Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Down on the farm with the Bushlander  (Read 192021 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 27,787
  • Thanked: 310 times
    • dustriders.co.za
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #580 on: February 25, 2016, 01:19:03 pm »
Ek dink daai bulldozer moet sommer terugloop teerpad toe en daai toplaag modder wat permanent op daai pad l wegstoot, dan ka mens weer met n geruste hard wintertyd vir Dorsland loop kuier. :deal: ;)
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,079
  • Thanked: 118 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #581 on: February 25, 2016, 01:26:50 pm »
 :3some:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,895
  • Thanked: 248 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #582 on: February 25, 2016, 01:44:05 pm »
En so word daai 800 se geld uitgegee :(

hehehehe, glo my elke keer as ek deel daarvan uitgee dan dink ek daaraan Chris.  Maar wat, wat verby is, is verby.  Kom ons s maar net ek lees die vroe Africa Twin resensies aandagtig deur  ;)
« Last Edit: February 25, 2016, 01:53:15 pm by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,895
  • Thanked: 248 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #583 on: February 25, 2016, 01:45:48 pm »
Ek dink daai bulldozer moet sommer terugloop teerpad toe en daai toplaag modder wat permanent op daai pad l wegstoot, dan ka mens weer met n geruste hard wintertyd vir Dorsland loop kuier. :deal: ;)

:3some:


Interessant dat julle twee wat beide al hier neer gewetter het, hond se gedagtes oor my pad het.   :biggrin:
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,895
  • Thanked: 248 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #584 on: February 25, 2016, 01:50:26 pm »
Kyk ons "ANDER" boere... daai wat net KRY van die Govermunt sal dit blaas.
Maar 'n regter boer sal sy geld goed gebruik.

Ek het net een werk en dis boer, ek issie ook 'n regter nie  :imaposer:
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 27,787
  • Thanked: 310 times
    • dustriders.co.za
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #585 on: February 25, 2016, 01:50:46 pm »
Dis die domste wat ek nog ooit op n bike gevoel het. Ek sou eerder Grootrivierpoort twee maal daai dag gery het as jou pad. Ek had net nie raad vir daai modder gehad nie.
Toe ek net by jou hek uit deur die eerste lopie is en n figure of eight maak sonder om te val toe weet ek hier kom sports vandag!! :eek7:
Daai wiele het net n lewe van hul eie gehad maak nie saak wat jy doen.
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,895
  • Thanked: 248 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #586 on: February 25, 2016, 01:52:15 pm »
Dis die domste wat ek nog ooit op n bike gevoel het. Ek sou eerder Grootrivierpoort twee maal daai dag gery het as jou pad. Ek had net nie raad vir daai modder gehad nie.
Toe ek net by jou hek uit deur die eerste lopie is en n figure of eight maak sonder om te val toe weet ek hier kom sports vandag!! :eek7:
Daai wiele het net n lewe van hul eie gehad maak nie saak wat jy doen.

5 ure om 16km te ry ......  Blerrie beginners  :lol8:
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 27,787
  • Thanked: 310 times
    • dustriders.co.za
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #587 on: February 25, 2016, 01:52:56 pm »
Kyk ons "ANDER" boere... daai wat net KRY van die Govermunt sal dit blaas.
Maar 'n regter boer sal sy geld goed gebruik.

Ek het net een werk en dis boer, ek issie ook 'n regter nie  :imaposer:
eish iemand het weer in die messelaai geslaap vannag ;)
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,079
  • Thanked: 118 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #588 on: February 25, 2016, 01:54:49 pm »
Hey.. ek was vinniger gewees... Kon vinniger gewees het maar daar was so 'n STADIGE GS voor my gewees die hele tyd. :ricky: :ricky:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,079
  • Thanked: 118 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #589 on: February 25, 2016, 01:55:36 pm »
Kyk ons "ANDER" boere... daai wat net KRY van die Govermunt sal dit blaas.
Maar 'n regter boer sal sy geld goed gebruik.

Ek het net een werk en dis boer, ek issie ook 'n regter nie  :imaposer:
eish iemand het weer in die messelaai geslaap vannag ;)

Ek het ook DIK vingers  SORRY :imaposer:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 27,787
  • Thanked: 310 times
    • dustriders.co.za
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #590 on: February 25, 2016, 04:50:58 pm »
Dorsland wat loop daai geel Dinky Toys nou deesdae per uur?
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,895
  • Thanked: 248 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #591 on: February 25, 2016, 07:17:54 pm »
Dorsland wat loop daai geel Dinky Toys nou deesdae per uur?

So 1,5  BMW 800 GSe per maand  :lol8:

Di manne vra 'n dro tarief van R513/uur plus vervoer tot op die plaas van R8000.  Die ander mense van Cradock vra R3500 vir vervoer (spesiale prys by hulle gekry) en R400/uur.  Pryse sluit BTW in.  Cradock se manne het nuwer CAT masjiene so ek weet nie hoe werk hulle die tariewe nie.  Die Komatsu het nou so 200 liter diesel oor twee dae gebruik op redelik gelyke terrein en nie te hard gewerk nie.  Ek gooi more vol dan sal ek presies kan s hoeveel liter/uur hy gebruik.  Met volgende week se berg werk gaan hy effe meer dors wees glo ek.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 27,787
  • Thanked: 310 times
    • dustriders.co.za
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #592 on: February 25, 2016, 07:33:51 pm »
Dis nie te rof nie. Gedink dit sal al meer wees. Nie dat ek enige gedagtes het om bietjie te laat werk deur n bulldozer :eek7:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,895
  • Thanked: 248 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #593 on: February 25, 2016, 07:49:02 pm »
Soos met meeste meganiese dinge,  as hy redelik nuut is, is dit nog OK, maar as hy eers ouer raak en reparasies eet 'n man se wins op, dan lol dit.  

Ek maak gou 'n paar somme oor daai rollers wat gebreek het.  3 rollers x R4000 elk, mekniek se ry hiernatoe 300km Murraysburg - GRT - Murraysburg @ R6/km (hy moes weer GRT toe om die regte boute te kry, hy het die verkeerde dikte gebring.  Dis nog 120km), masjien het heeldag tot so 14h00 gestaan (8 ure gestaan, dis R4100 verlore). As ek daai lotjie bymekaar tel dan is dit net duskant R20000 wat vandag hom gekos het.  En die rollers is nie eintlik 'n groot item wat baie geld kos nie.  As 'n ratkas of finale aandrywing, "torque converter", enjin  of iets dergliks groet, dan praat jy BAIE geld  :eek7:

Neewat, dis sy probleem, sy masjien, sy gesukkel.  Betaal hom om die werk te kom doen, as hy klaar is, laai hy sy yster en weg is hy dan het ek groot vrede.
« Last Edit: February 25, 2016, 07:49:34 pm by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 27,787
  • Thanked: 310 times
    • dustriders.co.za
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #594 on: February 25, 2016, 09:52:44 pm »
Transport, grondverskuiwing en boorwerk moet in jou are wees anders maak jy dit nie. :deal:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,895
  • Thanked: 248 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #595 on: February 27, 2016, 07:58:02 pm »
Gisteroggend 312 liter diesel ingegooi vir 20 uur se werk = 14,85 liter/uur.






Vanoggend vroeg begin omdat my groot bergpad voorl maar net voor ons aan die gang wil kom, sien ek hierdie Rooi Hartebees en haar kalfie.  T mooi man.




Kyk hoe het daai pad gelyk.





Cruiser het hier en daar effe vasgeval.





Maar later begin hy al mooi lyk.  Kan al amper die wit strepe verf en verkeersligte kom installeer   :lol8:








Dit help as mens die regte swaar toerusting gebruik, dan loop die werk lekker vinnig.









Teen laat vanmiddag toe ry ek sommer laglag tot bo.




Maandag stoot ons 2 damme voor ons verder gaan met die paaie.  Teen Vrydag volgende week kan julle maar met julle Harleys kom kuier, die pad is mooi glad.  :biggrin:
« Last Edit: February 27, 2016, 08:04:24 pm by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline George77

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 965
  • Thanked: 2 times
  • Bikeless
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #596 on: February 27, 2016, 09:07:19 pm »
Is daar nie n djoppie vir my nie? Bitter mooi wereld daai!
 

Offline weskusklong

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,258
  • Thanked: 5 times
  • Happiness comes from inside.
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #597 on: February 27, 2016, 09:27:23 pm »
Het nou lekker gelees en gekyk, bly dit gaan goed.
As ek so na jou pragtige fotos kyk,is ek bly ek werk nie in kantoor nie, my trok ryery vat my darem elke dag in verskillende rigting.
Maandag ry ek weer Ellisras se rigting om staalkappe na die baas se wildsplaas te vat, daar is niemand gedurende die week, gaan sommer die Nomad vat en bietjie wild kyk.
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,895
  • Thanked: 248 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re:
« Reply #598 on: February 28, 2016, 08:13:11 am »
Janee, kantoorwerk is nie 'n lewe nie. Die lewe moet gelewe word.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,895
  • Thanked: 248 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #599 on: February 28, 2016, 09:44:27 am »
'n Kort video ...

<a href="https://www.youtube.com/v/0fi2dh8rP7k" target="_blank" class="new_win">https://www.youtube.com/v/0fi2dh8rP7k</a>
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven