Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Down on the farm with the Bushlander  (Read 200520 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,035
  • Thanked: 268 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #420 on: April 28, 2015, 03:12:00 pm »
 :imaposer: :imaposer:

Dit verbaas my net hoe vas hy sit.  Op 'n plaas implement of 'n trekker werk 'n groter hammer meeste van die tyd.  My Bushlander is tť delikaat daarvoor  ;D
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Bikerboer1973

  • Groot Suzuki aanhanger maar eindig altyd op met 'n Honda!
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,466
  • Thanked: 59 times
  • Darem al weer 'n Honda XL185 plaas fiets.
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #421 on: April 28, 2015, 03:13:59 pm »
Wat vir my snaaks is, is dat ek die voor- en agteraste ghries gesmeer het sowat 2 maande gelede juis om te keer dat hulle so vasroes.  Daai as is vas vas vas agter, hy wil nie los nie.  En my ketting moet gestel word  :-[

Moenie ghries gebruik nie kry eerder Coperslip werks soos n droom. Sit dit ook op vonkprop skroef draad dat dit nie seize nie.
Tans.
Honda Xl185 plaas fiets
Vrou se NC700.
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,035
  • Thanked: 268 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #422 on: April 28, 2015, 03:15:06 pm »
Daar is nou goeie raad BB, ek het al vergeet van Copperslip  :thumleft:
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Bikerboer1973

  • Groot Suzuki aanhanger maar eindig altyd op met 'n Honda!
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,466
  • Thanked: 59 times
  • Darem al weer 'n Honda XL185 plaas fiets.
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #423 on: April 28, 2015, 03:17:09 pm »
Daar is nou goeie raad BB, ek het al vergeet van Copperslip  :thumleft:

Ek ook en dis hoekom ek nooit weer daarvan sal vergeet nie  :biggrin:
Tans.
Honda Xl185 plaas fiets
Vrou se NC700.
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,035
  • Thanked: 268 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #424 on: July 31, 2015, 12:01:25 pm »
Ek het bietjie lanklaas hier gepos maar vanoggend se malligheid van my noodsaak dat ek weer bietjie skryf.

Ons het gisteraand lekker reŽn en sneeu hier gehad en ek moes hier by 02h00 my dragtige ooie na 'n meer beskutte kraal gaan skuif as gevolg van die wind wat die reŽn onder hulle afdak ingewaai het.  Dit was vrek koud en ek moes maar op my tande kners om uit 'n lekker warm bed op te staan, 5 lae klere en reŽnpak aan te trek en gaan bokke skuif! :eek7:

Nietemin, na laasnag se lekker weer, was dit vanoggend die pragtigste dag, maar hondkoud:  -2ļC.  Dis pragtig om die sneeu so vroeg in die oggend te sien, en wat snaaks is, net nadat dit gesneeu het is dit mos nie so koud nie. 







Al daai vee moet dan ook weer die veld ingeja word, en dom soos ek is, vat ek maar die Bushlander om mee te ry.  En dit nogal sonder handskoene. Daar is mos nie pille vir onnosel nie, so eina pyn hande was my voorland.  Toe ek reeds met die eerste trop weg is, raak dit oortrokke en die wind steek op en toe raak dit vrekken koud op daai Bushlandertjie.  Hy het nogal gelol om te luier vanoggend toe ek hom aansit.

Ek wou eintlik bietjie met die 800 gaan ry moreoggend maar nou lyk my pad so.  Met die Bushlander sien ek kans, met die 800, neewat :o








Ek draai toe ook by die jong ramme.  Hulle groei staan bietjie stil nou in die winter terwyl dit so koud is maar as die warm weer kom, dan laat loop hulle.





Die reŽn is baie welkom en ons het al amper 65mm vir Julie gemeet.  Ek lees oor die sterk El Nino wat vir die somer voorspel word en is bitter dankbaar vir elke druppel reŽn wat nou in die grond kom.  En die veld gaan lekker vinnig uitskiet in die somer.




Die ysige temperature laat vries die water sommer daar waar dit in die veld lÍ:






Nou ja, betroubaar en lekker soos wat die Bushlander is, is vandag waaragtig nie die dag om met hom te werk nie.  Ek gaan buitendien hier in die kombuis by die houtstoof boer ;D


Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,035
  • Thanked: 268 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #425 on: July 31, 2015, 12:05:25 pm »
Wou nog sÍ, dis nou 12h00 en ons temperatuur is 2ļC  :eek7: :eek7: :eek7:

Vanaand gaan koud verby wees, veral as diť wolke ooptrek.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline jog t/a

  • Member
  • **
  • Bike: Honda TransAlp XL700V
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 198
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #426 on: July 31, 2015, 12:49:14 pm »
Loop daai koolstoof nonstop?
CTX 200 to 700 T/Alp
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,035
  • Thanked: 268 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re:
« Reply #427 on: July 31, 2015, 01:00:37 pm »
Hy loop volstoom. Ek het nou eers nog hout gaan sny. Ek hoor Lootsbergpas is toe, ek ry nou eers soontoe om te gaan loer.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline jog t/a

  • Member
  • **
  • Bike: Honda TransAlp XL700V
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 198
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #428 on: July 31, 2015, 01:01:13 pm »
Post kiekies
CTX 200 to 700 T/Alp
 

Offline Orangejuicepony

  • Member
  • **
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Gauteng
  • Posts: 153
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #429 on: July 31, 2015, 01:08:46 pm »
Ek het net gister die draad gesoek! die boerdery is heeltemal te stil na my sin :P
 

Offline zetman

  • Grondpad Alie pad
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Free State
  • Posts: 1,936
  • Thanked: 12 times
  • Plak n Palm...
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #430 on: July 31, 2015, 01:15:10 pm »
 :spitcoffee:

Boer jy binnenshuis vandag he he he was vanoggend darm ma  te moer koud vir bike ry
Hou die Tyres op die Grondpad...
 

Offline Mev Vis Arend

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-250L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 2,136
  • Thanked: 17 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #431 on: July 31, 2015, 01:26:44 pm »
Eina!!   :o

Ek hoop jy het vir Bly 'n ekstra truitjie aangetrek, andersins moet sy maar voor die koolstoof gaan lÍ. 
Honda XR250 - Given to daughter.  BMW 1200 GSA met Karretjie  -  Suzuki 125 Scoota with a KTM topbox - sold.  Honda CRF 250 L
 

Offline Tom van Brits

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #432 on: July 31, 2015, 02:41:07 pm »
Ja daai bushlander is n bul, en jou bokkies is BAIE mooi
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,035
  • Thanked: 268 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #433 on: July 31, 2015, 03:47:55 pm »
Post kiekies

Kyk bietjie hier Jog:  http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=156883.msg3306767#msg3306767  Van die Advertiser se webblad af geneem, Lootsbergpas vanoggend.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,035
  • Thanked: 268 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #434 on: July 31, 2015, 03:52:38 pm »
:spitcoffee:

Boer jy binnenshuis vandag he he he was vanoggend darm ma  te moer koud vir bike ry

Johjohjoh, dit was vrekken koud op daai fietsie vanoggend.  Naderhand is dit skoon eina om die clutch in te trek  ;D  En waar lÍ my lekker warm handskoene?  Ja, in my blerrie kas  :(

@Mev Vis Arend: hulle is OK maar soos laasnag is daai kombinasie van koue, nat en wind vir hulle dodelik.  Hulle het daarna lekker warm geslaap, Bly inkluis  ;D :3some:
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,035
  • Thanked: 268 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #435 on: July 31, 2015, 04:00:47 pm »
Ja daai bushlander is n bul, en jou bokkies is BAIE mooi

Dankie Bergie  ;), dis my kjenners daai.  Hier is nog so 'n paar van my rondry vanoggend:

Lekker wyd gesneeu:







Lyk amper soos die Oos-Vrystaat.






Dis die Sneeuberge daai, hulle gaan nie vinnig warm word nie.  Die sneeu gaan nog 'n ruk lank in die klowe bly.  Maar dis lekker om al die stroompies en spruitjies te sien loop.  Die damme loop vol kerels, 'n mooiste mooiste Karoolente lÍ voor.

Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,035
  • Thanked: 268 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #436 on: July 31, 2015, 05:45:54 pm »
Ek het net gister die draad gesoek! die boerdery is heeltemal te stil na my sin :P

Ons moet ook rus OJP.  Boere se blare val ook in die winter af  ;D
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline weskusklong

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,276
  • Thanked: 9 times
  • Happiness comes from inside.
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #437 on: July 31, 2015, 06:08:50 pm »
Pragtige foto, daai koue skoon lug maak darem maar mooi fotos.
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,035
  • Thanked: 268 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re:
« Reply #438 on: July 31, 2015, 06:23:27 pm »
Jissie Weskus, vandag was so 'n dag soos toe mens as kind in die reŽnwater gaan speel het. Ek gaan bieg dat so te sÍ g'n werk vandag hier gedoen is nie. Was lekker!
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Mev Vis Arend

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-250L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 2,136
  • Thanked: 17 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #439 on: July 31, 2015, 08:13:09 pm »
Dankie dat jy so mooi na hulle kyk.  Daar is soveel onversorgde diere in die wÍreld. 
Honda XR250 - Given to daughter.  BMW 1200 GSA met Karretjie  -  Suzuki 125 Scoota with a KTM topbox - sold.  Honda CRF 250 L