Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Down on the farm with the Bushlander  (Read 310938 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,422
  • Thanked: 1158 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3580 on: September 17, 2021, 12:11:20 pm »
Dankie Chris  :thumleft:

Almal weet mos 'n Bushlander kan die ding doen.  Hy en 'n vierwielfiets is omtrent al wat daar kan uitkom waar 'n bok sal klouter.  :)
« Last Edit: September 17, 2021, 12:15:18 pm by Dorsland »
If youth but knew...if age but could.

Henri Estienne
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,422
  • Thanked: 1158 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3581 on: September 17, 2021, 12:14:46 pm »
Terloops... watter bosluise is problematies... My inwonende Doktor specialiseer mos in weerstandbeidentheit van die 8 potige peste.
Luise, enige luise is lastig, maar die een is 'n wetter.
 https://za.virbac.com/home/every-health-care/pagecontent/every-advices/karoo-verlammingsbosluis-ixodes.html



Ek stem.  Hier is natuurlik aner bosluise hier maar daar verlammingsbosluis is 'n bliksem.  Veral vir 'n "inkommer" soos ek wat hom nie geken het nie.  Het 'n paar bokke verloor, waaronder 'n pragtige stoetram, omdat ek nie geweet het wat skort met hulle nie toe hulle so dronkerig begin loop het.  Nou weet ek, dip hier middel Maart net voor die eerste ryp, dalk weer so Junie of vroeg Julie dan is die Kaap Hollands.

Dis 'n goeie artikel daai @swakop_toe, baie interessant.  Goed het 'n vrek lang lewensiklus.  :patch:
If youth but knew...if age but could.

Henri Estienne
 

Offline Ri

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,348
  • Thanked: 828 times
  • Ri Bikermouse
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3582 on: September 18, 2021, 02:39:55 pm »
Pragtige webblad en baie mooi foto's. Net een spelfout in die 3rde paragraaf op die voorblad:

"Commercial farmers in South African [sic] are..."
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,422
  • Thanked: 1158 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3583 on: September 18, 2021, 04:24:26 pm »
Pragtige webblad en baie mooi foto's. Net een spelfout in die 3rde paragraaf op die voorblad:

"Commercial farmers in South African [sic] are..."

Baie dankie @Ri, jy het 'n skerp oog  :thumleft: :). Ek het hom gafieks.  As jy dalk nog iets sien, laat weet my asseblief.  Mens lees di goed oor en oor en oor en dieselfde fout gaan keer op keer verby.

Dankie ook vir die kompliment.  Dis nie moeilik om 'n mooi kiekie van 'n Boerbok te neem nie. :ricky:
« Last Edit: September 18, 2021, 04:29:59 pm by Dorsland »
If youth but knew...if age but could.

Henri Estienne
 

Offline Ri

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,348
  • Thanked: 828 times
  • Ri Bikermouse
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3584 on: September 18, 2021, 04:35:16 pm »
Pragtige webblad en baie mooi foto's. Net een spelfout in die 3rde paragraaf op die voorblad:

"Commercial farmers in South African [sic] are..."

Baie dankie @Ri, jy het 'n skerp oog  :thumleft: :). Ek het hom gafieks.  As jy dalk nog iets sien, laat weet my asseblief.  Mens lees di goed oor en oor en oor en dieselfde fout gaan keer op keer verby.

Dankie ook vir die kompliment.  Dis nie moeilik om 'n mooi kiekie van 'n Boerbok te neem nie. :ricky:

Sal ogie oophou. Dis my vloek: wanneer ek 'n spelfout raaklees, hou ek op lees en begin spelfoute soek :lamer:

Ja, die boerbokke is nogal mooi. Laat die ander gewone ou bokkies maar sleg vertoon.
 
The following users thanked this post: Dorsland

Offline RobC

  • Stoepkakkertjie
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Free State
  • Posts: 14,670
  • Thanked: 872 times
  • Bloemfontein
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3585 on: September 21, 2021, 09:53:35 am »
Terloops... watter bosluise is problematies... My inwonende Doktor specialiseer mos in weerstandbeidentheit van die 8 potige peste.
Luise, enige luise is lastig, maar die een is 'n wetter.
 https://za.virbac.com/home/every-health-care/pagecontent/every-advices/karoo-verlammingsbosluis-ixodes.html

Sent from my Nokia 5.4 using Tapatalk
En hy hou van nat koue, Aangepas na winter toestande. Virbac is een van haar groot customers, hulle vra honderde toetse aan elke jaar. :thumleft:
« Last Edit: September 21, 2021, 09:55:30 am by RobC »
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,422
  • Thanked: 1158 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3586 on: October 06, 2021, 05:03:39 pm »
Dis nogal eienaardig om 'n bywoner op jou eie grond te wees.  Soos hulle s: "It's not over until the paperwork is done." maar dinge loop redelik vinnig. Tweede persoon wat kom kyk het het 'n aanbod ingesit, nie t vr van my vraprys nie, en vanoggend is die koopkontrak aan my voorgel waarmee ek tevrede is.  Geld sal binne 60 dae uitbetaal word.  Ek het 6 maande gratis en verniet verblyfreg op "my" grond.

Dis hartseer, dit maak my erg benoud, dis uiters ontwrigtend.  Wat nou?  Daar waar dit in ons tuin droog is, laat staan ek my vrou dat sy dit kan nathuil. 

More is nog 'n dag. Ek gaan nog 2 plase kyk. Volgende week ng 4 plase. Die laaste week van Oktober vaar ek die Suid-Kaap in om te voel of dit my geval. My swembroek en strandsambreel gaan nie saam nie.  Dis 'n ernstige biesigheit di.

Boer of 10 jaar t vroeg aftree. Hmmmmmmm

« Last Edit: October 06, 2021, 06:04:46 pm by Dorsland »
If youth but knew...if age but could.

Henri Estienne
 
The following users thanked this post: Sandban(g)k

Offline ClemS

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 739
  • Thanked: 87 times
  • Triumph 955 RSI
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3587 on: October 06, 2021, 05:08:35 pm »
Dis nogal eienaardig om 'n bywoner op jou eie grond te wees.  Soos hulle s: "It's not over until the paperwork is done." maar dinge loop redelik vinnig. Tweede persoon wat kom kyk het het 'n aanbod ingesit, nie t vr van my vraprys nie, en vanoggend is die koopkontrak aan my voorgel waarmee ek tevrede is.  Geld sal binne 60 dae uitbetaal word.  Ek het 6 maande gratis en verniet verblyfreg op "my" grond.

Dis hartseer, dit maak my erg benoud, dis uiters ontwrigtend.  Wat nou?  Daar waar dit ons tuin droog is, laat staan ek my vrou dat sy dit kan nathuil.  Soms wens ek ook huil sal dinge vanself uitsorteer. 

More is nog 'n dag. Ek gaan nog 2 plase kyk. Volgende week ng 4 plase. Die laaste week van Oktober vaar ek die Suid-Kaap in om te voel of dit my geval. My swembroek en strandsambreel gaan nie saam nie.  Dis 'n ernstige biesigheit di.

Boer of 10 jaar t vroeg aftree. Hmmmmmmm

Johan, sterkte!! Dis al wat ek vir jou en vrou kan se...... Dis 'n erg traumatiese situasie om so onder die omstandighede te moet verkoop. Sy wil is oneindig en Sy guns nog groter.
The brave do not live forever, but the cautious do not live at all.
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,422
  • Thanked: 1158 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3588 on: October 06, 2021, 05:19:11 pm »
Dankie Clem, daar is 'n pad wat vir ons almal beplan is, ek moet dit net nog sien.  :)
If youth but knew...if age but could.

Henri Estienne
 
The following users thanked this post: ClemS

Offline RobC

  • Stoepkakkertjie
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Free State
  • Posts: 14,670
  • Thanked: 872 times
  • Bloemfontein
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3589 on: October 06, 2021, 05:25:48 pm »
Sterkte Johan.
 

Offline swakop_toe

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3590 on: October 06, 2021, 05:46:34 pm »
Dis nogal eienaardig om 'n bywoner op jou eie grond te wees.  Soos hulle s: "It's not over until the paperwork is done." maar dinge loop redelik vinnig. Tweede persoon wat kom kyk het het 'n aanbod ingesit, nie t vr van my vraprys nie, en vanoggend is die koopkontrak aan my voorgel waarmee ek tevrede is.  Geld sal binne 60 dae uitbetaal word.  Ek het 6 maande gratis en verniet verblyfreg op "my" grond.

Dis hartseer, dit maak my erg benoud, dis uiters ontwrigtend.  Wat nou?  Daar waar dit in ons tuin droog is, laat staan ek my vrou dat sy dit kan nathuil.  Soms wens ek ook huil sal dinge vanself uitsorteer. 

More is nog 'n dag. Ek gaan nog 2 plase kyk. Volgende week ng 4 plase. Die laaste week van Oktober vaar ek die Suid-Kaap in om te voel of dit my geval. My swembroek en strandsambreel gaan nie saam nie.  Dis 'n ernstige biesigheit di.

Boer of 10 jaar t vroeg aftree. Hmmmmmmm
Jinne, dit was vinnig.
Geluk en medelye, maar 6 maande is darem genoeg tyd om te groet?

Mag ons vra wie die nuwe eienaar gaan wees?
Ook 'n boer? Van die kontrei of van die stad?
Koop hulle lock-stock-and-barrel of vat jy darem jou vrou en kudde saam?

Dis net vir interessantheid, maar sal verstaan as jy nie wil deel nie.

Ander pl van my het ook nou 'n skuif gemaak.
Ons probeer nog besluit of hy so slim was.
30ha onder spilpunt met skema waterregte vir al 30ha "geruil" vir 1,800ha veldplaas. En hy gaan nog so paar miljoen in sak steek.

Pryse het die hoogte ingeskiet die laaste 10 jaar tenspyte van die droogte en onteiening bedreiging. Ek verstaan nie wat die manne wat koop weet wat ek nie.

Baie sterkte en hoop julle kry julle volgende droom aftree plaas.


Sent from my Blackberry DTEK60 using Tapatalk

 

Offline grim101

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3591 on: October 06, 2021, 05:46:51 pm »
Alle sterkte.

Is dit darem boere wat koop of nog van die soos jou nuwe boere?

Sent from my SM-N986B using Tapatalk

XT 250
XL 500
KLR 650 (Fugly)
DL 650
 

Offline Bike_Buddies

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3592 on: October 06, 2021, 06:07:28 pm »
Oom Johan @Dorsland

Is die plaas bemark deur jouself of agente ?
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,422
  • Thanked: 1158 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3593 on: October 06, 2021, 06:10:24 pm »
Dis 'n stadsmens, hier rondom my is dit net stadsmense wat koop.  Hy is die die vierde een in die afgelope 4 jaar, almal kontant transaksies.  Hy het so 3 maande gelede my ander buurplaas gekoop.  Die koop is net die grond, my vee en alle oudhede en losgoed is uitgesluit. My vrou en trekker is ook uitgesluit.  My Cruiser en die Bushlander ook.  :biggrin:

Ek moet nog Maartmaand 100 bokke Angola toe stuur.  Dit gaan redelike logistieke beplanning kos, met die trek en watnog.
If youth but knew...if age but could.

Henri Estienne
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,422
  • Thanked: 1158 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3594 on: October 06, 2021, 06:12:13 pm »
Oom Johan @Dorsland

Is die plaas bemark deur jouself of agente ?

Ek het my bure, wat in die verlede al laat weet het dat hulle belangstel, laat weet maar hulle is boere en wou nie teen my prys koop nie.  Ek het agente aangestel, die een waarvan dit toe verkoop het.  Maar bliksem, hulle kommissie laat mens se o traan.  Maklikste en vinnigste geld wat di agent is sy lewe nog gemaak het.
« Last Edit: October 06, 2021, 06:14:24 pm by Dorsland »
If youth but knew...if age but could.

Henri Estienne
 

Offline TrailBlazer

  • www.a-cut-above.co.za (Laser cutting & Engraving Services)
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,140
  • Thanked: 210 times
    • A-Cut-Above
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3595 on: October 06, 2021, 06:27:55 pm »
Eish Johan... daar gaan my tydelike plaasbestuurdersposisie  :'(  :imaposer:.

Baie sterkte en voorspoed aan jou en Christa vorentoe. Ek sal nog steeds beskikbaar wees om td help indien nodig
There are old riders, and bold riders, but no old, bold riders.

Do not ride faster than your guardian angel can fly!

Take only pictures. leave only footprints
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,422
  • Thanked: 1158 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3596 on: October 06, 2021, 06:30:13 pm »
Dankie Derek, ons gaan beslis gesels as ek eers weet wat volgende.
If youth but knew...if age but could.

Henri Estienne
 

Offline woody1

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 11,493
  • Thanked: 360 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3597 on: October 06, 2021, 07:25:24 pm »
Alles gebeur met n doel en op sy tyd.
Sterkte met die pensioenarisse :laughing4:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline Sandban(g)k

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3598 on: October 06, 2021, 08:47:47 pm »
Hoe hartseer dit ookal is, en hoe goed ek weet hoe moeilik dit vir julle moet wees, sit ek tog met so halwe glimlag.

Mooi dinge gaan hieruit kom, ons het dit al baie gesien, en self ook ervaar!

Ek is opgewonde oor die pad wat van Bo vir jul uitgekerf is!
 
The following users thanked this post: Dorsland

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,422
  • Thanked: 1158 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3599 on: October 06, 2021, 09:31:17 pm »
Dankie @Sandban(g)k , dis 'n benoudheid nou maar dinge sl meer duidelik raak wanneer dit tyd is. Jy is reg.  :thumleft:
If youth but knew...if age but could.

Henri Estienne
 
The following users thanked this post: Sandban(g)k