Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Down on the farm with the Bushlander  (Read 186361 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,815
  • Thanked: 229 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #280 on: October 16, 2014, 04:46:29 pm »
Ek het lanklaas kom boer, darem nou weer opgevang.

Dankie Oom Dorsland.

 :imaposer: :imaposer:  Jy moet nou nie te hard werk nie Bud  :thumleft:
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 
Offline XT JOE

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #281 on: October 16, 2014, 09:20:31 pm »
Oom se plaas is een van die min wat ek al gesien het wat so netjies is en waar die trekkers nog met n "presure cleaner" skoon gemaak word na die tyd .

Nee kyk ... daai is 'n NETJIES plaas.... boerdery soos min. :laughing4:

Dankie julle.  Van my goed is oud en ek het nie geld vir nuwes nie so wat ek het, pas ek maar op sodat dit kan hou.

Baie netjies- tot ou junior se hare lyk so half gekam. Wat is Babala?-meeste van ons ken hom met "s" op einde soos kuiken2 in die plastic krat. Ok ek moes net incash op daai een. :imaposer:
« Last Edit: October 16, 2014, 09:23:04 pm by XT JOE »
BEER IS PROOF GOD LOVES US.
 
Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,815
  • Thanked: 229 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re:
« Reply #282 on: October 17, 2014, 06:02:59 am »
Hehe, ja he looks babalas. Babala is millet or feed sorghum Joe
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 
Offline JMOL

  • The Mayor of Mopani
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,070
  • Thanked: 18 times
  • East London
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #283 on: October 19, 2014, 10:36:54 am »
Ek was vir 23 jaar betrokke by landbou finansiering.

Jy kon gewoonlik sommer aan die werf en implemente se toestand sien wat die ou se lewe is.  Of dit nou finansieeel, sy huwelik of wat ookal was, sy werf, diere en implimente het dit weerspieel.

Dorsland - kan sommer sien jy is 'n Top Boer.  :deal:
Life is hard - even harder if you are stupid.
 
Offline Orangejuicepony

  • Member
  • **
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Gauteng
  • Posts: 153
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #284 on: October 21, 2014, 08:23:31 pm »
Nounet weer die hele thread deurgelees 8)

Oom Dorsland so n paar vrae,

Al die lusern wat so geplant word, is dit maar net vir die diere op die plaas of is dit om te verkoop?
(Ekt altyd gedink die bale is maar net vir sitplek wanner daar n groot braai of bazaar is  ;D)

Hoe lank nou voordat daardie lammers verkoop word? En verkoop julle dan almal of word daar darrem n paar gehou om die kudde mee te groei?

Skuus vir die dom vrae maar ek weet niks van boer af nie maar boer al te lekker saam.
 
Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,815
  • Thanked: 229 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #285 on: October 22, 2014, 09:17:45 am »

(Ekt altyd gedink die bale is maar net vir sitplek wanner daar n groot braai of bazaar is  ;D)

hehehehe, ja dit ook.  

Dis glad nie dom vrae nie, dankie dat jy belangstel.  ;D Ek gebruik maar meeste van die lusern vir lammers grootmaak en dan spaar ek ook baie in my lusernbank vir die droŽ tye. (Hoop nie die slim weermanne met die dik brille en wit jasse se droŽ voorspellings vir diť seisoen word bewaarheid nie).  As gevolg van ongediertes kan ek slegs my groot bokke in die veld los.  Jong diere tot so 8 maande moet maar naby die huis gehou word en deels gevoer word.

Alhoewel ek 'n kleinerige persentasie slagdiere produseer, word my diere meestal vir teeldoeleindes verkoop en voer ek dan heelwat diere na die buiteland toe uit.  Hierdie diere is gewoonlik tussen 10 en 18 maande oud.  Bokke wat per lugvrag vlieg weeg gemiddeld 35 kg vir die ooie en so 50 kg vir die ramme.

Die kuddekomposisie is rofweg 20 - 25 % jong diere wat by die kudde gevoeg word, 70 - 80 % diere wat in hulle prima produksiefase is en dan sowat 10 - 15 % ouer diere wat dan as slagdiere verkoop word.
« Last Edit: October 22, 2014, 09:19:19 am by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 
Offline Mev Vis Arend

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-250L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 2,071
  • Thanked: 10 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #286 on: October 22, 2014, 10:14:27 am »

Dan is daar natuurlik nog so een of twee wat lewenslange verBlyfreg het .......... ongeag.   :thumleft:   :biggrin:
Honda XR250 - Given to daughter.  BMW 1200 GSA met Karretjie  -  Suzuki 125 Scoota with a KTM topbox - sold.  Honda CRF 250 L
 
Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,815
  • Thanked: 229 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #287 on: October 22, 2014, 10:16:30 am »
Ek was vir 23 jaar betrokke by landbou finansiering.

Jy kon gewoonlik sommer aan die werf en implemente se toestand sien wat die ou se lewe is.  Of dit nou finansieeel, sy huwelik of wat ookal was, sy werf, diere en implimente het dit weerspieel.

Dorsland - kan sommer sien jy is 'n Top Boer.  :deal:

Dankie JMOL, ek probeer maar  :thumleft:

hehehehe, Mev Vis, ou Bly stuur groete.  Ek moet haar bietjie uitsoek en 'n kiekie vir jou hier pos.  Hou diť spasie later dop ...
« Last Edit: October 25, 2014, 10:03:34 am by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 
Offline Mev Vis Arend

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-250L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 2,071
  • Thanked: 10 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #288 on: October 22, 2014, 10:38:55 am »
hehehehe, Mev Vis, ou Bly stuur groete.  Ek moet haar bietjie uitsoek en 'n kiekie vir jou hier pos.  Hou diť spasie later dop ...

 :blob10: :blob3: :blob5: :blob6: :blob7: :blob9:   :thumleft:
Honda XR250 - Given to daughter.  BMW 1200 GSA met Karretjie  -  Suzuki 125 Scoota with a KTM topbox - sold.  Honda CRF 250 L
 
Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,815
  • Thanked: 229 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #289 on: October 22, 2014, 06:21:03 pm »
Ek het vanmiddag die laaste reelings getref vir my bokke wat more Dubai toe vlieg.  Ons trek vanaand middernag hier weg om more so rondom 15h00 DV, op Johannesburg Lughawe aan te kom.

Ons trek die trok by die laaibank sodat daar vanaand nie gesukkel moet word nie. Ek laai hulle baie lig op 'n digte hooibed sodat hulle soos blink sikspÍnse daar anderkant aankom

Daar in die agtergrond is die kwarentynkamp waar die bokke al 3 weke staan.  Hulle het nou hul laaste voer daar gekry en sal ons more naby Parys stop om hulle te voer en laat suip, sommer so staan staan oppie trok.  Hier laai ons die watertenk, lusernbale is reeds gelaai op die top dek.

Die kliŽnt kan baie in sy skik wees met 'n mooi pakkie Boerbokke.  Dis maar 'n lang pad en 'n ou bid hulle maar altyd 'n voorspoedige reis toe. Hamba gahle bokke  

« Last Edit: October 22, 2014, 06:22:01 pm by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 
Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 27,479
  • Thanked: 286 times
    • dustriders.co.za
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #290 on: October 22, 2014, 06:25:45 pm »
Ook maar baie ekstra PT om die spannetjie uitgevoer te kry teenoor sommer by die slagpale te gaan aflaai.
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 
Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,815
  • Thanked: 229 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #291 on: October 22, 2014, 06:50:22 pm »
hehehe kry darem effe meer as by die slagpale Chris. Maar dis teeldiere nie vir slag nie.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 
Offline Mev Vis Arend

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-250L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 2,071
  • Thanked: 10 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #292 on: October 22, 2014, 06:51:55 pm »
hehehe kry darem effe meer as by die slagpale Chris. Maar dis teeldiere nie vir slag nie.

Ag dankie tog.   :biggrin:
Honda XR250 - Given to daughter.  BMW 1200 GSA met Karretjie  -  Suzuki 125 Scoota with a KTM topbox - sold.  Honda CRF 250 L
 
Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 27,479
  • Thanked: 286 times
    • dustriders.co.za
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #293 on: October 22, 2014, 07:01:27 pm »
hehehe kry darem effe meer as by die slagpale Chris. Maar dis teeldiere nie vir slag nie.
Dit weet ek alte goed daarom moet die geld die ekstra moeite werd wees.
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 
Offline DeepBass9

  • 2010 DL1000-'91 DR650 DAKAR
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DL 1000 V-Strom
    Location: North West
  • Posts: 4,437
  • Thanked: 5 times
    • www.dreamlodge.co.za
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #294 on: October 22, 2014, 07:21:11 pm »
Shame, poor bokkies. When will they arrive? 3 or 4 days in transit will be helluva stressful on them.

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,815
  • Thanked: 229 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re:
« Reply #295 on: October 22, 2014, 07:45:05 pm »
It's a day to Johannesburg, around 3 hours loading the crates and then onto the plane for about 10 hours to Dubai. Ja I guess it is stressful for them but they are in good condition
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 
Offline DeepBass9

  • 2010 DL1000-'91 DR650 DAKAR
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DL 1000 V-Strom
    Location: North West
  • Posts: 4,437
  • Thanked: 5 times
    • www.dreamlodge.co.za
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #296 on: October 22, 2014, 07:53:07 pm »
When I pass through he airport tomorrow, I'll bring them some nice green leaves form Congo..

Offline bud500

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #297 on: October 23, 2014, 11:58:58 am »
Oom Dorsland, hoe werk die bemarking van Oom om daai kliente te kry?
May the bridges I burn light the way...
 
Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,815
  • Thanked: 229 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Re: Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #298 on: October 23, 2014, 12:07:16 pm »
Oom Dorsland, hoe werk die bemarking van Oom om daai kliente te kry?
Ha, dis my handelsgeheim 8)
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 
Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,815
  • Thanked: 229 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #299 on: October 23, 2014, 12:09:54 pm »
Ons voer en laat suip hulle eers 'n stuk hier naby Parys

Ons is so 01h00 van die plaas af weg. Ek is nou al lekker leepoog  :P
« Last Edit: December 25, 2014, 03:58:16 pm by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven