Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Down on the farm with the Bushlander  (Read 186704 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,815
  • Thanked: 229 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #320 on: October 26, 2014, 07:47:50 pm »
Ek kry vandag hierdie fotos van my klient in Abu-Dhabi waar die bokke op kwarentyn staan.  Almal veilig en gesond daar aangekom  ;D ;D
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,815
  • Thanked: 229 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #321 on: October 26, 2014, 08:09:22 pm »
Ek het so paar jaar terug op 'n plaas in Underberg gewerk. Die boer het 'n 4X4 buggy UTV ding gehad (duurder gekos as my kar!). In elk geval, die ding het die gees gegee, en hulle het gewag vir 'n part om te kom. Hy het besluit om 'n Bigboy 200CC scrambler te koop. Na die eerste week op die plaas het die ding se speedo kabel gebreek. Ek dink na 'n maand of twee moes bearing vervang word. (Die boer is seker ook net so onder die 6 voet, en ek is seker hy het die skaal verby die 100kg laat hardloop... Dink hy moes maar ook liewers 'n Honda gekoop het!

Ek was darem bevoorreg genoeg om, as deel van my werk, een keer 'n maand die Evkom-meterlesings te gaan lees. Dit was 'n hele dag se ry met 'n quad in die Drakensberge, met 'n stop by die lodge vir koeldrank en ietsie om te eet!

Nou waar is daai Drakensberg kiekies?  Dis mos nie werk daai nie  >:D
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline bud500

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #322 on: October 27, 2014, 07:27:43 am »
Baie interesant.

Wonder of sommige bokke ook vlugsiek word?
May the bridges I burn light the way...
 

Offline mulder

  • Member
  • **
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Western Cape
  • Posts: 331
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #323 on: October 28, 2014, 05:47:34 am »
Iv'e missed my CTX so I bought another one  ;D
You can't get lost if you are exploring !
1966 Vespa sold,  1981 Vespa  sold
2012 Ducati 848     sold, 2012 Ducati 796   sold
2013 Honda 600rr     sold, 2013 Honda NC700x  sold
2008 KLR 650  CTX200, NC 750X
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,815
  • Thanked: 229 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Re: Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #324 on: October 28, 2014, 05:48:33 am »
Iv'e missed my CTX so I bought another one  ;D
Awesome bikes, let's see some pix
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline DeepBass9

  • 2010 DL1000-'91 DR650 DAKAR
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DL 1000 V-Strom
    Location: North West
  • Posts: 4,437
  • Thanked: 5 times
    • www.dreamlodge.co.za
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #325 on: October 28, 2014, 07:56:45 am »
Ek kry vandag hierdie fotos van my klient in Abu-Dhabi waar die bokke op kwarentyn staan.  Almal veilig en gesond daar aangekom  ;D ;D

Glad they all got there safely! How long do they need to stay in quarantene?

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,815
  • Thanked: 229 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #326 on: October 28, 2014, 09:14:24 am »
Ja it's always a bit stressful until they all get there safe and sound DB.  Here the period varies depending upon the country but these guys only had a 14-day isolation period stipulation (no quarantine) and then obviously their specific veterinary tests for Brucella melatensis and the internal and external parasite treatments.  Over there they will be in quarantine for 14 days.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline mulder

  • Member
  • **
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Western Cape
  • Posts: 331
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #327 on: October 28, 2014, 09:38:03 am »
Going to be riding from Durban to Cape Town via Ficksburg, PE, Baviaans, Sedgefield and Die Hel come March 2015  :ricky:
You can't get lost if you are exploring !
1966 Vespa sold,  1981 Vespa  sold
2012 Ducati 848     sold, 2012 Ducati 796   sold
2013 Honda 600rr     sold, 2013 Honda NC700x  sold
2008 KLR 650  CTX200, NC 750X
 

Offline JMOL

  • The Mayor of Mopani
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,070
  • Thanked: 18 times
  • East London
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #328 on: October 28, 2014, 09:58:40 pm »
Dorsland - dom vraag.  Wat gebeur met die bok(ke) sou hul siekte het soos wat jy hier genoem het.

Word hulle dan weer teruggestuur?
Life is hard - even harder if you are stupid.
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 27,479
  • Thanked: 286 times
    • dustriders.co.za
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #329 on: October 28, 2014, 10:01:01 pm »
Dorsland - dom vraag.  Wat gebeur met die bok(ke) sou hul siekte het soos wat jy hier genoem het.

Word hulle dan weer teruggestuur?
Of iets wat ek al gewonder het.
Word jy betaal voor hulle die plaas verlaat en hulle neem net versekering uit indien van hulle dit nie maak?
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,815
  • Thanked: 229 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #330 on: October 29, 2014, 08:14:52 am »
Dorsland - dom vraag.  Wat gebeur met die bok(ke) sou hul siekte het soos wat jy hier genoem het.

Word hulle dan weer teruggestuur?

Die invoerland voorsien 'n invoerpermit waarin hulle veeaartsenyvereistes uiteen gesit word.  Ons toets dan heir volgens daardie vereistes en as die diere skoon is, dan gaan hulle.  Indien hulle anderkant kom en hulle toon ander siektes dan kan die invoerland besluit of hulle die diere wil behandel of van kant maak.  Hulle mag as gevolg van gesondheidsprotokolle, nie weer na die RSA terug gebring word nie.  Ek sit altyd sowat 5% meer diere in kwarentyn ingeval daar gevalle is waar 'n dier sekere toetse nie slaag nie.  Gelukkig nog nie nodig gehad om 'n bestelling te kanselleer nie.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,815
  • Thanked: 229 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #331 on: October 29, 2014, 08:23:39 am »
Of iets wat ek al gewonder het.
Word jy betaal voor hulle die plaas verlaat en hulle neem net versekering uit indien van hulle dit nie maak?

Chris, ek is maar 'n stadige leerder :biggrin:  Toe ek nog jonk en onnosel was het ek drie keer my vingers verbrand en van daai tyd af kry ek al my geld eers in ons rekening betaal alvorens die diere in kwarentyn geplaas word.  Ek neem wel transito/vervoer versekering uit en dit dek my slegs indien die diere oppad vrek of iets oorkom.

Dit raak nogal 'n duur storie

Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,815
  • Thanked: 229 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #332 on: October 29, 2014, 08:28:06 am »
Going to be riding from Durban to Cape Town via Ficksburg, PE, Baviaans, Sedgefield and Die Hel come March 2015  :ricky:


Did you buy a new bike again?
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline mulder

  • Member
  • **
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Western Cape
  • Posts: 331
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #333 on: October 29, 2014, 09:07:11 am »
No i couldn't find a new one :( so had to go 2nd hand but it only has 3000km on it. Now i have a KLR and a CTX  :ricky:
You can't get lost if you are exploring !
1966 Vespa sold,  1981 Vespa  sold
2012 Ducati 848     sold, 2012 Ducati 796   sold
2013 Honda 600rr     sold, 2013 Honda NC700x  sold
2008 KLR 650  CTX200, NC 750X
 

Offline Oupa Foe-rie

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,847
  • Thanked: 5 times
  • Oom Foe-rie was hacked by a Mod.
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #334 on: October 29, 2014, 09:19:31 am »
Dis darem lekker om om so van jou boerdery te lees Dorsland. Ek kan sien jy is baie lief vir jou bokke ...........  :thumleft: Soos my Pa was vir sy wol merino's .............. Hy moes hulle elke aand gaan nagsÍ en soggens gaan mŰresÍ op die lande ........... ;)
Nog n sÍding van my Pa was (en dit is die waarheid) .............. "Kyk na jou diere en hulle kyk na jou" ............
« Last Edit: October 29, 2014, 09:20:51 am by Oom Foe-rie »
Yamaha XT1200Z ........... Take your soul everywhere and back
 

Offline XT JOE

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #335 on: October 29, 2014, 08:29:26 pm »
Dorsland is ek reg as ek sÍ die spannetjie is die eerste spul wat aangeteel het op die nuwe plaas?

Is darem jammer die bokke het nie n fake doringboompie in daai kampies waarteen hulle kan regop staan so af en toe. :deal:

Ja nee wragtig- -
dankie vir hulp anderdag Chris :thumleft:

DL--voel seker goed/trots om jou oorseese bokke is sien- mooi en gesond
BEER IS PROOF GOD LOVES US.
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,815
  • Thanked: 229 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #336 on: October 30, 2014, 01:56:37 pm »
No i couldn't find a new one :( so had to go 2nd hand but it only has 3000km on it. Now i have a KLR and a CTX  :ricky:

Were the dealers out of stock or are they not available any longer?  That will be a sad day if it's the latter  :(
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,815
  • Thanked: 229 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #337 on: October 30, 2014, 02:02:12 pm »
Dis darem lekker om om so van jou boerdery te lees Dorsland. Ek kan sien jy is baie lief vir jou bokke ...........  :thumleft: Soos my Pa was vir sy wol merino's .............. Hy moes hulle elke aand gaan nagsÍ en soggens gaan mŰresÍ op die lande ........... ;)
Nog n sÍding van my Pa was (en dit is die waarheid) .............. "Kyk na jou diere en hulle kyk na jou" ............

Hey Omie,  bly jy geniet dit, ek vertel ook lekker en as ek julle nie te veel verveel nie, dan is dit 'n bonus  ;D  Dis waar wat jou Pa gesÍ het, as mens dit dalk vir die geld doen gaan dit nie werk nie.  Daar is wel dae of tye as dinge nie glad loop nie, die ongediertes maai kwaai of dit kom droog raak of iets dergliks dan breek dit 'n ou se spoed.  Dis dan net Genade en liefde vir die saak wat dit dan die moeite werd maak.

Dis vir my ook lekker om so vroegaand, as almal so kreunend en lekker dik gewei in die kraal  lÍ, bietjie daar by hulle te gaan sit.  Dis nie lank nie dan raak bok se kind mos nuuskierig en kom snuf hy daar aan my.  Hulle het waaragtig 'n karakter van hulle eie jong.




DL--voel seker goed/trots om jou oorseese bokke is sien- mooi en gesond

Ja dit is maar 'n pluimpie as mens jou diere oor die water kan stuur.  En ek hoop maar altyd dat die Filistyne goed na hulle kyk. En dis 'n helse lang pad wat hulle ry om daar te kom.
« Last Edit: October 30, 2014, 02:09:19 pm by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,815
  • Thanked: 229 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #338 on: December 14, 2014, 08:06:02 pm »
Ek is besig om die laaste ent kampdrade vir hierdie jaar klaar te span, Vrydag maak ons klaar, dan gaan al die draadmakers huistoe en my plaas is weer my eie vir 'n wyle.  Ek moet maar bywees deur die dag, die manne wil nou net gaan "Krismis" hou en soms dan dink ek hulle oefen al hier wanneer hulle eintlik moet draadspan.  Ek moet net keer of die Krismis wil-wil hulle wegvoer  :biggrin:


Voor.....





....en na:







Voor ...






..... tydens ....







.... en na:







Sommer nog so 'n paar:








« Last Edit: December 25, 2014, 03:49:02 pm by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,815
  • Thanked: 229 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #339 on: December 14, 2014, 08:14:57 pm »
Gister het ons ook die laaste van die lusernlande gebaal - ons het so drie dae gehad waar geen reŽn voorspel is nie - voor my mense 23 Desember huistoe gaan vir Kersfees.  Dan rus almal uit voor die nuwe jaar spoed kry.  Daar lÍ nog so 3 ha wat gebaal moet word en hy gaan ongelukkig verby sy prima snytyd wees as hulle weer 27 Desember terugkeer, maar dis nou maar so.

ChrisL: as die wind bietjie uit die noorde waai dan bring hy daai lekker lusernreuk van die bale in die skuur, huis se kant toe.  Ruik amper so lekker soos braaivleis  ;D

« Last Edit: December 14, 2014, 08:16:14 pm by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven