Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Down on the farm with the Bushlander  (Read 188911 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline frankmac

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Singer (all models)
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 1,573
  • Thanked: 52 times
  • You want my what??
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #860 on: November 24, 2016, 08:26:20 am »
Om te dink dis so bedompig hier by ons dat die kondensasie by die vrieskaste afloop. Sterkte daar, DL
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,849
  • Thanked: 240 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #861 on: November 24, 2016, 08:29:58 am »
Thanks Frank, we remain hopeful for good rains.  I am not thinking further ahead than this summer because if it doesn't rain well soon, the next year is going to be, um, interesting  :)
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,849
  • Thanked: 240 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #862 on: November 24, 2016, 08:38:00 am »
Met gister se windpomp herstelwerk het ek darem kans gekry om die gat te meet.  74m diep, water lÍ tans 30m van bo af so darem nog skaflike water in die gat.  Wat onstellend is is dat die watervlak in die gat met 6m geval het oor die afgelope 2 jaar.  Dit gaan 'n ruk neem vir die ondergrondse water om weer te herstel.

Die goeie nuus diť week is dat ek nou, saam met gister se windpomp , nou 3 boorgate wat aan die huis se waterstelsel asook my lamlande (of waar my lamlande was) en my speenkampe water lewer.  As dit moet kan ek nog 2 toerus en koppel teen 'n redelike prys.  Verste gat hier op die onderste deel van die plaas sal 'n dieselenjin moet kry om te kan gooi.  Ongelukkig het die vorige eienaar die kabel uitgehaal  :'(

Die windpomp se binnegoed was almal redelik gedaan.  Hy het 'n klein Supermax silinder op gehad wat amper deurgeskuur was.  Haal uit gooi weg.  Het 'n Jooste silinder ingesit.  Pype, behalwe een, almal nog reg.  Het nog 3 pype bygelas.

Stange lyk so:



Haal uit en sit almal nuwes in.  Nuwe forskop (R784!) ook ingesit.  Die pype is vol roesskilfers so ek het nog die uitloop gekoppel nie, hy moet eers bietjie daai roes uitgooi voor ek dit huistoe koppel.  Anders lyk ons klere dalk soos die EFF se rooi T-hempies en dit gaan nie vir my werk nie. :peepwall: 8:


« Last Edit: November 24, 2016, 08:41:12 am by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline oldred

  • Member
  • **
  • Bike: Honda XR500
    Location: Gauteng
  • Posts: 271
  • Thanked: 4 times
  • 1984 Honda XR500RE
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #863 on: November 24, 2016, 08:52:47 am »
Hi Dorsland

Ek verkoop glad nie en weet nie wat is die gehalte van die Lusern nie.

Net gedink jy kan dalk die kontak gebruik indien nodig

Die ou is tussen Bloem en Bradford en verkoop +-22kg bale vir R65 stuk

Riaan Maree
0824976270

Vriendelike groete

Oldred
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,849
  • Thanked: 240 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #864 on: November 24, 2016, 09:00:50 am »
Baie dankie Oldred, waardeer dit. Sal bietjie bel en hoor wat is kwaliteit en hoeveel hy het.  Die neukery is die vervoerkoste vir so ver ry, ek skat daai afstand is seker rondom 400km van my af, teen R15/km vir 'n 10 ton trok sonder sleepwa is dit al amper nog 'n vrag lusern se prys net vir die vervoer.  Maar hier by ons is daar nie naby nie.  Oudtshoorn het dalk nog.  My naaste tans is manne op die Visrivierskema hier Cradock/Steynsburg distrikte.

Maar ek dink mens moet maar koop en bÍre vir voorentoe.  Myns insiens het die reŽnval nog nie 'n patroon vir die seisoen getoon nie en kan dinge nog erg lol voorentoe.  Lusern se prys het nou effe gesak as gevolg van die nuwe seisoen en die reŽn wat wel geval het.  As dit voorentoe nie mooi reŽn nie gaan die pryse weer stewig klim want daar is baie manne wat nogsteeds noustrop trek.  Hoor van wild en skaap wat Aberdeen distrik al vrek van droogte.  :'(

Ek het wildsblokke in die veld uitgesit en ry verlede week om te gaan sien hoe word hulle gevreet.  Kom naby een blok, helder oordag, staan daar 20 koedoes daar saam om die blokke!

Dankie weer vir die kontak, prys is nie tť sleg nie.
« Last Edit: November 24, 2016, 02:06:31 pm by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,849
  • Thanked: 240 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #865 on: November 24, 2016, 10:11:08 am »
Water loop mooi skoon vanoggend.

Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 27,634
  • Thanked: 296 times
    • dustriders.co.za
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #866 on: November 24, 2016, 10:17:53 am »
Stange lyk so:

Hoe daai stange nog gehou het weet net hulle!!! :eek7:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,849
  • Thanked: 240 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #867 on: November 24, 2016, 10:28:09 am »

Hoe daai stange nog gehou het weet net hulle!!! :eek7:

Janee Chris, sterk aanhoudende wind sou hulle gebreek het.  Net betyds.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 27,634
  • Thanked: 296 times
    • dustriders.co.za
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #868 on: November 24, 2016, 11:10:08 am »

Hoe daai stange nog gehou het weet net hulle!!! :eek7:

Janee Chris, sterk aanhoudende wind sou hulle gebreek het.  Net betyds.
Daar is darem seker niks meer frustreerend op aarde as n windpomp waaraan jy nounet twee dae spandeer het en als nuut gemaak het en dan is sy "stroke" uit!!! :eek7: :biggrin:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Dawid S

  • Member
  • **
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 384
  • Thanked: 21 times
  • A Quad
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #869 on: November 24, 2016, 02:04:17 pm »
Afstand is die problem.
Ek soek 'n koper vir my lusern , en jy soek lusern.
Ek sny vandag my eerse snysel vir die seisoen.
 

Offline africana

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #870 on: November 24, 2016, 03:08:21 pm »
Kan daar nie vir die Droogte hulp mense gevra word om handtjie by te sit met die vervoer nie... As stadsjapie sien ek hoe julle sukkel en wens ek kan Pretoria se reŽn vir julle stuur "..but alas poor Joric!"of so iets Shakespeare kwytgeraak op sy tyd. Agri Sa se nommer 012 643-3400
Honesty is very expensive. Don't expect it from cheap people.
To begin, begin.
One day...or Day One. You decide.
 

Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,691
  • Thanked: 77 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #871 on: November 25, 2016, 07:18:04 am »
Afstand is die problem.
Ek soek 'n koper vir my lusern , en jy soek lusern.
Ek sny vandag my eerse snysel vir die seisoen.

SÍ gou weerwaar presies jy is. Het erens gelees naby Touwsrivier?

PM jou nr en ek stuur dit aan. Dalk net

I tried the rest and still stick with the best.  -   ROOIVLEIS
2006 Hp2 - 2006 Hp2 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C       

2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,849
  • Thanked: 240 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #872 on: November 26, 2016, 06:08:48 pm »
Ek kom nou terug van die veld af, bietjie die perde gaan bederf met lek en 'n sak wortels.

Ongepoetste spul, diť perde. Stamp sommer die Bushlander om in hulle vraatsigheid. 









En dit is Zoeloe. Bitter oulike perd, uit my ou ryperd Savanna geteel. Die sweetvos Nooitgedachter in die fotos hierbo is sy pa. Ek kan op die perd sit as hy in die veld lÍ, teen hom lÍ en sommer met hom laf wees. Eerste keer toe ek hom opsaal, draai hy net sy oor agtertoe, ek klim op en daar gaat ons. Baie mak geaardheid. 



Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,849
  • Thanked: 240 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #873 on: November 26, 2016, 06:11:06 pm »
Paar spore in die sand gekry.

Bobbejaan :





Koedoe:




Perd (duh) :





En my nommer 10:

Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,849
  • Thanked: 240 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #874 on: November 26, 2016, 06:17:14 pm »
Miesies Dorsland kuier nog by haar ouers so ek gaan nou braai :)

Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Riaande

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #875 on: November 26, 2016, 06:21:01 pm »
Niks verkeerd met 'n lekker ribbetjie op die kole as die son sak nie
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,849
  • Thanked: 240 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #876 on: November 26, 2016, 06:36:18 pm »
Wat praat jy Riaande, pap amper reg. Gaan sommer nounou lekker eet. En daar bly nog vir more oor. Mmmmmmm
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline frankmac

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Singer (all models)
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 1,573
  • Thanked: 52 times
  • You want my what??
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #877 on: November 26, 2016, 06:38:48 pm »
Hey, with that fare on offer I'd volunteer to keep you company :biggrin:

Do you use your horses much, DL? I rode polo ponies as a kid but never really felt an affinity
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,849
  • Thanked: 240 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #878 on: November 26, 2016, 08:10:37 pm »
OK, I'll wait for you. What time will you be here?

And what would a braai be without watermelon?

Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,849
  • Thanked: 240 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #879 on: November 26, 2016, 08:17:15 pm »
Regarding the horses, Ja I ran horse safaris from my Potchefstrom farm for about 9 years up until 2010. I had 15 horses at the peak.  Google Thornview Horse Safaris, there may be some links to my old website out there somewhere. I still get calls for them so somewhere a link is still live.

I love horses,  Just this past week I cleaned all the saddles and tack and was thinking it would be great to ride again.  I just don't get the time any longer but I must make time.

Pic in Kuiseb Canyon from a roughly 400km trip by horseback from Windhoek to Swakopmund I did in about 2002.


« Last Edit: November 28, 2016, 01:18:26 am by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven