Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Down on the farm with the Bushlander  (Read 192330 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 27,801
  • Thanked: 310 times
    • dustriders.co.za
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #120 on: June 30, 2014, 04:12:03 pm »
Dorsland hoeveel vierkantige baaltjies is in een van daai bonzai rondebale?
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,895
  • Thanked: 248 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #121 on: June 30, 2014, 04:22:12 pm »
Its in a state of flux. I have been slowly improving it over the past year or 2. I have about 6Ha of smutsfinger, and took about 2t of hay from it this year which I am using now. 1Ha of sericea lezpedeza that I planted last year which is not properly established yet, and 8Ha I am busy preparing for a bit of lucerne, more sericea and smutsfinger. I am leasing from next month my neighbour's weed patch of poplar, khakibos and various other weeds which will take me through the winter in terms of roughage, but for the rest its buying either pellets or lucerne bales. Next year though when the lucerne and sericea is established it should be a lot better.

I'd be interested to hear your feedback on that sericea lezpedeza.  I've been reading a lot of good things about it.  How long from establishment to grazing?  Rough estimate of t/ha dry material?



Dorsland hoeveel vierkantige baaltjies is in een van daai bonzai rondebale?


Chris ek stel daai ballertjie op sy digste (hy het 3 verstellings) dan weeg so 'n baal hier rondom 45 - 50kg.  Ek hou van hom omdat hy bitter min probleme en onderhoud verg.  Ek kan nie 'n nuwe stampbaler bekostig nie en ek het nie genoeg vloekwoorde in my woordeskat vir 'n tweedehandse stampbaler nie  >:D

'n Ou balermekÍniek oom kom doen 'n reparasie op my ou New Holland stampbaler so klomp jare gelede.  Ek kla oor die ding wat so lol.  Hy sit sy spÍnners mooi daar op die klap van die baler neer, haal sy olielap uit sy agtersak en vee so stadig sy hande daarmee af.  "Boetie," vra hy, "weet jy waar bly die duiwel?"  "Nee oom".  "In so 'n ou New Holland baler, daar binne waar mens nie maklik kan bykom nie."

Nou ja,  ek het daai stukkie wysheid nog nooit vergeet nie.  :biggrin:
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline DeepBass9

  • 2010 DL1000-'91 DR650 DAKAR
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DL 1000 V-Strom
    Location: North West
  • Posts: 4,437
  • Thanked: 5 times
    • www.dreamlodge.co.za
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #122 on: June 30, 2014, 04:39:30 pm »
I planted 1 Ha dryland in Nov last year, broadcast 10kg of seed and thinly covered it and rolled afterwards. It grew to about 30cm and then I grazed it in April down to 10cm and left it. (it needs a year or 3 to establish properly.) Where I planted was a mixed soil type grading from very poor sand through to quite heavy turf clay. It did much better on the clay as the grass was less prone to overtake the sericea, and the water retention was better. December last year was very hot and dry, but the sericea seedlings survived even through the grass wilted which was quite impressive. Apparently its one of the first things to sprout in spring, so I'm looking forward to that. I'm going to plant another 3Ha this year, and then save the original 1Ha for hay so I'll be able to measure the mass of hay produced. Its supposed to be 20% protein as grazing and 12% as hay.

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,895
  • Thanked: 248 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #123 on: June 30, 2014, 04:41:40 pm »
Would you mind emailing me a few pix? 
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline DeepBass9

  • 2010 DL1000-'91 DR650 DAKAR
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DL 1000 V-Strom
    Location: North West
  • Posts: 4,437
  • Thanked: 5 times
    • www.dreamlodge.co.za
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #124 on: June 30, 2014, 04:48:20 pm »
OK, It doesn't look very impressive now as it is just stumps. I'm in DRC this week so I'll take some next week. It should look more impressive when they sprout in spring though....

Poor man's cow is quite fond of poor man's lucerne...  :peepwall:
« Last Edit: July 02, 2014, 08:47:46 pm by DeepBass9 »
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,895
  • Thanked: 248 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #125 on: July 07, 2014, 02:53:11 pm »
Ek het vanoggend gou weer die bokke gaan deurry.  Maandeinde verlede week het die vreksels 2 van my stoetramme gesteel so ek is redelik in patrollie mode op die oomblik.  Ek het gedog die Karoo gaan my verlos van sulke teisterings maar skynbaar nie.

Nietemin, wou bietjie vir julle 'n paar fodies wys van waar daai Bushlandertjie moet uitklouter om by een van my troppe te kom:








Nee kyk, volgende jaar ry ek die Grootrivieromvoeterenneersletpoortpad met die Bushlander.  Julle ander ouens kan maar kom met julle GSse en GSAs en 1190s en ander grootgoenfietse.  Ek ry julle almal poerdes met my klein Honda CTX200 Ribbok.  :biggrin:



Nou ja, net sowel ek het vandag bokke gaan kyk.  Ek sien toe een van die ooie in hierdie trop is nogal kwaai kreupel en hinkapink daar in die veld rond. Kortkort dan lÍ sy terwyl die ander ooie wei. Ek probeer toe seker so 40 minute om haar alleen sonder 'n vangstok gevang te kry maar helaas.  Ek roep toe versterkings in die vorm van my 2IB in.  Nadat ons nog weer seker so 20 minute gesukkel het, kry ek haar toe gevang (die ooi, nie my 2IB nie  ;D).  Daar sit toe een van daai lang kraaldoringbos se dorings tussen die kloutjies ingedruk, seker so 15mm diep eina hel! Trek hom uit, spuit haar bietjie Necrospray, 6ml Terramycin en sy's weer 100%   :thumleft:



« Last Edit: July 07, 2014, 03:01:21 pm by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,895
  • Thanked: 248 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #126 on: July 07, 2014, 02:57:57 pm »
Laas week in ons koerantjie:

« Last Edit: July 07, 2014, 03:05:21 pm by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline bud500

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #127 on: July 07, 2014, 04:45:55 pm »
Ai die bliksems!

Tyd om ń paar "jagters" daar in die veld te stoot...
May the bridges I burn light the way...
 

Offline Man from Nam

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Namibia
  • Posts: 724
  • Thanked: 6 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #128 on: July 07, 2014, 05:51:12 pm »
Hier by ons gaan dit nie beter nie, klein vee word so maklik gesteel.Ek het twee weke gelede een van my boorgate met sonpomp toe gerus en Dondernag word alles gesteel, panels en pomp R40 000 later.
Die polisie is gelukkig warm op hul spoor en het al twee in aanhouding , maar kon nog niks terug kry nie.

Life is great LIVE IT!!
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,895
  • Thanked: 248 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #129 on: July 07, 2014, 05:58:00 pm »
Ai MFN, dit blyk asof die wind van voor maar 'n boer se lot in die lewe is.  Ek het gedag dis beter daar by julle.  Feit is: hoe swaarder die ekonomiŽ trek, hoe minder werk en hoe meer steel die vreksels.  Ek is lankal klaar soldaat gespeel maar nou moet 'n ou maar op diť ouderdom weer die nagsig gaan uitkrap en patrollie ry.  Dis al wat dalk kan help.

Twee-been jakkalsjagters is welkom om te kom kuier   :biggrin:
« Last Edit: July 07, 2014, 05:58:51 pm by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline pietas

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R80GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,173
  • Thanked: 20 times
  • Gryskop seuntjie
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #130 on: July 07, 2014, 07:00:47 pm »
Vrek julle ouens loop deur. Nie goed nie

Dorsland, dis pragtig daar by jou
Groot berge en lang grond paaie
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,895
  • Thanked: 248 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #131 on: July 07, 2014, 07:03:35 pm »
Dankie Pietas. Ja as die lewe my nou en dan bietjie druk, dan klim ek daai Bushlandertjie en ry bietjie die berge in waar daar net die gesus van die wind en die gekraaaaak van die kraaie is.  Lekker om net so 'n rukkie daar te sit en die mooi in die lewe te bekyk.  :thumleft:
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline JMOL

  • The Mayor of Mopani
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,095
  • Thanked: 22 times
  • East London
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #132 on: July 08, 2014, 07:10:23 pm »
Julle boere is bevoorreg om die stilte te kan he.

Wens ek kon dit doen want dis net 'n gebabbel van mense en lawaai van karre gedurende werkstyd.  >:(

Dorsland - ek stuur vir jou iets oor die lug  :deal:
Life is hard - even harder if you are stupid.
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,895
  • Thanked: 248 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #133 on: July 08, 2014, 07:24:10 pm »
Julle boere is bevoorreg om die stilte te kan he.

Wens ek kon dit doen want dis net 'n gebabbel van mense en lawaai van karre gedurende werkstyd.  >:(

Dorsland - ek stuur vir jou iets oor die lug  :deal:

Ek is elke dag daarvoor dankbaar JMOL.  Stuur jy epos?
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline JMOL

  • The Mayor of Mopani
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,095
  • Thanked: 22 times
  • East London
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #134 on: July 08, 2014, 10:05:27 pm »
Nee my maat.  Hier by ons in OL is E-Pos al ou nuus.  Ek het aanbeweeg - dis nou Whatsup (of so iets)  :peepwall:   :lol8:
Life is hard - even harder if you are stupid.
 

Offline DeepBass9

  • 2010 DL1000-'91 DR650 DAKAR
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DL 1000 V-Strom
    Location: North West
  • Posts: 4,437
  • Thanked: 5 times
    • www.dreamlodge.co.za
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #135 on: July 11, 2014, 08:25:45 am »
Johan, do you have shelters for those goats in the far camps, or do they just sleep on the veld?
« Last Edit: July 11, 2014, 08:29:51 am by DeepBass9 »
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,895
  • Thanked: 248 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #136 on: July 11, 2014, 03:43:11 pm »
No they just sleep in the veld.  I notice that they choose places out in the open away from bushes and shrubs.  I think they feel safer there away from the caracal (rooikat) at whose hands I have suffered some serious losses.  I am building vanghokke at the moment and setting them all over.  Only during a rainstorm will the goats shelter under the shrubs and when it's cold they come down into the kloofs.  Previously when we had a combination snow/sleet and wind,  I will bring them all the way down to the home kraals where I have built roofs in my kraals for around 300 - 400 animals.

I have three points where 3 or 4 grazing camps meet and where I have water points and either windmills or solar pumps.  here I have built kraals with sorting and handling facilities but no shelter really.  I will see how it goes later and may build some roofs there too.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,895
  • Thanked: 248 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #137 on: July 11, 2014, 03:47:22 pm »
Here is one of those 3-camp kraals
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline SchalkL

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: North West
  • Posts: 3,112
  • Thanked: 66 times
  • Si vis pacem, para bellum
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #138 on: July 11, 2014, 06:12:05 pm »
Lyk vir my na die idiale plek vir 'n bash!

Sometimes you don't need a plan, just balls :)
I'd rather ... be riding my motorcycle and thinking about God than sitting ... in Church and thinking about my motorcycle.
 

Offline woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,092
  • Thanked: 119 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #139 on: July 12, 2014, 07:43:24 am »
Passop net vir die MODDER MONSTERTJIE  :3some:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600