Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Down on the farm with the Bushlander  (Read 331966 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Blou Zebu

  • Alika voalohoany eto i'Madagasikara
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Rest of Africa
  • Posts: 1,312
  • Thanked: 267 times
  • Justice, mercy and humble obedience. (Fail 3/3)
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3680 on: November 15, 2021, 09:09:19 am »
@VaalBaas Sterkte met jou soekery

Ek wil n vra of jy al ooit vd gehoor het? Ietwat bisar! (Wat is die regte Afrikaanse spelling?)
« Last Edit: November 15, 2021, 09:09:52 am by Blou Zebu »
XT 350 STOLEN!!!!
DR650SE 2006 Ek en die Dominee gaan orals!

Let me know if youre ever in Madagascar.
Die paaie is lank, wild en woes!
 
Offline Bokveld

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3681 on: November 15, 2021, 08:27:49 pm »
    Jare gelede ,vra ek vir n boer daar naby Kareedouw,hoe dit met sy boerdery gaan. " Nee jong,jy weet mos,n boerdery is nes n hoerdery; jy weet dis verkeerd,maar jy neuk maar aan"  was sy antwoord.
 
The following users thanked this post: BullSmit, Dorsland

Offline Rooikoos

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3682 on: November 23, 2021, 02:17:42 pm »
@Dorsland , miskien moet jy Botswana toe trek? Ek kon nou daarvandaan, en jy het nie baie grond nodig nie, die bokke wei sommer so tussen die teerpad en die heining  :peepwall: :imaposer:

Alle grappies op 'n stokkie, sterkte met die grond soek, ek glo jy sal die perfekte plaas kry!
 
Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,713
  • Thanked: 1308 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3683 on: November 23, 2021, 02:54:48 pm »
@VaalBaas Sterkte met jou soekery

Ek wil n vra of jy al ooit vd gehoor het? Ietwat bisar! (Wat is die regte Afrikaanse spelling?)

 :eek7: Joh! nee, nog nooit daarvan gehoor nie.  Maar soos dinge deesdae daar uitsien, is niks seker onmoontlik nie.
Let us look at ourselves, if we have the courage, to see what is happening.
Jean-Paul Sartre
 
Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,713
  • Thanked: 1308 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3684 on: November 23, 2021, 02:58:01 pm »
@Dorsland , miskien moet jy Botswana toe trek? Ek kon nou daarvandaan, en jy het nie baie grond nodig nie, die bokke wei sommer so tussen die teerpad en die heining  :peepwall: :imaposer:

Alle grappies op 'n stokkie, sterkte met die grond soek, ek glo jy sal die perfekte plaas kry!

Dankie, ek ry my bakkie nou op op soek na die regte een. Vertrek weer Saterdag om een te gaan kyk. Sy prys is baie hoog maar ek is al daar waar ek sommer 'n aanbod maak en as die ou my wil klap kan hy maar.  :lol8:

Ja jong, my kop dwaal dikwels Suidwes en Botswana toe maar dis darem nou effe laat in my lewe om so 'n sprong te maak. Toe ek daar in dis Suid-Kaap was voel dit al vir my soos emigreer.  :biggrin:
Let us look at ourselves, if we have the courage, to see what is happening.
Jean-Paul Sartre
 
Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,713
  • Thanked: 1308 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3685 on: December 07, 2021, 08:34:49 am »
So, laasnag was die laaste aand wat ek op my eie plaas geslaap (eintlik rondgerol) het. Vanaand plak ek in my bed op 'n ander ou se grond.  :'(

Diť pad is vir my een van die swaarste dinge wat ek nog moes gedoen het.  En dit sluit my weermagjare in.  Toe was ek jonk en kon 'n bende stormloop, daar was tyd om foute reg te stel, tyd om van foute te leer.  Nou is daar nie meer daai luuksheid nie.  Nou het ek al 'n klomp lesse geleer en moet ek daai kennis toepas. Nůķ is daar nie tyd vir omdraai of afwyk nie.  Nou is dit deurdruk, hoe swaar ookal.

Ons het lekker reŽn tot dusver gehad, die plaas lyk mooi, die damme het ook water gekry.  Dis groen, die bokke kry nou mooi kondisie, my lammers groei mooi, gaan nou binnekort gespeen word.

Ai.

Ek soek en ek soek maar tot dusvÍr nog nie die regte plek gekry nie.  Hy wag vir my Írens, ek moet hom net vind. 
Let us look at ourselves, if we have the courage, to see what is happening.
Jean-Paul Sartre
 
Offline Black_Hawk

  • BackroadRiderZA
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,757
  • Thanked: 563 times
  • Follow our blog: https://mytownsatoz.wordpress.com
    • My Towns A to Z
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3686 on: December 07, 2021, 08:42:26 am »
Alle sterkte met jou pad voorentoe. Ons hoop, vertrou en glo dat jou toekomsplanne sal uitwerk  :thumleft:
Follow our blog: https://mytownsatoz.wordpress.com

2010 F650GS (Sold), 2009 BMW F800GS, 2002 BMW F650GS (Sold), 1982 Honda XR200R, 1984 Honda XL600R, 2017 BMW F800GSA
 
The following users thanked this post: Dorsland

Offline Sandban(g)k

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3687 on: December 07, 2021, 08:44:51 am »
So, laasnag was die laaste aand wat ek op my eie plaas geslaap (eintlik rondgerol) het. Vanaand plak ek in my bed op 'n ander ou se grond.  :'(

Diť pad is vir my een van die swaarste dinge wat ek nog moes gedoen het.  En dit sluit my weermagjare in.  Toe was ek jonk en kon 'n bende stormloop, daar was tyd om foute reg te stel, tyd om van foute te leer.  Nou is daar nie meer daai luuksheid nie.  Nou het ek al 'n klomp lesse geleer en moet ek daai kennis toepas. Nůķ is daar nie tyd vir omdraai of afwyk nie.  Nou is dit deurdruk, hoe swaar ookal.

Ons het lekker reŽn tot dusver gehad, die plaas lyk mooi, die damme het ook water gekry.  Dis groen, die bokke kry nou mooi kondisie, my lammers groei mooi, gaan nou binnekort gespeen word.

Ai.

Ek soek en ek soek maar tot dusvÍr nog nie die regte plek gekry nie.  Hy wag vir my Írens, ek moet hom net vind.

Ek dink aan julle, maar glo en vertrou dinge sal uitwerk soos dit moet!

Hoe onsensitief dit mag klink, ek het al paar male gesien hoe sentiment mense laat bankrot speel, of amper bankrot laat speel.  Ek haal my hoed af vir julle om te kan verkoop en aan te gaan!

Die nuwe plaas sal moet baie slaapplek he - die hele forum kom daknatmaak,,,
 
Offline Matewis

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3688 on: December 07, 2021, 09:03:39 am »

Oom Dors, Gaan draai weer daar by Johan en Hestie op die plaas. Ek dink daai area is perfek. Hy het nog so voer stasie opgesit en dis intensief boer op 'n klein area. As ek kon kies sou ek so iets doen. Al die diere loop om die huis en mens het redelik beheer oor als. Die area is naby die hoofroetes en net ver genoeg uit die dorp sodat man nie elke dag wil dorp toe ry nie.
ďDonít go where the path my leadÖ  Go instead where there is no path and leave a trailÖĒ ~ Ralph Waldo Emerson
https://kettingsaag.wordpress.com/
https://witvosblog.wordpress.com/
 
Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,713
  • Thanked: 1308 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3689 on: December 07, 2021, 09:07:00 am »
@Matewis Is hulle grond in die mark?  Ek weet nie veel van hom nie.  Tussen Leeu-Gamka, Prins Albert en Beaufort-Wes is heelwat grond te koop maar daai deel is soos 'n Bermuda driehoek vir reÍn, dit raak net weg. Veld het ook kwaai houe gevat met die droogte, weet nie hoe lyk dit deesdae daar nie?

Let us look at ourselves, if we have the courage, to see what is happening.
Jean-Paul Sartre
 
Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,713
  • Thanked: 1308 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3690 on: December 07, 2021, 09:08:24 am »
Alle sterkte met jou pad voorentoe. Ons hoop, vertrou en glo dat jou toekomsplanne sal uitwerk  :thumleft:

Dankie @Black_Hawk , mens můťt eenvoudig glo dat als ten goede sal meewerk, en jy is reg, dit sal.  :thumleft:
Let us look at ourselves, if we have the courage, to see what is happening.
Jean-Paul Sartre
 
Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,713
  • Thanked: 1308 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3691 on: December 07, 2021, 09:12:15 am »

Ek dink aan julle, maar glo en vertrou dinge sal uitwerk soos dit moet!

Hoe onsensitief dit mag klink, ek het al paar male gesien hoe sentiment mense laat bankrot speel, of amper bankrot laat speel.  Ek haal my hoed af vir julle om te kan verkoop en aan te gaan!

Die nuwe plaas sal moet baie slaapplek he - die hele forum kom daknatmaak,,,

Ja Andre, daai sentiment ding kan 'n swaar vrag raak om te dra.  Veral vir 'n boer.  Maar dis te verstane want dis bloedsweetentrane wat 'n boerdery bou.  DŪt word nie maklik agtergelaat nie. Ek betreur soms die feit dat die lewe van mens 'n harde bliksem maak. Net om te kan oorleef.

Dankie vir jou bemoediging.  In Ingils sÍ hulle mos "the right path is not always the easy one".
Let us look at ourselves, if we have the courage, to see what is happening.
Jean-Paul Sartre
 
Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,713
  • Thanked: 1308 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3692 on: December 07, 2021, 09:13:27 am »
En ja, daar sal 'n Dorsland Trek II gereŽl word. Julle is almal genooi.  :biggrin:  Ek bou vir julle 'n kraal  :peepwall: :lol8:
Let us look at ourselves, if we have the courage, to see what is happening.
Jean-Paul Sartre
 
The following users thanked this post: Sandban(g)k, Oubones

Offline Matewis

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3693 on: December 07, 2021, 09:13:35 am »
@Matewis Is hulle grond in die mark?  Ek weet nie veel van hom nie.  Tussen Leeu-Gamka, Prins Albert en Beaufort-Wes is heelwat grond te koop maar daai deel is soos 'n Bermuda driehoek vir reÍn, dit raak net weg. Veld het ook kwaai houe gevat met die droogte, weet nie hoe lyk dit deesdae daar nie?

Nee, nie in die mark nie. Maar hulle sal weet waar is goeie plek om te koop. Eintlike punt is as daar genoegsame water is, krag natuurlik 'n bonus kan mens op kleiner skaal baie intensief boer. As ek die plek en geld gehad het sou ek so setup in die Tankwa opgesit het. Of daar rondom Prins Albert. Het wel gesien hoe nader aan die berg hoe beter. Kyk maar rondom Klaarstroom en daar in die vallei af na Prins Albert hoe lekker die manne boer. En dan anderkant die dorp uit rigting Weltevrede en Gamkaspoort dam.
ďDonít go where the path my leadÖ  Go instead where there is no path and leave a trailÖĒ ~ Ralph Waldo Emerson
https://kettingsaag.wordpress.com/
https://witvosblog.wordpress.com/
 
The following users thanked this post: Dorsland

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,713
  • Thanked: 1308 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3694 on: December 07, 2021, 09:15:49 am »
Wag, ek start gou Google Earth op laat ek gaan loer.  Ek weet van grond naby Gamkaspoort dam, Vleiland pad (dink ek) wat in die mark is.
Let us look at ourselves, if we have the courage, to see what is happening.
Jean-Paul Sartre
 
Offline TrailBlazer

  • www.a-cut-above.co.za (Laser cutting & Engraving Services)
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 2,189
  • Thanked: 229 times
    • A-Cut-Above
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3695 on: December 07, 2021, 09:48:47 am »
En ja, daar sal 'n Dorsland Trek II gereŽl word. Julle is almal genooi.  :biggrin:  Ek bou vir julle 'n kraal  :peepwall: :lol8:

Tick tock, tick tock...

Eish Johan

Alles van die beste vir jou, Christa en die Bok familie. Ons wens julle alle sterkte toe vir jul toekoms, waarookal dit mag wees. Gaan Oubaas se "OB" sam trek, of bly hy by die nuwe eienaar? Kan nie dink hy sal gelukkig / tevrede wees met die nie.
There are old riders, and bold riders, but no old, bold riders.

Do not ride faster than your guardian angel can fly!

Take only pictures. leave only footprints
 
Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,713
  • Thanked: 1308 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3696 on: December 07, 2021, 10:02:46 am »
Dankie Derek.  :thumleft:  Neewat, hy kom saam, hy is al deel van die familie  :biggrin:  Sonder hom kan ek nie maklik klaarkom nie. Hy is 'n goeie skepsel.
Let us look at ourselves, if we have the courage, to see what is happening.
Jean-Paul Sartre
 
The following users thanked this post: TrailBlazer

Offline skydiver

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda CRF-250L
    Location: Limpopo
  • Posts: 2,944
  • Thanked: 240 times
  • Free as a bird
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3697 on: December 07, 2021, 10:11:36 am »
Sterkte Johan en wees geduldig.....alles sal ten goede uitwerk.
Jy weet mos, alles gebeur op die regte tyd (al is dit nie altyd ONS regte tyd nie)
 
The following users thanked this post: Dorsland

Offline Oubones

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3698 on: December 07, 2021, 11:54:42 am »
Sterkte, maar ek glo ook die regte plek sal gekry word!
Dakar 650
SR 500
 
The following users thanked this post: Dorsland

Offline Knucklhead

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,595
  • Thanked: 204 times
  • aka: Mooseknuckle/ knucky/knuckles/philistine
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3699 on: December 07, 2021, 12:29:56 pm »
So, laasnag was die laaste aand wat ek op my eie plaas geslaap (eintlik rondgerol) het. Vanaand plak ek in my bed op 'n ander ou se grond.  :'(

Diť pad is vir my een van die swaarste dinge wat ek nog moes gedoen het.  En dit sluit my weermagjare in.  Toe was ek jonk en kon 'n bende stormloop, daar was tyd om foute reg te stel, tyd om van foute te leer.  Nou is daar nie meer daai luuksheid nie.  Nou het ek al 'n klomp lesse geleer en moet ek daai kennis toepas. Nůķ is daar nie tyd vir omdraai of afwyk nie.  Nou is dit deurdruk, hoe swaar ookal.

Ons het lekker reŽn tot dusver gehad, die plaas lyk mooi, die damme het ook water gekry.  Dis groen, die bokke kry nou mooi kondisie, my lammers groei mooi, gaan nou binnekort gespeen word.

Ai.

Ek soek en ek soek maar tot dusvÍr nog nie die regte plek gekry nie.  Hy wag vir my Írens, ek moet hom net vind.

what did you do with all of your animals, dogs etc.. must be a sad day for you