Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Down on the farm with the Bushlander  (Read 200433 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,034
  • Thanked: 268 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #680 on: April 17, 2016, 09:20:50 am »
More Dok sorry ek kom nou eers terug daai damme lyk baie mooi sal daarvan hou om hulle onder water te sien ,Jy seker ook  :thumleft:

Heng Rooi, wat pra' jy nou.  Ek sÍ gister vir my 2IB dat as die paaie nou al so stowwerig is kan mens nie dink hoe gaan hulle hier rondom Augustus lyk nie  :-\  Die wÍreld smag nou erg na reŽn, sommer dae en dae daarvan.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline ROOI

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,240
  • Thanked: 16 times
  • XR650R YZ 250 2t WR AKA Red Rider
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #681 on: April 17, 2016, 01:04:16 pm »
Man daai bokkie lyk goed ,ons hou duime vas vir reen  :thumleft:
FTS
 

Offline windswept

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 539
  • Thanked: 31 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #682 on: May 19, 2016, 12:47:51 pm »
Come, tell about the V6.
 

Offline ROOI

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,240
  • Thanked: 16 times
  • XR650R YZ 250 2t WR AKA Red Rider
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #683 on: May 19, 2016, 12:50:53 pm »
Hi daar Dorsland het julle bietjie reen gehad laas week ? Gooi bietjie fotos  :thumleft:
« Last Edit: May 19, 2016, 12:51:26 pm by ROOI »
FTS
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,034
  • Thanked: 268 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #684 on: May 24, 2016, 05:37:26 pm »
Hi daar Dorsland het julle bietjie reen gehad laas week ? Gooi bietjie fotos  :thumleft:

Ja Rooi lekker gereen hier, ons kry so elke nou en dan darem so 'n 12mm of 8mm or 6mm en diť dat die dae nou koeler is help om die grond klam te hou.  Ons het so 18mm 'n ruk terug hier onder op die plaas gehad toe kry my een dam darem so kuitdiepte water.  Maar ek is reg vir hom as die damreŽn kom  :)

Maar Colesberg, Aberdeen, Middelburg almal lekekr reŽn gehad.  Was verlede week op noorde toe en die water lÍ lekker orals.  Beteken nie nou dadelik veel vir veldgroei en saaiboere nie maar die grondwater is mooi aangevul en ons bossieveld loop nog uit.  My hawer wat ek gesaai het ter voorbereiding van my lente lamseisoen het mooi uitgeloop. 
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,034
  • Thanked: 268 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #685 on: May 24, 2016, 06:06:14 pm »
Come, tell about the V6.

Hehehe, ja, I see nothing is a secret for long here  ;D

Very happy with my second buy after the shenanigans with the EFi.  Bought it in Kimberley from Toyota.  It's earned its keep here already and I've done almost 10000km in it to date.  I actually find the seats more comfortable than my Hilux s/c as the seat is higher so my knees aren't as bent.  I found the seats made me sweat a lot so I invested in a set of seat covers that have solved the problem.  Also fitted a tralie, towbar and different spare wheel carrier so the spare isn't so in the way as the standard fitting behind the cab.

So, I know what you actually want to know is fuel consumption.  :lol8:  It's not a diesel VW Polo, that's for sure.  But then, I never bought it for its fuel consumption.  It tows well, is comfortable and I don't speed around with it.  According to the Fuelio app on my phone the average consumption is 5.2 km/l with a low of 4.14 km/l and a best of 6.82 km/l.  That poor consumption was with a 1900 kg load of goats in a double deck, double axle trailer and on the back of the Cruiser, both with seiltjies on and heading into a strong headwind from Bloemfontein to Johannesburg.  Yes, the cost each time I fill up makes my eyes water but it's more practical than a 4-ton truck, no COF every year, no PDP every year. And it almost does a truck's work when combined with the trailer.

So without further ado, here's some kiekies:

« Last Edit: May 24, 2016, 06:11:51 pm by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,273
  • Thanked: 369 times
    • dustriders.co.za
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #686 on: May 24, 2016, 06:51:11 pm »
Pragtige bakkie Dorsland.
Ek hou nogal van daai kleur.
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,034
  • Thanked: 268 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #687 on: May 24, 2016, 06:52:14 pm »
Dankie Chris, ja daai beige was nog altyd my voorkeur gewees.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 2,821
  • Thanked: 371 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #688 on: May 24, 2016, 07:49:47 pm »
Janee kyk, daai bakkie is so mooi as hy 'n vrou was sou my oorlee pa gese het sy moes 'n tweeling wees want te mooi vir een!
Bly jy het darem nou gelukkig gekoop!
Dakar 650
KLR650
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,034
  • Thanked: 268 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #689 on: May 24, 2016, 07:52:09 pm »
Hahahahaha, ja maar kyk twee Cruisers gaan net so duur soos twee mooi vrouens wees.  Ek hou maar by een van elk.  Dankie OB, ja ek sweer ek het 8kg verloor met bakkie soekery  :lol8:
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Tom van Brits

Re:
« Reply #690 on: May 24, 2016, 09:03:23 pm »
Baie mooi bakkie, bly  jy is nou gelukkig! Groete

Sent from my SM-T231 using Tapatalk
 

Offline woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,292
  • Thanked: 135 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #691 on: May 24, 2016, 09:10:04 pm »
Lyk na n bul van n bakkie. Lekker ry Johan

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline Ras

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: North West
  • Posts: 980
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #692 on: May 25, 2016, 05:15:55 am »
Dorsland die idee wat jy het met die bakkie en trailer is presies wat ek al die afgelope paar jaar doen op die plaas met n Nissan Navara.
Bakkie en trailer skuif ek 4 ton.
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,034
  • Thanked: 268 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re:
« Reply #693 on: May 25, 2016, 06:36:33 am »
Is dit 'n 4m wa Ras? Bliksem maar daai Navara kan sleep! Hoeveel Kw?
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline MegaPix

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DL 650 V-Strom
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,735
  • Thanked: 4 times
    • Kobus Schoeman Photography
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #694 on: May 25, 2016, 09:23:23 am »
Dorsland, ek en my broer boer met hoender.  Het ook 'n trok gesoek vir so 4 ton.  Besluit ook toe op 'n 4 ton trailer.
laai baie goed en soos jy se mens sit nie met onnodige lisensies en dinge nie. En as jy nie trailer wil gebruik nie, staan hy en makeer niks.

Jammer jy is so ver. Ek like daai bakkie wat jy verkoop. Maar geld drwai my ook vas nou.
geluk met die nuwe koop
Kobus Schoeman
www.mega-pix.co.za/blog
www.ksphoto.co.za
Bryanston, Sandton 
Bike:  First ever - Big Boy 200  XTG, KLR 650, latest buy... Suzuki DL650 V Strom
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,034
  • Thanked: 268 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #695 on: May 25, 2016, 12:01:30 pm »
Dankie Kobus,  ja daai bakkie/sleepwa kombinasie is baie buigsaam.  Ek het die topdek van die wa so gemaak dat hy maklik losbout.  Bou nou vir my 'n raam met 'n halfton kettingkatrol wat daai dek sommer laglag optel en dan hang hy daar totdat ek hom weer nodig het.

Kom koop daai Hilux, jy kan mos 'n lekker RR doen terug Bosveld toe of hoe  ;)
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline ROOI

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,240
  • Thanked: 16 times
  • XR650R YZ 250 2t WR AKA Red Rider
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #696 on: May 25, 2016, 12:35:38 pm »
 :thumleft: Baie mooi bakkie
FTS
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,273
  • Thanked: 369 times
    • dustriders.co.za
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #697 on: May 25, 2016, 12:56:31 pm »
Dorsland hou jy ook nou deesdae n drom petrol op die plaas aan? ;)
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,034
  • Thanked: 268 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #698 on: May 25, 2016, 01:36:12 pm »
Hehehehe, neewat Chris, ek't mos 160 liter om mee te speel  ;D  Ek gooi hom net op "reserve" en kappit flou. 

Petrol + drom + arbeid wat rook = hartseer verhaal.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline zetman

  • Grondpad Alie pad
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Free State
  • Posts: 1,936
  • Thanked: 12 times
  • Plak n Palm...
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #699 on: May 25, 2016, 01:42:26 pm »
 :laughing4: Gooi n peekcha van jou draagbare halfton lift storie :lamer:
asook van die volk en sigrettt petrolbom storie :pot:
Hou die Tyres op die Grondpad...