Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Down on the farm with the Bushlander  (Read 192191 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Ian in Great Brak River

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,947
  • Thanked: 63 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #540 on: January 19, 2016, 03:56:04 pm »
Mooi, mooi wereld daai!

 8)
1978. It's 6am, mid winter...two up on a XL 185S ... off to my first casino ever with all of R40 and we've got a full tank of fuel, so enough to get there we reckon.... that's determination...

Old bike: '82 Eddie Lawson Replica
Other bike: '05 Honda Varadero 1000
New bike: '16 Honda Africa Twin.
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,895
  • Thanked: 248 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re:
« Reply #541 on: January 19, 2016, 08:40:43 pm »
Dankie ouens.

@Woody: jy moet net wakker wees dat die karre jou nie ISM ry nie.

@Chris: het na my sorghum gaan kyk. Kwaai kors gereŽn maar hier en daar loop hulle al uit. Ek hoop maar die ontkieming is goed. Ek hou jou op hoogte.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,092
  • Thanked: 119 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #542 on: January 20, 2016, 07:57:44 am »
Ek prober my bes om NIE iets oor te kom nie... wil nog BAIE ry en kuier op 2 of 3 wiele.  :ricky:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline africana

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #543 on: January 28, 2016, 04:04:33 pm »
Hoe lyk jou gesaaides na die goeie reen nou? Seker al goed uitgeloop? Sterkte daar en wg gretig vir nog nuus van die plaas af!  :biggrin:
Honesty is very expensive. Don't expect it from cheap people.
To begin, begin.
One day...or Day One. You decide.
 

Offline Tom van Brits

Re:
« Reply #544 on: January 28, 2016, 07:49:32 pm »
Jo daai Paaie is 'gone'.....baie sterkte

Sent from my SM-J110F using Tapatalk
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 27,797
  • Thanked: 310 times
    • dustriders.co.za
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #545 on: February 08, 2016, 03:09:24 pm »
Natland gooi da n fodie van hoe die sorghum nou lyk. :thumleft:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,895
  • Thanked: 248 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #546 on: February 08, 2016, 03:15:02 pm »
Maak so, gee net kans tot vanaand toe. Ek moet nou eers Herdmaster verslae vir 'n koper trek voor ek lande toe gaan.   

EN, EN, EN:  ons sny diť week lusern pappie.  Ja, daai einste lusern wat so deur die hael ISM geslaan is.  Nes ek op 'n ander fred gepos het:  alles loop in sirkels, mens moet net sorg dat jy nie onder die sirkel beland as hy draai nie.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 27,797
  • Thanked: 310 times
    • dustriders.co.za
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #547 on: February 08, 2016, 03:17:52 pm »
mens moet net sorg dat jy nie onder die sirkel beland as hy draai nie.

ja anders kom mens oor soos twee jaar terug in Ladismith. Voorbladnuus.
        SPILPUNT RY SKAAP DOOD!!! :imaposer: :lol8:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,895
  • Thanked: 248 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #548 on: February 08, 2016, 03:20:04 pm »
Ek is darem nie 'n skaap nie  :imaposer: :imaposer:


En ook nie van Ladismith nie ........ :lol8:
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,895
  • Thanked: 248 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #549 on: February 08, 2016, 07:43:36 pm »
Voersorghum op die een land lyk so Chris.  Effe kollerig ontkiem maar dis duidelik dat ůf die kors hom op daai plekke gebriek het ůf die water het die saad oopgespoel.  Die ander land het omtrent niks ontkiem nie.  Maar my ergste vrese is toe nie bewaarheid nie  :)  Ek is eintlik heel in my skik met die opkoms.







En hoe wens ek ek het 'n foto van die lusernlande geneem na die haelstorm.  Hulle was weggeslaan.  En kyk hoe lyk hulle nou.  Sommer spoggerig al moet ek dit self sÍ.  En dis net reŽnwater en hael wat dit gedoen het, het niks natgelei nie.  Moreoggend sny ek lusern.  Jy is welkom om die reuk in 'n fles te kom inpak Chris, jy is mos so lief daarvoor.  ;)











In totaal is daar 11 groot bome omgewaai tydens daai storm.  Diť een moet ek nog kom opsaag maar wag vir 'n nuwe lem vir die kettingsaag.






Nouja, kom ons kyk hoeveel bale haal ek diť week af.
« Last Edit: February 08, 2016, 07:45:26 pm by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,895
  • Thanked: 248 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #550 on: February 08, 2016, 07:52:03 pm »
Ek kyk nou weer die jongste kiekies.  Julle moet maar sÍ as julle verveeld raak om die Bushlander in elke fodie te sien.  Ek waarsku net, dis of hy of ek, en hy is mooier as ek  :lol8:
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline BliknÍrs

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CTX200
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,120
  • Thanked: 48 times
  • I never finish anyth
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #551 on: February 08, 2016, 08:04:34 pm »
Pragtige fotos Dorsland en ek het daai motorfietsie gemis!
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,895
  • Thanked: 248 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re:
« Reply #552 on: February 08, 2016, 08:31:24 pm »
Dankie BliknÍrs, hoe loop joune nog? Ek is geskroef sonder myne.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline BliknÍrs

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CTX200
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,120
  • Thanked: 48 times
  • I never finish anyth
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #553 on: February 08, 2016, 09:03:01 pm »
Myne word meer gery as die groot bike, ek spring sommer in die aand op hom as dit so warm is en gaan ry n draai om af te koel!
« Last Edit: February 08, 2016, 09:08:36 pm by BliknÍrs »
 

Offline Lem

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #554 on: February 09, 2016, 06:54:46 am »
Ek kyk nou weer die jongste kiekies.  Julle moet maar sÍ as julle verveeld raak om die Bushlander in elke fodie te sien.  Ek waarsku net, dis of hy of ek, en hy is mooier as ek  :lol8:

hehe, nee man! Ons sal mos nou nie moegraak van hom nie. Hys mos jou companion....en hy kannie fotos van jou neem nie
Faith is not knowing what the future holds, it's knowing who holds the future
 

Offline Dutchman81

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,102
  • Thanked: 5 times
Re:
« Reply #555 on: February 10, 2016, 01:11:04 am »
Ai man maar daai fotos is pragtig oom, wens my kantoor kan so pragtig lyk elke oggend
My rekenaar skerm lyk elke dag maar net dieselfde en die enigste bike is die een op my screen saver, dankie vir die update oom

Sent from my D5103 using Tapatalk
2008 Klr650
2008 R1200GS Adv
''In the end , its not going to matter how many breaths you took , but how many moments took your breath away.''
 

Offline Draad

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 3,283
  • Thanked: 11 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #556 on: February 10, 2016, 05:27:03 am »
 :patch:
Sies jou VARK !!
 

Offline Tom van Brits

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #557 on: February 10, 2016, 11:45:28 am »
Jis Johan ek is so dankbaar en verlig dat dit nou so goed weer gaan op daardie spog plaas van jou!

Hoe lyk jou boorgat water nou?
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,895
  • Thanked: 248 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #558 on: February 10, 2016, 06:04:51 pm »
Vroeg vanoggend windrye gehark dat dit kan droogword vir baal vanmiddag.  Nou klaar gemaak, more ry ons bale uit.  Alhoewel daar redelik goeie groei was is die volume nie wat dit gewoonlik is nie.  Maar ek kla glad nie, ek is dankbaar vir elke baal wat ek afgehaal het, want ander ouens het niks, nie eens veld nie  :-[

Hier kan mens sien die volume is nie daar nie:





En toe ......



...... kry ek ontbyt innie veld.  My 2IB is 1 in 'n duisend  :thumleft: ;D

Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 27,797
  • Thanked: 310 times
    • dustriders.co.za
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #559 on: February 10, 2016, 06:08:43 pm »
Meer stokke as blare. Beter as niks Dorsland. Volgende knipsel sal beter wees. Die klomp reŽn het hom laat wild groei ipv stoel.
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za