Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Down on the farm with the Bushlander  (Read 202420 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,043
  • Thanked: 270 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #60 on: November 21, 2013, 03:12:48 pm »
My commute vandag het soos volg geloop:

Eers gaan kyk hoe droog die lusern wat ons gister gesny het en sien wanneer kan ons baal (lyk my Saterdag is baaldag oppie plaas). Lees mooi ouens:  nie baldadig nie, ook nie baldag.  :biggrin:  Sorry vir die Engelse lanies wat lees.  You like to haf it eksplyned to yous



Toe gaan bokke check:



Toe 'n paar perdekrag vir een verruil.  Dis ou Zulu, oulikste perd wat jy nog gesien het.  Jy kan maar op hom sit as hy in die veld lÍ, teen hom lÍ, hy is nou waaragtig 'n lekker perd en groot maat van my!



En hier is die plaasweergawe van "lane splitting":

« Last Edit: November 21, 2013, 03:24:48 pm by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,043
  • Thanked: 270 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #61 on: November 21, 2013, 03:19:05 pm »
En noudat julle gatvol is om die Bushlander in elke foto te sien, sommer iets interessant. Kyk hoe vrek diť suurgraspol so van sy middelkroon af buitentoe.  Dis as gevolg van onderbenutting deur vee.  Met ander woorde, te min vee of onderbenutting van mens se veld is net so nadelig soos oorbenutting.  Veld moet reg bestuur word om dit op 'n optimale produksievlak te behou.

Dog ek plaas dit sommer vir die wis en die onwis.

« Last Edit: November 21, 2013, 03:19:37 pm by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,043
  • Thanked: 270 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #62 on: November 21, 2013, 03:23:16 pm »
Fantastic! I really enjoy seeing the CTX mentioned or out in the wild. There's a guy here in Augrabies with one and we wave every time we pass. I had a look and he's got 30,000 km's on the clock and apart from a rip on the seat it still looks brand new! Makes me feel good :)

Thanks very much for the mention and link to my RR in your initial post. I'm about to head off into Namibia on mine after getting my latest (4000km) service.

All the best,

Jim

Hey Jim, how's that bike on the long road? You have done almost more kilometers in the few weeks you have had that bike than I have in 2 years.  I am reading your RR with much envy,  looks like a great trip.  Enjoy it.  :thumleft:
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline ROOI

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,246
  • Thanked: 16 times
  • XR650R YZ 250 2t WR AKA Red Rider
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #63 on: November 21, 2013, 03:23:49 pm »
Dit is nou lekker lees en ja baie mooi omgeweing daar waar jy nou woon J  :thumleft:
FTS
 

Offline RassieGS

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: North West
  • Posts: 339
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #64 on: November 21, 2013, 03:45:14 pm »
Dorsland hoe gaan dit daar in die verte ou maat? Die is sommer weer No 1 RR van jou kant af. Daar is net een ietsiekie wat my pla en dit is dat daar nie op een van die fotos `n stofstrepie agter die fiets is nie.  :pot: Onthou jy sal die carb moet loop stel vir die lugdruk verskil ne. Groete daar en on lees lekker saam.
Rassie
 

Offline pietas

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R80GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,188
  • Thanked: 21 times
  • Gryskop seuntjie
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #65 on: November 21, 2013, 04:31:03 pm »
Ek hou van jou sin vir humor.

Waar in die Oos-Kaap is dit?
Groot berge en lang grond paaie
 

Offline Casino

  • Member
  • **
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 137
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #66 on: November 21, 2013, 06:11:17 pm »
My commute vandag het soos volg geloop:

Eers gaan kyk hoe droog die lusern wat ons gister gesny het en sien wanneer kan ons baal (lyk my Saterdag is baaldag oppie plaas). Lees mooi ouens:  nie baldadig nie, ook nie baldag.  :biggrin:  Sorry vir die Engelse lanies wat lees.  You like to haf it eksplyned to yous



Toe gaan bokke check:



Toe 'n paar perdekrag vir een verruil.  Dis ou Zulu, oulikste perd wat jy nog gesien het.  Jy kan maar op hom sit as hy in die veld lÍ, teen hom lÍ, hy is nou waaragtig 'n lekker perd en groot maat van my!



En hier is die plaasweergawe van "lane splitting":



Ai man dit is nou lekker lees die  :ricky:baie dankie mooi plaas!
321 see ya Casino!
 

Offline JMOL

  • The Mayor of Mopani
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,118
  • Thanked: 26 times
  • East London
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #67 on: November 22, 2013, 05:38:25 pm »
Dorsland - waar kry jy water vandaan vd lusern?
Life is hard - even harder if you are stupid.
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,043
  • Thanked: 270 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #68 on: November 24, 2013, 10:30:16 am »
Ek hou van jou sin vir humor.

Waar in die Oos-Kaap is dit?

Graaff-Reinet distrik

Dorsland - waar kry jy water vandaan vd lusern?

Ek lÍ oppie Sondagsrivier en het waterregte daaruit.  Ek vloed tans maar kyk na druppers op die lusern.  Ek wil so ver as moontlik sonder Eskomkrag klaarkom.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Casting from Turd

  • Read my avatar and act accordingly
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,060
  • Thanked: 158 times
    • addobackpackers.com
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #69 on: November 24, 2013, 10:32:28 am »
Ek hou van jou sin vir humor.

Waar in die Oos-Kaap is dit?

Graaff-Reinet distrik

Dorsland - waar kry jy water vandaan vd lusern?

Ek lÍ oppie Sondagsrivier en het waterregte daaruit.  Ek vloed tans maar kyk na druppers op die lusern.  Ek wil so ver as moontlik sonder Eskomkrag klaarkom.

Are you guys above Darlington???

If so..............  please oh pretty please can Thin Lizzy( Drazil ) come yellow fish fishing??
I dont want to ride fast, But I want to ride FAR
Past Bikes...Honda XR250 Tornado
Honda XR650L
Honda XL1000V Varadero
http://www.addobackpackers.com
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,043
  • Thanked: 270 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #70 on: November 24, 2013, 10:33:25 am »
Dorsland hoe gaan dit daar in die verte ou maat? Die is sommer weer No 1 RR van jou kant af. Daar is net een ietsiekie wat my pla en dit is dat daar nie op een van die fotos `n stofstrepie agter die fiets is nie.  :pot: Onthou jy sal die carb moet loop stel vir die lugdruk verskil ne. Groete daar en on lees lekker saam.
Rassie

Nee dit gaan goed Rassie, dankie. Ons vind nou weer ons voete hier en dinge loop elke dag gladder.  En ons het meer reen as die arme boere daar bo gekry, ai.

Daai fietsie sal ry waar ander fietse nie maklik sal kom nie,  maar van spoed, neewat, nie maklik nie. Hy sal maak daarem stof as ek sy oor draai maar hy sal nie by jy en Jakes kan bybly nie  :biggrin:
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,043
  • Thanked: 270 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #71 on: November 24, 2013, 10:40:59 am »

Are you guys above Darlington???

If so..............  please oh pretty please can Thin Lizzy( Drazil ) come yellow fish fishing??

I am a long way from Darlington dam CFT, I am not a big angler so wouldn't know if there are yellow fish here.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Casting from Turd

  • Read my avatar and act accordingly
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,060
  • Thanked: 158 times
    • addobackpackers.com
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #72 on: November 24, 2013, 10:42:09 am »
Focus nou oom.

Thats a really important question   :imaposer: :imaposer:  :laughing4:
I dont want to ride fast, But I want to ride FAR
Past Bikes...Honda XR250 Tornado
Honda XR650L
Honda XL1000V Varadero
http://www.addobackpackers.com
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,043
  • Thanked: 270 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #73 on: November 24, 2013, 10:45:57 am »
Focus nou oom.

Thats a really important question   :imaposer: :imaposer:  :laughing4:

PM sent
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline TechnomadicJim

  • Member
  • **
  • Bike: AJS (all models)
    Location: United Kingdom
  • Posts: 132
  • Honda CTX 200
    • Southern Africa on a Honda CTX 200
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #74 on: November 24, 2013, 12:38:15 pm »
Hey Jim, how's that bike on the long road? You have done almost more kilometers in the few weeks you have had that bike than I have in 2 years.  I am reading your RR with much envy,  looks like a great trip.  Enjoy it.  :thumleft:

Great thanks! I'm at about 4900 km's so far. What are you at ?

I am enjoying it immensely and I've just got my RR up to date including my entry into Namibia :

http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=137240.msg2675251#msg2675251
Live Ride Report : Southern Africa on a Honda CTX 200 // Live GPS Tracking : http://www.whereisjames.com
 

Offline Karoo Rider

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 993
  • Thanked: 29 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #75 on: November 24, 2013, 04:41:10 pm »
Ai hoe dink ek nou terug.  Op die plaas het my Pa 'n Suzuki 185 (vroeŽ '80's model skat ek) gehad so met die inklik funksie by die clutch en rem.  Het al vergeet van die twee side stands.  Die dra-rak agterop het als gery van 'n halwe baal lusern tot 'n graaf om water te gaan keer.

Later het die oukÍrel meer met die bakkie begin ry, en ons het enige sakgeld of los sente gespaar om petrol te koop wat middae na skool in 'n 2lt sapkannetjie plaas toe gevat is.  Dan het jy die binnekant van jou regtervoet later blou geskop om die pes brand te kry.  Een keer, en net een keer, het my broer die vleissaag se petrol uitgetap om verder te kon ry, die plan was om dit die volgende dag weer te vervang as ons van die skool af kom.  Hy't ongelukkig daarvan vergeet... tot daai middag wat almal gereed staan met vleisskottels dat my pa kan begin saag aan die bees, dit was parstyd en warm en die vlieŽ en die honde was lastig - en toe is die ding dolleeg, en hy moet spesiaal dorp toe ry net vir 'n bietjie petrol!

 

Offline Boersoeknbike

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R80GS
    Location: Limpopo
  • Posts: 621
  • Thanked: 11 times
  • 2 Learn - 2 Help - 2 Xplore
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #76 on: December 10, 2013, 12:54:01 pm »
Ek lees oor die jongman wat nou 'n trip doen met so 'n fiets en verwonder my. Dit is seersekerlik moontlik, maar sjoe, daar is sekerlik ander uitdagings wat die moeite werd kan wees? Ek haal my hoed vir hom af!
2 Learn - 2 Help - 2 Xplore
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,043
  • Thanked: 270 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #77 on: December 10, 2013, 02:08:57 pm »
Nee ek dink daai selle ding Boer ...  vinnigste wat ek die fiets al gery het is so 80km/u en dan moet jy behoorlik kole gooi.  Langpad NamibiŽ in sal my agterent dit nie kan hou nie.

Maar nou hoe't jy gemaak met die spieŽls en die nommerplaat en die lisensieskyf en als op jou Bushlander?  Dis mos 'n plaasbike  :peepwall:  Moet nou net nie vertel jy het nog versekering op hom ook nie  >:D
« Last Edit: December 10, 2013, 04:56:29 pm by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,043
  • Thanked: 270 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #78 on: December 10, 2013, 02:11:21 pm »
Ek kry nou die oggend diť knaap op die fiets ...  Hy weet nie Kersfees lÍ net so 'n paar weke weg en daar is 'n lee pot wat net vir hom wag  ;D
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,043
  • Thanked: 270 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #79 on: December 10, 2013, 02:15:20 pm »
Ai hoe dink ek nou terug.  Op die plaas het my Pa 'n Suzuki 185 (vroeŽ '80's model skat ek) gehad so met die inklik funksie by die clutch en rem.  Het al vergeet van die twee side stands.  Die dra-rak agterop het als gery van 'n halwe baal lusern tot 'n graaf om water te gaan keer.

Later het die oukÍrel meer met die bakkie begin ry, en ons het enige sakgeld of los sente gespaar om petrol te koop wat middae na skool in 'n 2lt sapkannetjie plaas toe gevat is.  Dan het jy die binnekant van jou regtervoet later blou geskop om die pes brand te kry.  Een keer, en net een keer, het my broer die vleissaag se petrol uitgetap om verder te kon ry, die plan was om dit die volgende dag weer te vervang as ons van die skool af kom.  Hy't ongelukkig daarvan vergeet... tot daai middag wat almal gereed staan met vleisskottels dat my pa kan begin saag aan die bees, dit was parstyd en warm en die vlieŽ en die honde was lastig - en toe is die ding dolleeg, en hy moet spesiaal dorp toe ry net vir 'n bietjie petrol!



Ai, daar was 'n paar jong latte wiese sterte gebrand het daai aand of hoe? Ek gee sommer myself 'n pakslae as ek in so 'n situasie moet kom, my pa kůn slat  ;D
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven