Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Down on the farm with the Bushlander  (Read 196763 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,117
  • Thanked: 351 times
    • dustriders.co.za
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #700 on: May 25, 2016, 01:42:52 pm »
 ek't mos 160 liter om mee te speel

so dit kos so R2000 om die spul vol te kry?!!! :o :eek7:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,011
  • Thanked: 267 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #701 on: May 25, 2016, 01:47:34 pm »
:laughing4: Gooi n peekcha van jou draagbare halfton lift storie :lamer:
asook van die volk en sigrettt petrolbom storie :pot:

Hau, ek wilhom net die zol hom aangesteek het my lanie  :lol8:
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,011
  • Thanked: 267 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #702 on: May 25, 2016, 01:49:31 pm »
@Zetman: Ek maak eers gou my planne bymekaar.  Gee my so 'n paar weke dan pos ek kiekies.  Moet eers weer Julie 'n dubbelvrag wegry so die probleem is nie nou dadelik nie.  Julie ry ek 'n enkelvrag weg dan moet die "dekgalg" staan.  ;D
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,117
  • Thanked: 351 times
    • dustriders.co.za
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #703 on: May 25, 2016, 01:49:48 pm »
Nee wat hulle steel daai drom leeg voor hy kan ontplof. :deal:
Vriend van my het sy dieseltenks nou geskuif dat hulle amper onder sy kamervenster staan so erg het sy eie werksmense sy diesel gesteel.
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,011
  • Thanked: 267 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #704 on: May 25, 2016, 01:50:42 pm »
ek't mos 160 liter om mee te speel

so dit kos so R2000 om die spul vol te kry?!!! :o :eek7:

Ek sê jou mos, my oë traan as ek volgooi.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,011
  • Thanked: 267 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #705 on: May 25, 2016, 01:52:02 pm »
Nee wat hulle steel daai drom leeg voor hy kan ontplof. :deal:
Vriend van my het sy dieseltenks nou geskuif dat hulle amper onder sy kamervenster staan so erg het sy eie werksmense sy diesel gesteel.

Ja, my dieseldrom staan in my werkswinkel onder slot en grendel.  Lang pyp word uitgerol tot buite as diesel getap moet word.  En net ek tap daar.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Ras

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: North West
  • Posts: 977
Re:
« Reply #706 on: May 25, 2016, 05:43:24 pm »
Is dit 'n 4m wa Ras? Bliksem maar daai Navara kan sleep! Hoeveel Kw?
Dorsland ja dit is 'n spesiaal geboude 4m wa. Sy wiele pas op die navara (16 duim) en vice versa.
Die Navara is die 2.5 turbo diesel 4x4.
128kw
403 nm torque
Een van die min "ouer" bakkies wat gerigestreer is om wel 3 ton te mag sleep.
Het jy al gesien wat skop Nissan se 3.0 tirbo diesel uit ?
170 kw
550 nm torque
Daai moet n droom sleep voertuig wees maar ongelukkig kom hy slegs in double cab outo
 

Offline Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 2,774
  • Thanked: 354 times
Re:
« Reply #707 on: May 25, 2016, 10:37:30 pm »
Is dit 'n 4m wa Ras? Bliksem maar daai Navara kan sleep! Hoeveel Kw?
Dorsland ja dit is 'n spesiaal geboude 4m wa. Sy wiele pas op die navara (16 duim) en vice versa.
Die Navara is die 2.5 turbo diesel 4x4.
128kw
403 nm torque
Een van die min "ouer" bakkies wat gerigestreer is om wel 3 ton te mag sleep.
Het jy al gesien wat skop Nissan se 3.0 tirbo diesel uit ?
170 kw
550 nm torque
Daai moet n droom sleep voertuig wees maar ongelukkig kom hy slegs in double cab outo
Ek praat dalk nou uit konteks, maar ek het nou al snaakse goed gesleep met my 112 vito met minder as 100 kw, nie seker hoeveel wringkrag nie!
Is dit nie maar meer ratkas wat sleepkrag gee nie?
Ek het my 4t dyna met ' n series kortgat landy bergop gesleep?
My ou musso diesel sonder turbo het ook lekker gesleep!
My kop se dit is die ratkas wat die sleep maklik of moeilik maak?
Dakar 650
KLR650
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,011
  • Thanked: 267 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re:
« Reply #708 on: May 26, 2016, 03:24:32 am »
Meeste voertuie kan iets sleep Oubones maar om dit gemaklik en veilig op die ooppad te doen is 'n ander saak.  Ek het op 'n tyd 'n 3 "berth" perdesleepwa langpad met 'n 4.2 Cruiser gesleep en dit was baie uitputtend gewees. Dis nie dat 'n ou wil jaag nie maar om 2de/3de rat by 'n opdraande teen 50km/u uit te sukkel is nie pret as jy langpad ry nie.

'n Enjin moet darem 'n klompie fluks perde ingespan hê om maklik te kan sleep. Dan hoef mens ook nie die ding te moor nie wat beteken hy hou langer, slytasie en brandstofverbruik is minder en mens is nie pootuit nie as jy by jou bestemming aankom.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,011
  • Thanked: 267 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Re:
« Reply #709 on: May 26, 2016, 03:30:29 am »
Is dit 'n 4m wa Ras? Bliksem maar daai Navara kan sleep! Hoeveel Kw?
Dorsland ja dit is 'n spesiaal geboude 4m wa. Sy wiele pas op die navara (16 duim) en vice versa.
Die Navara is die 2.5 turbo diesel 4x4.
128kw
403 nm torque
Een van die min "ouer" bakkies wat gerigestreer is om wel 3 ton te mag sleep.
Het jy al gesien wat skop Nissan se 3.0 tirbo diesel uit ?
170 kw
550 nm torque
Daai moet n droom sleep voertuig wees maar ongelukkig kom hy slegs in double cab outo
Janee hy sal 'n hond uit 'n bos uit sleep. Dis interessant hoe die kraguitset van dieselfde enjingrote verskil. My 2.5 SRX Hilux is byvoorbeeld net 200Nm.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Ras

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: North West
  • Posts: 977
Re:
« Reply #710 on: May 27, 2016, 05:00:20 am »
Is dit 'n 4m wa Ras? Bliksem maar daai Navara kan sleep! Hoeveel Kw?
Dorsland ja dit is 'n spesiaal geboude 4m wa. Sy wiele pas op die navara (16 duim) en vice versa.
Die Navara is die 2.5 turbo diesel 4x4.
128kw
403 nm torque
Een van die min "ouer" bakkies wat gerigestreer is om wel 3 ton te mag sleep.
Het jy al gesien wat skop Nissan se 3.0 tirbo diesel uit ?
170 kw
550 nm torque
Daai moet n droom sleep voertuig wees maar ongelukkig kom hy slegs in double cab outo
Ek praat dalk nou uit konteks, maar ek het nou al snaakse goed gesleep met my 112 vito met minder as 100 kw, nie seker hoeveel wringkrag nie!
Is dit nie maar meer ratkas wat sleepkrag gee nie?
Ek het my 4t dyna met ' n series kortgat landy bergop gesleep?
My ou musso diesel sonder turbo het ook lekker gesleep!
My kop se dit is die ratkas wat die sleep maklik of moeilik maak?

Dit het defnitief te doen met ratkas ja, meer die rat-krag-revolusie-verhouding. (Eks seker die slim manne het n mooier woord vir dit)
Dit help nie jy het 400nm beskikbaar maar dis arguments onthalwe eers beskikbaar in 1ste rat @ 3000 rpm nie.

Ek is beslis nie n kenner op die gebied maar wanneer jy na sleep kra kyk moet jy kyk na wringkrag en nie kw's
Let maar op na die 4-tonner trokkies (isuzu, hino, fusso) almal van hulle is rondom die 100-110kw's maar met n wringkrag van by die 300en meer maar daai 300 is beskikbaar @ 1600 rpm
« Last Edit: May 27, 2016, 05:03:57 am by Ras »
 

Offline Ras

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: North West
  • Posts: 977
Re: Re:
« Reply #711 on: May 27, 2016, 05:16:10 am »
Is dit 'n 4m wa Ras? Bliksem maar daai Navara kan sleep! Hoeveel Kw?
Dorsland ja dit is 'n spesiaal geboude 4m wa. Sy wiele pas op die navara (16 duim) en vice versa.
Die Navara is die 2.5 turbo diesel 4x4.
128kw
403 nm torque
Een van die min "ouer" bakkies wat gerigestreer is om wel 3 ton te mag sleep.
Het jy al gesien wat skop Nissan se 3.0 tirbo diesel uit ?
170 kw
550 nm torque
Daai moet n droom sleep voertuig wees maar ongelukkig kom hy slegs in double cab outo
Janee hy sal 'n hond uit 'n bos uit sleep. Dis interessant hoe die kraguitset van dieselfde enjingrote verskil. My 2.5 SRX Hilux is byvoorbeeld net 200Nm.
Baie waar. My persoonlike opinie is dat Toyota agter gebly het in terme van nuwe diesel tegnologie. Nie dat hul slegte engines/bakkies bou nie.
As mens bakkies koop soos jy trekker koop en kyk hoeveel Rand jy per Kw betaal of per Nm is Toyota agter. En hier praat ek nou van die normale "brands" Toyota/Isuzu/Ford/Nissan

Wat meet interessant is is dat Nissan uit dieselfde 2.5 engine 3 verskillende variasies kry
106 kw 356 nm
128 kw 403 nm
140 kw 450 nm
Dit verstaan ek nie.
Groter/beter turbo's ?
« Last Edit: May 27, 2016, 05:21:04 am by Ras »
 

Offline schalk vd merwe

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #712 on: May 27, 2016, 10:05:59 pm »
Come, tell about the V6.

Hehehe, ja, I see nothing is a secret for long here  ;D

Very happy with my second buy after the shenanigans with the EFi.  Bought it in Kimberley from Toyota.  It's earned its keep here already and I've done almost 10000km in it to date.  I actually find the seats more comfortable than my Hilux s/c as the seat is higher so my knees aren't as bent.  I found the seats made me sweat a lot so I invested in a set of seat covers that have solved the problem.  Also fitted a tralie, towbar and different spare wheel carrier so the spare isn't so in the way as the standard fitting behind the cab.

So, I know what you actually want to know is fuel consumption.  :lol8:  It's not a diesel VW Polo, that's for sure.  But then, I never bought it for its fuel consumption.  It tows well, is comfortable and I don't speed around with it.  According to the Fuelio app on my phone the average consumption is 5.2 km/l with a low of 4.14 km/l and a best of 6.82 km/l.  That poor consumption was with a 1900 kg load of goats in a double deck, double axle trailer and on the back of the Cruiser, both with seiltjies on and heading into a strong headwind from Bloemfontein to Johannesburg.  Yes, the cost each time I fill up makes my eyes water but it's more practical than a 4-ton truck, no COF every year, no PDP every year. And it almost does a truck's work when combined with the trailer.

So without further ado, here's some kiekies:


Hi Dorsland Jy kom Joburg toe en jy kom nie eers kyk hoe speen ek kalwers nie. Groete my maat. Jo foto is in my boek.
1/The only way to get experience is to get experience-Schalk                
2/Ride Reports>Long Tours>Africa Tour To The Equator And Back In 40 Days
3/A stranger is just a friend you have not met yet
4/Whatever you vividly imagine, ardently desire, sincerely believe in and enthusiastically act upon must come to past-Paul J Mayer
5/Use the rocks in the your way to build stepping stones-Herman Zapp
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,011
  • Thanked: 267 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #713 on: May 28, 2016, 06:27:10 am »
Ai Schalk, ek was flou gewees. Saterdagoggend 05h00 wakker, Saterdagnag deurgery Johannesburg lughawe toe, Sondagoggend bokke op vliegtuig gelaai, Sondagaand 20h30 gaan slaap. 39.5 ure wakker gewees :-[

Ek wag vir jou roadshow om nader te kom dan kom kry ek 'n (getekende) boek. Lekker om van jou te hoor.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,011
  • Thanked: 267 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #714 on: May 31, 2016, 03:03:07 pm »
Ek reis bietjie ver terug in my kop vandag en loer 'n paar fotos van laaaaaaaaank terug.  Kry toe dié een toe ek so 4 jaar of daar rond oud was op ons familieplaas Boshoek.  Tweede een is verlede jaar Oktober geneem. Twee fotos is dus so 51 jaar uitmekaar uit geneem  :)

Ek gooi hulle sommer hier vir wat dit werd is.  Seker maar meer vir myself as iets anders. :-\
« Last Edit: May 31, 2016, 03:04:20 pm by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,245
  • Thanked: 127 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #715 on: May 31, 2016, 03:06:11 pm »
Mooi man  :thumleft:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,011
  • Thanked: 267 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #716 on: May 31, 2016, 03:06:58 pm »
Mooi man  :thumleft:

 :thumleft:  Jare stap aan jong .......
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Online Gérrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Castrated Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 30,628
  • Thanked: 243 times
  • WAT KYK JY
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #717 on: May 31, 2016, 03:35:18 pm »
Geluk met die verjaarsdag  :thumleft: Jy het darem mooi groot geraak  ;D
« Last Edit: May 31, 2016, 03:35:52 pm by Gérrard »
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

…, I wish I could own them all, and until I can afford to own them all at once, I will own them one at a time... 
 

Offline Scalpel

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,825
  • Thanked: 10 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #718 on: May 31, 2016, 04:29:43 pm »
Die enigste verskil wat ek sien is dat jy nou skoene dra.  :ricky: :ricky:
BMW R80G/S PD is the original DS bike!!
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,011
  • Thanked: 267 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #719 on: May 31, 2016, 04:57:10 pm »
Geluk met die verjaarsdag  :thumleft: Jy het darem mooi groot geraak  ;D

Dankie Jup, ja wat, ek kom uit 'n goeie bloedlyn uit  :lol8:
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven