Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Down on the farm with the Bushlander  (Read 194638 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline HB 9

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1100GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,310
  • Thanked: 2 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #20 on: November 17, 2013, 11:49:02 am »
Ek het ingekoop....  :sip:  :thumleft: Geniet die vertellings baie!
Tread lightly
 

Online ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,013
  • Thanked: 341 times
    • dustriders.co.za
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #21 on: November 17, 2013, 12:23:09 pm »
Dit lyk na n pragtige plaas wat jy gekoop het Dorsland. :thumleft:
Sal definitief jou bokke eendag wil kom kyk maar nie die dag as hulle 53km vanaf die
huis is!! :imaposer: :eek7:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,972
  • Thanked: 266 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #22 on: November 17, 2013, 01:35:11 pm »
Dit lyk na n pragtige plaas wat jy gekoop het Dorsland. :thumleft:
Sal definitief jou bokke eendag wil kom kyk maar nie die dag as hulle 53km vanaf die
huis is!! :imaposer: :eek7:

Ek gaan so 'n Bok Roundup Bash ding reel as hulle weer wegloop, dan kom julle ouens almal help.   :laughing4:  Hulle was darem nie 53km ver nie, dis maar hoe ver ek met die Bushlander gery het om die helle te gaan soek.

Dankie Chris, maar as ek jou mooi groen plaas so teen die rivier kyk dan neem ek jou nie kwalik as jy nie die droeë Karoo wil invaar nie.  Maar die ketel staan altyd reg vir kuiervriende  :thumleft:
« Last Edit: November 18, 2013, 06:09:48 am by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline pietas

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R80GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,178
  • Thanked: 20 times
  • Gryskop seuntjie
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #23 on: November 17, 2013, 05:12:32 pm »
Pragtige omgewing en lyk soos lekker ry plekke
Groot berge en lang grond paaie
 

Offline Ian in Great Brak River

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,948
  • Thanked: 63 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #24 on: November 18, 2013, 03:50:02 am »
Nou het ek alweer 'n ding geleer.

 8)
1978. It's 6am, mid winter...two up on a XL 185S ... off to my first casino ever with all of R40 and we've got a full tank of fuel, so enough to get there we reckon.... that's determination...

Old bike: '82 Eddie Lawson Replica
Other bike: '05 Honda Varadero 1000
New bike: '16 Honda Africa Twin.
 

Offline JVR

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: North West
  • Posts: 1,186
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #25 on: November 18, 2013, 05:43:52 am »
Dankie Johan lees graag jou stories. :thumleft:
Life's not short,it is the longest thing you'll ever do.
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,972
  • Thanked: 266 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #26 on: November 18, 2013, 06:04:46 am »
Dankie Johan lees graag jou stories. :thumleft:

Dankie J,  hoe gaan dit daar by julle? Jaag jy en Rassie nog so?  :imaposer:
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline JVR

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: North West
  • Posts: 1,186
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #27 on: November 18, 2013, 06:13:50 am »
Dis droog my maat lyk maar sleg. :(
Ons hou mos maar by 'ons' spoedgrens. :lol8:
Life's not short,it is the longest thing you'll ever do.
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,972
  • Thanked: 266 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #28 on: November 18, 2013, 06:16:55 am »
Ek hoor die ding van die droogte en dink elke dag aan die manne wat swaar trek.  Hoop daar kom vinnig 'n uitkoms.

Solank julle by "julle" spoedgrens hou dan is als reg  :biggrin:
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,972
  • Thanked: 266 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #29 on: November 18, 2013, 06:21:41 am »
Pragtige omgewing en lyk soos lekker ry plekke

"Groot berge en lang grond paaie"  Hiervan is daar baie in hierdie omgewing Pietas
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline DRAZIL

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,155
  • Thanked: 5 times
  • Alpha et Omega
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #30 on: November 18, 2013, 09:21:31 am »
the greater freedom of riding anywhere, that looks fun.Thanks :thumleft: :thumleft:
“You know, a long time ago being crazy meant something. Nowadays everybody's crazy.”
Charles Manson
 

Offline Dwerg

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #31 on: November 18, 2013, 09:37:30 am »
 :thumleft: :thumleft: :happy1:
KTM 690R, 790ADV
 

Offline Carrots

  • KTSSSSK!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,520
  • Thanked: 28 times
  • What a SUPER-loss....DAMMIT man!
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #32 on: November 18, 2013, 09:56:58 am »
Lekker man  :thumleft: :happy1:
Vorige skoeters: XT660E, TL1000R, 2006 R1200GSA, 2010 R1200GSA 30 Years Anniversary, CRF450R, CRF450X, DRZ400SM, 950 Adventure, 990 SuperDuke (ISM) 2012 R1200GS Triple Black, F800GS, Wolskoeter!

Kaapse Jelly Tot!
 

Offline Swart Baard

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 704
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #33 on: November 18, 2013, 10:25:52 am »
Hierdie is nou genuine n' lekker lees  :biggrin:

Gooi nog foto's semblief my laanie  :drif:
Mens leef net een keer. Doen dit nou of jy kry dalk nie later kans om dit te doen nie.
 

Offline wiledog_X

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #34 on: November 18, 2013, 10:39:13 am »
baie lekker RR... sal hom dophou!  :thumleft:
"all your base are belong to us!!!"
 

Offline Bazinga

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 690 Enduro
    Location: Gauteng
  • Posts: 511
  • Nat-Su-Kow
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #35 on: November 18, 2013, 11:25:15 am »
 :sip:
 

Offline oldmannorman

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 539
  • Thanked: 1 times
  • suzuki TS250 ER
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #36 on: November 18, 2013, 07:21:53 pm »
 :sip: Mooi, wag vir nog.
 

Offline Boersoeknbike

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R80GS
    Location: Limpopo
  • Posts: 605
  • Thanked: 11 times
  • 2 Learn - 2 Help - 2 Xplore
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #37 on: November 18, 2013, 08:04:09 pm »
Dorsland, wil nie jou thread hijack, maar wil graag deel. Ons boer met Yammie AG200's, persoonlik dink ek steeds dis die beste ding. Maar so 2 maande terug vanaf die forum 'n goeie koop gemaak, selfde fiets as joune, 2008 model met 2800km op. maw. net ingeloop. Heeltemal anders as Yammies, my agterwereld word steeds seer! om idee te gee, in 2maande reeds 2000km gedoen, maar dit sluit darem onderste trip in. Sal maar sien of hy sal bybly by die Yammie, die rattles en al, maar hy kan darem 'n geploegde kontoer beter hanteer... :biggrin: Wat ek eintlik wil deel, eweskielik het ek vir my 2 seuns ook Honda's gekoop, en so 3 weke terug is ons op 'n grondpad oor die berge van Lydenburg na amper Nelspruit, Die saterdag in 'n vreeslike storm. Gelukkig het ek besluit om met die 200 te ry en nie die groter fietse. My jongste is nou 12, ons het die 2 dae 150km gery. Ek was vreeslik trots op die jongste, die oudste het hom gate uitgeniet. Ons bly in 'n mooi land mense!
2 Learn - 2 Help - 2 Xplore
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,972
  • Thanked: 266 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #38 on: November 19, 2013, 03:14:27 pm »
Dankie vir al die kommentaar ouens, ons toring was bietjie U/S gewees maar nou is ek weer aanlyn.  

Ek gaan dié RR bywerk sodra ek weer lekker fodies geneem het.  Ek kom gewoonlik doer innie veld dan besef ek ek het die kamera by die huis vergeet.  Ek gaan hom nou sommer daar in daai lanie tailbag van myne gooi dan is hy altyd daar as ek hom nodig het.

Boersoeknvrou, er bike  ;), moenie stres oor die hijack nie,  lekker om te sien julle ouens ry so lekker saam.  Ja dis 'n bitter mooi land wat ons in woon né  :thumleft:  Ander ouens kan ook fodies gooi van hulle plaasbikes, dis lekkerlees.
« Last Edit: November 20, 2013, 06:25:13 am by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline JMOL

  • The Mayor of Mopani
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,105
  • Thanked: 25 times
  • East London
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #39 on: November 19, 2013, 06:09:49 pm »
hierdie tipe stories is partykeer die lekkerste stories om te lees.  ;)
Life is hard - even harder if you are stupid.