Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Down on the farm with the Bushlander  (Read 210726 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Kees9

  • Newbie
  • *
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 41
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #40 on: November 19, 2013, 07:51:45 pm »
Hou aan met die RR :pot:
 

Offline Pepe

  • Member
  • **
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Northern Cape
  • Posts: 197
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #41 on: November 19, 2013, 09:10:46 pm »
Lekker lees RR die.
Dankie
 

Offline RobC

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Free State
  • Posts: 13,581
  • Thanked: 231 times
  • Bloemfontein
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #42 on: November 19, 2013, 11:43:34 pm »
Dis nou 'n lekker fiets, soos 'n Landcruiser!
Dankie vir die deel en baie bly julle het lekker reen gehad.
 

Online Mev Vis Arend

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-250L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 2,174
  • Thanked: 26 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #43 on: November 20, 2013, 04:44:04 am »
Hier gaan ek nog lekker lees.   :sip:
Honda XR250 - Given to daughter.  BMW 1200 GSA met Karretjie  -  Suzuki 125 Scoota with a KTM topbox - sold.  Honda CRF 250 L
 

Offline TechnomadicJim

  • Member
  • **
  • Bike: AJS (all models)
    Location: United Kingdom
  • Posts: 132
  • Honda CTX 200
    • Southern Africa on a Honda CTX 200
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #44 on: November 20, 2013, 01:30:56 pm »
Fantastic! I really enjoy seeing the CTX mentioned or out in the wild. There's a guy here in Augrabies with one and we wave every time we pass. I had a look and he's got 30,000 km's on the clock and apart from a rip on the seat it still looks brand new! Makes me feel good :)

Thanks very much for the mention and link to my RR in your initial post. I'm about to head off into Namibia on mine after getting my latest (4000km) service.

All the best,

Jim
Live Ride Report : Southern Africa on a Honda CTX 200 // Live GPS Tracking : http://www.whereisjames.com
 

Offline Lem

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #45 on: November 20, 2013, 02:06:45 pm »
hierdie is n great ride report oor n great bike en n baie mooi plek  :thumleft:

gooi beslis nog baie meer
Faith is not knowing what the future holds, it's knowing who holds the future
 

Offline spoedvark

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,140
  • Thanked: 10 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #46 on: November 20, 2013, 05:29:36 pm »
Ry lekker saam!
Go Big!
or
Go Home!!!!
Previous bikes:
Yamaha XS 400 Special Kawasaki ZX 10 Yamaha XT 550 BMW 650 GS BMW 1200 GS KEEP THE RUBBER DUSTY!!!!
 

Offline eikeboom

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 979
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #47 on: November 20, 2013, 10:22:45 pm »
Lekker storie en fotos hierdie! Ek was al bietjie moeg vir fotos van borde kos en ouens wat mekaar ontmoet by petrolstasies!
Let's go into the mountains...there's likely to be peace and quiet
 

Offline Lem

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #48 on: November 21, 2013, 08:09:49 am »
Lekker storie en fotos hierdie! Ek was al bietjie moeg vir fotos van borde kos en ouens wat mekaar ontmoet by petrolstasies!

 :laughing4:

dis nou blerrie smart gestel. call a spade a spade  :thumleft:
Faith is not knowing what the future holds, it's knowing who holds the future
 

Offline Dutchman81

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,113
  • Thanked: 6 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #49 on: November 21, 2013, 08:53:28 am »
Ek het vanoggend hierdie lekker storie raak gelees , dankie vir die deel  :sip:
2008 Klr650
2008 R1200GS Adv
''In the end , its not going to matter how many breaths you took , but how many moments took your breath away.''
 

Offline bud500

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #50 on: November 21, 2013, 09:15:43 am »
Daai lyk so lekker dit maak my sommer moedeloos hier in die kantoor. Ek glo om te boer is ook nie net pret op ń bike nie...
May the bridges I burn light the way...
 

Offline Takashi

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #51 on: November 21, 2013, 09:16:05 am »
Ek het ook al lekker met so CTX in die Carolina area in die berge rond gedonder.

Ek like die side stands aan altwee kante van die bike. Kan hom enige plek stop en besluit watse kant werk beter.
 

Offline bud500

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #52 on: November 21, 2013, 09:18:02 am »

Ek like die side stands aan altwee kante van die bike. Kan hom enige plek stop en besluit watse kant werk beter.


Wow ek sien nou eers..
May the bridges I burn light the way...
 

Offline Dutchman81

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,113
  • Thanked: 6 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #53 on: November 21, 2013, 10:01:33 am »
Ek is nou nie n Bushlander "fundie" nie maar het hy nie ook n pennetjie wat een van die briekke lock sodat jy op n skuinste kan stop ? Sal seker handig wees op die plaas met al die hekke...
2008 Klr650
2008 R1200GS Adv
''In the end , its not going to matter how many breaths you took , but how many moments took your breath away.''
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,062
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #54 on: November 21, 2013, 02:47:49 pm »
Ek is nou nie n Bushlander "fundie" nie maar het hy nie ook n pennetjie wat een van die briekke lock sodat jy op n skuinste kan stop ? Sal seker handig wees op die plaas met al die hekke...

Dis so 'n hefboom wat die koppelaar inhou sodat mens nie heeltyd neutral hoef te soek as jy wil stop nie. En ja, dis bitter handig.  Ek het aanvanklik gedink dis nou sommer 'n foefie maar mettertyd tot die besef gekom dat dit waaragtig handig is.  Veral, soos jy noem,  met al die hekke.

Fotos van oop ...



... en toe:


« Last Edit: November 21, 2013, 03:26:44 pm by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,062
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #55 on: November 21, 2013, 02:48:47 pm »
Ek het ook al lekker met so CTX in die Carolina area in die berge rond gedonder.

Ek like die side stands aan altwee kante van die bike. Kan hom enige plek stop en besluit watse kant werk beter.


Ja, mens kan nou links en regs vergeet om die stand uit te sit  :imaposer:
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,062
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #56 on: November 21, 2013, 02:55:38 pm »
So van hekke gepraat,  gistermiddag die draadmaakvordering gaan kyk.  Een van die dinge wat my gat se deksel is, is 'n hek wat jy omtrent 3 manne nodig het om oop te sleep, 'n hek wat met slierte baaltou en ou drade toegebind is  :-\

Die nuwe kududrade en -hekke om die lusernlande:



Een van die ou hekke:



Bie het my aangeraai om behandelde sparre te gebruik maar die geld moet te ver rek.  Onbehandelde 1,4m sparre kos hier rondom R3,15 elk terwyl behandelde sparre hier by die R13 stuk kos. Ek het nou 'n man watse voltydse werk ditisom al die nuwe sparre met kreosoot te verf.

Ai, die geldjies wat so verrrrrrrrrr moet rek om by alles uit te kom.  Ek span nou omtrent so 30km se bokproefdraad  :eek7: :eek7:
« Last Edit: November 21, 2013, 02:56:21 pm by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,062
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #57 on: November 21, 2013, 03:01:03 pm »
Daai lyk so lekker dit maak my sommer moedeloos hier in die kantoor. Ek glo om te boer is ook nie net pret op ń bike nie...

Jy's reg Bud, dis ook pret af van 'n bike :biggrin:

But seriously, ek sal my lewe vir geen ander ruil nie en beny julle ouens in die "Big Smoke" glad nie.  Maar boerdery het ook maar sy dinge.  

Met die trek hiernatoe en die aanpassing van die Boerbokke het ek gedraai by 72 bokke wat gevrek het.  Dis om van huilerig te raak ouens. Elke dag kom mens daar dan is daar 'n bok wat vrek is.  Die ergste was dat ons aanvanklik nie die probleem kon vaspen nie.  Na 6 nadoodse ondersoeke het die 2 veeaarste op die dorp bevind 'n erge selenium tekort het veroorsaak dat hulle baie meer vatbaar was vir siektes en ander probleme waarvan hulle dan gevrek het.

Nadat ons die oorsaak bepaal het, kon ons daarvolgens behandel en nou loop die job weer.
« Last Edit: November 21, 2013, 03:05:48 pm by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,062
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #58 on: November 21, 2013, 03:04:35 pm »
Plaas ATGATT 101:

Ek is nou nie een van Radio Kalahari Orkes se Springkane met Kamaste nie,  :imaposer: maar my 2IB het vir my hierdie oulike "rokkies" (soos sy hulle noem) vir my kouse gemaak.  Dit werk nogal om daai lastige steekgras en sandkorrels uit 'n ou se skoene te hou.

Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,062
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #59 on: November 21, 2013, 03:07:36 pm »
Lekker storie en fotos hierdie! Ek was al bietjie moeg vir fotos van borde kos en ouens wat mekaar ontmoet by petrolstasies!

watse waarheid praat jy nou!  :imaposer: :imaposer: :imaposer:
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven