Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Down on the farm with the Bushlander  (Read 197165 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,252
  • Thanked: 127 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #440 on: July 31, 2015, 08:21:59 pm »
Pragtig

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline JMOL

  • The Mayor of Mopani
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,117
  • Thanked: 26 times
  • East London
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #441 on: July 31, 2015, 10:16:04 pm »
Mooi kiekies Dorsland.

Jy slaap seker vanaaand onder 3 elektriese komberse  :biggrin:
Life is hard - even harder if you are stupid.
 

Offline weskusklong

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,271
  • Thanked: 9 times
  • Happiness comes from inside.
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #442 on: July 31, 2015, 10:51:54 pm »
Hy trek sommer mŰreoggend twee kortbroeke aan,help vir die koue :ricky:
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,011
  • Thanked: 267 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #443 on: August 01, 2015, 04:53:04 pm »
Pragtig

Mooi kiekies Dorsland.

Jy slaap seker vanaaand onder 3 elektriese komberse  :biggrin:

Hy trek sommer mŰreoggend twee kortbroeke aan,help vir die koue :ricky:

Dankie julle  :thumleft:  Vandag was 'n pragtige windstil dag, sommer op my kampbed hier buite op die grasperk uitgespan, lekker gebraai vanmiddag (2IB kuier bietjie by Mammie hulle so daar was nie slaai van enige aard nie >:D)

Mens kan amper nie glo gister was so koud en vandag so 'n mooi dag nie.  Nagte is koud maar die dae is bitter mooi.  Weskus, ek het al een paar kortbroek uitgetrek  :lol8:
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline KiLRoy

  • A serious man...
  • Administrator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 14,465
  • Thanked: 221 times
  • You said it, man. Nobody fucks with Jesus Quintana
    • Wild Dog Adventure Riders
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #444 on: August 02, 2015, 04:31:03 pm »
Ekt sommer weer die thread van bladsy 1 tot 23 gelees.  Welgedaan ou Dorsland en dankie dat jy ons so bietjie laat saamboer :thumleft:  dis werklik inspireerd
 

Offline BliknÍrs

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CTX200
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,129
  • Thanked: 50 times
  • I never finish anyth
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #445 on: August 02, 2015, 04:50:10 pm »
Ook my gunsteling thread. Ek raak nooit moeg van daardie wereld en sy mense nie.
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,011
  • Thanked: 267 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #446 on: August 02, 2015, 04:56:38 pm »
Dankie ouens,  ja dis 'n plek waar mens amper rus kan vind.  Bietjie die verlede in kan toer.

BliknÍrs, hier's nog eenetjie: http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=177454.msg3307849#msg3307849
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Noneking

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #447 on: August 02, 2015, 08:00:06 pm »
Lekker deur al jou mooi fotos gekyk! :thumleft:
2019 KTM 790 R
2016 HUSQVARNA 701

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,011
  • Thanked: 267 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #448 on: September 04, 2015, 01:29:41 pm »
Nou met my twee weke se gedwonge forumverlof het my boerdery sommer met rasseskrede (hoop nie ek kry weer verlof oor daai woord nie,  hy bevat mos "rasse" O0 >:D) vooruitgegaan.  Ek kon my volle aandag daaraan bestee en nie heeldag op die forum sit om toe te sien dat manne soos Kilroy en ander nie te veel, um, onwaarhede pos nie.   :lol8: :peepwall:

Die lentelam ooie is uit die buiteveld af ingebring en loop nou op my mooi stoelrog en korog mengsel wat baie mooi lyk na ons weer natgelei het.  Natuurlik het die afgelope paar weke se sagte reŽn sag op hulle geval en is daar sommer baie kos vir die dragtige anties.  Soveel so dat hulle na so 3 of 4 ure se wei sommer gaan lÍ en kreun van die vol pense.  Hulle kom dan terug kraal toe waar hulle bietjie spesiale doepalek kry dat daai lammers mooi groot en sterk gebore kan raak.


Gisteroggend vroeg toe ek hulle lande toe vat.  Dit was die allerpragtigste oggend, koud omdat ons weer 'n ligte sneeubui op Nardousberg gehad het, maar bitter mooi.  Ek sit toe sommer so 'n stuk daar op die wenakker by hulle en bekyk die wÍreld so.  Kerels, daar is tť veel nonsies in die wÍreld en hier raak ek weer mens.
















Nie 'n selfie nie maar nogtans 'n mooi bok in haar prima. 








Wat kan ek sÍ, ek lief my bokkers.  En noudat die plaas al beter toegespan word en hulle nie meer so na willekeur kan rondloop nie, lief ek hulle al hoe meer.  Ek weet deesdae dat ek hulle maar in die kamp kan gaan soek waar hulle moet wees. 

Die draadmakers is nou eers weer huistoe vir maandeinde.  Kan julle glo ek span nou al amper 3 jaar lank draad hier!  :o  Nog so 'n jaar dan is ek vir eers klaar.





My sersant stap saam om van die kuduheining om die lusernlande te kom inspeksie hou:







Die afgetrede sersant kom saam om te sien die jongeling doen sy werk ordentelik.






Die dinge begin nou redelik bymekaarkom.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,011
  • Thanked: 267 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #449 on: September 04, 2015, 01:38:40 pm »
Ek sal die dag as ek oor ander dinge as draadspan hier kan pos, baie bly wees.  So lyk die heinings as hulle klaar klippe gepak en opgeruim is, ek is heel tevrede met ou Willem hulle se werk.  Die manne mag maar draadmaak.








Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,132
  • Thanked: 354 times
    • dustriders.co.za
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #450 on: September 04, 2015, 01:39:53 pm »
dat daai lammers mooi groot en sterk gebore kan raak.

Dorsland vind jy nie dat die lammers te groot raak op sulke mooi kos en dan lam probleme veroorsaak?
Sien jy span Bonnox ook. Prys beter as ogies?
Slaag Bonnox die watertoets? ;)
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,011
  • Thanked: 267 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #451 on: September 04, 2015, 01:40:22 pm »
Ek sien jy loer hier Oom Vis, Jy moet tog vir Miesies Vis laat weet ou Bly is saam met daai dragtige span bokkers.  Wulpse klein bokkie daai  ;)
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,132
  • Thanked: 354 times
    • dustriders.co.za
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #452 on: September 04, 2015, 01:42:14 pm »
Dorsland hoekom n doringdraad op die boonste een? Bok kan tog seker nie daaroor?
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,011
  • Thanked: 267 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #453 on: September 04, 2015, 01:44:28 pm »
dat daai lammers mooi groot en sterk gebore kan raak.

Dorsland vind jy nie dat die lammers te groot raak op sulke mooi kos en dan lam probleme veroorsaak?
Sien jy span Bonnox ook. Prys beter as ogies?
Slaag Bonnox die watertoets? ;)

Ja Chris dis 'n besliste probleem daarom dat ek hulle daar uithaal sodra die eerstes gaan lÍ.  Ek rantsoeneer hulle ook redelik streng met daai aanvulling.  Dis 'n redelike fyn lyn tussen swak lammers en tÍ groot lammers.  Ander voordeel van die lek is dat hy uierontwikkelling en melkproduksie bevorder asook keer dat die biesmelk so taai isa dat die lammers hom nie gesoog kry nie.  En as 'n lam eers swak geraak het as gevolg van tť lank neem om sy eerste suip te suip, dan is dit 'n geneuk.

Ek kan seker hier bietjie brÍg:  my besettingsyfer met die lot is 97%  :ricky:  
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,011
  • Thanked: 267 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #454 on: September 04, 2015, 01:50:04 pm »
Dorsland hoekom n doringdraad op die boonste een? Bok kan tog seker nie daaroor?

Daai gedeelte is my grensdraad en my buurman het so 'n klompie Drakensbergers daar, die bulle het alewig daaroor gefoeter.  Toplyn van doringdraad behou die vrede tussen ons.

Die Bonnox vind ek gee beter weerstand vir daai lastige kudubulle wat probeer om sommer deur die heining te donner.  Ek het daai sparre ook so 1,2m uitmekaar gespan vir 'n beter, meer stewige heining.  Sy onderlyne is maar 100mm uitmekaar so 'n bok sal nie maklik daardeur nie.

Ek het ook al met 'n bok gesien dat hy sal rondloop as hy sien jou drade is swak Chris.  Sodra hy die kamp verken het en gesien het daar is nie uitkomkans nie, dan raak hy redelik gebiedsgebonde.  Dan weet hy waar sy plek is.  Maar hy verken tog so nou en dan die kampdrade, net om seker te maak hy het niks gemis nie.  ;D

Boggers! :lol8:
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,132
  • Thanked: 354 times
    • dustriders.co.za
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #455 on: September 04, 2015, 01:52:26 pm »
Help jou buurman darem met die draad of net die boonste een? :patch:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,011
  • Thanked: 267 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #456 on: September 04, 2015, 01:53:23 pm »

Sien jy span Bonnox ook. Prys beter as ogies?


Sal jy my glo as ek vir jou vertel die verskil in prys vir 900 x 50 x 90 x 1,8mm ogiesdraad tussen OVK en BKB op Graaff-Reinet is so by die R230/rol.  :o
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,011
  • Thanked: 267 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #457 on: September 04, 2015, 01:55:31 pm »
Help jou buurman darem met die draad of net die boonste een? :patch:

Neewat, ek vra nie eens nie, klomp mislike wetters hierrond.  Ek het 4 van my 5 bure se grensdrade op my eie koste gespan.  Diť ou met die Drakensbergers het belowe hy sal die koste deel maar ek wag nou nog van verlede jaar af vir die riviergrens wat ek gespan het.

Les wat ek laaaaankal in die lewe geleer het, roei maar jou eie booitjie en enigiets meer as dit is poeding.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,132
  • Thanked: 354 times
    • dustriders.co.za
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #458 on: September 04, 2015, 01:58:13 pm »
Ek het ook sulke sleg moegoes langs my. :biggrin:

Vinnigste wat jy buurmanskap verloor is as jy hom draad opsÍ, OK en as jy by sy vrou kuier ook!!! :imaposer:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,011
  • Thanked: 267 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #459 on: September 04, 2015, 02:01:52 pm »

Vinnigste wat jy buurmanskap verloor is as jy hom draad opsÍ, OK en as jy by sy vrou kuier ook!!! :imaposer:

Ja, dan raak die lewe by die bure sowel as by jou eie huis bra onplesierig  :biggrin:  Amanda gaan vir jou foeter  :lamer:
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven