Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Down on the farm with the Bushlander  (Read 205722 times)

0 Members and 2 Guests are viewing this topic.

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,053
  • Thanked: 271 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #600 on: February 28, 2016, 09:50:41 am »
Is daar nie n djoppie vir my nie? Bitter mooi wereld daai!

Ja, dis bitter mooi hier, dankie.  Wil jy my Menslike Hulpbronbestuurderpos kom vul? :lol8: :lol8:
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,492
  • Thanked: 160 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #601 on: February 28, 2016, 10:05:12 am »
Hey.. ek is EERSTE in lyn vir 'n job.  :imaposer:
Dis nie maklik met sulke klomp klippe nie.
Maar dit lyk of daai operator hom kan werk.

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,053
  • Thanked: 271 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #602 on: February 28, 2016, 10:08:14 am »
Ja maar jy is in beheer van houtwerk en ander werkswinkel goeters  :biggrin:

Ek gaan in beheer van Balbak en Ontspanning wees as julle in diens is.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,053
  • Thanked: 271 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #603 on: February 28, 2016, 10:09:38 am »
Ek moet seker weer een of ander tyd 'n fodie van die Bushlander hier plaas, aangesien dit veronderstel is om 'n RR te wees.  Volgende week, belowe...
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,492
  • Thanked: 160 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #604 on: February 28, 2016, 01:09:15 pm »
Ek het in my diensplig jare baie bulldoser gery. Padskraper ook. Ou Gallion 500 daai tyd. So jy kan my maar inspan op alles.
oooo ja ek is ook goed met goudvis vang.

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline Ama ride ride

  • Gravel unlimited
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Zero (all models)
    Location: New Zealand
  • Posts: 5,735
  • Thanked: 66 times
  • Ride to ride again
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #605 on: February 29, 2016, 12:30:07 pm »
Dorsland, jy het absoluut 'n talent vir stories skryf. Lank laas so lekker gelees en geleer op dieselfde tyd. Bitter mooi omgewing waar jy boer.
Gewoontlik n@@i ek reguit aan op fyndraai.

 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,053
  • Thanked: 271 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #606 on: February 29, 2016, 05:30:36 pm »
Ons bure is vr uitmekaar uit en die geselsgeleenthede maar min toe moes ek maar leer skryf (en geselsies met myself maak ;D).  'n Bok is bitter intelligent maar hy verstaan ook net soveel as ek met hom praat oor die wreld en sy dinge.

Dankie dat jy lees ARR.  :thumleft:
« Last Edit: February 29, 2016, 06:47:09 pm by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline schalk vd merwe

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #607 on: February 29, 2016, 06:05:23 pm »
Hi Dorsland ek het op my thread oor julle geskryf.
Groete daar in die Karoo
1/The only way to get experience is to get experience-Schalk                
2/Ride Reports>Long Tours>Africa Tour To The Equator And Back In 40 Days
3/A stranger is just a friend you have not met yet
4/Whatever you vividly imagine, ardently desire, sincerely believe in and enthusiastically act upon must come to past-Paul J Mayer
5/Use the rocks in the your way to build stepping stones-Herman Zapp
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,053
  • Thanked: 271 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #608 on: February 29, 2016, 06:09:20 pm »
Hi Dorsland ek het op my thread oor julle geskryf.
Groete daar in die Karoo
Mirrag Schalk, lekker, dankie, ek gaan loer daar.  Hoop dit gaan voor die wind met julle.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 2,905
  • Thanked: 409 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #609 on: February 29, 2016, 10:57:28 pm »
Nee man, jy maak nie mooi!
Ek ruik daardie karoobossies en proe daai ronderib merino se tjoppies as ek jou storie lees! :deal:
Ek het matriek op De Aar geskryf!
Nou bly ek in Natal en eet maar varktjops!
My plasie met die lekker reuk van pas geploegde land is ook in sy !!!!!!!in agv van 'n onwettige grondeis!
As ek kan, kom kuier ek eendag vir jou!
Ek kan darem werk! :thumleft:
Ai, ek loop partydae nounog sommer net in die reen vir die lekkekry! Dit bly maar in jou bloed al gebrur wat ook al!
Jy is geseend en hou aan met die storie van jou!
Mag jou lusern net groen, jou bokke net tweeling en die reen jou kant van die lyndraad val!
Dankie :lamer:
Dakar 650
SR 500
 

Offline Tom van Brits

Re:
« Reply #610 on: March 01, 2016, 09:09:07 am »
Mens maar julle wikkel, dit lyk baie netjies Johan!

Sent from my SM-J110F using Tapatalk
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,053
  • Thanked: 271 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re:
« Reply #611 on: March 01, 2016, 11:18:29 am »
Dankie Tom, ja wat, die jobbie moet loop. Sit nou hier by die lisensiekantoor om die 800 op die koper se naam te kry.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,053
  • Thanked: 271 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #612 on: March 01, 2016, 11:20:53 am »
Jy is baie welkom Oubones. Dis seker 'n groot kultuurskok van De Aar na die Last Outpost gewees. Om nie eens van die skaap- na varkvleis skok te praat nie. 8)
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline weskusklong

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,289
  • Thanked: 10 times
  • Happiness comes from inside.
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #613 on: March 01, 2016, 08:08:19 pm »
Johan jy sal maar ń tolhekkie moet opsit daar by jou vir al die WD manne wat daar heen en weer ry.......en val!!!!
 

Offline Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 2,905
  • Thanked: 409 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #614 on: March 01, 2016, 08:25:10 pm »
Jy is baie welkom Oubones. Dis seker 'n groot kultuurskok van De Aar na die Last Outpost gewees. Om nie eens van die skaap- na varkvleis skok te praat nie. 8)
Jaja, ek het darem eers daar by die Waterberge se wereld gedraai!
Hopelik kry ek eendag kans om die gesigte by die stories te sit en 'n brandseltjie vleis oor die kole te gesels!
Dakar 650
SR 500
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,053
  • Thanked: 271 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re:
« Reply #615 on: March 01, 2016, 08:45:03 pm »
Ek is glad nie bang vir 'n lekker varkboud of - tjop nie. Maar ek glo jy sal lang trane van blydskap huil as jy eers weer 'n gannabos skapie oppie kole gesmaak het. En as jy jou gedra dan bederf ek jou met 'n bokrib.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,053
  • Thanked: 271 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #616 on: March 01, 2016, 08:47:10 pm »
Johan jy sal maar ń tolhekkie moet opsit daar by jou vir al die WD manne wat daar heen en weer ry.......en val!!!!
Ja, so iets kan my aftreefonds nogal 'n hupstootjie gee. 8)
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Man from Nam

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Namibia
  • Posts: 729
  • Thanked: 6 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #617 on: March 02, 2016, 01:18:48 pm »
Jis Dorsland jy spandeer nou baie op jou paaie.
Ons het jou wraggies weer mis gery toe ons nou in Desember daar was. Ek het 'n PM vir jou gestuur, maar jy was toe blykbaar op verlof geplaas.
Dankie ek geniet om so saam met jou te boer, jy moet jou bokrib resep deel asseblief
Life is great LIVE IT!!
 

Offline Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 2,905
  • Thanked: 409 times
Re:
« Reply #618 on: March 02, 2016, 07:38:32 pm »
Ek is glad nie bang vir 'n lekker varkboud of - tjop nie. Maar ek glo jy sal lang trane van blydskap huil as jy eers weer 'n gannabos skapie oppie kole gesmaak het. En as jy jou gedra dan bederf ek jou met 'n bokrib.
Hehe, ek gedra myself altyd! :ricky:
Se netnie of dit goed of sleg is nie! :peepwall:
Ai, maar so lekker stukkie karoovleis!
Ek mis die dae van altyd springbok biltong he!
Eish en daardie vars lewer daar in die jagveld  gebraai!
Dit is voorreg om sulke dinge te kan beleef!
Geniet, ek kan sien jy verdien alles wat die goeie Here jou mee seen!
Dakar 650
SR 500
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,053
  • Thanked: 271 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #619 on: March 03, 2016, 10:07:46 am »
Jis Dorsland jy spandeer nou baie op jou paaie.
Ons het jou wraggies weer mis gery toe ons nou in Desember daar was. Ek het 'n PM vir jou gestuur, maar jy was toe blykbaar op verlof geplaas.
Dankie ek geniet om so saam met jou te boer, jy moet jou bokrib resep deel asseblief


Kyk, dis lekker om nou oral op die plaas te kan uitkom sonder 4WD, laetrek 1ste rat.  ;D  Maar dat my o traan vir die koste is 'n feit.  Hel man, ek kan nie glo ons het mekaar weer gemis nie.  Ja, ek was daai tyd in die forumtjoekie gewees en het jou PM nie gelees nie.  Dit gee vir julle 'n goeie verskoning om weer te kom kuier.



Hehe, ek gedra myself altyd! :ricky:
Se netnie of dit goed of sleg is nie! :peepwall:
Ai, maar so lekker stukkie karoovleis!
Ek mis die dae van altyd springbok biltong he!
Eish en daardie vars lewer daar in die jagveld  gebraai!
Dit is voorreg om sulke dinge te kan beleef!
Geniet, ek kan sien jy verdien alles wat die goeie Here jou mee seen!



Geniet die herinneringe Oubones, dit kan niemand van jou wegneem nie.  Daar sal altyd 'n gat en 'n hunkering wees, dit ook kan niemand genees nie. Met dinge wat nou in ons land gebeur en di onteieningswet wat voorl, slaap ek maar sleg deesdae.  Mens maak seker altyd 'n plan en pas aan indien dinge skeefloop en die lewe gaan voort.  Maar sonder grond onder my voete en vee in die veld weet ek nie hoe sal ek maak nie.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven