Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Down on the farm with the Bushlander  (Read 333298 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Serf

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3700 on: December 07, 2021, 12:35:52 pm »
So, laasnag was die laaste aand wat ek op my eie plaas geslaap (eintlik rondgerol) het. Vanaand plak ek in my bed op 'n ander ou se grond.  :'(

Diť pad is vir my een van die swaarste dinge wat ek nog moes gedoen het.  En dit sluit my weermagjare in.  Toe was ek jonk en kon 'n bende stormloop, daar was tyd om foute reg te stel, tyd om van foute te leer.  Nou is daar nie meer daai luuksheid nie.  Nou het ek al 'n klomp lesse geleer en moet ek daai kennis toepas. Nůķ is daar nie tyd vir omdraai of afwyk nie.  Nou is dit deurdruk, hoe swaar ookal.

Ons het lekker reŽn tot dusver gehad, die plaas lyk mooi, die damme het ook water gekry.  Dis groen, die bokke kry nou mooi kondisie, my lammers groei mooi, gaan nou binnekort gespeen word.

Ai.

Ek soek en ek soek maar tot dusvÍr nog nie die regte plek gekry nie.  Hy wag vir my Írens, ek moet hom net vind. 

Oom Dors, Gaan draai weer daar by Johan en Hestie op die plaas. Ek dink daai area is perfek. Hy het nog so voer stasie opgesit en dis intensief boer op 'n klein area. As ek kon kies sou ek so iets doen. Al die diere loop om die huis en mens het redelik beheer oor als. Die area is naby die hoofroetes en net ver genoeg uit die dorp sodat man nie elke dag wil dorp toe ry nie.
Hoe werk die voer stasie? Sorry vir high-jack

Sent from my SM-A315F using Tapatalk

Offline Matewis

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3701 on: December 07, 2021, 12:42:38 pm »

@Serf ek is nie heeltemal seker nie. Maar dis soos 'n greenhouse. Hulle gebruik gars wat in bakke gegooi word Dis word gestack binne die "greenhouse" en dan elke (ek dink) 5 min vir 'n sekere tydperk water gegooi deur spitters. Daar is 'n nat muur met blowers wat die temperatuur reguleer. Binne 7 dae word die hele bak omgekeer in die voerkrip en die skape love dit. Bak word dan weer gewas en ontsmet en proses herhaal homself. Soos ek verstaan kan daar tot 'n 1000 skape per dag volhoubaar kos gegee word uit dit. en jy boer letterlik op 'n paar hektaar.
ďDonít go where the path my leadÖ  Go instead where there is no path and leave a trailÖĒ ~ Ralph Waldo Emerson
https://kettingsaag.wordpress.com/
https://witvosblog.wordpress.com/
 
Offline DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 34,780
  • Thanked: 1338 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3702 on: December 07, 2021, 01:04:30 pm »
So lyk dit wat jy vir die skape voer Serf. Hulle vreet dit helemal op soos dit daar lyk.

MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 
Offline Sandban(g)k

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3703 on: December 07, 2021, 01:13:11 pm »
@Dorsland ek kan nie onthou wie dit was nie, maar hier was n klein makadamia plasie op die forum te koop onlangs, met paar huisies of iets vir ekstra inkomste.

Makadamias is n baie winsgewende bedryf, en hierdie was klein genoeg om self lekker te kan speel, met die bome te gesels en so aan. Paar boerbokke kan die weiding on die boord kort hou, huurders kan langnaweke bokke soek wat wegloop as jy en Christa saam met @Noneking gaan rondry?

*van die goed hierbo is grappe, maar ek dink so plasie sal baie lekker wees!
 
The following users thanked this post: Dorsland

Offline Noneking

  • Ugly
  • Grumpy Mutt
  • **
  • Bike: KTM 890 Adventure R Rally
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 22,620
  • Thanked: 1392 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3704 on: December 07, 2021, 01:15:55 pm »
@Dorsland ek kan nie onthou wie dit was nie, maar hier was n klein makadamia plasie op die forum te koop onlangs, met paar huisies of iets vir ekstra inkomste.

Makadamias is n baie winsgewende bedryf, en hierdie was klein genoeg om self lekker te kan speel, met die bome te gesels en so aan. Paar boerbokke kan die weiding on die boord kort hou, huurders kan langnaweke bokke soek wat wegloop as jy en Christa saam met @Noneking gaan rondry?

*van die goed hierbo is grappe, maar ek dink so plasie sal baie lekker wees!

@Just Blip It!  verkoop Macadamia plaas buite Witrivier
2021 KTM 890 R Rally
2007 KTM 990 S

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
YOUTUBE CHANNEL - https://www.youtube.com/channel/UCaEGQBgLPqOXz6oGUsauaXw
 
Offline Matewis

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3705 on: December 07, 2021, 02:27:38 pm »
So lyk dit wat jy vir die skape voer Serf. Hulle vreet dit helemal op soos dit daar lyk.

Dankie Chris, presies net so!!
ďDonít go where the path my leadÖ  Go instead where there is no path and leave a trailÖĒ ~ Ralph Waldo Emerson
https://kettingsaag.wordpress.com/
https://witvosblog.wordpress.com/
 
Offline Serf

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3706 on: December 07, 2021, 02:38:13 pm »
So lyk dit wat jy vir die skape voer Serf. Hulle vreet dit helemal op soos dit daar lyk.

Dankie Chris, presies net so!!
Dankie julle

Sent from my SM-A315F using Tapatalk

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,742
  • Thanked: 1329 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3707 on: December 07, 2021, 03:40:52 pm »
I only sold the land @Knucklhead, all livestock, horses, dogs, cats and poultry are present and accounted for.  Remains a sad day though, yes.
Let us look at ourselves, if we have the courage, to see what is happening.
Jean-Paul Sartre
 
Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,742
  • Thanked: 1329 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3708 on: December 07, 2021, 03:47:31 pm »
@Dorsland ek kan nie onthou wie dit was nie, maar hier was n klein makadamia plasie op die forum te koop onlangs, met paar huisies of iets vir ekstra inkomste.

Makadamias is n baie winsgewende bedryf, en hierdie was klein genoeg om self lekker te kan speel, met die bome te gesels en so aan. Paar boerbokke kan die weiding on die boord kort hou, huurders kan langnaweke bokke soek wat wegloop as jy en Christa saam met @Noneking gaan rondry?

*van die goed hierbo is grappe, maar ek dink so plasie sal baie lekker wees!

Ek het erg hieroor gestoei @Sandban(g)k oor moet ek aftree of aanhou boer. Dis baie aanloklik om te dink ek kan 'n klein stuk grond Írens koop en rustig raak.  Maar dis nie ek daai nie, 6 maande hoogstens dan gaan ek mal raak.  Ook doen my boerdery goed en sou dit bitter hartseer vir my wees om hom nou sommer net keelaf te sny.  Ons het hierbo Írens daaroor gesels en jy het geldige punte gemaak.  Ek het reeds ooreenkomste vir Kuwait en Ghana vir volgende jaar, en dan die Angola besending wat Maart vlieg.

Ek besef een of ander tyd gaan ek dit můťt doen omdat ek nie 'n seun het wat kan aangaan daarmee nie.  Dis 'n uitdaging vir 'n latere tyd.  Vir nou het ek genoeg dinge op my vurk om eers weer wortel te skiet. 

Ek verstaan nou hoekom plante so verlep wanneer hulle in 'n pot oorgeplant word.   :-\
« Last Edit: December 07, 2021, 03:47:58 pm by Dorsland »
Let us look at ourselves, if we have the courage, to see what is happening.
Jean-Paul Sartre
 
The following users thanked this post: Sandban(g)k

Online BliknÍrs

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,945
  • Thanked: 174 times
  • I never finish anythÖÖ
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3709 on: December 07, 2021, 07:55:29 pm »
Sterkte Dorsland. Ek dink gereeld aan julle en vang hier op. Hopelik val dinge binnekort in hulle plekke.
Ek verstaan dis hartseer om dit wat julle opgebou het agter te laat maar dis is tog seker ook n opwindende tyd met nuwe planne en geleenthede. Sterkte ook aan jou vrou, dit klink of sy ook n bok is vir die sports!
YB100,KH100,XL250,XR500RE,TS400,IT495,KZ1000R,GPz1100,XL600,TT600,XT550,VZ800,CX500,TL1000R,YZF-R1,GSXR750,GSXR1000,DL1000,DR650,CTX200,1150GSA,1200GSA (RIP)
Current G450x & 1966 CT90 & XR650L
http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=264055.0
http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=115795.0
http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=11390.0
 
The following users thanked this post: Dorsland

Offline JACOVV

  • The Mayor of Mopani
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,514
  • Thanked: 106 times
  • East London
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3710 on: December 08, 2021, 01:27:07 pm »
Ai Johan.  Sterkte vir jou en Christa.

Ons glo en vertrou dinge sal beter raak.

Ekself sukkel ook om my koffers te pak en aan te skuif, so ek verstaan die hartseer.
Life is hard - even harder if you are stupid.
 
The following users thanked this post: Dorsland

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,742
  • Thanked: 1329 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3711 on: January 09, 2022, 04:50:12 am »
Gister was 'n interessante dag hier gewees. Mens kan nie dink daar kan so baie van 'n insek uitbroei nie. Dit het vir my gevoel hulle hou net nooit op nie.

Gelukkig het hulle redelik vinnig aan beweeg en nie by my oornag nie. Dit het diť swerm sowat 2 ure geneem om oor te gaan.

« Last Edit: January 09, 2022, 07:56:28 am by Dorsland »
Let us look at ourselves, if we have the courage, to see what is happening.
Jean-Paul Sartre
 
Offline woody1

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 11,623
  • Thanked: 391 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3712 on: January 09, 2022, 08:24:36 am »
Sjoe. Sal die bokke hulle vreet?

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   

Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 
Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,742
  • Thanked: 1329 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3713 on: January 09, 2022, 09:04:47 am »
Nee Woody, daai jong ramme het maar daar rond gesnuffel. Lyk my nie hulle is te gepla oor die hordes nie.
Let us look at ourselves, if we have the courage, to see what is happening.
Jean-Paul Sartre
 
Offline Bike_Buddies

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3714 on: January 09, 2022, 10:55:02 am »
Oom @Dorsland

Jy dalk vandag op die pad met jou Bok-trailer ?

Offline Leo

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3715 on: January 09, 2022, 11:05:01 am »
Gelukkig het hulle redelik vinnig aan beweeg en nie by my oornag nie.

Hopelik na daai windgat buurman se plaas  :imaposer: :imaposer:
Grey Haired Riders Don't get that way from pure luck!
 
Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,742
  • Thanked: 1329 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3716 on: January 09, 2022, 12:10:27 pm »
Oom @Dorsland

Jy dalk vandag op die pad met jou Bok-trailer ?
Nee, vandag rus ek. En dis warm. En my 2 waens is in die stoor.

Sien jy my Írens?
Let us look at ourselves, if we have the courage, to see what is happening.
Jean-Paul Sartre
 
Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,742
  • Thanked: 1329 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3717 on: January 09, 2022, 12:11:40 pm »
Gelukkig het hulle redelik vinnig aan beweeg en nie by my oornag nie.

Hopelik na daai windgat buurman se plaas  :imaposer: :imaposer:
Ek sien waaragtig vanoggend hulle het by hom oornag.
Let us look at ourselves, if we have the courage, to see what is happening.
Jean-Paul Sartre
 
Offline woody1

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 11,623
  • Thanked: 391 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3718 on: January 09, 2022, 12:15:26 pm »
Karma :imaposer:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   

Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 
Offline Sandban(g)k

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #3719 on: January 09, 2022, 01:09:08 pm »
Gelukkig het hulle redelik vinnig aan beweeg en nie by my oornag nie.

Hopelik na daai windgat buurman se plaas  :imaposer: :imaposer:
Ek sien waaragtig vanoggend hulle het by hom oornag.

Daai antie vat nou eenmaal nie strond nie. Antie Karma, jou lekker ding  :pot: