Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Down on the farm with the Bushlander  (Read 210763 times)

0 Members and 4 Guests are viewing this topic.

Offline 4 Kays

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XRV 750 Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,335
  • Thanked: 5 times
  • Live your life - you only have one to live !!
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #340 on: December 14, 2014, 08:47:58 pm »
Johan,

'n Mens kan die trots in jou sien gloei - jy het al baie in min tyd daar verander  :thumleft:  :thumleft:

Tot volgende keer  :sip:
 
Offline Flatout

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda TransAlp XL700V
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,236
  • Thanked: 2 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #341 on: December 14, 2014, 10:02:45 pm »
'n Produktiewe man met 地 passie vir sy werk, iets wat maar skaars raak in ons land
waar die meeste net wil af breek.

Mooi so Dorsland jy's 地 voorbeeld vir ander op baie gebiede. Gewoonlik akkordeer die
storie wat iemand oor homself en sy lewe skryf nie altyd so goed met ander nie, maar
jy is 地 uitsondering soos min. Jou plaas-stories is nie net net lekker om te volg nie maar
ook 地 inspirasie om dit wat goed is na te streef. Jy's 地 aanwins vir di forum.
Moet nooit op hou om hierdie Plaas-Sepie te skryf nie, ons ander ontsnap lekker daar in.  :happy1:
 
Offline Karoo Rider

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 997
  • Thanked: 31 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #342 on: December 15, 2014, 04:56:12 am »
'n Produktiewe man met 地 passie vir sy werk, iets wat maar skaars raak in ons land
waar die meeste net wil af breek.

Mooi so Dorsland jy's 地 voorbeeld vir ander op baie gebiede. Gewoonlik akkordeer die
storie wat iemand oor homself en sy lewe skryf nie altyd so goed met ander nie, maar
jy is 地 uitsondering soos min. Jou plaas-stories is nie net net lekker om te volg nie maar
ook 地 inspirasie om dit wat goed is na te streef. Jy's 地 aanwins vir di forum.
Moet nooit op hou om hierdie Plaas-Sepie te skryf nie, ons ander ontsnap lekker daar in.  :happy1:

Mooi gestel Flatout.  Mens voel amper of jy self daar staan en ek ruik sommer daai vars grond en teerpaal-reuk waar hulle draadspan!
 
Offline woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,654
  • Thanked: 174 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #343 on: December 15, 2014, 07:34:48 am »
Is daai nume mooi drade om die BLOU bikke uit jou voortuin te hou.
Lyk goed man.  :thumleft:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   

Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 
Offline BALLOST

  • Newbie
  • *
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 19
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #344 on: December 15, 2014, 08:11:12 am »
So nice to see a man doing excellent work. The "work" and the quality of work!  :thumleft:
 
Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,062
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #345 on: December 15, 2014, 08:29:06 am »
Jis ouens, julle laat 'n man klein voel jong.  Wat kan ek s anders as dankie. En sonder om dweeperig te raak, kan ek maar net s dis werklik waar net Genade, ek is g'n beter of slegter as 'n ander ou nie.  :thumleft:

@ Ballost:  Thanks my friend, I am not sure for how many years I will still be able to work at the physical level I do, but while I still can,  I do enjoy it.  Thanks for reading here.  :thumleft:
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 
Offline DirtyHarry

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R80GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,645
  • Thanked: 2 times
  • The journey will never end.
    • waveline holiday accommodation
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #346 on: December 16, 2014, 07:11:52 am »
Great thread Dorsland.
You are living the real life. Don't even think about moving to the city.
There is no substitute for being in touch with mother nature.
 
Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,062
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #347 on: December 22, 2014, 04:32:08 pm »
Great thread Dorsland.
You are living the real life. Don't even think about moving to the city.
There is no substitute for being in touch with mother nature.

Thanks Harry,  hope you could understand the Afrikaans  :)  Yep, no danger of me looking to move anytime soon.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 
Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,062
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #348 on: December 22, 2014, 04:36:12 pm »
Wat s die GPS antie:  Bestemming Bereik!   ;D

My heinings vir di jaar is nou kant en klaar, ek is tevrede, die draadmakers is weg om hulle geld te gaan uitgee by die bottelstoor, lusern alles gesny en in die skuur, ry more my mense weg vir hulle Kersfees week verlof en ...

... EK IS AMPTELIK OP VAKANSIE!

 :blob3: :blob5: :blob7: :blob9: :blob1: :blob10:

Gesende Kersfees vir julle almal, veilig bly, rus uit, geniet dit en hou matigheid voor o  :biggrin:
« Last Edit: December 22, 2014, 04:37:42 pm by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 
Offline Orangejuicepony

  • Member
  • **
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Gauteng
  • Posts: 153
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #349 on: December 22, 2014, 04:47:01 pm »
eks bly om te sien dit gaan nog goed daar op die plaas ;)

Hoeveel km se draad het Oom al gespan vandat Oom daar begin het?
 
Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,062
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #350 on: December 22, 2014, 04:58:39 pm »
Dankie OJP, neewat, dit gaan goed dankie, sou beter wees as dit wil kom ren maar ons bly hoopvol.

Di stuk wat ek nou klaar het is 2430m. Die gedeelte van die grensdraad wat reeds klaar is, die landekampe, lusernblok, krale, kwarentynkamp en die gedeelte van die plaas onderkant die pad saam is in totaal 20,52 km. Ek is nou besig om al die bestaande kampdrade oor te span voor ek (as my geld hou  :)) hulle weer opdeel in kleiner kampe.

Dis die plan ...

Maar nou, in die 12de maand, rus ek :ricky:

NS 22 Des 2014, 20h16: ek het die afstande gaan nagaan volgens my opmetings vir die draadmakers en die totale afstand is nou korrek
« Last Edit: December 22, 2014, 08:16:00 pm by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 
Offline 4 Kays

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XRV 750 Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,335
  • Thanked: 5 times
  • Live your life - you only have one to live !!
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #351 on: December 22, 2014, 06:14:53 pm »
Johan, jy en Christa verdien die rus  :thumleft:  :thumleft:.

Geniet
 
Offline Casting from Turd

  • Read my avatar and act accordingly
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,101
  • Thanked: 165 times
    • addobackpackers.com
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #352 on: December 22, 2014, 06:58:46 pm »
Dankie OJP, neewat, dit gaan goed dankie, sou beter wees as dit wil kom ren maar ons bly hoopvol.

Di stuk wat ek nou klaar het is 2430m, die gedeelte van die grensdraad wat reeds klaar is is ア 14300m en dan die landekampe, lusernlande, krale en die gedeelte van die plaas onderkant die pad so 11200m as ek reg onthou. Ek is nou besig om al die bestaande kampdrade oor te span voor ek (as my geld hou  :)) hulle weer opdeel in kleiner kampe.

Dis die plan ...

Maar nou, in die 12de maand, rus ek :ricky:

Wat jy probeer se is jy kan donners goed en lank draadtrek ne??  :peepwall:
I dont want to ride fast, But I want to ride FAR
Past Bikes...Honda XR250 Tornado
Honda XR650L
Honda XL1000V Varadero
http://www.addobackpackers.com
 
Offline woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,654
  • Thanked: 174 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #353 on: December 22, 2014, 08:19:49 pm »
Lekker rus julle twee

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   

Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 
Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,062
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #354 on: December 29, 2014, 11:54:21 am »
Waar is Mev Vis Arend?  Hier is ou Bly, ek het haar gou afgeneem nadat ons hulle gedoseer het vanoggend.  Sy het nogal heelwat gegroei, ek glo nie sy sal nou nog in my baadjie pas nie  ;D
« Last Edit: December 29, 2014, 11:54:58 am by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 
Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,062
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #355 on: December 29, 2014, 11:59:32 am »
En net toe ek dink die dag se werk is meestal verby, ek moet nog net die buiteooie gou deurry en kyk of alles nog reg is, toe sien ek nee, die een trop helsems is daar in die pad oppad na my buurman toe.  Moes hulle eers weer bymekaarmaak, hier in 'n kampie sit sodat ek hulle more kan deurgaan.

Nes mens dink jy het jou dinge so gereel dat dit die minste moeite is hier oor Kersfees en Nuwe Jaar wanneer dit net ek en my 2IB hier oppie plaas is, dan wil die klomp rondlopers eers gaan wegdwaal.  Wat s 'n ou nou die dag vir my:  as jy met Boerbokke wil boer, moet jy 'n goeie sin vir humor h.  ;D
« Last Edit: December 29, 2014, 12:25:22 pm by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 
Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,062
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #356 on: December 29, 2014, 12:00:42 pm »
En my getroue werkesel waarsonder ek nie kan klaarkom nie (kompleet met my renjas agterop, ek het groot geloof :ricky:).  Hy gaan volgende week gediens en gewas word.  Watter olie kan julle ouens vir die Bushlandertjie aanbeveel?
« Last Edit: December 29, 2014, 12:01:27 pm by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 
Offline woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,654
  • Thanked: 174 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #357 on: December 29, 2014, 01:39:03 pm »
Kookolie... want daai bike kook daar op die plaas agter die BLOU BOKKE aan.  :peepwall:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   

Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 
Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,062
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #358 on: December 29, 2014, 02:27:54 pm »
En daar dog ek daar is alyd goeie tegniese raad hier oppie forum beskikbaar  ;D  Maar nou is die vraag SunShine of Canola olie.

.... en jy dink aan die Blou Bulle  :imaposer:
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 
Offline woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,654
  • Thanked: 174 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #359 on: December 29, 2014, 02:29:46 pm »
Nee wat ek kyk nie sport nie... mors van tyd :imaposer: