Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Down on the farm with the Bushlander  (Read 189517 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Online ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 27,667
  • Thanked: 299 times
    • dustriders.co.za
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #300 on: October 23, 2014, 12:19:34 pm »
Dorsland het jy lorrie gekoop of is dit transportman sn?

Veilig ry en neem asb fodies van hoe hulle vervoer word in die vliegtuig as jy kan.
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,865
  • Thanked: 246 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re:
« Reply #301 on: October 23, 2014, 12:25:28 pm »
Nee dis die transportryer s'n Chris. Ons behoort so 15h00 daar te wees dan gaan ek kiekies neem
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,022
  • Thanked: 113 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #302 on: October 23, 2014, 08:29:03 pm »
Die OU MAN is seker moeg.... Ek sien niks. :peepwall:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline bud500

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #303 on: October 24, 2014, 12:11:43 pm »
Die OU MAN is seker moeg.... Ek sien niks. :peepwall:

Die stad se helder liggies kan ń man "verlei"...
May the bridges I burn light the way...
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,865
  • Thanked: 246 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re:
« Reply #304 on: October 24, 2014, 03:02:15 pm »
Ai kÍrels,  vat julle my nou laag. Ek is al 40 dae en 40 nagte oppad oor die vlaktes. Volle update en kiekies volg more. Nog net 280 km dan asem ek weer vars lug in 8)
« Last Edit: October 25, 2014, 10:42:46 am by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,022
  • Thanked: 113 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #305 on: October 24, 2014, 05:46:18 pm »
Hoe laat is jy by Colesberg verby... dink ek het jou gesien so 12h00 se kant

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,865
  • Thanked: 246 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #306 on: October 25, 2014, 10:02:15 am »
Hoe laat is jy by Colesberg verby... dink ek het jou gesien so 12h00 se kant

Gistermiddag so 16h30 daardeur na 'n vent in 'n Subaru my amper van die pad af gery het om my verby te steek  :dousing:
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Online ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 27,667
  • Thanked: 299 times
    • dustriders.co.za
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #307 on: October 25, 2014, 10:23:00 am »
Dorsland na watse tipe weiding gaan jou bokke nou na waar hulle is?
Woestynbossies of grasvelde?
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,865
  • Thanked: 246 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #308 on: October 25, 2014, 10:25:48 am »
Ek kry nie 'n manier om die laaikiekies verder terug in the fred te plaas nie, so hulle kom maar hier:

Ek weet nie of dit die nagfoto is en of dit is omdat ek so moeg was dat die foto uit fokus is nie, maar ons laai toe 23h30 (na so 3 ure se slaap) die bokke op die trok na ek hulle Terramycin vir Pasturella gespuit het.



Ons het rondom 14h30 by Johannesburg Lughawe aangekom na 13 ure op die pad :o  Die laaste stuk daar van Grasmere Tolhek was die ergste gewees.  Woody, ek verkwalik julle glad nie dat julle uit daai plek wil kom nie.  Jis kerels, Johannesburg is erg!




Twee van die bokke het tussen Dinsdagmiddag en Woensdagaand 'n Chlamydiale ooginfeksie ontwikkel wat genoodsaak het dat hulle van die lot verwyder moes word.  Dis 'n maklike ding om te behandel en neem gewoonlik so 'n week dan is hulle weer perdfris (of is dit nou bokfris?  ;D).  Hulle het weer die langpad terug plaastoe aangedurf en is weer veilig hier waar dit stil en rustig is.

Nietemin, daarna is die bokke in die dubbeldek vlugkrat gelaai, gesticker en geseŽl en toe vlieg hulle 20h00 Donderdagaand.  Die DBV het ook 'n ogie kom gooi dat ek nie my bokke verrinnewoes nie.  Ek is nogal beindruk gewees dat hulle die moeite doen.


« Last Edit: October 25, 2014, 10:44:59 am by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,865
  • Thanked: 246 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #309 on: October 25, 2014, 10:29:30 am »
Dorsland na watse tipe weiding gaan jou bokke nou na waar hulle is?
Woestynbossies of grasvelde?

Chris, daai mense boer nie eintlik daar nie omrede hulle glad nie weidings het nie.  Hulle voer omtrent alle ruvoer en konsentrate in, meestal uit Spanje uit.  Hulle kan bly wees hulle is so ryk met die oliedollars omdat dit al manier is dat hulle vee daar kan aanhou.  Die bokke staan hoofsaaklik in 'n voerkraal tipe opset met afdakke.  Daar is ook sulke groot skure met lugversorging waar die diere uit die bloedige hitte uit kan gaan skuiling soek.  Dis 'n geweldige duur storie, daarom dat ek sÍ dat hulle oliedollars dit vir hulle moontlik maak.
« Last Edit: December 25, 2014, 03:51:53 pm by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,865
  • Thanked: 246 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #310 on: October 25, 2014, 10:34:52 am »
Gisteroggend oppad terug kry ek 'n oproep van my uitvoeragent om te sÍ daai maane in Dubai het laat weet ons het versuim om vir Bloutong te toets en hulle kan as gevolg nie die bokke in hulle kwarentyn daar loslaat nie.  Ek laat weet toe terug dat hulle permit nie diť spesifieke toets aangevra het nie.  Antwoord hulle terug dat ons dit op hulle webblad - wat in geheel in Arabies is - moes gelees het!  :dousing:

Toe moet ek rondskarrel en 'n brief van die Ooskaap staatsveeaarts kry waarin hy verduidelik dat daar geen bloutong gevalle in die afgelope 6 maande in die omgewing of op my plaas aangemeld is nie.  Intussen staan daai arme bokke in die son, in hul krat sonder voer of water op die lughawe daar in die verte.  Na ek amper die hele dag op die selfoon gespook het, kry ek toe 'n man met 'n kontak op die lughawe daar anderkant en kon hy reel dat die bokke hier teen so 15h00 gistermiddag in die skadu ingeskuif word en dat hulle gevoer word en laat suip is.

Dis 'n hengse lang tyd vir hulle en ek kry hulle altyd jammer met die lang reis.  As mens in ag neem dat hule uit die veld kom waar dit stil en rustig is voordat hulle dan trok ry tot op die lughawe, staan op die laaibank daar, klim oppie vliegtuig, vlieg sowat 11 ure soentoe, daar op die peron staan, dan kwarentyn daar voordat hulle uiteindelik in hulle kraal te staan kom.  Daar word hulle darem soos konings behandel.

Ek vererg my sommer opslag as mense so gevoelloos teenoor diere is  :dousing:  Maar als het nou goed afgeloop en is ek weer hier oppie plaas.  :)
« Last Edit: December 25, 2014, 03:52:46 pm by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,865
  • Thanked: 246 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #311 on: October 25, 2014, 10:54:12 am »
Dorsland het jy lorrie gekoop of is dit transportman sn?

Veilig ry en neem asb fodies van hoe hulle vervoer word in die vliegtuig as jy kan.

Ek kon toe ongelukkig nie op die vliegtuig klim nie Chris so het net diť foto hierbo van die krat.  Hieronder is darem fotos op die peron waar die krattreintjie staan voordat hulle op die vliegtuig gelaai word.  Hierdie lot was destyds 430 bokke Sudan toe en met daai projek het ek aansienlik ouer geword  ;D

Die laaste twee kiekies is die fasiliteite in Sudan waar hulle gehou word.  Mens kan sien hulle doen nogal baie moeite en die bokke se omstandighede is goed.
« Last Edit: October 25, 2014, 10:56:46 am by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,865
  • Thanked: 246 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #312 on: October 25, 2014, 10:55:11 am »
Jissie ouens, ons het nou darem ver afgewyk van my Bushlander oppie plaas  :o  :lol8:
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline TWE-TWE

  • Local Mods
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 2,257
  • If you can dream it,you can do it.......
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #313 on: October 25, 2014, 12:28:32 pm »
Hi Dorsland,
hierdie thread van jou is rerig pragtig....ek kan sien dit "bless" almal wat dit lees  :)

jou diere ,plaas en implemente is in uitstekende kondisie....ek kan sien jy het ware kompassie vir alle diere,selfs n kuiken op n baal-toring!

ek hoop jou bokkies het veilig by hul bestemming aangekom.

ons boer met Merinos en Angoras..... :thumleft:
How we walk with the broken,speaks louder than how we sit with the great
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,865
  • Thanked: 246 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #314 on: October 25, 2014, 12:47:58 pm »
Dankie TT  :thumleft:. Ja jong, ek en 'n Boerbok is maar groot maats en ek put groot vreugde daaruit om met hulle te boer.  Ek hoop julle trek ook voordeel uit die goeie veselpryse nou  :)
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Hinksding

  • is beslaan met ligte hoefysters
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XR125L
    Location: Northern Cape
  • Posts: 2,515
  • Thanked: 42 times
  • Die aai van Loeriesbaai
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #315 on: October 25, 2014, 07:37:50 pm »
Hi Dorsland,
hierdie thread van jou is rerig pragtig....ek kan sien dit "bless" almal wat dit lees  :)

jou diere ,plaas en implemente is in uitstekende kondisie....ek kan sien jy het ware kompassie vir alle diere,selfs n kuiken op n baal-toring!

ek hoop jou bokkies het veilig by hul bestemming aangekom.

ons boer met Merinos en Angoras..... :thumleft:

Pampier tjelt daai! :thumleft: Waar boer julle TT?
Eet vleis! 'n 1 000 000 jakkalse kan nie verkeerd wees nie.
 

Offline vjseven

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #316 on: October 25, 2014, 08:11:36 pm »
Ek het so paar jaar terug op 'n plaas in Underberg gewerk. Die boer het 'n 4X4 buggy UTV ding gehad (duurder gekos as my kar!). In elk geval, die ding het die gees gegee, en hulle het gewag vir 'n part om te kom. Hy het besluit om 'n Bigboy 200CC scrambler te koop. Na die eerste week op die plaas het die ding se speedo kabel gebreek. Ek dink na 'n maand of twee moes bearing vervang word. (Die boer is seker ook net so onder die 6 voet, en ek is seker hy het die skaal verby die 100kg laat hardloop... Dink hy moes maar ook liewers 'n Honda gekoop het!

Ek was darem bevoorreg genoeg om, as deel van my werk, een keer 'n maand die Evkom-meterlesings te gaan lees. Dit was 'n hele dag se ry met 'n quad in die Drakensberge, met 'n stop by die lodge vir koeldrank en ietsie om te eet!
 

Offline TWE-TWE

  • Local Mods
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 2,257
  • If you can dream it,you can do it.......
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #317 on: October 25, 2014, 08:20:09 pm »
Hi Dorsland,
hierdie thread van jou is rerig pragtig....ek kan sien dit "bless" almal wat dit lees  :)

jou diere ,plaas en implemente is in uitstekende kondisie....ek kan sien jy het ware kompassie vir alle diere,selfs n kuiken op n baal-toring!

ek hoop jou bokkies het veilig by hul bestemming aangekom.

ons boer met Merinos en Angoras..... :thumleft:

Pampier tjelt daai! :thumleft: Waar boer julle TT?

ons boer tussen Somerset-Oos en Port-Elizabeth... :thumleft:
How we walk with the broken,speaks louder than how we sit with the great
 

Online ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 27,667
  • Thanked: 299 times
    • dustriders.co.za
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #318 on: October 26, 2014, 12:01:29 pm »
Dorsland is ek reg as ek sÍ die spannetjie is die eerste spul wat aangeteel het op die nuwe plaas?

Is darem jammer die bokke het nie n fake doringboompie in daai kampies waarteen hulle kan regop staan so af en toe. :deal:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,865
  • Thanked: 246 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #319 on: October 26, 2014, 03:38:29 pm »
@ ChrisL: Dis reg ja, November 2013 se lentelam spannetjie.  Ek lam lente en herfs. 
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven