Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Down on the farm with the Bushlander  (Read 265948 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Online ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 31,749
  • Thanked: 783 times
    • dustriders.co.za
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3200 on: September 14, 2020, 02:48:27 pm »
Jy het seker al diť video gesien? Diť boer tel seker vlakvarke in die nag om aan die slaap te raak.


https://youtu.be/9gYkphugVsM
Daai is nou 'n kakhuis vol salami en cabanossi! :thumleft:
Daai ou kan sy eie slaghuis oopmaak, en daar is genoeg kleintjies om die plek se deure lank oop te hou!! ;)
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,188
  • Thanked: 687 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3201 on: September 14, 2020, 02:50:07 pm »
Hy beter gouspeel Chris, as hy weer kyk het daai varkies daai hele spilpunt se oes opgevreet.
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline RobC

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Free State
  • Posts: 13,894
  • Thanked: 430 times
  • Bloemfontein
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3202 on: September 14, 2020, 02:58:09 pm »
Ek het in my lewe nog nie so 'n klomp vlakvarke bymekaar gesien nie Rob.  Lyk my nie daai boer is tť gepla nie, ry heel rustig voort.
En hulle hol weer terug nadat hy verby is, daai is by 'n spilpunt land.
 

Online ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 31,749
  • Thanked: 783 times
    • dustriders.co.za
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3203 on: September 14, 2020, 03:04:35 pm »
Hy beter gouspeel Chris, as hy weer kyk het daai varkies daai hele spilpunt se oes opgevreet.
Ek reken wanneer daai spul klaar is met daai land val hy in n sinkgat soos hulle die randte loskougrou!!! ;) ;D
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Gee S

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 790 Adventure R
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,079
  • Thanked: 37 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3204 on: September 15, 2020, 02:03:02 pm »
Ek sal myself darem vreeslik geniet met n jag geweer tussen al daai varke.


Sent from my iPhone using Tapatalk
All that wander are not lost
 
The following users thanked this post: RobC

Offline Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 3,425
  • Thanked: 587 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3205 on: September 17, 2020, 08:24:30 am »
Ai, daai pypie! Ek het so pypie se punt al oopgebuig deur dit met bout wat ek voor rondgemaak het oop getik sodat dit weer vang! Soos jy sÍ, ons is nog ďmechanicsĒ en deesdae is daar net tegnikuste en hulle kan net bestel en insit terwyl jy wag vir jou parte en hartpille om te kom!
Ek hoor by vriend van my se aanstaande wat in Texas bly dat hulle daar helse probleem het met varke! Toe die boere daar uitvind dat hy hou van varkskiet wou hulle hom sommer dadelik oorvlieg!
Dakar 650
SR 500
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,188
  • Thanked: 687 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3206 on: September 17, 2020, 10:54:39 am »
Hy kon op 'n VVJ03 visum ingekom het, groenkaart oor 18 maande.

Dis natuurlik die VlakVarkJag 03 visum  :imaposer:
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,188
  • Thanked: 687 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3207 on: September 17, 2020, 10:55:14 am »
Klink my ek kan dalk my bakkie vanmiddag of moreoggend weer terugkry.  Ek gaan BAIE bly wees
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Online swakop_toe

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 531
  • Thanked: 59 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3208 on: September 17, 2020, 11:08:25 am »
Jy het seker al diť video gesien? Diť boer tel seker vlakvarke in die nag om aan die slaap te raak.


https://youtu.be/9gYkphugVsM
Weet jy waar dit is?

Sent from my BBA100-2 using Tapatalk

 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,188
  • Thanked: 687 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3209 on: September 17, 2020, 11:10:15 am »
'n Maat het dit vir my aangestuur, lyk soos Írens innie Bosveld.
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Online swakop_toe

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 531
  • Thanked: 59 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3210 on: September 17, 2020, 11:23:35 am »
'n Maat het dit vir my aangestuur, lyk soos Írens innie Bosveld.
Ja, "gelukkig". Nog nie daar by jou nie.
Ek was tydens die eerste twee maande van LockDown op die plasie voor Steynberg, my vriend se 300ha spilpunt weiding.
Ek so in 'n droŽloop riviertjie afgestap met die 6mm een oggend vroeg, en oor 'n groot sandbank moes kruip, om verby 'n weir en poel water te kom.
Myself vasgeloop in 'n vlakvarksog, groot tepels, so 15m van my af. Ek was hande viervoet en sy het laat spaander toe het wou aanlÍ.

Manne wat so kla oor die koedoes, hulle gaan eerder moet maai onder die vlakkies. Hulle trek al hoe verder Noord.

Sent from my BBA100-2 using Tapatalk

 

Offline RobC

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Free State
  • Posts: 13,894
  • Thanked: 430 times
  • Bloemfontein
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3211 on: September 17, 2020, 02:13:24 pm »

Cruiser nog steeds by Toyota. Spuitpomp word 'n diens "kit" geÔnstalleer. Hulle kyk toe al die metaal pypies ook. Kry een toevoerpypie by die spuitpomp wat se "flange" of "flare" gesluit is. Hulle sÍ  hulle draai hom vas maar mens kan nog steeds die pypie met die hand uit trek. Hulle glo hy suig daar lug. Maar nou kan niemand in GRT dit reg maak nie. Hulle moes Baai toe stuur vir die herstel. Ek hoop om hom Dinsdag terug te kry.
Daai is peslike flanges, begin lek as dit te styf gedraai was. Deutz was ook lief vir hulle.
Kubota het die bestes gehad, self flanging,
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,188
  • Thanked: 687 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3212 on: September 17, 2020, 02:35:33 pm »
Hulle het meeste nou met rubber pypies vervang Rob. Ek wag nou juis om van hulle te hoor.
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 
The following users thanked this post: RobC

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,188
  • Thanked: 687 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3213 on: September 18, 2020, 11:44:49 am »
Toyota het nou vanoggend my getroue plaasbakkie weer hier kom aflaai na sy driedubbele hartomlyning.  Hulle het hom gister so 60km getoets en vandag weer 60km na my toe en ek het die man weer terug grootpad toe gevat en weer terug, nog 32km.  Hy loop weer seepglad, ek vertrou die probleem is nou opgelos.  :biggrin:
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 
The following users thanked this post: RobC, ButchH, Mapog, 0012

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,188
  • Thanked: 687 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3214 on: September 18, 2020, 11:45:23 am »
Jammer @Mapog  O0
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 
The following users thanked this post: Mapog

Offline Black_Hawk

  • BackroadRiderZA
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,786
  • Thanked: 313 times
  • Follow our blog: https://mytownsatoz.wordpress.com
    • My Towns A to Z
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3215 on: September 21, 2020, 11:27:42 am »
Ek is bly om te hoor dat jy jou werks-esel weer terug het, hopelik is hy nou weer 100% reg vir aksie
Follow our blog: https://mytownsatoz.wordpress.com

2010 F650GS (Sold), 2009 BMW F800GS, 2002 BMW F650GS (Sold), 1982 Honda XR200R, 1983 Honda XL600R
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,188
  • Thanked: 687 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3216 on: September 21, 2020, 04:48:55 pm »
Dankie @Black_Hawk, dit lyk nou asof hy waaragtig weer sy ou self is.

En so gepraat van ou self, die werkswinkelbestuurder sÍ vir my, sover sy kennis strek, het ek die oudste Cruiser in GRT en omligende distrikte. Hy vra ook namens 'n kliŽnt, wil ek nie die bakkie verkoop nie.

Ek dink ek moet die bakkie op 'n veilig sit. @Mapog kan die bieŽry begint.
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 3,425
  • Thanked: 587 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3217 on: September 21, 2020, 05:24:45 pm »
En so gepraat van ou self, die werkswinkelbestuurder sÍ vir my, sover sy kennis strek, het ek die oudste Cruiser in GRT en omligende distrikte.
As die ander ook hulle voertuie so goed opgepas het soos jy kon hulle ook nounog hulle ou bakkies gery het!
Dakar 650
SR 500
 

Offline Mapog

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3218 on: September 21, 2020, 09:41:01 pm »
Flip die gebieery, ek soek die deng.....!!!
 

Online Bikerboer1973

  • Groot Suzuki aanhanger maar eindig altyd op met 'n Honda!
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,801
  • Thanked: 92 times
  • Darem al weer 'n Honda XL185 plaas fiets.
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3219 on: October 13, 2020, 11:13:58 am »
@Dorsland hoe loop die bakkie nog, probleem nou vergoed weg?
Tans.
Honda Xl185 plaas fiets
DT 175
Vrou se NC700.