Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Down on the farm with the Bushlander  (Read 196570 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline weskusklong

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,271
  • Thanked: 9 times
  • Happiness comes from inside.
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #480 on: September 06, 2015, 12:43:16 pm »
Dit is nou net daar waar die tweede kortbroek inskop.
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,105
  • Thanked: 349 times
    • dustriders.co.za
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #481 on: September 06, 2015, 05:14:28 pm »
Daai ou 4de van links lyk soos Kallie Koessee die bokser.
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,011
  • Thanked: 267 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re:
« Reply #482 on: September 06, 2015, 05:31:49 pm »
Dis Dr Mac, die staatsveearts. Hy het die boksgeveg teen die buffel verloor 8)
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline MegaPix

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DL 650 V-Strom
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,735
  • Thanked: 4 times
    • Kobus Schoeman Photography
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #483 on: September 08, 2015, 08:44:31 pm »
Daai ou 4de van links lyk soos Kallie Koessee die bokser.

Knoetze bedoel jy
Kobus Schoeman
www.mega-pix.co.za/blog
www.ksphoto.co.za
Bryanston, Sandton 
Bike:  First ever - Big Boy 200  XTG, KLR 650, latest buy... Suzuki DL650 V Strom
 

Offline weskusklong

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,271
  • Thanked: 9 times
  • Happiness comes from inside.
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #484 on: September 08, 2015, 08:47:29 pm »
Moet julle plaasjapies nie al in die kooi wees nie :pot:
 

Offline Boersoeknbike

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R80GS
    Location: Limpopo
  • Posts: 609
  • Thanked: 11 times
  • 2 Learn - 2 Help - 2 Xplore
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #485 on: September 09, 2015, 05:46:36 am »
More Dorsland, somer amper hier!
2 Learn - 2 Help - 2 Xplore
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,011
  • Thanked: 267 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #486 on: September 09, 2015, 09:03:50 am »
Heng, daai gewasse lyk al mooi.  Waar trek julle temperature deesdae al BSB?  Is dit korog vir kuilvoer daai of wat, kannie mooi sien nie?  Jy nog nie weer Mnr Mamba gesien nie?  :biggrin: :o
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,105
  • Thanked: 349 times
    • dustriders.co.za
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #487 on: September 09, 2015, 09:05:39 am »
Boersoeknbike is dit onder spilpunte daai?
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline heinzz

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #488 on: September 09, 2015, 12:45:21 pm »
Ja-Nee, my swaertjie se my vrou is soos 'n Buffel. "hulle word nie die moer in nie, hulle is sommer klaar die moer in".
« Last Edit: September 09, 2015, 12:46:21 pm by heinzz »
 

Offline Boersoeknbike

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R80GS
    Location: Limpopo
  • Posts: 609
  • Thanked: 11 times
  • 2 Learn - 2 Help - 2 Xplore
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #489 on: September 09, 2015, 12:48:13 pm »
Koring onder spilpunt. Temperature al diep in 30's en ja die boggers se sleepmerke begin al uitkom in die paaie.
2 Learn - 2 Help - 2 Xplore
 

Online zetman

  • Grondpad Alie pad
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Free State
  • Posts: 1,936
  • Thanked: 12 times
  • Plak n Palm...
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #490 on: September 09, 2015, 02:48:35 pm »
 :biggrin: Sjoe daai GROEN is darm ma mooi
hier by ons is nog net sulke vaal ou geel stowwerige stopsels en dooie graspolle  :(
Hou die Tyres op die Grondpad...
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,105
  • Thanked: 349 times
    • dustriders.co.za
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #491 on: September 09, 2015, 02:57:50 pm »
Koring onder spilpunt. Temperature al diep in 30's en ja die boggers se sleepmerke begin al uitkom in die paaie.
Klink my da wa julle bly is net n sifdraad tussen julle en die hel. :deal:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,011
  • Thanked: 267 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #492 on: September 09, 2015, 03:11:52 pm »
BSB:  waar loop jou petrolkabel hier agter die tripleklampe verby?  Myne lyk nie so nie, het jy hom verander?
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Rokie

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,613
  • Thanked: 2 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #493 on: September 10, 2015, 10:40:47 am »
Daai ou 4de van links lyk soos Kallie Koessee die bokser.

Knoetze bedoel jy

Kallie Knoetze
Gerrie Coetzee
Pierre Coetzer

al 3 boksers met snorre
« Last Edit: September 10, 2015, 10:49:45 am by Rokie »
Previously owned:
3 x Suzuki DR 600 (1986-ish model)
2 x Honda XR 200 (1985-ish model)
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,105
  • Thanked: 349 times
    • dustriders.co.za
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #494 on: September 10, 2015, 10:49:48 am »
Daai ou 4de van links lyk soos Kallie Koessee die bokser.

Knoetze bedoel jy

Kallie Knoetzen
Gerrie Coetzee
Pierre Coetzer

al 3 boksers met snorre
maar net een van die drie se naam is Kallie. :deal: ;)
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Rokie

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,613
  • Thanked: 2 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #495 on: September 10, 2015, 10:51:04 am »
Daai ou 4de van links lyk soos Kallie Koessee die bokser.

Knoetze bedoel jy

Kallie Knoetzen
Gerrie Coetzee
Pierre Coetzer

al 3 boksers met snorre
maar net een van die drie se naam is Kallie. :deal: ;)

en dis hy op daai foto - verseker  :thumleft:
Previously owned:
3 x Suzuki DR 600 (1986-ish model)
2 x Honda XR 200 (1985-ish model)
 

Offline Boersoeknbike

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R80GS
    Location: Limpopo
  • Posts: 609
  • Thanked: 11 times
  • 2 Learn - 2 Help - 2 Xplore
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #496 on: September 13, 2015, 07:49:15 pm »
Na die laaste val het my mechanic hom seker verkeerd teruggesit, sal kyk dankie
2 Learn - 2 Help - 2 Xplore
 

Offline BliknÍrs

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CTX200
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,127
  • Thanked: 49 times
  • I never finish anyth
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #497 on: September 13, 2015, 07:59:38 pm »
Laat hy sommer na die nommerplaat ook kyk, dit lyk ook nie reg nie!
 :peepwall: :pot:
 

Offline Boersoeknbike

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R80GS
    Location: Limpopo
  • Posts: 609
  • Thanked: 11 times
  • 2 Learn - 2 Help - 2 Xplore
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #498 on: September 16, 2015, 11:54:36 am »
Dis my plantdiepte monitor man!!
2 Learn - 2 Help - 2 Xplore
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,011
  • Thanked: 267 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #499 on: September 20, 2015, 09:44:41 am »
Julle kan dalk onthou dat verlede jaar met my lentelamseisoen het een van die lammers in die veld agtergebly en het dit heelwat soekwerk gekos om haar te kry.  Vir Mev Visarend se onthalwe toe doop ons maar die ooilam Bly, en so heet sy nog heeltyd.

Nouja, die soek en vind was die moeite werd gewees.  Die ooitjie het vanoggend gelam, 'n mooi sterk ramlam.  Eerste lam ooie gooi gewoonlik enkelinge en ou Bly toon goeie moedereienskappe en sorg mooi vir die ou bokkie.

En so het sy nou ook haar kant gebring en is die sirkel voltooi. ;D




Hier is waar ek haar destyds uit die veld gebring het nadat sy heelnag doer ver alleen gelÍ het:





En in Desember verlede jaar toe sy gespeen was op 3 maande ouderdom:






En vanoggend waar sy gelam het:









Die lammer probeer al om op te staan om sy eerste treŽ te neem:







En net vir Mev Visarend, 'n kort video:

<a href="https://www.youtube.com/v/jgiSnG1uDIg" target="_blank" class="new_win">https://www.youtube.com/v/jgiSnG1uDIg</a>
« Last Edit: September 20, 2015, 09:48:26 am by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven