Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Down on the farm with the Bushlander  (Read 205279 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Boersoeknbike

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R80GS
    Location: Limpopo
  • Posts: 623
  • Thanked: 11 times
  • 2 Learn - 2 Help - 2 Xplore
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #80 on: December 11, 2013, 05:48:00 am »
Ons boer regoor 'n vrek besige nasionale pad en ek het gemm so 2km rit hieroor paar keer n dag sonder helmet. wys net vinger, maar die s..koppe het my al gestop sonder nr plaat...vinger werk nie hiervoor ;D
2 Learn - 2 Help - 2 Xplore
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,555
  • Thanked: 394 times
    • dustriders.co.za
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #81 on: December 11, 2013, 06:24:57 am »
Dorsland ek geniet jou RR terdee. Net n vragie die scoop agter die bike se agterwiel
word dit gebruik om walle te maak as julle waterlei?!!! :imaposer: >:D
Dis darem die grootste modderskerm/windbriek wat ek al ooit op n bike gesien het. :deal:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,051
  • Thanked: 271 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #82 on: December 11, 2013, 08:30:05 am »
 :imaposer: :imaposer: Ek gebruik dit as 'n walploeg  ;D  Eintlik is ek verbaas hoe goed daai agtermodderskerm en die voor modderflap werk.  Ek het so 'n paar driffies op die plaas en ek kan redelik vinnig deur hulle ry sonder om die hele fiets vol modder te kry.  Selfs my skoene bly meeste van die tyd droog.  Lyk aardig maar werk, seker 'n geval van "form follows function"

Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,555
  • Thanked: 394 times
    • dustriders.co.za
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #83 on: December 11, 2013, 08:51:11 am »
:imaposer: :imaposer: Ek gebruik dit as 'n walploeg  ;D  Eintlik is ek verbaas hoe goed daai agtermodderskerm en die voor modderflap werk.  Ek het so 'n paar driffies op die plaas en ek kan redelik vinnig deur hulle ry sonder om die hele fiets vol modder te kry.  Selfs my skoene bly meeste van die tyd droog.  Lyk aardig maar werk, seker 'n geval van "form follows function"


Ek reken as daai agterste een af is gaan jou topspoed en brandstof verbruik aansienlik
verbeter :deal: :imaposer:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,051
  • Thanked: 271 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #84 on: December 11, 2013, 09:01:06 am »
Ons boer regoor 'n vrek besige nasionale pad en ek het gemm so 2km rit hieroor paar keer n dag sonder helmet. wys net vinger, maar die s..koppe het my al gestop sonder nr plaat...vinger werk nie hiervoor ;D

Om so langs 'n groot teerpad te boer is ook nie 'n man se maat nie.  Sukkel julle nie met diefstal en veldbrande nie Boer?  Dis nou natuurlik behalwe as julle koringreste wegbrand   :lol8:
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,051
  • Thanked: 271 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #85 on: December 11, 2013, 09:05:13 am »
Ek reken as daai agterste een af is gaan jou topspoed en brandstof verbruik aansienlik
verbeter :deal: :imaposer:

Topspoed is seker hier by die 60km/u op die grondpad Chris, verder is dit maar heg en steg. Ek dink hoeka nou die dag daaraan dat die Cruiser seker in Potchefstroom laas in 4de of 5de rat gekom het.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline bud500

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #86 on: December 11, 2013, 04:00:48 pm »

.. Ek dink hoeka nou die dag daaraan dat die Cruiser seker in Potchefstroom laas in 4de of 5de rat gekom het.

Dis nou fyn brag...
May the bridges I burn light the way...
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,051
  • Thanked: 271 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #87 on: December 11, 2013, 04:19:09 pm »

.. Ek dink hoeka nou die dag daaraan dat die Cruiser seker in Potchefstroom laas in 4de of 5de rat gekom het.

Dis nou fyn brag...

Ja wat, selfs my ou 1990 model het 'n 4de en 5de rat.  Dis 'n grend bakkie  ;)
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline bud500

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #88 on: December 11, 2013, 04:23:38 pm »
Daar moet seker 1 of 2 mooi kudu's rondloop?
May the bridges I burn light the way...
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,051
  • Thanked: 271 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #89 on: December 11, 2013, 04:31:03 pm »
Voor ek die lusern toegespan het het dit gelyk soos 'n trop skape wat daardeur getrek het in die oggende as ek daar kom.  Maar die manne jag ongelukkig die rerig mooi groot bulle kwaai uit wat jammer is.  Ek glo ons gaan naderhand met die swakste genetika sit as gevolg daarvan.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Boersoeknbike

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R80GS
    Location: Limpopo
  • Posts: 623
  • Thanked: 11 times
  • 2 Learn - 2 Help - 2 Xplore
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #90 on: December 12, 2013, 02:05:20 pm »
Dorsland, ons sukkel slegs sowat 1x10jaar met brande, hierdie jaar was so, alles het gereeld verkeerd geloop. Ons boer besproeiing, so ons weiding is ge-isoleer en beheerbaar, ons vallei netso. omtrent geen veeboere hier oor. Misdaad is slegs petty-thieving, ou storie, my arbeid steel buurman se goed, en sal nie hulle split as hulle my goed steel, en vica-versa... Genadiglik geen ernstigheid hier by ons.

Onder 'n foto van 'n regte fiets.. :pot: my rooie het papband toe moes ek met ander een ry!
2 Learn - 2 Help - 2 Xplore
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,051
  • Thanked: 271 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #91 on: December 12, 2013, 07:59:23 pm »
Wat ek van hou op daai Yammies is die ketting wat toe is.  Dit lyk bietjie snaaks maar dit werk. My ketting raak so vol snot en hare ek moet hom elke week skoonmaak met parafien en dan weer lube en hy is rerig vol modder en vuilgoed.  Maar daai enkel sitplek gaan lol.  Ek lift soms my manne gou erens heen as ek nie in die bakkie by hulle is nie en hy gaan sy kroese losstamp as hy op daai kerriŽr moet sit  :lol8:

Lyk mooi daar by julle, waar boer julle Boer?  Ek het so paar jaar in Barberton gebly toe ek nog 'n lat was.  Laeveld het altyd goeie herinneringe vir my.  Daar is mos net een plek waar die bos so besonders ruik.

Maar dis nou die laaste blou fiets op my thread OK.  Net rooies van nou af  ;D  :pot:  Papwiel en al ...
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Online Offshore

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #92 on: December 12, 2013, 08:06:40 pm »
 ;D Lekker
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,555
  • Thanked: 394 times
    • dustriders.co.za
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #93 on: December 13, 2013, 08:06:06 pm »
Dorsland moenie jou ketting met parafien skoonmaak. Dit neuk die o-rings op.
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,051
  • Thanked: 271 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #94 on: December 13, 2013, 09:48:13 pm »
Dis goed jy sÍ my Chris,  wat sal jy aanbeveel?  Ek wil nie net aanhou chainlube bo op die modder en stof spuit nie. Dalk diesel?
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,555
  • Thanked: 394 times
    • dustriders.co.za
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #95 on: December 13, 2013, 10:36:03 pm »
Dis goed jy sÍ my Chris,  wat sal jy aanbeveel?  Ek wil nie net aanhou chainlube bo op die modder en stof spuit nie. Dalk diesel?
Ek gebruik Tool in the Can op my vrou se fiets se ketting.
Werk baie lekker. So af en toe spuit ek so n bietjie chaincleaner en vee die ergste stof
af met n lap verwyl ek die wiel stadig draai.
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,051
  • Thanked: 271 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #96 on: December 14, 2013, 05:44:10 am »
 :thumleft:  Gaan dit probeer, dankie
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,051
  • Thanked: 271 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #97 on: January 08, 2014, 07:23:21 pm »
Vanmiddag weer lekker gereŽn (ja, in die droŽ Karoo) toe gaan kyk ek eers hoe lyk die wÍreld.

My pad oor die lopie het bietjie verspoel, sal moet kom regmaak volgende week
 




Dis die storm wat wegtrek daar agter.  Kyk hoe mooi skoon het hy als gelos.  16mm in 20 minute.





Diť ou gronddam het so 'n paar jaar terug gebreek en nou loop die water maar reguit deur.  Hier sal ek ook moet kom plan maak maar nou is dit lekker om bietjie te kom speel.

« Last Edit: January 11, 2014, 02:26:33 pm by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,051
  • Thanked: 271 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #98 on: January 09, 2014, 06:32:33 am »
Dis goed jy sÍ my Chris,  wat sal jy aanbeveel?  Ek wil nie net aanhou chainlube bo op die modder en stof spuit nie. Dalk diesel?
Ek gebruik Tool in the Can op my vrou se fiets se ketting.
Werk baie lekker. So af en toe spuit ek so n bietjie chaincleaner en vee die ergste stof
af met n lap verwyl ek die wiel stadig draai.

Ek sukkel om Tool-in-a-Can hier by ons te vind en ek koop toe sommer 'n kannetjie Spark.  Lyk my hy werk ook.  Gaan nou eers bietjie hokaai met die chainlube.  Lyk my die ketting pak minder stof en modder nou aan.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline bud500

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #99 on: January 09, 2014, 08:45:29 am »
Lekker fotos.

I.v.m. die ketting: Diesel werk goed vir beide die ketting en ook airfilter skoon maak. As dit ń spons filter is.
May the bridges I burn light the way...