Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Down on the farm with the Bushlander  (Read 284041 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Gérrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Teelhond
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 33,544
  • Thanked: 748 times
  • Wiff a Sidecar... form Kabega
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3300 on: December 18, 2020, 07:41:46 pm »
If he is avoiding us its self imposed.
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

Build a sidecar they said. It will be fun they said. Ja-nee !
 

Offline big oil

  • R&P No posting
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: USA
  • Posts: 4,341
  • Thanked: 420 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3301 on: December 18, 2020, 07:44:41 pm »
Can't blame him, hopefully he is enjoying himself whatever he's doing.
 

Offline RobC

  • Stoepkakkertjie
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Free State
  • Posts: 14,281
  • Thanked: 665 times
  • Bloemfontein
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3302 on: December 18, 2020, 10:39:01 pm »
Seker weer in die buiteland met sy bokke... :peepwall:
 

Offline Bikerboer1973

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda XL1000V Varadero
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,931
  • Thanked: 127 times
  • Fiets Loos!
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3303 on: January 22, 2021, 05:36:50 pm »
Oom @Dorsland waar is jy, ons mis jou stories!
 

Offline DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 32,970
  • Thanked: 988 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3304 on: January 22, 2021, 05:59:09 pm »
Oom @Dorsland waar is jy, ons mis jou stories!
Hy kan nie post nie,want hy het arceyes van heeldag na al die groen kyk daar op die plaas!! Die veld bot mooi by hom na al die reen. :thumleft: :drif:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Gérrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Teelhond
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 33,544
  • Thanked: 748 times
  • Wiff a Sidecar... form Kabega
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3305 on: January 22, 2021, 06:03:58 pm »
Ek dink weer hy het afgeklim van alle sosiale media. Bang vir Big Brother
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

Build a sidecar they said. It will be fun they said. Ja-nee !
 

Offline Gérrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Teelhond
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 33,544
  • Thanked: 748 times
  • Wiff a Sidecar... form Kabega
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3306 on: February 04, 2021, 06:07:41 pm »
Welkom terug aan Dorsland.
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

Build a sidecar they said. It will be fun they said. Ja-nee !
 
The following users thanked this post: RobC, Dorsland

Online Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,380
  • Thanked: 755 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3307 on: February 04, 2021, 07:13:33 pm »
Ha! My fred was verlore maar nou is hy gevonde.

Ek moet nou eers my voete vind. Jammer ek het al julle manne se plasings gemis. Ek skuld julle.

Dankie Gèrrard
'Tis the time’s plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 
The following users thanked this post: RobC

Offline Tom van Brits

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3308 on: February 04, 2021, 07:42:40 pm »
Ha! My fred was verlore maar nou is hy gevonde.

Ek moet nou eers my voete vind. Jammer ek het al julle manne se plasings gemis. Ek skuld julle.

Dankie Gèrrard

Welkom terug Johan, ons sien uit op plaas nuus. Daardie damme is seker vol!!
 

Offline woody1

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 10,967
  • Thanked: 283 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3309 on: February 04, 2021, 08:06:31 pm »
Daai damme is net vol bulldozers :peepwall: :imaposer:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline Tom van Brits

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3310 on: February 04, 2021, 08:15:31 pm »
Daai damme is net vol bulldozers :peepwall: :imaposer:

Moet tog nou nie die man weer verwilder nie  :deal:
 

Online Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,380
  • Thanked: 755 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3311 on: February 05, 2021, 11:51:37 am »
Daai damme is net vol bulldozers :peepwall: :imaposer:

 :imaposer: :imaposer: :imaposer:

Ek soekie skroot in my damme nie.
'Tis the time’s plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Online Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,380
  • Thanked: 755 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3312 on: February 05, 2021, 11:54:37 am »
Ha! My fred was verlore maar nou is hy gevonde.

Ek moet nou eers my voete vind. Jammer ek het al julle manne se plasings gemis. Ek skuld julle.

Dankie Gèrrard

Welkom terug Johan, ons sien uit op plaas nuus. Daardie damme is seker vol!!

Dankie @Tom van Brits, ja almal het water gekry.  Ek is baie dankbaar daarvoor.

Ek moet als gaan oplees oor jou avonture. Het vinnig gisteraand daar deurgelees, jy maak ons trots op jou jong.   Lyk my jy was weg en toe terug in die RSA en nou amper weer oppad. Ek is baie bly jy verdien nou weer geld.  Sulke spanning het g'n mens in sy lewe nodig nie.  :thumleft:
'Tis the time’s plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 
The following users thanked this post: Tom van Brits

Online Oubones

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3313 on: February 05, 2021, 12:01:15 pm »
Welkom terug!
Hou op gesels en plaas daardie foto’s van jou damme en veld! :thumleft:
Met die yster tekort moet jy nie kla oor skrootyster nie :lol8:
Dakar 650
SR 500
 

Offline Gérrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Teelhond
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 33,544
  • Thanked: 748 times
  • Wiff a Sidecar... form Kabega
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3314 on: February 06, 2021, 02:48:47 pm »
Mooi avatar Dorsland.
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

Build a sidecar they said. It will be fun they said. Ja-nee !
 

Offline Tom van Brits

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3315 on: February 06, 2021, 03:25:12 pm »
 

Online Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,380
  • Thanked: 755 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3316 on: February 06, 2021, 05:02:47 pm »
Dankie [mention]Gérrard [/mention] en [mention]Tom van Brits [/mention]Die afgelope tyd mis ek nogal my perdry dae.
'Tis the time’s plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Online Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,380
  • Thanked: 755 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3317 on: February 11, 2021, 08:31:04 am »
Ek moes nou self weer myself by myself kry met my geskriffelry hier.  Het al vergeet wat is gesê en nie gesê nie.

Soos met meeste ander bedrywe, ANC Regering Edms (Bpk) natuurlik uitgesluit, sukkel sekere sektore van die landbou maar ook.  Dis nogsteeds droogte in baie groot dele van ons land alhoewel dit van die radar afgeval het met die goeie reëns wat in die noorde geval het.

Die laaste 2 jaar gaan dit maar ruk en stoot met die uitvoere as gevolg van vlugte wat nie beskikbaar is nie.  Ek sit tans met bestellings Mali en Seychelles toe waarvoor daar nie vlugte is nie.  En dan natuurlik my Angola projekte wat doodstil staan.  TAAG lugredery gebruik nou 'n veel kleiner vliegtuig as gevolg van die erg verminderde passasiers en dié neem nie lewende hawe nie. Ek ry darem nou weer 'n vrag Kenya bokke lughawe toe.

Ek sien my YouTube kanaal kry nou darem 'n klompie aanhangers.  Dalk kan ek ook soos daai jong lat van 9 of 10 jaar oud, so USD8 miljoen 'n jaar met my kanaal "verdien". Of dalk moet ek maar eie skeerwater verbottel en smous. Maar dan is ek nie so mooi (óf simpel) soos daai dolla wat haar badwater so smous.  Maar ja, solank ons planne en ons sin vir humor nie opraak nie, is als reg.

   
'Tis the time’s plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 
The following users thanked this post: RobC

Online Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,380
  • Thanked: 755 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3318 on: February 11, 2021, 08:37:36 am »
Eergister het ek 'n inligtingsdag (die eerste van hopelik vele meer) hier op die plaas gehad wat nogal goed afgeloop het. Dit was vrek warm maar ek het maar die punch gevat en 'n langbroek gedra. Maar dit het hier na 14h00 se kant toe erg geneuk. Amper soos kerk gevoel.

It were all in Inglish kos why the farmers come from @JMOL and Uncle @Vis Arend se valley. Diep in the Settler country.  Pink knees the lot.  :lol8:
« Last Edit: February 11, 2021, 08:40:30 am by Dorsland »
'Tis the time’s plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 
The following users thanked this post: RobC

Online Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,380
  • Thanked: 755 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3319 on: February 11, 2021, 08:48:25 am »
Mense wat verlede jaar hier gekuier het, stuur vir my dié eerste foto waar ek bokke voer, aan.  Dit herinner my toe van 'n foto (die 2de een hieronder) wat so 40 jaar gelede geneem is, uit 'n ander tyd in my lewe, 'n ander era, 'n ander sonnestel. Die beste tye, die slegste tye.  :-\

So gaan die jare verby maar die boshoed en die bokkies bly konstant. O ja, en lyk my die "browns" ook :lol8:
« Last Edit: February 11, 2021, 08:49:43 am by Dorsland »
'Tis the time’s plague, when madmen lead the blind.

King Lear