Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Down on the farm with the Bushlander  (Read 186460 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline subie

  • Local Mods
  • Forum Whore
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Gauteng
  • Posts: 8,999
  • Thanked: 47 times
  • Liberalism is the ideology of Western suicide.
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #260 on: October 11, 2014, 04:59:58 pm »
Pragtig  :thumleft:
Mens kan maar net saam droom
As time washes by, our footprints are all for naught
 

Offline Airguitar

  • The bald and the beautiful
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XR600
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,417
  • My name is Derek.
    • Derek Herbst
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #261 on: October 11, 2014, 05:34:42 pm »
Ek geniet die thread!! A working bike on a working farm. Eish it's lekker!
1988 XR600R, 2014 Triumph Tiger 800XC. Volvo XC90. Yes I drive a Volvo. No, I don't care what you think.
 

Offline Varkboer

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 263
  • Balls to the walls
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #262 on: October 12, 2014, 06:05:34 am »
Darem maar lekker om saam met die 2 I B te kan werk ek dink nie baie mense het die voorreg nie. :thumleft:
Baai Geeles
 

Offline woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 8,895
  • Thanked: 107 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #263 on: October 12, 2014, 07:47:11 am »
Lekker spannetjie.. Dankie vir die deel weereens...
Al gaan dit moeilik daar op die plaas met baie werk en swak arbeid, dink ek nog dis duisend keer beter as om met DOM TEGNIKUSTE  te werk elke dag.  :imaposer:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,815
  • Thanked: 229 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #264 on: October 12, 2014, 09:59:54 am »
Dis nou amper genoeg om 'n goeie kerkmens te laat vloek  :biggrin:

Vanoggend toe ons daai klam lusern voer, toe sien ek hier is fout; die baalkern is warm en dinge lyk nie soos dit moet nie.  So daai 1mm reŽn sorg toe dat ons so op die heilige Sondag bale uitmekaar maak hier oppie werf, laat droog en weer baal  :dousing:


Lekker spannetjie.. Dankie vir die deel weereens...
Al gaan dit moeilik daar op die plaas met baie werk en swak arbeid, dink ek nog dis duisend keer beter as om met DOM TEGNIKUSTE  te werk elke dag.  :imaposer:

Ja ek stem Woody.  Ek het nog nie jou CV ontvang nie.  Kan jy 'n hooigaffel dryf  :imaposer:
« Last Edit: October 12, 2014, 10:01:23 am by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 8,895
  • Thanked: 107 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #265 on: October 12, 2014, 10:20:45 am »
Ek kan ALLES maak, behalwe een van DAAI... :peepwall:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,815
  • Thanked: 229 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #266 on: October 16, 2014, 11:41:27 am »
Toe het ons nie op die 7de dag gerus nie.  Darem die lusern gered ...




... toe toerusting gewas.

Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,815
  • Thanked: 229 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #267 on: October 16, 2014, 11:44:23 am »
Hier's 'n paar vir XTJoe. 

Ons het die hen en haar kuikens van bo-op die mied gered.  Sy het 8 kuikens en 'n klomp eiers wat nou in die broeikas is.



Nou net uitgebroei, nog nie heeltemal KFC nie  ;D





Ma hen in die hoennerhok:

Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline DeepBass9

  • 2010 DL1000-'91 DR650 DAKAR
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DL 1000 V-Strom
    Location: North West
  • Posts: 4,437
  • Thanked: 5 times
    • www.dreamlodge.co.za
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #268 on: October 16, 2014, 11:46:43 am »
Toe het ons nie op die 7de dag gerus nie.  Darem die lusern gered ...




That baler is really cute! Looks like it works a charm.

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 27,479
  • Thanked: 286 times
    • dustriders.co.za
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #269 on: October 16, 2014, 11:48:40 am »
Foeitog daai 2IB van jou moet ook maar werk vir haar kos :eek7:
Hul soort is dun gesaai. Is gelukkig myne se hande trek ook nie krom vir werk nie.


MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,815
  • Thanked: 229 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #270 on: October 16, 2014, 11:51:05 am »
I have an old NH square twine baler that works well but because I have flood irrigation with akkers and walletjies, the wear and tear every time you cross the walletjies is greater on the NH than on the 3-point round baler.  Bales weigh around 50kg and easily manhandled.  Space efficiency when stacking is obviously not as good as square bales though.  

AND! I paid only R60k for it brand new compared to minimum R155000 for a new square baler  :eek7:
« Last Edit: October 16, 2014, 11:58:56 am by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Andre E

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,264
  • Thanked: 19 times
  • McDonalds Accommodation, Queenstown
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #271 on: October 16, 2014, 11:52:00 am »
Foeitog daai 2IB van jou moet ook maar werk vir haar kos :eek7:
Hul soort is dun gesaai. Is gelukkig myne se hande trek ook nie krom vir werk nie.




Ja, ek het ook een van daai, hande staan reg vir enige werk.
Don't be kak, be lekker.
What is this life, if full of care,
we have no time to stand and stare.
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,815
  • Thanked: 229 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #272 on: October 16, 2014, 11:52:09 am »
Foeitog daai 2IB van jou moet ook maar werk vir haar kos :eek7:
Hul soort is dun gesaai. Is gelukkig myne se hande trek ook nie krom vir werk nie.




Janee Chris, hulle is soos hoendertanne.  Sy is waaragtig 'n yster
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,815
  • Thanked: 229 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #273 on: October 16, 2014, 11:56:53 am »
Vandag was die voorspelling 16mm reŽn, tot dusver net dig oortrokke en nou en dan so 'n motreŽntjie.  Ek het ou lusern gister uitgeploeg om baster babala (AgriGreen) as 'n breekgewas te plant voor ek Maart weer lusern plant.  Gister warm en stowwerig gewees maar het darem 'n lekker tan op my winterbene gekry  :biggrin:




Ek ruil toe vanoggend die 6610 vir die Bushlander om te gaan kyk hoe lyk dit met die egery.  Vandag weer koud en winderig en ons wag nog op reŽn maar ek het darem water daar.  16mm reŽn sou nou gaaf gewees het om hom aan die gang te kry.

Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 27,479
  • Thanked: 286 times
    • dustriders.co.za
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #274 on: October 16, 2014, 12:04:39 pm »
Reen gaaf hier by my. Soveel so dat ek n pannekoekskimp gegooi het. Het n rukkie terug daai mengmasjien hoor loop :drif:

Nie geweet mens kan Babala saai voor lusern nie?
Altyd net gedog dis n aargewas soos hawer,koring,gars en korog wat hy wil hÍ.

DB if you do not follow my afr please say so. Sometimes i am just too damn lazy to think and type in ingrish. :deal:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline DeepBass9

  • 2010 DL1000-'91 DR650 DAKAR
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DL 1000 V-Strom
    Location: North West
  • Posts: 4,437
  • Thanked: 5 times
    • www.dreamlodge.co.za
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #275 on: October 16, 2014, 12:10:08 pm »
Reen gaaf hier by my. Soveel so dat ek n pannekoekskimp gegooi het. Het n rukkie terug daai mengmasjien hoor loop :drif:

Nie geweet mens kan Babala saai voor lusern nie?
Altyd net gedog dis n aargewas soos hawer,koring,gars en korog wat hy wil hÍ.

DB if you do not follow my afr please say so. Sometimes i am just too damn lazy to think and type in ingrish. :deal:

Eintlik is daar niks fout met my Afrikaans, my vocabulary is net bietjie beperk.

Offline Dutchman81

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,100
  • Thanked: 5 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #276 on: October 16, 2014, 12:24:28 pm »
Oom se plaas is een van die min wat ek al gesien het wat so netjies is en waar die trekkers nog met n "presure cleaner" skoon gemaak word na die tyd .
2008 Klr650
2008 R1200GS Adv
''In the end , its not going to matter how many breaths you took , but how many moments took your breath away.''
 

Offline woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 8,895
  • Thanked: 107 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #277 on: October 16, 2014, 12:35:06 pm »
Nee kyk ... daai is 'n NETJIES plaas.... boerdery soos min. :laughing4:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,815
  • Thanked: 229 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #278 on: October 16, 2014, 12:41:15 pm »
Oom se plaas is een van die min wat ek al gesien het wat so netjies is en waar die trekkers nog met n "presure cleaner" skoon gemaak word na die tyd .

Nee kyk ... daai is 'n NETJIES plaas.... boerdery soos min. :laughing4:

Dankie julle.  Van my goed is oud en ek het nie geld vir nuwes nie so wat ek het, pas ek maar op sodat dit kan hou.
« Last Edit: October 16, 2014, 04:47:20 pm by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline bud500

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #279 on: October 16, 2014, 04:34:04 pm »
Ek het lanklaas kom boer, darem nou weer opgevang.

Dankie Oom Dorsland.
May the bridges I burn light the way...