Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Down on the farm with the Bushlander  (Read 191955 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Casting from Turd

  • Read my avatar and act accordingly
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,968
  • Thanked: 144 times
    • addobackpackers.com
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #200 on: September 09, 2014, 06:25:32 pm »
Jissie ouens, maar nou staan die rook op ons soos dit hier lam.  Ek sien ek mis toe sommer 'n paar kommentare  ;D  Maar soos Bud sÍ:  julle hou my uit my werk.  Netnou netnou dan lees julle van algehele uitverkoping in die Landbou Weekblad dan sak julle weer almal hier toe om daai Bushlandertjie vir 'n winskopie te kry  >:D

@ JMOL:  Daai foto is die volgende dag geneem.  Die vorige dag was toe als skeefloop.  Op die foto het ek al reeds vir Bly gevind, nuwe tjoep innie voorwiel, 2IB wat fodies neem en ek glimlag weer. 

@CFT:  Wat dink jy van my R10 koŲperasie rybril?  En my ryskoene?  Die enigste ding is die peak op my kletterpet vibreer so effe teen 40km/u  :imaposer: :imaposer:  Ek het 'n antenna op die berg ge-installeer so het darem sein by die opstal en 'n paar ander plekker op die plaas.  Maar ons werk maar meestal met die radios.

@ Woody:  Die braai gaan nog aan wees (Bly is darem veilg Mev Vis  :)), ek moet nou eers 'n paar bokkies gelam kry dat ek julle klomp vleisluste kan tevrede stel



Vra maar net. As ek verby kom dan bel ek sodat jy jou skaape en lammers kan wegsluit  :peepwall: :peepwall:  :imaposer:
I dont want to ride fast, But I want to ride FAR
Past Bikes...Honda XR250 Tornado
Honda XR650L
Honda XL1000V Varadero
http://www.addobackpackers.com
 

Offline Mev Vis Arend

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-250L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 2,119
  • Thanked: 12 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #201 on: September 09, 2014, 06:53:04 pm »

@ Woody:  Die braai gaan nog aan wees (Bly is darem veilg Mev Vis  :)), ek moet nou eers 'n paar bokkies gelam kry dat ek julle klomp vleisluste kan tevrede stel



Moenie worry nie.  Ons gaan slaghuisvleis eet.  Jou bokkies kan maar rustig oud word.   :biggrin:
Honda XR250 - Given to daughter.  BMW 1200 GSA met Karretjie  -  Suzuki 125 Scoota with a KTM topbox - sold.  Honda CRF 250 L
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,895
  • Thanked: 248 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #202 on: September 09, 2014, 07:09:03 pm »

Vra maar net. As ek verby kom dan bel ek sodat jy jou skaape en lammers kan wegsluit  :peepwall: :peepwall:  :imaposer:

Heng CFT, ek't nie geweet jy kom van AustraliŽ nie  :imaposer: :imaposer:
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,077
  • Thanked: 118 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #203 on: September 09, 2014, 08:53:54 pm »
 :imaposer:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline Casting from Turd

  • Read my avatar and act accordingly
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,968
  • Thanked: 144 times
    • addobackpackers.com
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #204 on: September 10, 2014, 07:59:13 am »

Vra maar net. As ek verby kom dan bel ek sodat jy jou skaape en lammers kan wegsluit  :peepwall: :peepwall:  :imaposer:

Heng CFT, ek't nie geweet jy kom van AustraliŽ nie  :imaposer: :imaposer:

Daai wereld van jou kry jy mossie "virgin wool" nie
I dont want to ride fast, But I want to ride FAR
Past Bikes...Honda XR250 Tornado
Honda XR650L
Honda XL1000V Varadero
http://www.addobackpackers.com
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,895
  • Thanked: 248 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #205 on: September 14, 2014, 10:59:26 am »
Die lammers het vandag hul eerste dag in die groot wÍreld toe ons hulle op die groenvoer insit.   ;D  Kyk daar is nou waaragtig niks so oulik soos 'n boklam nie  :biggrin:
« Last Edit: September 14, 2014, 11:00:55 am by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,077
  • Thanked: 118 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #206 on: September 14, 2014, 11:45:09 am »
Pragtig

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline JMOL

  • The Mayor of Mopani
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,094
  • Thanked: 22 times
  • East London
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #207 on: September 14, 2014, 12:42:13 pm »
Die lammers het vandag hul eerste dag in die groot wÍreld toe ons hulle op die groenvoer insit.   ;D  Kyk daar is nou waaragtig niks so oulik soos 'n boklam nie :biggrin:

Stem  :thumleft:
Life is hard - even harder if you are stupid.
 

Offline Mev Vis Arend

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-250L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 2,119
  • Thanked: 12 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #208 on: September 15, 2014, 07:19:57 am »
Ek kan sien jy is lief vir die diere.  Is dit nie erg vir jou om hulle te laai slagpale toe nie? 

Ek sal sweerlik net met plante kan boer as die voorreg ons ooit tebeurt val om 'n plaas te kan hÍ.

Honda XR250 - Given to daughter.  BMW 1200 GSA met Karretjie  -  Suzuki 125 Scoota with a KTM topbox - sold.  Honda CRF 250 L
 

Offline Casting from Turd

  • Read my avatar and act accordingly
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,968
  • Thanked: 144 times
    • addobackpackers.com
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #209 on: September 15, 2014, 07:35:43 am »
Ek kan sien jy is lief vir die diere.  Is dit nie erg vir jou om hulle te laai slagpale toe nie? 

Ek sal sweerlik net met plante kan boer as die voorreg ons ooit tebeurt val om 'n plaas te kan hÍ.



Sal kan dink dit moet hartseer wees totdat hulle oppie kole beland  :peepwall:
I dont want to ride fast, But I want to ride FAR
Past Bikes...Honda XR250 Tornado
Honda XR650L
Honda XL1000V Varadero
http://www.addobackpackers.com
 

Offline Boersoeknbike

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R80GS
    Location: Limpopo
  • Posts: 596
  • Thanked: 10 times
  • 2 Learn - 2 Help - 2 Xplore
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #210 on: September 18, 2014, 01:00:41 pm »
Dis groen op ander plekke ook Dorsland  ::)
2 Learn - 2 Help - 2 Xplore
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,895
  • Thanked: 248 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #211 on: September 19, 2014, 10:48:51 am »
Heng man maar dis mooi as die gewasse so geilgroen staan BSB. Lekker man
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dwerg

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #212 on: September 19, 2014, 12:10:15 pm »
Hel, hoe raak mens nie geheg aan sulke oulike goed nie? Ek het baie tyd op my oupa se plaas spandeer as kind en van die beste vriende wat ek nog gehad het was diere gewees  ;D
KTM 690R, 790ADV
 

Offline Mev Vis Arend

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-250L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 2,119
  • Thanked: 12 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #213 on: September 19, 2014, 12:15:52 pm »
Hel, hoe raak mens nie geheg aan sulke oulike goed nie? Ek het baie tyd op my oupa se plaas spandeer as kind en van die beste vriende wat ek nog gehad het was diere gewees  ;D

Dis nou persies wat ek bedoel as ek sÍ ek sal nooit met vee kan boer nie.  Ek self is 'n groot vleiseter, maar ek eet "winkelvleis".   :biggrin:
Honda XR250 - Given to daughter.  BMW 1200 GSA met Karretjie  -  Suzuki 125 Scoota with a KTM topbox - sold.  Honda CRF 250 L
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,895
  • Thanked: 248 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #214 on: September 19, 2014, 12:28:13 pm »
Dis maar die realiteit van boerdery, mens raak geheg aan hulle as groep maar mens weet maar dis hulle lot in die lewe.  Gelukkig verkoop ek meeste van my diere as teeldiere maar daar is nogtans altyd 'n persentasie slagdiere.  :-\
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Online ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 27,787
  • Thanked: 310 times
    • dustriders.co.za
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #215 on: September 19, 2014, 12:38:34 pm »
Ek sien bietjie Witklawer in daai groenkos?

Trick is om nie die diere naampies te gee nie...........................................................maar ou Langkop het sommer sy naam
gekry voor hy op die lorrie geklim het by die vendusiekrale!!! :deal: :imaposer:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline BLK

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #216 on: September 19, 2014, 12:44:55 pm »
Awesome life
 

Offline Airguitar

  • The bald and the beautiful
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XR600
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,417
  • My name is Derek.
    • Derek Herbst
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #217 on: September 20, 2014, 05:01:30 am »
What a great ride report. No, ,wait,, this is a life report. Life on the back of a bike. I used to go to Tzaneen where my uncle farmed and stay with him during school holidays. He had a suzuki AG. My younger brother learned how to ploeg on it..  :imaposer:
I'm subscribed to this thread.  :thumleft:
1988 XR600R, 2014 Triumph Tiger 800XC. Volvo XC90. Yes I drive a Volvo. No, I don't care what you think.
 

Offline Varkboer

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 263
  • Balls to the walls
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #218 on: September 20, 2014, 05:19:32 am »
 lekke man :thumleft:
Baai Geeles
 

Offline Rokie

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,613
  • Thanked: 2 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #219 on: September 30, 2014, 12:41:04 pm »
 . . . nog bietjie boerdery-nuus asb. ek begin onttrekkingsimptome toon . . .
« Last Edit: September 30, 2014, 12:41:43 pm by Rokie »
Previously owned:
3 x Suzuki DR 600 (1986-ish model)
2 x Honda XR 200 (1985-ish model)