet maar vir die Queen Ooi in elke trop 'n trackerkie wat met die son laai om die nek hang  :o 8) :lol8: :lol8:
Honda XR250 - Given to daughter.  BMW 1200 GSA met Karretjie  -  Suzuki 125 Scoota with a KTM topbox - sold.  Honda CRF 250 L
 

Offline RobC

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Free State
  • Posts: 13,912
  • Thanked: 435 times
  • Bloemfontein
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3194 on: September 12, 2020, 03:30:05 pm »
Eet julle cabanossi's?
hulle maak lekker salami ook. :thumleft:
 

Offline Mapog

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3195 on: September 12, 2020, 07:23:48 pm »
Dors
Die wildsplasies wat so deur die ryk mense gekoop word hier in my omgewing het ook vir ons die geliefde varkies gebring.
Sien die goed is mos te oulik...

My raad aan jou is om hulle met dieselfde erns te roei as ongediertes.

Die hoeveelheid verwoesting wat hulle aan my weiding aanrig is meer as wat ek skade kry van katte.

Die manne kry nou al die helikopters in om hulle te skiet.
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,212
  • Thanked: 691 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3196 on: September 12, 2020, 07:29:36 pm »
Jy het seker al diť video gesien? Diť boer tel seker vlakvarke in die nag om aan die slaap te raak.


https://youtu.be/9gYkphugVsM
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,212
  • Thanked: 691 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3197 on: September 12, 2020, 07:30:32 pm »
Ja, hulle dolwe sulke groot dele om. Lyk asof ek met die eenrigting ploeg daar deur is.
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 
The following users thanked this post: Mapog

Offline RobC

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Free State
  • Posts: 13,912
  • Thanked: 435 times
  • Bloemfontein
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3198 on: September 14, 2020, 02:43:32 pm »
Jy het seker al diť video gesien? Diť boer tel seker vlakvarke in die nag om aan die slaap te raak.


https://youtu.be/9gYkphugVsM
Daai is nou 'n kakhuis vol salami en cabanossi! :thumleft:
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,212
  • Thanked: 691 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3199 on: September 14, 2020, 02:46:12 pm »
Ek het in my lewe nog nie so 'n klomp vlakvarke bymekaar gesien nie Rob.  Lyk my nie daai boer is tť gepla nie, ry heel rustig voort.
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear