Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Down on the farm with the Bushlander  (Read 320256 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline roxenz

  • rocks make sense
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Gauteng
  • Posts: 5,445
  • Thanked: 436 times
  • cheerful yesterdays and confident tomorrows
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3620 on: October 11, 2021, 06:31:23 pm »
@Dorsland, wat vang julle nou aan?
Is dit Dorsland se buurman daai?
Ek sal laaik van n prentjie hier sit, maar is te f0kken onnosel...
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,553
  • Thanked: 1221 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3621 on: October 11, 2021, 06:42:48 pm »
'n Boerbok en 'n bobbejaan is edele skepsels teenoor die honnestront op die buurplaas.   O0
Truth is treason in the empire of lies

Tom Luongo
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,553
  • Thanked: 1221 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3622 on: October 11, 2021, 06:45:51 pm »
:lol8:

Kyk nou net hoe kan so 'n bliksem 'n mens omkrap.  :imaposer:

Jy laat my dink aan my oer-oupagrootjie met bynaam "Kootjie Skoor"!   :imaposer:

Sterkte met die soeke na 'n nuwe stuk hemel op aarde Chris. Ek het al by jou plek verby gery, elke keer gedink ek sal op 'n ander slag indraai. Nou's ek natuurlik vies vir myself dat ek nie voorheen net gemaak het soos wat ek eintlik wou nie. 'n Mooi plaas (en dis veral die hand van die boer wat hom mooi maak, die natuur gee net die geleentheid) is 'n plesier om te aanskou.

Dankie @roxenz, waardeer die kompliment, ek laat weet jou waar ek myself bevind.  Dan gee jy my so 'n jaar of wat om die plek op Dorslandstandaard te kry dan val jy in.  Ok nie letterlik "val in" nie maar jy weet wat ek bedoel.  :lol8:
Truth is treason in the empire of lies

Tom Luongo
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,553
  • Thanked: 1221 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3623 on: October 11, 2021, 06:49:59 pm »
Sprakeloos.

Stuur sy nommer, dan bel paar van ons hom om te vertel ons verneem sy grond is in die mark  :pot:

Sit namens jou tuiningenieur 'n blerrie grondeis in op sy grond.   :biggrin:  Dalk kry jy verniet 'n Karooplaas.

My koper het darem die kontrak geteken, agent het hom vanmiddag aan my gestuur. N moet ek ernstig beginne soek krels.
Truth is treason in the empire of lies

Tom Luongo
 
The following users thanked this post: Sandban(g)k

Offline woody1

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 11,541
  • Thanked: 369 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3624 on: October 11, 2021, 06:55:25 pm »
Ek hoop net dis nie n gladde modder pad na die nuwe opstal nie ...ne ChrisL :imaposer:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,553
  • Thanked: 1221 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3625 on: October 11, 2021, 06:58:26 pm »
Ek het gehoop julle 2 het al leer fietsry teen di tyd  :peepwall: :snorting: :lol8:  Dalk koop ek 'n plaas daar lang @Tampan in die Kalahari dan kan julle darem op dik sagte rooi sand neerwetter.  :imaposer:
Truth is treason in the empire of lies

Tom Luongo
 

Offline woody1

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 11,541
  • Thanked: 369 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3626 on: October 11, 2021, 07:04:20 pm »
Dis nou LIEFDE vir jou medemens :laughing4:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline skydiver

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda CRF-250L
    Location: Limpopo
  • Posts: 2,850
  • Thanked: 227 times
  • Free as a bird
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3627 on: October 11, 2021, 07:24:03 pm »
Ek lees nou eers hierdie nuus raak.
Sterkte met die nuwe pad vorentoe Johan.
 

Offline Ri

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,417
  • Thanked: 846 times
  • Ri Bikermouse
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3628 on: October 11, 2021, 08:08:57 pm »
Sprakeloos.

Stuur sy nommer, dan bel paar van ons hom om te vertel ons verneem sy grond is in die mark  :pot:

Sit namens jou tuiningenieur 'n blerrie grondeis in op sy grond.   :biggrin:  Dalk kry jy verniet 'n Karooplaas.

My koper het darem die kontrak geteken, agent het hom vanmiddag aan my gestuur. N moet ek ernstig beginne soek krels.

Ek weet waar ek hoop jy in die toekoms gaan boer, @Dorsland, want dan is dit op my pad ook as ek gaan kuier, en kan ek kom hallo s.

Ek was darem bevoorregd om al twee keer by Patriot aan te gedoen het, en die tweede keer meer van jou plaas te kon bewonder.
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,553
  • Thanked: 1221 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3629 on: October 11, 2021, 08:32:53 pm »
Ek dink jy moet namens my bietjie druk op jou swaer uitoefen asseblief Ri
Truth is treason in the empire of lies

Tom Luongo
 

Offline Serf

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3630 on: October 11, 2021, 08:37:11 pm »
Ek dink ek moet die filmregte vir di verhaal aan Hollywood of Netflix smous, bliksem!

Vrydagaand bel die satansbuurman my. Hy s hy hoor ek het 'n koper, en vra wil ek regtig trek. Ek s hom vir amper 3 jaar wat jy ons hier treiter vra ek net los ons uit, ons het Karoo toe getrek vir rus en vrede en afgesonderdheid, ons wil met ons bure oor die weg kom.  Maar nee, jy vee jou gat aan ons af en treiter ons op elke moontlike manier. Ek het jou ges ek gaan trek as jy aanhou met jou stront.  Boksgesig s toe vir my hy dink my koper moet eerder sy plaas koop dan kan ons hier in vrede bly!  Ek s, my bliksem, dis presies wat ek vir jou ges het julle stadsmense doen: dolwe die hele wreld om, vernietig die karakter van 'n plek, vertroebel verhoudings met jou bure dan verkoop julle weer en donner weer terug stad toe, los als in 'n warboel. En dt na jy ges het, norramoer, jy sal vir 100 jaar nog hier wees.

Hy het toe sommer 'n vergadering met my koper vir vanoggend gerel! Ek s vir hom as hy n my transaksie verongeluk, kan hy maar sy kis solank laat opmeet.  Ek wag nou om te hoor wat die uiteinde van die saak is.

Korttermyn verkragters.  Ek vra om verskoning vir di stadsmense wat nie so is nie maar die moer weet, dit maak net dat ek 'n wrewel in my opbou.  En dis nie mooi nie.
Ek voel soms so oor my buurman hier in die stad as hy begin party hou op n saterdag

Sterkte met die soek en besluit vorentoe. Gelukkig is jou kontrak nou geteken

Sent from my SM-A315F using Tapatalk

 

Offline Ri

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,417
  • Thanked: 846 times
  • Ri Bikermouse
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3631 on: October 11, 2021, 09:32:07 pm »
Ek dink jy moet namens my bietjie druk op jou swaer uitoefen asseblief Ri

Ek sal hom vra om sy oor op die grond te hou. Min dinge wat gebeur waarvan hy nie weet nie :thumleft:
 

Offline TrailBlazer

  • www.a-cut-above.co.za (Laser cutting & Engraving Services)
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,169
  • Thanked: 220 times
    • A-Cut-Above
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3632 on: October 12, 2021, 04:53:30 am »

<KNIP>

Ek was darem bevoorregd om al twee keer by Patriot aan te gedoen het, en die tweede keer meer van jou plaas te kon bewonder.

En was dit nou nie 'n wonderlike ervaring nie... die vriendelikheid, die gasvryheid, en die gawe mense.

En ek was bevoorregd genoeg om aan die bok se tjop ook te kan proe @woody1  :pot: :peepwall:
There are old riders, and bold riders, but no old, bold riders.

Do not ride faster than your guardian angel can fly!

Take only pictures. leave only footprints
 

Offline woody1

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 11,541
  • Thanked: 369 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3633 on: October 12, 2021, 08:05:52 am »
Vryf dit maar in....ek eet nou maar NET beeshaas :drif: :imaposer:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline JACOVV

  • The Mayor of Mopani
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,489
  • Thanked: 101 times
  • East London
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3634 on: October 12, 2021, 01:35:54 pm »
Dis nou jammer dat jy die pad wil vat.

Miskien moet ons vir oulaas gaan bok braai by jou.

Sterkte Dorsland - ek verstaan en ek weet dis nie maklik nie.
Life is hard - even harder if you are stupid.
 
The following users thanked this post: RobC

Online Tom van Brits

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3635 on: October 13, 2021, 06:09:51 am »

<KNIP>

Ek was darem bevoorregd om al twee keer by Patriot aan te gedoen het, en die tweede keer meer van jou plaas te kon bewonder.

En was dit nou nie 'n wonderlike ervaring nie... die vriendelikheid, die gasvryheid, en die gawe mense.

En ek was bevoorregd genoeg om aan die bok se tjop ook te kan proe @woody1  :pot: :peepwall:

Ek en my seun het ook die voorreg gehad om boktjops te eet by Johan hulle  :lol8: 8)
 
The following users thanked this post: TrailBlazer, RobC

Offline Namakwalander

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3636 on: October 13, 2021, 10:08:03 am »
Ten minste verander die thread se titel nie na "Down at the retirement village with the Shoprider" nie.

Sterkte met dinge vorentoe  :thumleft:
Born to be Mild
 
The following users thanked this post: RobC

Offline Ri

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,417
  • Thanked: 846 times
  • Ri Bikermouse
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3637 on: October 13, 2021, 11:54:53 am »

<KNIP>

Ek was darem bevoorregd om al twee keer by Patriot aan te gedoen het, en die tweede keer meer van jou plaas te kon bewonder.

En was dit nou nie 'n wonderlike ervaring nie... die vriendelikheid, die gasvryheid, en die gawe mense.

En ek was bevoorregd genoeg om aan die bok se tjop ook te kan proe @woody1  :pot: :peepwall:

Ek en my seun het ook die voorreg gehad om boktjops te eet by Johan hulle  :lol8: 8)

Die eerste keer het ek heerlike tee en beskuit gekry, en die tweede keer 'n bier. G'n wonder dit het my 3 ure gevat om weer by die teerpad uit te kom nie. :drunken_smilie:
 
The following users thanked this post: RobC

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,553
  • Thanked: 1221 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3638 on: October 25, 2021, 01:07:18 pm »
Ek is bly ons kon darem vir julle f goeie herinneringe f 'n lafenis gee wanneer julle hier aangekom het. Dankie vir julle mooi woorde.  :) :thumleft:
Truth is treason in the empire of lies

Tom Luongo
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,553
  • Thanked: 1221 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3639 on: October 25, 2021, 01:09:02 pm »
Ten minste verander die thread se titel nie na "Down at the retirement village with the Shoprider" nie.

Sterkte met dinge vorentoe  :thumleft:

Dankie @Namakwalander. Ek sal maar eendag laat weet as ek parte vir my zimmerraam soek :lol8:
Truth is treason in the empire of lies

Tom Luongo