Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Down on the farm with the Bushlander  (Read 265703 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,180
  • Thanked: 680 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3240 on: October 14, 2020, 07:03:28 pm »
sluitmoer

My Toyota het nie sulke moere op................................................waar kry jy die woorde?!!! ;) 8:
I agree Chris. This soutie would be properly worried if a vris boer told me I was in need of a sluitmoer

Sent from my BV9500 using Tapatalk
Nah, no reason to worry about getting a sluitmoer [mention]McSack [/mention]

But if 'n fris Boer says: "luister jy nou f****n mooi na my", it may be time to pay attention.

« Last Edit: October 15, 2020, 12:18:23 am by Dorsland »
'Tis the times plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline McSack

  • Hairy-arsed throttle-slinging
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,482
  • Thanked: 147 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3241 on: October 14, 2020, 07:11:24 pm »
:D :D :D
That  I may have heard once or twice

Sent from my BV9500 using Tapatalk
« Last Edit: October 14, 2020, 07:12:24 pm by McSack »
~ Sometimes you find yourself in the middle of nowhere and sometimes, in the middle of nowhere, you find yourself ~
 

Offline Samou

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3242 on: October 14, 2020, 08:21:42 pm »
Dorsland
Ek wil net vir jou baie dankie s vir al die plasings.  Dis jou woorde soos "...'n vreedsame stilte - maak niks van die wreld se dinge vir my eintlik saak nie.  'n Groot vrede daal op my neer en ek kan die hele dag daar sit en niks doen nie.  Net die luggie wat oor my trek, die vols, die blou lug, stilte, vrede...." wat die ou Karoo-hunkering hier binne my loslaat.  Jy laat my sommer voel ek sit daar op 'n klip en ervaar dit.  Nogmaals baie dankie
Ego = 1/knowledge
 
The following users thanked this post: Dorsland

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,180
  • Thanked: 680 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3243 on: October 15, 2020, 10:31:26 am »
Baie dankie @Samou, ek waardeer jou terugvoering en is baie bly dat jy dit waardeer wat ek soms hier kwytraak. 

Ja, ek dink het het al vantevore so ges; soms dit raak maar afgesonder hier maar deesdae wil ek nie eens meer waag om dorp toe te gaan nie.  My moer is gans en al t kort daarvoor. Die wreld raak nou darem erg deurmekaar.  Dan vind ek weer my voete daar in die veld waar stilte en balans heers. Dan raak die mens en al sy nonsens weg en al wat oorbly is mooi en skoon en rustig.
'Tis the times plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,180
  • Thanked: 680 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3244 on: October 15, 2020, 10:36:19 am »
Ek is besig om heinings daar bo in die berg op te knap en bokproef te maak.  Vanoggend kry ek di stukke hout sparre daar. Of tenminste wat oorbly van hulle na seker omtrent 70 - 80 jaar se wind, weer, mot en roes.  Dis behandelde (kreosoot) sparre gewees.  So maak die lewe mettertyd maar met als en almal. 

Daar bo in die Transvaal of Vrystaat sou hulle nie so lank gehou het nie as gevolg van die veldbrande, hor reenval ensomeer.  Daar word buitendien meer van staal "droppers" gebruik
gemaak.  Ek verbaas my hier in die Karoo ook hoe lank jakkalssif hou, ook as gevolg van min veldbrande en die droer klimaat.  Daar waar ons nou span is die sif - behalwe daar waar dit dalk toegespoel het - nog in 'n goeie toestand.  Versinking was ook dikker in die ou dae gewees.  Vandag se materiaal sal waaragtig nie so lank hou nie.  Deesdae kan mens maar begroot om elke 20 of wat jaar heinings te moet vervang.
« Last Edit: October 15, 2020, 10:43:49 am by Dorsland »
'Tis the times plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,180
  • Thanked: 680 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3245 on: October 15, 2020, 10:38:34 am »
So lyk 'n nuwe behandelde spar.  Ek wonder of hy ook 70 jaar sal hou en hoe sal die wreld teen daai tyd lyk.
'Tis the times plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 31,738
  • Thanked: 781 times
    • dustriders.co.za
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3246 on: October 15, 2020, 11:45:31 am »
nuwe

Is jy seker?!! ;D
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,180
  • Thanked: 680 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3247 on: October 15, 2020, 01:10:49 pm »
Verlede week by BKB gekoop.
'Tis the times plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline JMOL

  • The Mayor of Mopani
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,316
  • Thanked: 64 times
  • East London
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3248 on: October 15, 2020, 01:13:29 pm »
Dankie vd deel van jou wereld.

As ek so sit en lees aan jou doen en late, dan word ek ook stil en verlang na die ooptes.
Life is hard - even harder if you are stupid.
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 31,738
  • Thanked: 781 times
    • dustriders.co.za
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3249 on: October 15, 2020, 01:51:53 pm »
Verlede week by BKB gekoop.
Daai onderpunt lyk of dit gaan oop bars binne vyf jaar. :(
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,180
  • Thanked: 680 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3250 on: October 15, 2020, 02:01:30 pm »
Jy moet sien watse krommes gooi ek daar in hulle jaart uit Chris.
'Tis the times plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,180
  • Thanked: 680 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3251 on: October 15, 2020, 02:02:26 pm »
Dankie vd deel van jou wereld.

As ek so sit en lees aan jou doen en late, dan word ek ook stil en verlang na die ooptes.

Lekker om jou weer vir 'n slag hier te sien Jaco.  Ja, en nou dat jy nie meer 'n hegpunt op Cradock het nie, sien mens jou seker nooit weer nie. :peepwall: :)
'Tis the times plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 31,738
  • Thanked: 781 times
    • dustriders.co.za
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3252 on: October 15, 2020, 02:04:04 pm »
Jy moet sien watse krommes gooi ek daar in hulle jaart uit Chris.
Hier by ons doen ons maar dieselfde, wie wil dan nou draad maak met krom droppers!!? :eek7:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,180
  • Thanked: 680 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3253 on: October 15, 2020, 02:13:33 pm »
Mens kan om draaie heinings span met van hulle  :biggrin: O0
'Tis the times plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 31,738
  • Thanked: 781 times
    • dustriders.co.za
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3254 on: October 15, 2020, 02:16:08 pm »
Mens kan om draaie heinings span met van hulle  :biggrin: O0
Sommiges is so krom as mens hom weg gooi kom hy terug soos n boomerang!!! ;) :lol8: ;D
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,180
  • Thanked: 680 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3255 on: October 15, 2020, 02:20:43 pm »
 :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer:
'Tis the times plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline JMOL

  • The Mayor of Mopani
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,316
  • Thanked: 64 times
  • East London
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3256 on: October 16, 2020, 04:46:59 pm »
Dankie vd deel van jou wereld.

As ek so sit en lees aan jou doen en late, dan word ek ook stil en verlang na die ooptes.

Lekker om jou weer vir 'n slag hier te sien Jaco.  Ja, en nou dat jy nie meer 'n hegpunt op Cradock het nie, sien mens jou seker nooit weer nie. :peepwall: :)

Nee wat - sal altyd my huis bly :-)
Life is hard - even harder if you are stupid.
 

Offline ButchH

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 3,666
  • Thanked: 51 times
  • Ми тебе тиснути
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3257 on: Yesterday at 03:45:54 pm »
Are there generally large gaps in your posting of Boere philosophy and awesome photo's or is it an age thing  :deal:
GSA 1150
XL 250
GS 1200
 

Offline RobC

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Free State
  • Posts: 13,891
  • Thanked: 430 times
  • Bloemfontein
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3258 on: Yesterday at 04:28:25 pm »
Are there generally large gaps in your posting of Boere philosophy and awesome photo's or is it an age thing  :deal:
'n Boer is besig... ::)
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 31,738
  • Thanked: 781 times
    • dustriders.co.za
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3259 on: Yesterday at 04:31:54 pm »
Are there generally large gaps in your posting of Boere philosophy and awesome photo's or is it an age thing  :deal:
'n Boer is besig... ::)
Los die man hy is in die bed op die naat van sy rug, hy het letterlik te veel hooi op sy vurk gehad!! ;) :thumleft:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za